{"id":2023,"date":"2017-08-08T07:00:00","date_gmt":"2017-08-08T05:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:15","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:15","slug":"artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017"},"content":{"rendered":"<p>Die Grondwet, Suid-Afrika se wette, asook verskeie regeringsbeleide, doen uitstekende werk met betrekking tot die beskerming van vroue. Die Grondwet erken nie net formele gelykheid nie, maar bepaal ook dat die regering positiewe stappe moet doen om substantiewe gelykheid te verseker. Wette soos die <em>Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Diskriminasie<\/em> het ten doel om die fisiese en materi\u00eble welstand van vroue in die land te verseker. Die Howe het hulself daargestel as beskermer van vroueregte deur die progressiewe uitleg van sekere kulturele praktyke, met inbegrip van hoofmanskap, asook wette betreffende erfreg.<\/p>\n<p>Tog gaan die geweld teen Suid-Afrika se vroue voort, o\u00ebnskynlik onverbiddelik. Dit blyk om byna nutteloos te wees om Vrouedag te vier, soos jaarliks gedoen word, teen die agtergrond van \u2018n byna algehele oorlog teen Suid-Afrika se vroue. Soos sommige kommentators op gewys het, betreffende die Adjunkminister se aanranding, is die feit dat dit in Vrouemaand plaasgevind het, onbelangrik &#8211; dit behoort om geen dag van die jaar geduld te word nie.<\/p>\n<p>Menseregte is interafhanklik, ondeelbaar, onvervreembaar en verwant aan mekaar. Net omdat daar progressiewe wette is wat beide formele en substantiewe gelykheid vir vroue waarborg, beteken nie die stryd om vroueregte gewen is nie. Net so beteken dit dat die politieke verteenwoordiging van vroue in die Parlement dat vroueregte en -belange nou minder belangrik is nie. Vroue se regte op waardigheid, lewe en vryheid en sekuriteit van die persoon is net so belangrik soos ander politieke en burgerregte. Die feit dat vroue se sekuriteit steeds kwesbaar is, ondermyn die vordering wat op ander gebiede betreffende vroueregte gemaak is.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Adjunkminister van Ho\u00ebr Onderwys is nog nie in hegtenis geneem nie, alhoewel verklarings deur ander amptenare van sy uitgereik is wat sy optrede ten sterkste veroordeel. Hy het om verskoning gevra, maar dit is nie genoeg nie &#8211; hy moet steeds aan die gereg onderwerp word. Dit dien net om die verwydering tussen die gereg en die lewende werklikheid vir Suid-Afrikaanse vroue uit te beeld. Dit wys ook op \u2018n gevoel van die straffeloosheid met betrekking tot geweld teen vroue, wat deur die versuim om hom in hegtenis te neem daargestel word. Die feit dat hy \u2018n staatsamptenaar en politieke voorstander van onderwys is, dui op \u2018n land wat in stryd met homself is.<\/p>\n<p>Genoeg van die banaliteite, genoeg van die \u201cdialo\u00eb\u201d, en genoeg van die uitnodigings deur die privaatsektor vir vroue om op Vrouedag te koop. Die hele Suid-Afrikaanse samelewing behoort betrokke te wees by die soeke na betekenisvolle oplossings om die siklus van geweld teen vroue te be\u00ebindig. Dit is \u2018n tyd vir sterk, beslissende stappe om endemiese vlakke van geweld teen Suid-Afrikaanse vroue te be\u00ebindig. Die vroue in my; die Direkteur van die Sentrum vir Grondwetlike Regte, die ma, die eggenoot, die suster, die dogter, almal is moeg van die banaliteite en strewe na werklike oplossings vir die probleem.<\/p>\n<p><em>Deur me Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/only-just-free-and-fair-a-move-to-the-centre-but-still-in-the-midst-of-extra-parliamentary-politics\/'>ONLY JUST FREE AND FAIR, A MOVE TO THE CENTRE, BUT STILL IN THE MIDST OF EXTRA-PARLIAMENTARY POLITICS<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 311.71K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/only-just-free-and-fair-a-move-to-the-centre-but-still-in-the-midst-of-extra-parliamentary-politics\/?wpdmdl=4839&refresh=6a8bbee006a6d1787543264\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2021\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg\" alt=\"Image 11 opt\" width=\"150\" height=\"100\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die Adjunkminister van Ho\u00ebr Onderwys, Mduduzi Manana, het erken dat hy \u2018n vrou aangerand het nadat \u2018n video van die voorval op verskeie mediaplatforms geplaas is. Dit is glo nie die eerste sodanige voorval nie, aangesien ander vroue soortgelyke klagtes oor sy gedrag by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien het. Hul reaksie was traag, en selfs onge\u00ebrg. Van 1 April tot 21 Mei vanjaar is 63 vroue in Gauteng alleen vermoor, met 10 wat na bewering deur hul lewensmaats vermoor is. Die stelsel &#8211; van die Howe tot die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, deur die SAPD &#8211; word toegegooi met klagtes betreffende die skending van vroueregte.<\/p>\n<p>Tog ons ons weer hier &#8211; om Vrouedag in 2017 te vier. Volgens die Departement vir Vroue, wat o\u00ebnskynlik slegs twee keer \u2018n jaar iets doen &#8211; gedurende Augustus (Vrouemaand) en in Oktober (16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders) &#8211; het sy programme vir die maand van Augustus van stapel gestuur. D\u00edt teen die agtergrond van die vroue se optog in 1956 na die Uniegeboue teen pasboeke in Pretoria. Die Departement is voornemens om dialoog met gemeenskappe te bewerkstellig, om \u201ceerlike gesprekke te voer oor hoe ons, as vroue, die rolle wat sedert ons geboorte in ons families aan ons geleer is, internaliseer het\u201d. Rome sal brand terwyl die regering tyd mors, terwyl hulle terselfdertyd die vroue vir hul probleme blameer.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2021,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2023","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017 - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017 - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Adjunkminister van Ho\u00ebr Onderwys, Mduduzi Manana, het erken dat hy \u2018n vrou aangerand het nadat \u2018n video van die voorval op verskeie mediaplatforms geplaas is. Dit is glo nie die eerste sodanige voorval nie, aangesien ander vroue soortgelyke klagtes oor sy gedrag by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien het. Hul reaksie was traag, en selfs onge\u00ebrg. Van 1 April tot 21 Mei vanjaar is 63 vroue in Gauteng alleen vermoor, met 10 wat na bewering deur hul lewensmaats vermoor is. Die stelsel - van die Howe tot die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, deur die SAPD - word toegegooi met klagtes betreffende die skending van vroueregte. Tog ons ons weer hier - om Vrouedag in 2017 te vier. Volgens die Departement vir Vroue, wat o\u00ebnskynlik slegs twee keer \u2018n jaar iets doen - gedurende Augustus (Vrouemaand) en in Oktober (16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders) - het sy programme vir die maand van Augustus van stapel gestuur. D\u00edt teen die agtergrond van die vroue se optog in 1956 na die Uniegeboue teen pasboeke in Pretoria. Die Departement is voornemens om dialoog met gemeenskappe te bewerkstellig, om \u201ceerlike gesprekke te voer oor hoe ons, as vroue, die rolle wat sedert ons geboorte in ons families aan ons geleer is, internaliseer het\u201d. Rome sal brand terwyl die regering tyd mors, terwyl hulle terselfdertyd die vroue vir hul probleme blameer.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-08-08T05:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"267\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017\",\"datePublished\":\"2017-08-08T05:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:15+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/\"},\"wordCount\":500,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/\",\"name\":\"ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017 - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2017-08-08T05:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:15+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":267,\"caption\":\"Image 11 opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017 - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017 - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Adjunkminister van Ho\u00ebr Onderwys, Mduduzi Manana, het erken dat hy \u2018n vrou aangerand het nadat \u2018n video van die voorval op verskeie mediaplatforms geplaas is. Dit is glo nie die eerste sodanige voorval nie, aangesien ander vroue soortgelyke klagtes oor sy gedrag by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien het. Hul reaksie was traag, en selfs onge\u00ebrg. Van 1 April tot 21 Mei vanjaar is 63 vroue in Gauteng alleen vermoor, met 10 wat na bewering deur hul lewensmaats vermoor is. Die stelsel - van die Howe tot die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, deur die SAPD - word toegegooi met klagtes betreffende die skending van vroueregte. Tog ons ons weer hier - om Vrouedag in 2017 te vier. Volgens die Departement vir Vroue, wat o\u00ebnskynlik slegs twee keer \u2018n jaar iets doen - gedurende Augustus (Vrouemaand) en in Oktober (16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders) - het sy programme vir die maand van Augustus van stapel gestuur. D\u00edt teen die agtergrond van die vroue se optog in 1956 na die Uniegeboue teen pasboeke in Pretoria. Die Departement is voornemens om dialoog met gemeenskappe te bewerkstellig, om \u201ceerlike gesprekke te voer oor hoe ons, as vroue, die rolle wat sedert ons geboorte in ons families aan ons geleer is, internaliseer het\u201d. Rome sal brand terwyl die regering tyd mors, terwyl hulle terselfdertyd die vroue vir hul probleme blameer.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-08-08T05:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:15+00:00","og_image":[{"width":400,"height":267,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017","datePublished":"2017-08-08T05:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:15+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/"},"wordCount":500,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/","name":"ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017 - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg","datePublished":"2017-08-08T05:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:15+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Image_11_opt.jpg","width":400,"height":267,"caption":"Image 11 opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-ter-vergeefs-vrouedag-2017\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: TER VERGEEFS: VROUEDAG 2017"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2023","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2023"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2023\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5825,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2023\/revisions\/5825"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2021"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2023"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2023"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2023"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}