{"id":2014,"date":"2017-12-05T09:32:00","date_gmt":"2017-12-05T07:32:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:14","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:14","slug":"artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE &#8211; LAAT NIEMAND AGTER NIE"},"content":{"rendered":"<p>Hierdie jaar word daar tydens die vieringe herhalend gefokus op die belangrikheid van die begrip dat nie alle gestremdhede sigbaar is nie. Daar was altyd &#8216;n beweging om te erken dat gestremdheid nie onvermo\u00eb is nie, en dat diskriminasie teen mense met gestremdhede die fokus van bewusmakingsveldtogte moet wees, eerder as die feit oor hoe moeilik dit vir mense met gestremdhede is om take wat as &#8220;normaal&#8221; beskou word, uit te voer. Nog &#8216;n beroep is dat die stigma wat met gestremdhede gepaardgaan, uitgewis word. Regoor die w\u00eareld sal jy, wanneer jy aan mense met gestremdhede dink, dink aan &#8216;n sigbare gebrek, veral indien jy beperkte interaksie met persone met gestremdhede gehad het. Hierdie sigbare gebreke het nou die standaard geraak waarteen die idee van gestremdheid ge\u00ebvalueer word. &#8216;n Mens hoef net te kyk na die alledaagse uitbeelding van gestremdheid om dit te verstaan. In openbare plekke word gestremdheid dikwels uitgebeeld deur &#8216;n rolstoel, en dit beteken dat die betrokke omgewing rolstoel-vriendelik is. Dit ignoreer heeltemal al die ander maniere waarop gestremdheid hom voordoen, asook al die vele behoeftes wat toeganklikheid betref. Dit beteken dat daar nog miljoene mense is aan wie se toeganklikheidsbehoeftes nie in openbare (en private) ruimtes voldoen word nie.<\/p>\n<p>In die gees van inklusiwiteit is dit belangrik om daardie gestremdhede te beklemtoon wat nie gesien kan word nie. Dit maak nie saak of hierdie toestande amptelik erken word of nie. Wat belangrik is, nes met die interaksie van die samelewing met sigbare gestremdheid,&nbsp;&nbsp;is om sosiale integrasie en die gelyke behandeling van mense wat aan geestesongesteldhede ly, te fasiliteer. Dit is belangrik om te erken dat daar geestesongesteldhede is wat nie as gestremdhede erken word nie, aangesien meer gewig geplaas word di\u00e9 wat verlammend en terminaal van aard is. Daardie geestesongesteldhede wat ook fisiese eienskappe het, kry meer aandag in die samelewing as ander.&nbsp;<\/p>\n<p>Hier by die huis is die lot van geestesongestelde mense permanent in ons nuusopskrifte, met die Life Esidimeni-saga wat voor ons afspeel. Kortliks is 143 geestesongestelde pasi\u00ebnte dood tussen 23 Maart 2016 en 19 Desember 2016. Die pasi\u00ebnte is dood toe die departement van gesondheid in Gauteng hulle van die private Life Esidimen-instellings na ongeregistreerde nie-regeringsorganisasies verskuif het. Die Ombudsman van gesondheid het daarop gewys dat hierdie pasi\u00ebnte dood is onder onwettige omstandighede wat ook hul waardigheid geskend het.<\/p>\n<p>Die volgehoue pogings van die verantwoordelike amptenare om aanspreeklikheid te vermy, is &#8216;n aanduiding van die algemene houding van die samelewing wanneer dit by geestesongesteldheid en ander vorms van gestremdheid kom. Die neiging van die samelewing om die mees kwesbare van sy lede te mishandel en misken is deur die Life Esidimeni-tragedie ge\u00efllustreer. Die arbitrasieverhoor wat tans aan die gang is en onder voorsitterskap van Adjunk-hoofregter Dikgang Moseneke is, het die gruwels wat gepaardgaan daarmee om &#8216;n geestesongestelde pasi\u00ebnt in die land te wees, aan die lig gebring. Hierdie poging om feite in te win moenie net gebruik word ten einde afsluiting vir die vriende en families te gee vir diegene wat dood is nie, maar ook as &#8216;n grondslag vir strafregtelike aanspreeklikheid wat die Departement van Gesondheid en sy beamptes betref.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Life Esidimeni-verhore erken die reg op gelyke behandeling van geestesongestelde persone. Die reg om met waardigheid en met die nodige mediese aandag in mediese sentrums behandel te word, wat behoorlik toegerus en beman is. Dit kan beskou word as &#8216;n positiewe stap wat bewusmaking oor geestesgesondheid in alle sfere van die lewe as &#8216;n regmatige gesondheidsprobleem betref.&nbsp;<\/p>\n<p>Namate die w\u00eareld verander&nbsp;is dit nodig om weer ondersoek in te stel na wie &#8216;n persoon mey &#8216;n gestremdheid is, en om beskerming en bemagtiging gebaseer om gronwetlike waardes van menswaardigheid en gelykheid te bied. Die Grondwet stel immers &#8216;n inklusiewe sameleweing in die vooruitsig waarin alle Suid-Afrikaners &#8216;n verbeterde lewensgehalte kan geniet en vry is om hul volle potensiaal te bereik.&nbsp;<\/p>\n<p>Deur Rebecca Sibanda: Regsassistent, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/p>\n<p><span style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/congratulations-and-sterkte-mr-president\/'>CONGRATULATIONS AND \u201cSTERKTE\u201d MR PRESIDENT!<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 274.62K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/congratulations-and-sterkte-mr-president\/?wpdmdl=4842&refresh=6a8a41dea51a71787445726\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2012\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg\" alt=\"IDPD 2017 opt\" width=\"150\" height=\"98\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt-300x195.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>3 Desember word jaarliks gevier as Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede (IDPG). Dit word deur die Verenigde Nasies (VN) bevorder sedert 1992. Dit het ten doel om die regte en welstand van persone met gestremdhede in alle sfere van die samelewing en ontwikkeling te bevorder, asook om bewusmaking te skep oor die situasie waarin lede van hierdie groep hulle bevind, in elke sfeer van die politieke, maatskaplike, ekonomiese en kulturele lewe. Die tema verskil jaarliks, en vanjaar is dit &#8220;Transformasie na &#8216;n volhoubare en sterk samelewing vir almal\u201d. In Suid-Afrika is 3 Desember ook die begin van die maand vir die bewusmaking van gestremdheid.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2012,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2014","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE - LAAT NIEMAND AGTER NIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE - LAAT NIEMAND AGTER NIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"3 Desember word jaarliks gevier as Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede (IDPG). Dit word deur die Verenigde Nasies (VN) bevorder sedert 1992. Dit het ten doel om die regte en welstand van persone met gestremdhede in alle sfere van die samelewing en ontwikkeling te bevorder, asook om bewusmaking te skep oor die situasie waarin lede van hierdie groep hulle bevind, in elke sfeer van die politieke, maatskaplike, ekonomiese en kulturele lewe. Die tema verskil jaarliks, en vanjaar is dit &quot;Transformasie na &#039;n volhoubare en sterk samelewing vir almal\u201d. In Suid-Afrika is 3 Desember ook die begin van die maand vir die bewusmaking van gestremdheid.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-12-05T07:32:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"260\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE &#8211; LAAT NIEMAND AGTER NIE\",\"datePublished\":\"2017-12-05T07:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:14+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/\"},\"wordCount\":673,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/\",\"name\":\"ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE - LAAT NIEMAND AGTER NIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2017-12-05T07:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:14+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":260,\"caption\":\"IDPD 2017 opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE &#8211; LAAT NIEMAND AGTER NIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE - LAAT NIEMAND AGTER NIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE - LAAT NIEMAND AGTER NIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"3 Desember word jaarliks gevier as Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede (IDPG). Dit word deur die Verenigde Nasies (VN) bevorder sedert 1992. Dit het ten doel om die regte en welstand van persone met gestremdhede in alle sfere van die samelewing en ontwikkeling te bevorder, asook om bewusmaking te skep oor die situasie waarin lede van hierdie groep hulle bevind, in elke sfeer van die politieke, maatskaplike, ekonomiese en kulturele lewe. Die tema verskil jaarliks, en vanjaar is dit \"Transformasie na 'n volhoubare en sterk samelewing vir almal\u201d. In Suid-Afrika is 3 Desember ook die begin van die maand vir die bewusmaking van gestremdheid.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-12-05T07:32:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:14+00:00","og_image":[{"width":400,"height":260,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE &#8211; LAAT NIEMAND AGTER NIE","datePublished":"2017-12-05T07:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:14+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/"},"wordCount":673,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/","name":"ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE - LAAT NIEMAND AGTER NIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg","datePublished":"2017-12-05T07:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:14+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/IDPD_2017_opt.jpg","width":400,"height":260,"caption":"IDPD 2017 opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-dag-vir-persone-met-gestremdhede-laat-niemand-agter-nie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: INTERNASIONALE DAG VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE &#8211; LAAT NIEMAND AGTER NIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2014","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2014"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2014\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5822,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2014\/revisions\/5822"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2012"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2014"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2014"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2014"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}