{"id":2008,"date":"2017-08-18T08:32:00","date_gmt":"2017-08-18T06:32:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:14","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:14","slug":"artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID"},"content":{"rendered":"<p>Muthambi is geen vreemdeling vir parlement\u00eare toesighoudingsmaatre\u00ebls nie, aangesien sy in die warm stoel was tydens die ondersoek na wanadministrasie by die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) gedurende haar termyn as Minister van Kommunikasie. Hierdie keer is Muthambi versoek om voor die Portefeuljekomitee vir die Staatsdiens te verskyn om haar besteding te verduidelik van byna R500&nbsp;000 van belastingbetalers se geld aan vlugte en verblyf vir 30 vriende en familie wat sy genooi het om haar begrotingsrede in Kaapstad in Mei vanjaar by te woon.&nbsp;Dit was voor die kabinetskommeling, terwyl sy die Minister van Kommunikasie was. Sedert haar oorplasing na die uitvoerende pos in die Staatsdiens, het&nbsp;Muthambi na bewering personeel aangestel sonder om prosedure te volg, en na bewering is haar aanstellingsbeleid nepotisties is. Sy het ook na bewering die Direkteur-generaal van die Departement van die Staatsdiens en Administrasie, Mashwahle Diphofa, van sy bevoegdhede ontneem om personeel aan te stel. Die Parlement sal natuurlik graag haar verduideliking vir sodanige optrede wil hoor, veral in \u2018n tyd waar besparingsmaatre\u00ebls ingestel is en die funksionering van staatsorgane onder die soeklig is. Muthambi het egter nie voor die Portefeuljekomitee verskyn nie. Haar Direkteur-generaal het dit ook nie bygewoon nie.&nbsp;<\/p>\n<p>Die feit dat hulle nie opgedaag het nie, is klaarblyklik in solidariteit met die LP\u2019s wat hul minagting vir Khoza se leierskap aangedui het. Dit kan ook net \u2018n geval wees van nog \u2018n lid van die uitvoerende gesag wat nie binne die reg optree nie en nie daarvoor gestraf word nie, soos wat nou die neiging is. Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het versuim om te verskyn vir verrigtinge betreffende verantwoordbaarheid wat meer as een keer teen haar ingestel is. Die Minister van Finansies, Malusi Gigaba, en sy voorganger by die Departement van Binnelandse Sake, Hlengiwe Mkhize, het ook nie voor die Parlement verskyn om vrae te beantwoord oor die naturalisering van die Gupta-familie tydens sy termyn by die Departement van Binnelandse Sake nie.<\/p>\n<p>Die Grondwet vereis van die Nasionale Vergadering om maatre\u00ebls daar te stel om te verseker dat alle staatsorgane aan hom verantwoording doen. Dit vereis ook van die Nasionale Vergadering om toesighouding oor die uitvoering van uitvoerende mag uit te oefen. Hierdie grondwetlike mandate word toegepas deur die werk van die parlement\u00eare portefeuljekomitees. Versuim deur \u2018n lid van die uitvoerende gesag om voor hierdie liggame te verskyn, is \u2018n direkte skending van die Grondwet, aangesien dit die Parlement verhoed om sy pligte doeltreffend uit te voer. Hierdie herhaalde minagting vir die gesag van die Parlement is rede tot kommer.<\/p>\n<p>Die LP\u2019s wat op die Portefeuljekomitee oor die Staatsdiens dien, is reg om ontsteld te wees oor Muthambi se afwesigheid, en het aangedui dat hulle Ministers wil penaliseer wat die Parlement se gesag doelbewus ignoreer. Die LP\u2019s het voorgestel dat Muthambi uit haar eie sak betaal vir die tyd en hulpbronne wat sy deur haar afwesigheid gemors het. Dit is in ooreenstemming met die nasie se grondliggende waardes van deursigtigheid, openheid en verantwoordbaarheid. Die penalisering van LP\u2019s wat nie hul verpligting aan die Parlement nakom nie, sal \u2018n verdere aansporing wees \u2013 alhoewel hul ampseed voldoende behoort te wees \u2013 om vergaderings by te woon.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Hoofsweep se kommentaar oor die optrede van die vyf LP\u2019s is \u2018n welkome eerste stap. Die mag van die Parlement se magte om LP\u2019s verantwoordelik te hou moet egter ten toon gestel word, ten einde te verseker dat die Parlement sy grondwetlike mandaat doeltreffend kan uitvoer om toesighouding oor die uitvoerende gesag uit te oefen. Lede van die uitvoerende gesag kan nie hul verantwoordelikheid teenoor die Parlement ontduik nie. Staatsamptenare kan ook nie belastingbetalers se geld roekeloos vir hul persoonlike verryking bestee nie, direk of andersins. Die betrokkenheid van party-politiek, of enige ander agendas, by die funksionering van die Parlement, kan nie in Suid-Afrika se demokrasie goedgekeur word nie. Voorts is hierdie betrokkenheid net nog \u2018n voorbeeld van die versuim om tussen party en staat te onderskei. Miskien moet die regerende party nie bloot daardie LP\u2019s kritiseer wat nie hul parlement\u00eare pligte wil uitvoer nie, maar eerder oorweeg om hulle te vervang met individue wat sal.<\/p>\n<p><em>Me&nbsp;Rebecca Sibanda: Regsassistent, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/statement-on-the-new-cabinet-a-good-start-mr-president\/'>STATEMENT ON THE NEW CABINET: A GOOD START MR PRESIDENT<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 244.50K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/statement-on-the-new-cabinet-a-good-start-mr-president\/?wpdmdl=4844&refresh=6a8a41da88b021787445722\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-2006\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg\" alt=\"outside parliament sabc\" width=\"150\" height=\"84\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Dinsdag, 15 Augustus het verskeie die ANC se Lede van die Parlement (LPs) \u2018n brief aan die party se Hoofsweep, Jackson Mthembu, geskryf, waarin hulle hom ingelig het dat hulle geen vergaderings van \u2018n portefeuljekomitee sal bywoon waarvan hul mede ANC-LP, Makhosi Khoza, die voorsitter is nie. Hulle het dit toegeskryf aan haar openlike kritiek teen President Jacob Zuma en haar omstrede steun vir die mosie van wantroue wat onlangs ingedien is. Terwyl Mthembu die optrede van die betrokke LP\u2019s ten sterkste veroordeel het, het die vyf LP\u2019s die Portefeuljekomitee van die Staatsdiens en Administrasie geboikot, waartydens die Minister, Faith Muthambi ondervra sou word en waarvan Khoza die voorsitter was.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2006,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-2008","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dinsdag, 15 Augustus het verskeie die ANC se Lede van die Parlement (LPs) \u2018n brief aan die party se Hoofsweep, Jackson Mthembu, geskryf, waarin hulle hom ingelig het dat hulle geen vergaderings van \u2018n portefeuljekomitee sal bywoon waarvan hul mede ANC-LP, Makhosi Khoza, die voorsitter is nie. Hulle het dit toegeskryf aan haar openlike kritiek teen President Jacob Zuma en haar omstrede steun vir die mosie van wantroue wat onlangs ingedien is. Terwyl Mthembu die optrede van die betrokke LP\u2019s ten sterkste veroordeel het, het die vyf LP\u2019s die Portefeuljekomitee van die Staatsdiens en Administrasie geboikot, waartydens die Minister, Faith Muthambi ondervra sou word en waarvan Khoza die voorsitter was.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-08-18T06:32:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:14+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"225\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID\",\"datePublished\":\"2017-08-18T06:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:14+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/\"},\"wordCount\":714,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/\",\"name\":\"ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg\",\"datePublished\":\"2017-08-18T06:32:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:14+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg\",\"width\":400,\"height\":225,\"caption\":\"outside parliament sabc\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID - FW de Klerk Foundation","og_description":"Dinsdag, 15 Augustus het verskeie die ANC se Lede van die Parlement (LPs) \u2018n brief aan die party se Hoofsweep, Jackson Mthembu, geskryf, waarin hulle hom ingelig het dat hulle geen vergaderings van \u2018n portefeuljekomitee sal bywoon waarvan hul mede ANC-LP, Makhosi Khoza, die voorsitter is nie. Hulle het dit toegeskryf aan haar openlike kritiek teen President Jacob Zuma en haar omstrede steun vir die mosie van wantroue wat onlangs ingedien is. Terwyl Mthembu die optrede van die betrokke LP\u2019s ten sterkste veroordeel het, het die vyf LP\u2019s die Portefeuljekomitee van die Staatsdiens en Administrasie geboikot, waartydens die Minister, Faith Muthambi ondervra sou word en waarvan Khoza die voorsitter was.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-08-18T06:32:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:14+00:00","og_image":[{"width":400,"height":225,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID","datePublished":"2017-08-18T06:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:14+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/"},"wordCount":714,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/","name":"ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg","datePublished":"2017-08-18T06:32:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:14+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/outside_parliament_sabc.jpg","width":400,"height":225,"caption":"outside parliament sabc"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nog-n-struikelblok-vir-verantwoordbaarheid\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: NOG \u2018N STRUIKELBLOK VIR VERANTWOORDBAARHEID"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2008","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2008"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2008\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5820,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2008\/revisions\/5820"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2006"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2008"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2008"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2008"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}