{"id":1996,"date":"2018-02-05T02:00:00","date_gmt":"2018-02-05T00:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:13","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:13","slug":"artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS"},"content":{"rendered":"<p><em>Staat van beskuldiging<\/em><\/p>\n<p>&#8216;n Staat van beskuldiging, of verwydering van die President&nbsp;volgens die Grondwet, is &#8216;n foutgebaseerde meganisme, afhangende van &#8216;n meerderheidsteun van twee derdes deur die Nasionale Vergadering. Ingevolge &#8216;n beslissing van die Konstitusionele Hof wat in Desember gemaak is, moet die re\u00eblskomitee nog finale regulasies aanvaar rakende die proses om die President in &#8216;n staat van beskuldiging te plaas. Die Konstitusionele Hof het bevind dat &#8216;n President slegs in &#8216;n staat van beskuldiging geplaas kan word waar daar bepaal is dat die Grondwet of die reg ernstig geskend is, ernstige wangedrag of die onvermo\u00eb om die funksies van die amp uit te voer, vasgestel is voordat die resolusie om die President in &#8216;n staat van beskuldiging te plaas, aanvaar is. Gevolglik is dit hoogs onwaarskynlik dat die President op suksesvolle wyse in &#8216;n staat van beskuldiging geplaas kan word voordat hy die Staatsrede op 8 Februarie lewer, gegewe die feit dat daar nog nie &#8216;n meganisme is waarvolgens hy in &#8216;n staat van beskuldiging geplaas kan word nie. Nietemin, indien die President die skande van &#8216;n suksesvolle staat van beskuldiging die hoof moet bied, sal die Adjunkpresident, soos in die geval van &#8216;n &#8220;herroeping&#8221; die kantoor van die President beklee.<\/p>\n<p><em>Mosie van Wantroue<\/em><\/p>\n<p>Die Ekonomiese Vryheidsvegters het in tussen &#8216;n mosie van wantroue ter tafel gel\u00ea, wat vir 22 Februarie deur die Speaker van die Nasionale Vergadering geskeduleer is, &#8216;n hele ruk na die President se Staatsrede. Die mosie sal, in ooreenstemming met artikel 102(2) van die Grondwet, indien dit deur &#8216;n eenvoudige meerderheid aanvaar word, nie net die President uit sy amp verwyder nie, maar ook die Adjunkpresident, die hele Kabinet, asook die Adjunkministers.&nbsp;Daarna beklee die Speaker van die Parlement die President se kantoor in &#8216;n waarnemende hoedanigheid totdat die lede van die Nasionale Vergadering een van hul eie verkies het om die amp van die President te beklee. Hierdie proses verskil natuurlik van die gevolge wat voortspruit uit &#8216;n president se &#8220;herroeping&#8221; of wanneer hy of sy suksesvol in &#8216;n staat van beskuldiging geplaas is, deurdat die Adjunkpresident nie die President se kantoor beklee nie.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Adjunkpresident sal dan weer sy posisie as &#8216;n gewone parlementslid beklee. Dit sal dan aan die ander parlementslede oorgelaat word om hom weer tot die hoogste amp van die land te verkies. Gegewe &#8216;n klaarblyklik verdeelde parlement\u00eare koukus van die regerende party, is dit onduidelik wie Suid-Afrika se volgende president sal wees nadat die Speaker weer die leisels teruggegee het indien &#8216;n mosie van wantroue geslaag het. Dit is voldoende om te s\u00ea dat enige persoon wat tot president verkies word na die suksesvolle mosie van wantroue, die ampstermyn van president Zuma sal voltooi en steeds in 2019 herkiesbaar sal wees volgens die bepalings van artikel 88 (2) van die Grondwet.<\/p>\n<p>\u201cMbeki-oplossing\u201d<\/p>\n<p>Soos Suid-Afrikaners sal onthou, spruit die President se &#8220;herroeping&#8221; uit die gebeure in 2008, toe die regerende party se NUK Thabo Mbeki herroep het. Hy het natuurlik gekies om te bedank eerder as om die vernedering te beleef indien sy voormalige \u201ccomrades\u201d hom in in die Nasionale Vergadering in &#8216;n staat van beskuldiging sou plaas. Phumzile Mlambo-Ngcuka, toe die Adjunkpresident, sou die amp van die President beklee het, maar sy het ook besluit om uit simpatie met die eerstydse President Thabo Mbeki, te bedank. Die lede van die Nasionale Vergadering het toe Kgalema Motlanthe as President verkies om die oorblywende nege maande van Mbeki se termyn te voltooi. Daarna is die huidige President, President Jacob Zuma tot die amp verkies. Dit suggereer dus dat daar ruimte is vir &#8216;n kompromie-kandiaat in die President se kantoor terwyl Suid-Afrika hom letterlik en figuurlik voorberei vir die algemene verkiesing in 2019.&nbsp;<\/p>\n<p><em>Gevolgtrekking<\/em><\/p>\n<p>Die Speaker van die Nasionale Vergadering het weer eens ontevredenheid onder die oppossiepartye veroorsaak. Dit nadat sy toegelaat het dat die Staatsrede voortgaan soos beplan, en ook omdat sy die mosie van wantroue na die Staatsrede geskeduleer het. Sy is nie heeltemal verkeerd in hierdie geval nie, gegewe dat Jacob Zuma steeds die&nbsp;de facto&nbsp;President van die Republiek is, ongeag die gerugte. Terwyl politieke ontleders mag praat oor die skrif wat aan die muur is wat die President se amp betref, bly hy egter in sy amp tensy hy &#8220;herroep&#8221;, in &#8216;n staat van beskuldiging geplaas word, of indien &#8216;n suksesvolle mosie van wantroue teen hom aanvaar word. Uiteindelik skep hierdie onsekerheid, tesame met &#8216;n Adjunkpresident van ook die President van die regerende party is, klaarblyklik twee magsentrums, en het dit ook politieke en beleidsonsekerheid vir die nasie tot gevolg. Dit is tyd dat die regerende party die nasie in sy vertroue neem en die publiek se vrese oor die hoogste amp in die land te besweer.&nbsp;<\/p>\n<p><em>Deur me Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<br \/><\/em>5 Februarie 2018<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/remblokke-en-magsblokke-vra-koelkoppe\/'>REMBLOKKE EN MAGSBLOKKE VRA KOELKOPPE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 335.40K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/remblokke-en-magsblokke-vra-koelkoppe\/?wpdmdl=4848&refresh=6a8a4a908c6f71787447952\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1994\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg\" alt=\"parliament exterior opt\" width=\"150\" height=\"113\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Met gerugte wat die rondte doen oor die President se vertrek uit sy amp wat op hande is, is dit belangrik om daarop te let dat die President sy amp kan verlaat deur &#8220;herroep&#8221; te word, in &#8216;n staat van beskuldiging geplaas te word, of indien &#8216;n mosie van wantroue teen hom aanvaar word. Elk van die verskillende prosesse hou verskillende gevolge in. Hier volg &#8216;n opsomming van wat kan volg, afhangend van hoe die President sy amp sal verlaat.<\/p>\n<p><em>\u201cHerroeping\u201d<\/em><\/p>\n<p>Ingevolge die regerende party se politieke taalgebruik verwys &#8220;herroeping&#8221; na die regerende party se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) wat besluit dat die President uit die amp moet tree. Indien die President aan die besluit sou voldoen, sou dit gevolg word deur die President se bedanking. &#8216;n Bedanking kragtens Suid-Afrika se Grondwet geld as &#8216;n &#8220;vakature in die kantoor van die President\u201d. Gevolglik beklee die Adjunkpresident die&nbsp;kantoor van die President, met al die verantwoordelikhede, bevoegdhede en funksies van die kantoor. Die Grondwet bepaal voorts dat &#8216;n persoon wat die vakature in die kantoor van die President vul, slegs die ampstermyn van die President voltooi, sonder dat dit as &#8216;n termyn beskou word. Dit laat so &#8216;n tussentydse president vry om die kantoor vir nog twee termyne te beklee, indien hy of sy verkies word.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1994,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-1996","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Met gerugte wat die rondte doen oor die President se vertrek uit sy amp wat op hande is, is dit belangrik om daarop te let dat die President sy amp kan verlaat deur &quot;herroep&quot; te word, in &#039;n staat van beskuldiging geplaas te word, of indien &#039;n mosie van wantroue teen hom aanvaar word. Elk van die verskillende prosesse hou verskillende gevolge in. Hier volg &#039;n opsomming van wat kan volg, afhangend van hoe die President sy amp sal verlaat. \u201cHerroeping\u201d Ingevolge die regerende party se politieke taalgebruik verwys &quot;herroeping&quot; na die regerende party se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) wat besluit dat die President uit die amp moet tree. Indien die President aan die besluit sou voldoen, sou dit gevolg word deur die President se bedanking. &#039;n Bedanking kragtens Suid-Afrika se Grondwet geld as &#039;n &quot;vakature in die kantoor van die President\u201d. Gevolglik beklee die Adjunkpresident die&nbsp;kantoor van die President, met al die verantwoordelikhede, bevoegdhede en funksies van die kantoor. Die Grondwet bepaal voorts dat &#039;n persoon wat die vakature in die kantoor van die President vul, slegs die ampstermyn van die President voltooi, sonder dat dit as &#039;n termyn beskou word. Dit laat so &#039;n tussentydse president vry om die kantoor vir nog twee termyne te beklee, indien hy of sy verkies word.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-02-05T00:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"300\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS\",\"datePublished\":\"2018-02-05T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:13+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/\"},\"wordCount\":811,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/\",\"name\":\"ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2018-02-05T00:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:13+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":300,\"caption\":\"parliament exterior opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS - FW de Klerk Foundation","og_description":"Met gerugte wat die rondte doen oor die President se vertrek uit sy amp wat op hande is, is dit belangrik om daarop te let dat die President sy amp kan verlaat deur \"herroep\" te word, in 'n staat van beskuldiging geplaas te word, of indien 'n mosie van wantroue teen hom aanvaar word. Elk van die verskillende prosesse hou verskillende gevolge in. Hier volg 'n opsomming van wat kan volg, afhangend van hoe die President sy amp sal verlaat. \u201cHerroeping\u201d Ingevolge die regerende party se politieke taalgebruik verwys \"herroeping\" na die regerende party se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) wat besluit dat die President uit die amp moet tree. Indien die President aan die besluit sou voldoen, sou dit gevolg word deur die President se bedanking. 'n Bedanking kragtens Suid-Afrika se Grondwet geld as 'n \"vakature in die kantoor van die President\u201d. Gevolglik beklee die Adjunkpresident die&nbsp;kantoor van die President, met al die verantwoordelikhede, bevoegdhede en funksies van die kantoor. Die Grondwet bepaal voorts dat 'n persoon wat die vakature in die kantoor van die President vul, slegs die ampstermyn van die President voltooi, sonder dat dit as 'n termyn beskou word. Dit laat so 'n tussentydse president vry om die kantoor vir nog twee termyne te beklee, indien hy of sy verkies word.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2018-02-05T00:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:13+00:00","og_image":[{"width":400,"height":300,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS","datePublished":"2018-02-05T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:13+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/"},"wordCount":811,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/","name":"ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg","datePublished":"2018-02-05T00:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:13+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/parliament_exterior_opt.jpg","width":400,"height":300,"caption":"parliament exterior opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-herroeping-staat-van-beskuldiging-mosie-van-wantroue-of-die-mbeki-oplossing-wat-op-die-spel-is\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: HERROEPING, STAAT VAN BESKULDIGING, MOSIE VAN WANTROUE OF DIE MBEKI-OPLOSSING: WAT OP DIE SPEL IS"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1996","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1996"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1996\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5816,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1996\/revisions\/5816"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1994"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1996"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1996"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1996"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}