{"id":1990,"date":"2017-07-19T08:00:00","date_gmt":"2017-07-19T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:12","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:12","slug":"artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF*"},"content":{"rendered":"<p>Die besprekingsdokument s\u00ea ook voorts dat die Roomse Statuut en die ongebalanseerde wyse waarop die westerse magte verkies om dit in werking te stel, nie ag slaan op fundamentele kwessies oor die behoefte aan \u2018n balans tussen vrede en geregtigheid nie. Die dokument gee voor om namens die 34 Afrika-state te praat wat die Roomse Statuut onderteken het, en kritiseer die inwerkingstelling daarvan, wat klaarblyklik pogings op die vasteland om vrede en konflik aan te pak, ignoreer. Ironies genoeg moedig die dokument ook voorts die Afrika-unie en sy lede aan om pogings om die Afrika-hof oor Menseregte in staat te stel om sy uitgebreide mandaat uit te voer.\u201d Dit is \u2018n stilswyende erkenning van die feit dat die vasteland nie oortreders van ernstige menseregteskendings doeltreffend kan vervolg nie.&nbsp;<\/p>\n<p><em>Die&nbsp;Malabo-protokol<\/em>&nbsp;(die Protokol) is in Junie 2014 deur lede van die AU, met inbegrip van Suid-Afrika, aanvaar, en het ten doel om die jurisdiksie van die bestaande Afrika-hof oor Geregtigheid en Menseregte (AFGMR) uit te brei om misdade kragtens internasionale reg in te sluit, wat soortgelyk aan di\u00e9 van die ISH is. Die Protokol sluit egter immuniteit vir Staatshoofde in. Gegewe die goed gerapporteerde en gedokumenteerde gruweldade wat dikwels deur Staatshoofde op die vasteland begaan word, sal die AFGMR nutteloos wees in die stryd teen straffeloosheid vir ernstige menseregteskendings. In elke geval het lede van die AU \u2018n trae reaksie op die Protokol, met slegs nege uit die vereiste 15 ondertekenaars tot op datum, om te verseker dat die bepalings van die Protokol uitgevoer word. Dit suggereer dat die kommer wat deur die regerende party se besprekingsdokument uitgedruk word &#8211; dat die ongebalanseerde magsverhoudinge in die Roomse Statuut westerse state b\u00f3 die armer state van die suide bevoordeel &#8211; \u2018n rookskerm is om die state van internasionale kritiek en aanspreeklikheid te beskerm.<\/p>\n<p>Die besprekingsdokument versuim ook om oorweging te skenk aan die feit dat ander Afrika-state, soos Gambi\u00eb, Botswana, een meer onlangs, Zambi\u00eb, hul steun aan die internasionale liggaam toes\u00ea wanneer die vraag geopper word oor of hulle hul lidmaatskap van die ISH moet onttrek. D\u00edt ten spyte van die AU se resolusie vroeg in 2017 om die idee van \u2018n gesamentlike onttrekking deur Afrika-state van die ISH verder te ondersoek.<\/p>\n<p>Burundi, geteister deur jare van konflik &#8211; waartydens die Staatshoof, President Pierre Nkurunziza, betrek is by menseregteskendings deur organisasies, met inbegrip van Human Rights Watch &#8211; het formeel kennis gegee om van die Roomse Statuut te onttrek. Dit is die geselskap waarin Suid-Afrika homself bevind. Die onlangse beslissing deur die ISH dat Suid-Afrika versuim het om aan die Roomse Statuut te voldoen deur nie President Al-Bashir in hegtenis te neem en uit te lewer nie, blyk om die besluit van die regerende party dat Suid-Afrika van die ISH moet onttrek, te versterk het.<\/p>\n<p>Dit is waar dat daar \u2018n behoefte is aan die hervorming van die AFGMR&nbsp;&nbsp;&#8211; aangesien die huidige struktuur \u2018n verouderde weerspie\u00ebling is van die geo-politieke landskap n\u00e1 die Tweede W\u00eareldoorlog. Dit is noodsaaklik dat die internasionale Suide verteenwoordig word en \u2018n betekenisvolle stem op die VNK gegun word. Dit is ook waar dat die Afrika-vasteland ernstige menseregteskendings in die 20ste eeu ervaar het, waarvan sommige steeds vandag plaasvind, met baie min oortreders wat aanspreeklik ooit gehou is. Suid-Afrika, as \u2018n ekonomiese mag met \u2018n progressiewe Grondwet, beklee \u2018n invloedryke posisie wat die uitdrukking van die gedeelde bekommernisse van die res van die vasteland betref. Aangesien dit so belangrik is dat Suid-Afrika steeds \u2018n lid van die ISH bly en voortgaan om betekenisvolle strukturele veranderinge in die ISH en ander hervormings aan internasionale liggame, met in begrip van die VNV, te bevorder. Soos dinge nou lyk, loop Suid-Afrika die risiko om internasionaal ge\u00efsoleer te word, wat die vorderinge wat sedert 1994 gemaak is as geloofwaardige stem vir die belange van die vasteland in gedrang bring.&nbsp;<\/p>\n<p><em>Deur me Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p><strong>*Die derde in \u2018n reeks van drie artikels deur die FW de Klerk Stigting en sy Sentrum vir Eenheid in Diversiteit en Sentrum vir Grondwetlike Regte, ter besinning van die onlangse Beleidskonferensie van die ANC.<\/strong><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/south-africa-s-constitutional-transformation-an-international-perspective\/'>SOUTH AFRICA'S CONSTITUTIONAL TRANSFORMATION: AN INTERNATIONAL PERSPECTIVE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 229.76K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/south-africa-s-constitutional-transformation-an-international-perspective\/?wpdmdl=4850&refresh=6a8bbecf73c0b1787543247\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1988\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg\" alt=\"ICC rome statute\" width=\"150\" height=\"127\" style=\"border: 5px solid #efefef; text-align: justify; margin-right: 15px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg 368w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute-300x254.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die regerende party se Beleidskonferensie wat onlangs tot \u2018n einde gekom het, en wat ten doel gehad het om riglyne daar te stel om die nuwe President, wat in Desember verkies sal word, te help om die land se buitelandse beleid te bepaal, was \u2018n openbaring. Nie oor die party se stilte oor die verdoemende bewerings van staatskaping teen senior amptenare in die party nie, n\u00f3g oor verskeie belangrike staatsorgane wat klaarblyklik polities onder verdenking geplaas is nie. Die party se standpunt oor die Internasionale Strafhof (ISH) dreig om Suid-Afrika te isoleer as \u2018n ernstige aanspraakmaker in die stryd teen straffeloosheid wat ernstige menseregteskendings en misdade teen die mensdom betref.&nbsp;<\/p>\n<p>Die regerende party se besprekingsdokument oor internasionale betrekkinge kritiseer die Roomse Statuut wat die ISH ingestel het op grond daarvan dat \u201cjammer is dat die magsverhoudinge in die Roomse Statuut steeds ten gunste is van die magtige westerse magte wat onbeperkte mag verkry het deur \u2018n onverteenwoordigende struktuur soos die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad (VNV).\u201d Die behoefte aan \u2018n hervormde VNV wat vandag so geo-politiese werklikhede weerspie\u00ebl, is gegewe. Dit is egter ook waar dat afgesien van die ISH, daar geen ander permanente liggaam is om straffeloosheid vir ernstige menseregteskendings aan te pak nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1988,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-1990","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF* - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF* - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die regerende party se Beleidskonferensie wat onlangs tot \u2018n einde gekom het, en wat ten doel gehad het om riglyne daar te stel om die nuwe President, wat in Desember verkies sal word, te help om die land se buitelandse beleid te bepaal, was \u2018n openbaring. Nie oor die party se stilte oor die verdoemende bewerings van staatskaping teen senior amptenare in die party nie, n\u00f3g oor verskeie belangrike staatsorgane wat klaarblyklik polities onder verdenking geplaas is nie. Die party se standpunt oor die Internasionale Strafhof (ISH) dreig om Suid-Afrika te isoleer as \u2018n ernstige aanspraakmaker in die stryd teen straffeloosheid wat ernstige menseregteskendings en misdade teen die mensdom betref.&nbsp; Die regerende party se besprekingsdokument oor internasionale betrekkinge kritiseer die Roomse Statuut wat die ISH ingestel het op grond daarvan dat \u201cjammer is dat die magsverhoudinge in die Roomse Statuut steeds ten gunste is van die magtige westerse magte wat onbeperkte mag verkry het deur \u2018n onverteenwoordigende struktuur soos die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad (VNV).\u201d Die behoefte aan \u2018n hervormde VNV wat vandag so geo-politiese werklikhede weerspie\u00ebl, is gegewe. Dit is egter ook waar dat afgesien van die ISH, daar geen ander permanente liggaam is om straffeloosheid vir ernstige menseregteskendings aan te pak nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-07-19T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:12+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"368\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"312\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF*\",\"datePublished\":\"2017-07-19T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:12+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/\"},\"wordCount\":705,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF* - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg\",\"datePublished\":\"2017-07-19T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:12+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg\",\"width\":368,\"height\":312,\"caption\":\"ICC rome statute\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF*\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF* - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF* - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die regerende party se Beleidskonferensie wat onlangs tot \u2018n einde gekom het, en wat ten doel gehad het om riglyne daar te stel om die nuwe President, wat in Desember verkies sal word, te help om die land se buitelandse beleid te bepaal, was \u2018n openbaring. Nie oor die party se stilte oor die verdoemende bewerings van staatskaping teen senior amptenare in die party nie, n\u00f3g oor verskeie belangrike staatsorgane wat klaarblyklik polities onder verdenking geplaas is nie. Die party se standpunt oor die Internasionale Strafhof (ISH) dreig om Suid-Afrika te isoleer as \u2018n ernstige aanspraakmaker in die stryd teen straffeloosheid wat ernstige menseregteskendings en misdade teen die mensdom betref.&nbsp; Die regerende party se besprekingsdokument oor internasionale betrekkinge kritiseer die Roomse Statuut wat die ISH ingestel het op grond daarvan dat \u201cjammer is dat die magsverhoudinge in die Roomse Statuut steeds ten gunste is van die magtige westerse magte wat onbeperkte mag verkry het deur \u2018n onverteenwoordigende struktuur soos die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad (VNV).\u201d Die behoefte aan \u2018n hervormde VNV wat vandag so geo-politiese werklikhede weerspie\u00ebl, is gegewe. Dit is egter ook waar dat afgesien van die ISH, daar geen ander permanente liggaam is om straffeloosheid vir ernstige menseregteskendings aan te pak nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-07-19T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:12+00:00","og_image":[{"width":368,"height":312,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF*","datePublished":"2017-07-19T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:12+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/"},"wordCount":705,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/","name":"ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF* - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg","datePublished":"2017-07-19T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:12+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/ICC_rome_statute.jpg","width":368,"height":312,"caption":"ICC rome statute"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-weg-na-isolasie-die-anc-en-suid-afrika-se-beleid-oor-die-internasionale-strafhof\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: DIE WEG NA ISOLASIE: DIE ANC EN SUID-AFRIKA SE BELEID OOR DIE INTERNASIONALE STRAFHOF*"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1990","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1990"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1990\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5814,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1990\/revisions\/5814"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1988"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1990"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1990"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1990"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}