{"id":1978,"date":"2018-10-04T07:57:53","date_gmt":"2018-10-04T05:57:53","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:11","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:11","slug":"artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP &#8211; DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE &#8211; DEEL II"},"content":{"rendered":"<p>Die 2015 Witskrif: Nasionale Gesondheidsversekering vir Suid-Afrika (NGV-witskrif) het voorts bepaal dat die aanvanklike fase, die proeffase, sou fokus op die versterking van gesondheidsdiensstelsels in Prim\u00eare Gesondheidsorg (PGS). Dit sou gevolglik gedoen word deur munisipale wyksgebaseerde uitreikprogramme van PGS; die ge\u00efntegreerde skoolgesondheidsprogram; die kliniese spesialisspanne in disktrikte en laastens deur die kontraktering van nie-spesialis gesondheidspraktisyne (algemene praktisyne). Fase Een bied die basis waarvan die NGV ontwikkel sal word, en die NGV-wetsontwerp bepaal dat Fase Twee hierdie versterkende inisiatiewe steeds in werking gestel sal word. Dit opper egter die vraag oor of die versterkende inisiatiewe vir die gesondheidstelsel suksesvol was en of hierdie benadering inderdaad die bloudruk daarstel vir die verdere bekendstelling van die NGV. Die NGV-wetsontwerp is vreemd genoeg stil oor die behoefte aan &#8216;n objektiewe evaluering van Fase Een, en bewys-gebaseerde uitslae is nie so deursigtig soos wat &#8216;n mens mag verwag nie.<\/p>\n<p>Die beleid oor nasionale gesondheidsversekering in Suid-Afrika van 2011 (NGV-groenskrif) het belangrike punte uiteengesit met beraamde tydraamwerke wat in die aanvanklike fase aangepak sou word. Dit het ingesluit bestuursforums en die aanwysing van hospitale; die loods van aanvanklike werk in 10 distrikte; die oudit van alle publieke gesondheidsfasiliteite; die daarstelling van die Kantoor van Nakoming aan Gesondheidstandaarde en die fokus op die vermeerdering van dokters, verpleegsters en aptekers.&nbsp;<\/p>\n<p>In Maart 2012, in ooreenstemming met die NGV-groenskrif, het die Minister van Gesondheid die 10 NGV-proefterreine landwyd aangekondig. Die doelwitte van die proefterreine sluit in om te toets of die inisiatiewe betreffende die gesondheidsorgstelsel inderdaad gehalte gesondheidsorg sou bevorder en om die gebruikspatrone en bekostigbaarheid van die inwerkingstelling van sodanige prim\u00ea gesondheidsorgpakket te evalueer. Die bekendstelling van die NGV landwyd was dus afhanklik van die sukses van die proeffase.&nbsp;<\/p>\n<p>&#8216;n Direkte toelaag vir die nasionale gesondheidsversekering is in 2012\/13 geskep, spesifiek vir die loodsprojek, en dit is jaarliks verhoof van R150 miljoen, tot R250 miljoen, tot R500 miljoen teen 2014\/15. In 2013\/14 is &#8216;n verdere indirekte nasionale gesondheidstoelaag (met &#8216;n nasionale gesondheidsversekering-komponent) geskep. Volgens &#8216;n verslagdoening aan die Parlement deur die Nasionale Tesourie in 2015, is die indirekte toelaag geskep om die onderbesteding en swak prestasie van die direkte NGV-toelaag aan te pak. Die indirekte toelaag het aanvanklik gefokus op die finansiering van die kontraktering van algemene praktisyns om te help in staatsklinieke.&nbsp;<\/p>\n<p>Die proeffase was veronderstel om in 2017 tot &#8216;n einde te kom. Die uitslae van Fase Een blyk egter nie in &#8216;n openbare verslag beskikbaar te wees nie, en dit vereis &#8216;n oorwefing van verskeie verslae om &#8216;n prentjie saam te stel.&nbsp;In Junie 2015 is die nasionale begrotingskomitee van die Nasionale Raad van Provinsies deur beide die Nasionale Tesourie en die Departement van Gesondheid se afgevaardigdes ingelig oor die uitgawes van die NHI se loodsprojek. Dit het duidelik geword dat die NGV-direkte toelae aanvanklik baie onderskat is en in 2014\/15 het die Oos-Kaap slegs 19,9% van sy toekenning bestee. Die redes hiervoor het ingesluit &#8216;n gebrek aan ko\u00f6rdinering van NGV-loodsprojekte oor nasionale, provinsiale en plaaslike vlakke met ontwikkelingsvennote, en die onbuigsaamheid van die toelaag.&nbsp;Die teiken om 900 algemene praktisyns teen 2014\/15 te kontrakteer via die indirekte NHI fonds, is ook nie verwesenlik nie en dit blyk dat daar slegs 253 in daardie tyd geplaas is.<\/p>\n<p>In Augustus 2015 het die Minister ook verslag gedoen aan die Parlement se Portefeuljekomitee oor Gesondheid oor die NGV-proefterreine, en hy het spesifiek planne uitgelig oor&nbsp;die herstel en instandhouding van 152 Oos-Kaapse klinieke om te transformeer na ideale klinieke. Ten opsigte van die voorlegging is tydlyne vir die bou van agt nuwe klinieke in die Oos-Kaap spesifiek aangebied. Lusikisiki-kliniek was een sodanige kliniek. Die bou daarvan, volgens die voorlegging, het op 17 Julie 2015 begin, en sou teen 16 Oktober 2016 afgehandel wees. Die verskriklike toestande van die Lusikisiki&nbsp;Village-kliniek, wat in &#8216;n tent en mobiele eenheid gehuisves is, het in 2013 groot oproer veroorsaak, wat die desparate aard van die projek beklemtoon het. Volgens mediaberigte in Desember 2017, blyk dit of die bouwerk eers in Augustus 2017 afgehandel is, en dat dit teen Desember 2017 steeds nie oop vir die publiek was nie. Voorts het die jaarlikse inspeksieverslag vir 2016\/17 die inspeksie van agt NGV-proefterreine ingesluit, waarvan die Vhembe-distrik die laagste gemiddelde prestasiepunt van 42% behaal het. Die verslag het ook daarna verwys dat die prestasiepunte vir NGV-proefdistrikte nie noemenswaardig verskil het van die van nie-NGV-proefdistrikte nie. Dit is dus duidelik dat daar &#8216;n behoefte is aan &#8216;n behoorlike evaluering van Fase Een.&nbsp;<\/p>\n<p>Die NGV-voorstel is hoogs&nbsp;ambisieus, maar vir dit om die kans te staan om gesondheidsorg te transformeer, is dit belangrik dat die publiek voorsien word van &#8216;n deursigtige evaluering van Fase Een om te toets of dit inderdaad die oplossing is vir die huidige gesondheidskrisis. Die versuim om dit te doen sal die grootste struikelblok van die Staat se verbintenis wees om universele gesondheidsorg te voorsien.&nbsp;Die versuim om die resultate effektief te kommunikeer, en klaarblyklike mislukkings en vertragings in die implementering van Fase Een, is &#8216;n afwyking van fundamentele grondwetlike waardes. Die grondliggende waardes van die Grondwet vestig &#8216;n verantwoordbare en responsiewe bestuurstelsel. Die waardes en beginsels van openbare administrasie vereis die doeltreffende, ekonomiese en effektiewe gebruik van hulpbronne, tesame met die verskaffing van tydige, toeganklike en akkurate inligting aan die publiek. Die implementering en bestuur van die NGV-proeffase voldoen nie aan die grondwetlike standaard nie.<\/p>\n<p>*&nbsp;In Deel III sal die voorgestelde NGV-bestuursvraagstukke ontleed word.<\/p>\n<p><em>Deur me Christine Botha: Regsbeampte, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><br \/>4 Oktober 2018<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/verdien-mnr-lesufi-n-slaagpunt\/'>VERDIEN MNR LESUFI \u2018N SLAAGPUNT?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 350.48K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/verdien-mnr-lesufi-n-slaagpunt\/?wpdmdl=4854&refresh=6a88cbd11ccc61787349969\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1976\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg\" alt=\"Healthcare 2 opt\" width=\"150\" height=\"100\" style=\"margin-right: 15px; margin-bottom: 3px; border: 4px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>In Deel I van die reeks oor gesondheidshervorming en die konsepwetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV-wetsontwerp) het die Sentrum vir Grondwetlike Regte aangevoer dat gegewe die verwagte koste van die NGV en die gebrek aan kritieke detail, Suid-Afrika dringend moet kyk na alternatiewe modelle om die gesondheidskrisis aan te pak. In Deel II kyk die SGR na die gebrek aan inligting oor die uitslae van die NGV se proeffase, wat veronderstel is om die verdere bekendstelling van die NGV in te lig.<\/p>\n<p>Die NGV-wetsontwerp het ten doel om die voorsiening van gesondheidsorg in Suid-Afrika te revolusioneer deur die huidige tweeledige gesondheidsfinansiering met die daarstelling van die NGV-fonds te vervang, wat die enigste aankoper en finansierder van die bevolking se persoonlike gesondheidsdienste sal wees. Die NGV, volgens die NGV-wetsontwerp, sal in drie fases bekendgestel word oor 14 jaar, met die eerste fase wat strek van 2012 tot 2017. Die tweede fase is gevolglik van 2017 tot 2022. Die finale fase is dan van 2022 tot 2026.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1976,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-1978","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP - DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE - DEEL II - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP - DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE - DEEL II - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In Deel I van die reeks oor gesondheidshervorming en die konsepwetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV-wetsontwerp) het die Sentrum vir Grondwetlike Regte aangevoer dat gegewe die verwagte koste van die NGV en die gebrek aan kritieke detail, Suid-Afrika dringend moet kyk na alternatiewe modelle om die gesondheidskrisis aan te pak. In Deel II kyk die SGR na die gebrek aan inligting oor die uitslae van die NGV se proeffase, wat veronderstel is om die verdere bekendstelling van die NGV in te lig. Die NGV-wetsontwerp het ten doel om die voorsiening van gesondheidsorg in Suid-Afrika te revolusioneer deur die huidige tweeledige gesondheidsfinansiering met die daarstelling van die NGV-fonds te vervang, wat die enigste aankoper en finansierder van die bevolking se persoonlike gesondheidsdienste sal wees. Die NGV, volgens die NGV-wetsontwerp, sal in drie fases bekendgestel word oor 14 jaar, met die eerste fase wat strek van 2012 tot 2017. Die tweede fase is gevolglik van 2017 tot 2022. Die finale fase is dan van 2022 tot 2026.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-10-04T05:57:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:11+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"267\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP &#8211; DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE &#8211; DEEL II\",\"datePublished\":\"2018-10-04T05:57:53+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:11+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/\"},\"wordCount\":911,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/\",\"name\":\"ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP - DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE - DEEL II - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2018-10-04T05:57:53+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:11+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":267,\"caption\":\"Healthcare 2 opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP &#8211; DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE &#8211; DEEL II\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP - DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE - DEEL II - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP - DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE - DEEL II - FW de Klerk Foundation","og_description":"In Deel I van die reeks oor gesondheidshervorming en die konsepwetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV-wetsontwerp) het die Sentrum vir Grondwetlike Regte aangevoer dat gegewe die verwagte koste van die NGV en die gebrek aan kritieke detail, Suid-Afrika dringend moet kyk na alternatiewe modelle om die gesondheidskrisis aan te pak. In Deel II kyk die SGR na die gebrek aan inligting oor die uitslae van die NGV se proeffase, wat veronderstel is om die verdere bekendstelling van die NGV in te lig. Die NGV-wetsontwerp het ten doel om die voorsiening van gesondheidsorg in Suid-Afrika te revolusioneer deur die huidige tweeledige gesondheidsfinansiering met die daarstelling van die NGV-fonds te vervang, wat die enigste aankoper en finansierder van die bevolking se persoonlike gesondheidsdienste sal wees. Die NGV, volgens die NGV-wetsontwerp, sal in drie fases bekendgestel word oor 14 jaar, met die eerste fase wat strek van 2012 tot 2017. Die tweede fase is gevolglik van 2017 tot 2022. Die finale fase is dan van 2022 tot 2026.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2018-10-04T05:57:53+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:11+00:00","og_image":[{"width":400,"height":267,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP &#8211; DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE &#8211; DEEL II","datePublished":"2018-10-04T05:57:53+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:11+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/"},"wordCount":911,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/","name":"ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP - DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE - DEEL II - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg","datePublished":"2018-10-04T05:57:53+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:11+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/Healthcare_2_opt.jpg","width":400,"height":267,"caption":"Healthcare 2 opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-nasionale-gesondheidsversekering-hardloop-voor-jy-kruip-die-behoefte-aan-objektiewe-herbesinning-van-die-proeffase-deel-ii\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING: HARDLOOP VOOR JY KRUIP &#8211; DIE BEHOEFTE AAN OBJEKTIEWE HERBESINNING VAN DIE PROEFFASE &#8211; DEEL II"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1978","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1978"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1978\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5810,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1978\/revisions\/5810"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1976"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1978"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1978"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1978"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}