{"id":1963,"date":"2018-10-09T11:38:25","date_gmt":"2018-10-09T09:38:25","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/"},"modified":"2021-05-24T01:02:09","modified_gmt":"2021-05-23T23:02:09","slug":"artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG &#8211; ETIEK MAAK SAAK"},"content":{"rendered":"<p>Volgens die Grondwet wys die President kabinetslede aan, ken hul magte en funksies toe en kan hy hulle ontslaan.&nbsp;Op sy beurt is die Kabinetslede gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik teenoor die Parlement vir die uitoefening van hul bevoegdhede en die verrigting van hul funksies. As sodanig is die standaard waarskynlik laag om as &#8216;n kabinetslid te kwalifiseer. Die aanstelling, soos met die afdanking van kabinetslede, is &#8216;n politieke besluit, met inmenging van die howe wat in sodanige besluitneming toegelaat word in sekere, uiteengesette omstandighede.&nbsp;Oor die algemeen geniet die President &#8216;n wye diskresie om sulke aanstellings te doen, hoewel dit raadsaam is om te aanvaar dat die President ander lede van die Nasionale Uitvoerende Raad van die regerende party raadpleeg.<\/p>\n<p>Die Grondwet self l\u00ea die President nie s\u00f3 &#8216;n plig op nie.<\/p>\n<p>Sodra hulle hul amp beklee, mag Lede van die Uitvoerende Gesag kragtens artikel 96 van die Grondwet nie &#8211;<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">\u201c(a) enige ander betaalde werk aanvaar;&nbsp;<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">(b)&nbsp;optree op enige wyse wat teenstrydig met hul amp is, of hulself blootstel aan enige situasie waarby die risiko van &#8216;n konflik tussen hul amptelike verantwoordelikhede en private belange bestaan; of<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">(c)&nbsp;hul posisie of enige inligting wat aan hulle toevertrou is, gebruik om hulself te verryk of enige ander persoon onbehoorlik te bevoordee niel.&#8221;<\/p>\n<p>Die&nbsp;<em>Executive Members\u2019 Ethics Act<\/em>&nbsp;van 1998 maak voorts voorsiening vir &#8216;n etiekkode om die optrede van lede van die uitvoerende gesag te reguleer. Die kode brei die bogenoemde grondwetlike voorskrifte verder uit deur te bepaal dat lede van die uitvoerende gesag nie:<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">(a)&nbsp;die Wetgewer waaraan hulle aanspreeklik is, opsetlik mag mislei nie;<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">(b)&nbsp;die President of Premier opsetlik mag mislei nie, na gelang van wat die geval mag wees nie;<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">(c) op &#8216;n manier mag optree wat strydig met hul posisie is nie;<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">(d) hul posisie of enige inligting wat aan hulle toevertrou is, mag gebruik om hulself te verryk of enige ander persoon onbehoorlik te bevoordeel nie;<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">(e) inligting wat vertroulik in die loop van hul pligte ontvang word, gebruik anders as in verband met die uitvoering van hul pligte nie;<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">(f) hulself blootstel aan enige situasie wat die risiko van &#8216;n konflik tussen hul amptelike verantwoordelikhede en hul private belange inhou nie;<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">(g) vergoeding ontvang vir enige werk of diens anders as vir die verrigting van hul werksaamhede as lede van die Uitvoerende Bestuur nie; of<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">(h) onbehoorlike gebruik maak van enige toelae of betaling wat behoorlik aan hulle gemaak is of die administratiewe re\u00ebls wat op sodanige toelae of betalings van toepassing is, ignoreer nie.<\/p>\n<p>Die Sentrum vir Etiek omskryf etiek as &#8216;n &#8220;proses van besinning waar mense se besluite gevorm word deur hul waardes, beginsels en doel, eerder as ondenkende gewoontes, maatskaplike konvensies of selfbelang.\u201d Die Oxford English Dictionary, aan die ander kant, omskryf die reg &#8220;as &#8216;n stelsel van re\u00ebls wat &#8216;n spesifieke land of gemeenskap erken as die regulering van die optrede van sy lede, en wat toegepas kan word deur die instelling van strafmaatre\u00ebls.\u201d Gevolglik het die reg klaarblyklik op sy eie &#8216;n baie nouer fokus en &#8216;n laer standaard wat nagekom moet word.&nbsp;<\/p>\n<p>Gegewe Minister Nene se erkenning binne die konteks van die bogenoemde etiekkode &#8211; ontstaan die vraag oor hoe lede van die uitvoerende gesag werklike of klaarblyklike konflik van belange kan verhoed. Ter beantwoording van hierdie vraag moenie net die regstandaard gebruik word nie, maar ook die etiese standaarde.&nbsp;In die Suid-Afrikaanse konteks is daar geen dubbelsinnigheid oor wat die wet van lede van die Uitvoerende Bestuur vereis nie. Die Etiekkode vereis &#8216;n ho\u00ebr standaard van gedrag as wat deur die wet bepaal word. Die toepassing van die gegewe feitestel op hierdie verduideliking &#8211; eenvoudig gestel &#8211; beteken dat, terwyl Minister Nene wetlik (ten minste op die oomblik) geen wette in die 11 vreemde vergaderings met die Gupta-familie oortree het nie &#8211; dit steeds oneties was &#8211; gegewe wat reeds in die openbare domein bekend was &#8211; om die familie te ontmoet. Daarbenewens was dit oneties om toe te ontken dat sodanige vergaderings plaasgevind het toe hy aanvanklik daaroor gevra is. Hy het voorts ook versuim om iets te s\u00ea toe die adjunkminister van finansies, Mcebisi Jonas, hom oor die beweerde R600 miljoen-omkoopgeld ingelig het.<\/p>\n<p>Dit s\u00ea baie dat in die apologie wat Minister Nene sedert aan Suid-Afrikaners gebied het, hy verklaar dat&nbsp;&#8220;ek verkeerd was om die Guptas by hulle woning te ontmoet, en nie in my kantoor of ten minste &#8216;n openbare plek nie.&#8221;&nbsp;Deur om verskoning te vra oor die plek van die ontmoetings (en deur die versuim om die nasie in sy vertroue te neem oor wat tydens hierdie vergaderings bespreek is), eerder dat die vergaderings in die eerste plek plaasgevind het, dui op die gaping tussen die reg en etiek. Hy mag wettiglik die minimum gedoen het om voor die Kommissie te verskyn, meer as wat van hom verwag is, eties gesproke. Sy optrede in hierdie verband trek in twyfel sy vermo\u00eb om in die beste belange van die publiek op te tree, en sy voortgesette ampstermyn sal tot &#8216;n verlies aan vertroue in hierdie belangrike ministerie lei.<\/p>\n<p>Op &#8216;n tydstip wanneer die tekort aan vertroue tussen die demokratiese staat en sy burgers op &#8216;n rekord laagtepunt is, is dit belangrik dat staatsamptenare hulselft uitstekend gedra en nie in twyfel getrek kan word nie. Die geskiktheid van lede van die kabinet, soos Minister van Binnelandse Sake, Gigaba, en Minister vir Vroue in die Presidensie, Dlamini, kan dus nie nog bevraagteken word waar howe negatiewe bevindings teen hulle gemaak het nie. Suid-Afrikaners as &#8216;n geheel het &#8216;n plig om &#8216;n kultuur van etiek te ontwikkel, te koester en te onderrig, verskans deur morele waardes. Dit is hoog tyd dat die afbrekende kultuur van persoonlike politiek, kenmerkend van die vorige regime, terugstaan om plek te maak vir die herstel van institusionele integriteit.&nbsp;As riglyn vir die President se besluite met betrekking tot die aanstellings van die Kabinet, moet &#8216;n strenger standaard &#8211; di\u00e9 van etiek &#8211; benewens die wet toegepas word.<\/p>\n<p><em>Deur me Phephelaphi Dube: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<br \/><\/em>9 Oktober 2018<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt; color: #000000;\">Foto:&nbsp;<a href=\"https:\/\/www.flickr.com\/photos\/governmentza\/22222786558\/\" style=\"color: #000000;\">GovernmentZA<\/a>&nbsp;on&nbsp;<a href=\"https:\/\/foter.com\/\" style=\"color: #000000;\">Foter.com<\/a>&nbsp;\/&nbsp;<a href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nd\/2.0\/\" style=\"color: #000000;\">CC BY-ND<\/a><\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-samrk-se-jongste-bevindinge-oor-julius-malema\/'>DIE SAMRK SE JONGSTE BEVINDINGE OOR JULIUS MALEMA<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 331.73K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-samrk-se-jongste-bevindinge-oor-julius-malema\/?wpdmdl=4859&refresh=6a8a3bc9150b01787444169\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1961\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg\" alt=\"NENE FOTER\" width=\"150\" height=\"205\" style=\"margin-right: 15px; border: 4px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER-219x300.jpg 219w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>President Cyril Ramaphosa het, om dit ligtens te stel, &#8216;n reuse taak voor hom. Hy moet &#8216;n tasbare en samehangende boodskap stuur oor ekonomiese herstel.&nbsp;Onder die onthullings voor die Kommissie oor Staatskaping is dat die huidige Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, die Gupta-familie ontmoet het by hul woning op 11 geleenthede tussen 2009 en 2014, toe hy adjunkminister van Finansies was. Dit is &#8216;n groot onthulling omdat dit die opdrag van die Kommissie is om onder andere te ondersoek &#8220;of, en in watter mate en deur wie, pogings aangewend is om uitvoerende amptenare, staatsorgane en direkteurs van ondernemings in staatsbesit te be\u00efnvloed&#8221;. Die presiese besonderhede van die vergaderings is nog nie bekend nie. Wat ook nog nie bekend is nie, is die verbintenis, indien enige, tussen die inhoud van die vergaderings en enige daaropvolgende beleidsbesluite wat deur Minister Nene gemaak is. Mediaberigte voer aan dat alhoewel Minister Nene nie sy bedanking ingedien het nie, hy die President gevra het om hom van sy pligte te onthef.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1961,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[46],"tags":[],"class_list":["post-1963","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-jongste-afr"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG - ETIEK MAAK SAAK - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG - ETIEK MAAK SAAK - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"President Cyril Ramaphosa het, om dit ligtens te stel, &#039;n reuse taak voor hom. Hy moet &#039;n tasbare en samehangende boodskap stuur oor ekonomiese herstel.&nbsp;Onder die onthullings voor die Kommissie oor Staatskaping is dat die huidige Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, die Gupta-familie ontmoet het by hul woning op 11 geleenthede tussen 2009 en 2014, toe hy adjunkminister van Finansies was. Dit is &#039;n groot onthulling omdat dit die opdrag van die Kommissie is om onder andere te ondersoek &quot;of, en in watter mate en deur wie, pogings aangewend is om uitvoerende amptenare, staatsorgane en direkteurs van ondernemings in staatsbesit te be\u00efnvloed&quot;. Die presiese besonderhede van die vergaderings is nog nie bekend nie. Wat ook nog nie bekend is nie, is die verbintenis, indien enige, tussen die inhoud van die vergaderings en enige daaropvolgende beleidsbesluite wat deur Minister Nene gemaak is. Mediaberigte voer aan dat alhoewel Minister Nene nie sy bedanking ingedien het nie, hy die President gevra het om hom van sy pligte te onthef.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-10-09T09:38:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T23:02:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"547\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG &#8211; ETIEK MAAK SAAK\",\"datePublished\":\"2018-10-09T09:38:25+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:09+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/\"},\"wordCount\":1047,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/\",\"name\":\"ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG - ETIEK MAAK SAAK - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg\",\"datePublished\":\"2018-10-09T09:38:25+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T23:02:09+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg\",\"width\":400,\"height\":547,\"caption\":\"NENE FOTER\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"CFCR INHOUD AFRIKAANS\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":5,\"name\":\"ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG &#8211; ETIEK MAAK SAAK\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG - ETIEK MAAK SAAK - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG - ETIEK MAAK SAAK - FW de Klerk Foundation","og_description":"President Cyril Ramaphosa het, om dit ligtens te stel, 'n reuse taak voor hom. Hy moet 'n tasbare en samehangende boodskap stuur oor ekonomiese herstel.&nbsp;Onder die onthullings voor die Kommissie oor Staatskaping is dat die huidige Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, die Gupta-familie ontmoet het by hul woning op 11 geleenthede tussen 2009 en 2014, toe hy adjunkminister van Finansies was. Dit is 'n groot onthulling omdat dit die opdrag van die Kommissie is om onder andere te ondersoek \"of, en in watter mate en deur wie, pogings aangewend is om uitvoerende amptenare, staatsorgane en direkteurs van ondernemings in staatsbesit te be\u00efnvloed\". Die presiese besonderhede van die vergaderings is nog nie bekend nie. Wat ook nog nie bekend is nie, is die verbintenis, indien enige, tussen die inhoud van die vergaderings en enige daaropvolgende beleidsbesluite wat deur Minister Nene gemaak is. Mediaberigte voer aan dat alhoewel Minister Nene nie sy bedanking ingedien het nie, hy die President gevra het om hom van sy pligte te onthef.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2018-10-09T09:38:25+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T23:02:09+00:00","og_image":[{"width":400,"height":547,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG &#8211; ETIEK MAAK SAAK","datePublished":"2018-10-09T09:38:25+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:09+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/"},"wordCount":1047,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/","name":"ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG - ETIEK MAAK SAAK - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg","datePublished":"2018-10-09T09:38:25+00:00","dateModified":"2021-05-23T23:02:09+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/10\/NENE_FOTER.jpg","width":400,"height":547,"caption":"NENE FOTER"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-anderkant-die-reg-etiek-maak-saak\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"CFCR INHOUD AFRIKAANS","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/afr\/jongste-afr\/nuus-jongste-afr\/"},{"@type":"ListItem","position":5,"name":"ARTIKEL: ANDERKANT DIE REG &#8211; ETIEK MAAK SAAK"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1963","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1963"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1963\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5805,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1963\/revisions\/5805"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1961"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1963"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1963"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1963"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}