{"id":1913,"date":"2019-01-31T08:00:00","date_gmt":"2019-01-31T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/"},"modified":"2021-07-20T21:08:27","modified_gmt":"2021-07-20T19:08:27","slug":"verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/","title":{"rendered":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR &#8220;AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d"},"content":{"rendered":"<p>Die konferensie sal fokus op twee aspekte van ongelykheid wat na ons mening die duidelikste en belangrikste is: ekonomiese ongelykheid en opvoedkundige ongelykheid. Ons het &#8216;n feiteblad op ongelykheid voorberei wat aan alle konferensiegangers beskikbaar gestel sal word. Dit sal die skerp realiteit van die verlede en hede illustreer. Die verskillende sprekers sal dus konsentreer op wat gedoen kan word om ongelykheid op konkrete maniere aan te spreek.<\/p>\n<p>Voormalige president FW de Klerk sal die hoofrede lewer en die agtergrond skets. Daarna sal twee bekende ekonome hul standpunte gee oor wat gedoen kan word om ekonomiese ongelykheid aan te spreek: prof Haroon Bhorat (Universiteit van Kaapstad) en dr Roelof Botha (GIBS). Hul insette sal gevolg word deur &#8216;n uur lange interaktiewe paneelbespreking, waar die gehoor geleentheid sal h\u00ea om vrae te vra.<\/p>\n<p>Die tweede deel van die konferensie sal bekend gestel word deur me Penelope Vinjevold (Adjunkdirekteur-Generaal van die Oos-Kaapse Departement van Onderwys). Sy sal spesifiek fokus op opvoedkundige ongelykheid en wat op skoolvlak gedoen kan word om dit te verbeter. &#8216;n Paneelbespreking met me Vinjevold en voormalige president De Klerk sal die verrigtinge afsluit.<\/p>\n<p>Ons glo dat &#8216;n aanhoudende fokus op die aanpak van ongelykheid die verbetering van ons opvoedkundige uitkomste op alle vlakke van die stelsel insluit. Op hierdie manier sal jong Suid-Afrikaners beter toegerus wees om die arbeidsmark te betree en die uitdagings van die Vierde Industri\u00eble Revolusie aan te durf. Terselfdertyd kan ekonomiese ongelykheid slegs doeltreffend aangespreek word deur mense die geleentheid te gee om te werk, hetsy in &#8216;n werk of in hul eie besigheid. Daar moet meer klem gel\u00ea word op hierdie belangrike aspekte.<\/p>\n<p>Ons sprekers sal ongetwyfeld besondere detail en analise kan bied oor die kwessies wat hier bo uiteengesit is. Dit, veral ten opsigte van hoe om groei aan te moedig; om die land se twyfelagtige reputasie as een van die mees ondergeskoolde bevolkings in die middelinkomste-groep van lande; en die daarstelling van werksgeleenthede in sektore soos, onder andere, landbou en vervaardiging. &#8216;n Voorvereiste vir die bogenoemde is natuurlik die behoefte aan beleidsekerheid. Hierdie belangrike grondliggende kwessie sal gedurende die loop van die dag belangrik wees.<\/p>\n<p>Hopelik sal die uitkomste van hierdie konferensie politieke partye lei om die belangrike kwessie betreffende die aanpak van ongelykheid op &#8216;n doeltreffende wyse hoog op hul agendas te plaas.<\/p>\n<p><em>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/em><br \/>\n31 Januarie 2019<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/'>FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR \"AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 153.72K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/?wpdmdl=4963&refresh=6ae6a659a70a31793500761\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1624\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg\" alt=\"conference 2018\" width=\"150\" height=\"100\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die FW de Klerk Stigting sal sy jaarlikste konferensie op 1 Februarie 2019 toewy aan een van die belangrikste uitdagings wat die nasie die hoof moet bied, naamlik ongelykheid. Verkiesingsjare, methul beloftes en banaliteite, het nie hierdie ernstige saak aangespreek nie.&nbsp;&nbsp;Die Stigting sal hieraan oorweging skenk, maar ook verder gaan en die belangrike vraag vra: &#8220;Wat moet gedoen word?&#8221;<\/p>\n<p>Ongelykheid in Suid-Afrika is hoog en het oor die afgelope 24 jaar toenemend gestyg. &#8216;n Verslag van die W\u00eareldbank in 2018 het die drieledige uitdaging wat die land in die gesig staar gepas opgesom as &#8220;ho\u00eb armoede, ho\u00eb ongelykheid en ho\u00eb werkloosheid\u201d.&nbsp;Alhoewel hierdie uitdagings nie vinnig opgelos word nie, is die feit van die saak dat indien ons as &#8216;n land nie hierdie diepgewortelde probleem effektief aanspreek nie, ons nie &#8216;n vreedsame, welvarende en harmonieuse samelewing sal wees nie. Daarbenewens is die strewe na gelykheid een van die basiese mandate in ons Grondwet.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1624,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1913","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR &quot;AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR &quot;AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die FW de Klerk Stigting sal sy jaarlikste konferensie op 1 Februarie 2019 toewy aan een van die belangrikste uitdagings wat die nasie die hoof moet bied, naamlik ongelykheid. Verkiesingsjare, methul beloftes en banaliteite, het nie hierdie ernstige saak aangespreek nie.&nbsp;&nbsp;Die Stigting sal hieraan oorweging skenk, maar ook verder gaan en die belangrike vraag vra: &quot;Wat moet gedoen word?&quot; Ongelykheid in Suid-Afrika is hoog en het oor die afgelope 24 jaar toenemend gestyg. &#039;n Verslag van die W\u00eareldbank in 2018 het die drieledige uitdaging wat die land in die gesig staar gepas opgesom as &quot;ho\u00eb armoede, ho\u00eb ongelykheid en ho\u00eb werkloosheid\u201d.&nbsp;Alhoewel hierdie uitdagings nie vinnig opgelos word nie, is die feit van die saak dat indien ons as &#039;n land nie hierdie diepgewortelde probleem effektief aanspreek nie, ons nie &#039;n vreedsame, welvarende en harmonieuse samelewing sal wees nie. Daarbenewens is die strewe na gelykheid een van die basiese mandate in ons Grondwet.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-01-31T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:08:27+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"267\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR &#8220;AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d\",\"datePublished\":\"2019-01-31T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:08:27+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/\"},\"wordCount\":407,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/\",\"name\":\"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR \\\"AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg\",\"datePublished\":\"2019-01-31T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:08:27+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg\",\"width\":400,\"height\":267,\"caption\":\"conference 2018\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR &#8220;AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR \"AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR \"AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die FW de Klerk Stigting sal sy jaarlikste konferensie op 1 Februarie 2019 toewy aan een van die belangrikste uitdagings wat die nasie die hoof moet bied, naamlik ongelykheid. Verkiesingsjare, methul beloftes en banaliteite, het nie hierdie ernstige saak aangespreek nie.&nbsp;&nbsp;Die Stigting sal hieraan oorweging skenk, maar ook verder gaan en die belangrike vraag vra: \"Wat moet gedoen word?\" Ongelykheid in Suid-Afrika is hoog en het oor die afgelope 24 jaar toenemend gestyg. 'n Verslag van die W\u00eareldbank in 2018 het die drieledige uitdaging wat die land in die gesig staar gepas opgesom as \"ho\u00eb armoede, ho\u00eb ongelykheid en ho\u00eb werkloosheid\u201d.&nbsp;Alhoewel hierdie uitdagings nie vinnig opgelos word nie, is die feit van die saak dat indien ons as 'n land nie hierdie diepgewortelde probleem effektief aanspreek nie, ons nie 'n vreedsame, welvarende en harmonieuse samelewing sal wees nie. Daarbenewens is die strewe na gelykheid een van die basiese mandate in ons Grondwet.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-01-31T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:08:27+00:00","og_image":[{"width":400,"height":267,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR &#8220;AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d","datePublished":"2019-01-31T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:08:27+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/"},"wordCount":407,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/","name":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR \"AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg","datePublished":"2019-01-31T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:08:27+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/01\/conference_2018.jpg","width":400,"height":267,"caption":"conference 2018"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-se-jaarlikse-konferensie-oor-aanpak-van-ongelykheid\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING SE JAARLIKSE KONFERENSIE OOR &#8220;AANPAK VAN ONGELYKHEID\u201d"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1913","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1913"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1913\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7968,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1913\/revisions\/7968"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1624"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1913"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1913"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1913"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}