{"id":1912,"date":"2019-02-08T07:00:00","date_gmt":"2019-02-08T05:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-sona-2019\/"},"modified":"2021-07-20T21:08:19","modified_gmt":"2021-07-20T19:08:19","slug":"verklaring-sona-2019","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/","title":{"rendered":"VERKLARING: SONA 2019"},"content":{"rendered":"<p>Sy keuse van die &#8220;vyf mees dringende take op hierdie oomblik in ons geskiedenis&#8221; s\u00ea baie:<\/p>\n<ul>\n<li>Inklusiewe groei en indiensneming;<\/li>\n<li>Verbetering van die onderwysstelsel en die ontwikkeling van die vaardighede vir die toekoms;<\/li>\n<li>Verbetering van lewensomstandighede vir alle Suid-Afrikaners, veral die armes;<\/li>\n<li>Versterking van die stryd teen korrupsie en staatskaping; en<\/li>\n<li>Versterking van die staat se vermo\u00eb om die behoeftes van die mense aan te spreek.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Alhoewel niks hiervan nuut is nie, dui die besluit op hierdie take op &#8216;n realisme en dringendheid wat by die Presidensie voor 2018 ontbreek het. Hierdie openbare bekentenis deur die President word dus verwelkom.<\/p>\n<p>Verskeie ander kwessies staan uit as positiewe vooruitgang:<\/p>\n<ul>\n<li>Die herinstelling van &#8216;n Nasionale Veiligheidsraad, onder voorsitterskap van die President, om die &#8216;mavericks&#8217; in intelligensie te stop.<\/li>\n<li>Die daarstelling van &#8216;n ondersoekdirektoraat oor ernstige korrupsie en gepaardgaande misdrywe in die kantoor van die NDOV (wat aan die Skerpioene herinner).<\/li>\n<li>Fokus op belangrike dele van die ekonomie wat arbeidsintensief is, insluitende landbou, toerisme en die oseaan-ekonomie.<\/li>\n<li>Grondhervorming word terloops genoem as deel van die ondersteuning van landbou.<\/li>\n<li>Die kleim op toerisme en veral &#8216;n w\u00eareldklas eVisa-regime.<\/li>\n<li>Ondersteuning van Eskom se balansstaat, maar ook die eerste tekens van moontlike gedeeltelike privatisering in die vestiging van drie afsonderlike entiteite &#8211; Opwekking, Transmissie en Verspreiding &#8211; onder Eskom Holdings.<\/li>\n<li>Verskuiwing van die verantwoordelikheid vir VKO-sentrums van Maatskaplike Ontwikkeling na Basiese Onderwys; en die voortgaan met die proses na twee jaar van verpligte VKO vir alle kinders voordat hulle Graad 1 toe gaan.<\/li>\n<li>Die daarstelling van &#8216;n Ontwikkelingsbank vir Menslike Nedersettings wat sal help met finansiering vir die lewering van behuising in beide die openbare en private sektor.<\/li>\n<li>Die bekendstelling deur die Nasionale Skool vir Regeringsbestuur van &#8216;n reeks verpligte kursusse, wat gebiede dek soos etiek en teen-korrupsie, senior bestuur en aanbodkettingbestuur; en die ontplooiing van bestuurders om dienslewering te versterk.<\/li>\n<li>Versterking van die verbod op amptenare wat sake met die Staat doen en om die staat in staat te stel om op &#8216;n meer doeltreffende wyse korrupte aktiwiteite aan te pak.<\/li>\n<li>Die klem op die behoefte aan die bekamping van rassisme en rassifisering.<\/li>\n<\/ul>\n<p>&#8216;n Mens kan en moet bekommerd bly oor ander aspekte van die SONA. Dit sluit in die verwysing na onteiening sonder vergoeding, die entoesiasme\u00a0rondom die katastrofiese NGV-wetsontwerp en die idealistiese idee om elke skoolkind in Suid-Afrika binne die volgende ses jaar van digitale werkboeke en handboeke op &#8216;n tablettoestel te voorsien.<\/p>\n<p>In sy laaste paragrawe wys die President inderdaad op &#8216;n toekoms waarmee alle Suid-Afrikaners kan identifiseer: waar elke man, vrou en kind die geleentheid en vermo\u00eb kan h\u00ea om &#8216;n beter lewe vir hulself te kan skep &#8211; geen pure geregtigheid hier nie. Hy praat ook vab &#8216;n Suid-Afrika wat die probleme van die verlede erken, maar op die toekoms fokus &#8211; en nie apartheid as verskoning kan gebruik vir die probleme van vandag nie. En uiteindelik het hy ook &#8216;n effense, maar duidelike steek ingekry teen sy voorganger en sy handlangers: ons wil &#8216;n Suid-Afrika h\u00ea wie se leiers braaf is, leiers wat die dienaars van die mense is &#8211; en vir wie die uitvoering van hul pligte die hoogste en enigste beloning is.<\/p>\n<p>President Ramaphosa het geklink of hy &#8216;n staatsrede vir die hele volk lewer, en of hy praat as &#8216;n President van alle Suid-Afrikaners. Hy het ook geklink of hy reeds begin werk het aan die werk wat op hom &#8211; en alle Suid-Afrikaners &#8211; na 8 Mei wag. Die duidelike vraag is of ons die stryd in &#8216;n party kan wen wat teen homself oorlog voer, en of hy die Staat kan herstel wat hom kan ondersteun. Vir nou is dit die groot onsekerhede.<\/p>\n<p><em>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/em><br \/>\n8 Februarie 2019<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/sona-2019-2\/'>SONA 2019<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 159.53K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/sona-2019-2\/?wpdmdl=4962&refresh=6ae6a6648cd7e1793500772\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1639\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg\" alt=\"SA COUNTRY opt\" width=\"150\" height=\"133\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt-300x266.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Dit is aanloklik om President Cyril Ramaphosa se SONA af te maak as net nog &#8216;n verkiesings&nbsp;&nbsp;&nbsp;aan die kiesers net &#8216;n paar maande voor die algemene verkiesing, wat op 8 Mei gaan plaasvind. &#8216;n Nadere blik is egter geregverdig, aangesien daar is sekere interessante elemente is wat kan dui op &#8216;n ander benadering en &#8216;n sterker klem op die behoefte om dit reg te stel wat die afgelope nege jaar verkeerd gegaan het &#8211; &#8216;n glintser van &#8216;n post-verkiesing- Ramaphosa.<\/p>\n<p>Hy begin deur die klem te l\u00ea op groei, vernuwing, die stryd teen korrupsie en die noodsaaklikheid om die waardes van die Grondwet te bevorder om die behoeftes van armes, werkloses, gemarginaliseerde en ontginning aan te spreek.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1639,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1912","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: SONA 2019 - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: SONA 2019 - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit is aanloklik om President Cyril Ramaphosa se SONA af te maak as net nog &#039;n verkiesings&nbsp;&nbsp;&nbsp;aan die kiesers net &#039;n paar maande voor die algemene verkiesing, wat op 8 Mei gaan plaasvind. &#039;n Nadere blik is egter geregverdig, aangesien daar is sekere interessante elemente is wat kan dui op &#039;n ander benadering en &#039;n sterker klem op die behoefte om dit reg te stel wat die afgelope nege jaar verkeerd gegaan het - &#039;n glintser van &#039;n post-verkiesing- Ramaphosa. Hy begin deur die klem te l\u00ea op groei, vernuwing, die stryd teen korrupsie en die noodsaaklikheid om die waardes van die Grondwet te bevorder om die behoeftes van armes, werkloses, gemarginaliseerde en ontginning aan te spreek.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-02-08T05:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:08:19+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"354\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: SONA 2019\",\"datePublished\":\"2019-02-08T05:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:08:19+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/\"},\"wordCount\":620,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/\",\"name\":\"VERKLARING: SONA 2019 - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2019-02-08T05:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:08:19+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":354,\"caption\":\"SA COUNTRY opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: SONA 2019\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: SONA 2019 - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: SONA 2019 - FW de Klerk Foundation","og_description":"Dit is aanloklik om President Cyril Ramaphosa se SONA af te maak as net nog 'n verkiesings&nbsp;&nbsp;&nbsp;aan die kiesers net 'n paar maande voor die algemene verkiesing, wat op 8 Mei gaan plaasvind. 'n Nadere blik is egter geregverdig, aangesien daar is sekere interessante elemente is wat kan dui op 'n ander benadering en 'n sterker klem op die behoefte om dit reg te stel wat die afgelope nege jaar verkeerd gegaan het - 'n glintser van 'n post-verkiesing- Ramaphosa. Hy begin deur die klem te l\u00ea op groei, vernuwing, die stryd teen korrupsie en die noodsaaklikheid om die waardes van die Grondwet te bevorder om die behoeftes van armes, werkloses, gemarginaliseerde en ontginning aan te spreek.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-02-08T05:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:08:19+00:00","og_image":[{"width":400,"height":354,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: SONA 2019","datePublished":"2019-02-08T05:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:08:19+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/"},"wordCount":620,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/","name":"VERKLARING: SONA 2019 - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg","datePublished":"2019-02-08T05:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:08:19+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/SA-COUNTRY_opt.jpg","width":400,"height":354,"caption":"SA COUNTRY opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-sona-2019\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: SONA 2019"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1912","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1912"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1912\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7967,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1912\/revisions\/7967"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1639"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1912"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1912"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1912"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}