{"id":1909,"date":"2018-12-08T08:00:00","date_gmt":"2018-12-08T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/"},"modified":"2021-07-20T21:09:17","modified_gmt":"2021-07-20T19:09:17","slug":"artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG &#8211; VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET &#8216;N VELDTOG IN DIE VERTE"},"content":{"rendered":"<p>Die boodskap van die Uitvoerende Direkteur vir hierdie jaar se herdenking klink soos di\u00e9 van &#8216;n Suid-Afrikaanse politikus: Verenig teen korrupsie kan ons &#8216;n kultuur van\u00a0wettigheid bevorder, help om verantwoordelike en deursigtige instellings te bou en mense oral in staat te stel om toegang tot geleenthede te verkry en gesonde produktiewe lewens te lei.<\/p>\n<p>Vir Suid-Afrikaners wat nog steier onder die uitwerking van die Zupta-regime, is korrupsie nie net &#8216;n manier waarmee die een of ander\u00a0VOD in die verafgele\u00eb &#8216;derde w\u00eareld&#8217; onderdruk word nie. Dit is nie &#8216;n teoretiese konsep in &#8216;n ander land of &#8216;n ander buurt nie. Vir Suid-Afrikaners is dit met ons, tussen ons, deel van ons daaglikse lewens.\u00a0Ons lees daaroor in die nuus, ons hoor feitlik daagliks daarvan in die getuienisse voor die Zondo-kommissie en ons ervaar die gevolge daarvan in die beurtkrag wat ons elke dag in die gesig staar.<\/p>\n<p>Terwyl dit waar is dat korrupsie nie beperk is tot enige spesifieke sektor in die samelewing nie, word dit in Suid-Afrika erken dat ons met wydverspreide korrupsie in ons staatsinstellings en staatsdiens te make het. Ons weet ook dat korrupsie altyd twee partye het, en dat dit nie net staatsamptenare is wat aan korrupsie skuldig is nie. Die Steinhoff-skandaal en die ekonomiese uitwerking daarvan op so baie Suid-Afrikaners het dit vroeg reeds baie duidelik gemaak. Ten spyte hiervan is die feit dat korrupsie en omkopery in sommige nasionale departemente, provinsies en munisipaliteite inderdaad endemies is, wat Suid-Afrika anders van baie ander lande maak.<\/p>\n<p>Korrupsie is nie altyd &#8216;n spesifieke negatiewe daad van oneerlikheid nie. Dit is diksels die gebrek aan optrede, regtens gesproke, &#8216;n versuim. Dit is om jou blind te hou vir die feit dat die nywerheidsmaatskappy afvalwater in &#8216;n rivier pomp. In die Suid-Afrikaanse konteks, en spesifiek in die geval van die Vaalrivier, dit is die gebrek aan stelsels, instandhouding van masjinerie en swak bestuur by &#8216;n plaaslike owerheid wat toelaat dat riool in &#8216;n rivier loop waarvan miljoene Suid-Afrikaners afhanklik is vir drinkwater. Die gebrek aan toepaslike optrede, onvermo\u00eb en wanbestuur is \u00f3f vorms van korrupsie, \u00f3f lei tot korrupsie.<\/p>\n<p>&#8216;n Organisasie soos Corruption Watch het uitstekende werk gedoen nie net om bewusmaking onder Suid-Afrikaners te skep van korrupsie nie, maar het ook veldtogte bekendgestel om baie spesifieke gevalle van korrupsie oor die afgelope paar jaar te beveg. Suid-Afrika het egter baie meer daarvan nodig indien ons suksesvol gaan wees om van die vlaag van korrupsie in ons land ontslae te raak. Die Ramaphosa-administrasie het &#8216;n reuse taak om korrupsie in staatsinstellings en die burgerlike samelewing uit te roei &#8211; in sy aktiewe en passiewe vorms. Maar Suid-Afrikaners moet, as individue, by onsself begin deur onsself te vra: Moedig ek (selfs al is dit nie doelbewus nie) korrupsie in die werkplek, op die pad of wat my persoonlike finansies aan, of laat ek dit toe? Moet ek nie voorbeelde van korrupsie wat ek ervaar, vreesloos uitwys nie?<\/p>\n<p>Op die ou einde is die teenmiddel vir korrupsie om op &#8216;n eerlike en deursigtige wyse te leef, werk en op te tree. Dit is die beste manier om enige geveg teen korrupsie te begin.<\/p>\n<p><em>Deur Theuns Eloff: Uitvoerende Direkteur, FW de Klerk Stigting<br \/>\n<\/em>8 Desember 2018<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/'>INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG - VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET 'N VELDTOG IN DIE VERTE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 177.27K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/?wpdmdl=4959&refresh=6a8870bbcba441787326651\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1601\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg\" alt=\"IACD logo EN opt\" width=\"150\" height=\"62\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg 350w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt-300x123.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die Verenigde Nasies (VN) het talle dae op die jaarlikse kalender wat aan een of ander veldtog toegewy is. Baie hiervan gaan ongesiens verby. Internasionale Teenkorrupsiedag, wat jaarliks op 9 Desember gevier word, moenie een daarvan wees nie. Vir Suid-Afrikaners is hierdie dag (helaas) al te werklik.<\/p>\n<p>Die VN het 15 jaar gelede verskeie nasies bymekaar gebring om die Konvensie teen Korrupsie te aanvaar. Vandag is 186 state party tot die Konvensie, en onderskryf die Konvensie se teenkorrupsie-doelwitte en -ideale.&nbsp;Ingevolge die Konvensie het feitlik elke land in die w\u00eareld wette in plek om korrupsie &#8216;n misdaad te maak. Elke land is voorts ook daartoe verbind om deur die bekende volhoubare ontwikkelingsdoelwitte (SDG&#8217;s) korrupsie en omkopery te verminder, die herstel en verhaling van gesteelde bates te versterk en om doeltreffende, inklusiewe en deursigtige instellings te ontwikkel\u201d.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1601,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1909","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG - VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET &#039;N VELDTOG IN DIE VERTE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG - VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET &#039;N VELDTOG IN DIE VERTE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Verenigde Nasies (VN) het talle dae op die jaarlikse kalender wat aan een of ander veldtog toegewy is. Baie hiervan gaan ongesiens verby. Internasionale Teenkorrupsiedag, wat jaarliks op 9 Desember gevier word, moenie een daarvan wees nie. Vir Suid-Afrikaners is hierdie dag (helaas) al te werklik. Die VN het 15 jaar gelede verskeie nasies bymekaar gebring om die Konvensie teen Korrupsie te aanvaar. Vandag is 186 state party tot die Konvensie, en onderskryf die Konvensie se teenkorrupsie-doelwitte en -ideale.&nbsp;Ingevolge die Konvensie het feitlik elke land in die w\u00eareld wette in plek om korrupsie &#039;n misdaad te maak. Elke land is voorts ook daartoe verbind om deur die bekende volhoubare ontwikkelingsdoelwitte (SDG&#039;s) korrupsie en omkopery te verminder, die herstel en verhaling van gesteelde bates te versterk en om doeltreffende, inklusiewe en deursigtige instellings te ontwikkel\u201d.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-12-08T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:09:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"350\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"144\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG &#8211; VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET &#8216;N VELDTOG IN DIE VERTE\",\"datePublished\":\"2018-12-08T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:09:17+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/\"},\"wordCount\":550,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/\",\"name\":\"ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG - VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET 'N VELDTOG IN DIE VERTE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2018-12-08T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:09:17+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg\",\"width\":350,\"height\":144,\"caption\":\"IACD logo EN opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG &#8211; VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET &#8216;N VELDTOG IN DIE VERTE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG - VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET 'N VELDTOG IN DIE VERTE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG - VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET 'N VELDTOG IN DIE VERTE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die Verenigde Nasies (VN) het talle dae op die jaarlikse kalender wat aan een of ander veldtog toegewy is. Baie hiervan gaan ongesiens verby. Internasionale Teenkorrupsiedag, wat jaarliks op 9 Desember gevier word, moenie een daarvan wees nie. Vir Suid-Afrikaners is hierdie dag (helaas) al te werklik. Die VN het 15 jaar gelede verskeie nasies bymekaar gebring om die Konvensie teen Korrupsie te aanvaar. Vandag is 186 state party tot die Konvensie, en onderskryf die Konvensie se teenkorrupsie-doelwitte en -ideale.&nbsp;Ingevolge die Konvensie het feitlik elke land in die w\u00eareld wette in plek om korrupsie 'n misdaad te maak. Elke land is voorts ook daartoe verbind om deur die bekende volhoubare ontwikkelingsdoelwitte (SDG's) korrupsie en omkopery te verminder, die herstel en verhaling van gesteelde bates te versterk en om doeltreffende, inklusiewe en deursigtige instellings te ontwikkel\u201d.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2018-12-08T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:09:17+00:00","og_image":[{"width":350,"height":144,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG &#8211; VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET &#8216;N VELDTOG IN DIE VERTE","datePublished":"2018-12-08T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:09:17+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/"},"wordCount":550,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/","name":"ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG - VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET 'N VELDTOG IN DIE VERTE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg","datePublished":"2018-12-08T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:09:17+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/IACD_logo_EN_opt.jpg","width":350,"height":144,"caption":"IACD logo EN opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-internasionale-teenkorrupsiedag-vir-suid-afrikaners-nie-net-n-veldtog-in-die-verte\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: INTERNASIONALE TEENKORRUPSIEDAG &#8211; VIR SUID-AFRIKANERS NIE NET &#8216;N VELDTOG IN DIE VERTE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1909","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1909"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1909\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7973,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1909\/revisions\/7973"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1601"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1909"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1909"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1909"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}