{"id":1899,"date":"2017-12-19T08:00:00","date_gmt":"2017-12-19T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/"},"modified":"2021-07-20T21:20:49","modified_gmt":"2021-07-20T19:20:49","slug":"artikel-jou-skuif-mnr-president","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026"},"content":{"rendered":"<p>Regter Yacoob het in die uitspraak van die <em>Konstitusionele Hof in\u00a0Ramakatsi and Others v Magashule and Others<\/em>\u00a0in 2012 geskryf: \u201cEk sou graag wou s\u00ea dat die reg om deel te neem aan die aktiwiteite van &#8216;n politieke party aan elke politieke party die reg gee om wetlik en in ooreenstemming met sy eie grondwet op te tree. Dit beteken dat ons Grondwet elke lid van elke politieke party die reg gee om nakoming van die grondwet van &#8216;n politieke party deur die leierskap van daardie party te bepaal.\u201d Die aanloop tot die verkiesings is gekenmerk deur takke in KwaZulu-Natal, die Vrystaat en die Noordwes wat hul provinsiale verkiesingskonferensies suksesvol uitgedaag het. Dit beteken dat sodanige provinsies \u2013 en spesifiek die provinsiale uitvoerende komitees &#8211; nie wettiglik aan die Nasionale Konferensie kon deelneem nie. Hul takafvaardigings kon in hul eie hoedanighede deelneem. Die ware bekommernis het ontstaan oor die verifikasie van die identiteite van die individuele deelnemers, \u2018n aangeleentheid waaraan die party ernstig aandag geskenk het met die verifikasieproses wat oornag plaasgevind het. Alhoewel daar \u2018n paar verskille was, was dit nie genoeg om die hele verifikasieproses in twyfel te trek nie. Geen faksie het tot dusver die uitslag van die verkiesing van die top ses uitgedaag nie. Ten tyde van die skrywe van hierdie artikel is die posisie van die sekretaris-generaal onder die soeklig geplaas, met 68 stemme wat na bewering nie geteken nie. Dit kan moontlik daartoe lei dat Ace Magashule uit hierdie belangrike posisie verwyder word, ten gunste van Senzo Mchunu van KwaZulu-Natal.<\/p>\n<p>In die tweede plek moet die nuwe ANC-president, Cyril Ramaphosa, gelukgewens word met sy verkiesing.\u00a0Hy het sy veldtog oor die waardes van die Grondwet gevoer, en was duidelik wat sy teenstand van staatskaping en korrupsie betref. Hy het ook inklusiewe ekonomiese groei en die aanpak van ongelykhede beklemtoon.\u00a0Ramaphosa is &#8216;n toegewyde konstitusionis, wat die korrekte boodskap vir burgers, markte en die talle belanghebbendes is wat &#8216;n toekoms verlang met die waardes en beginsels van die Grondwet.<\/p>\n<p>Soos elke skaakspeler sal getuig, speel jy die spel vir die voordeel: wanneer jy dit het, handhaaf jy dit, en as jy dit nie het nie, gryp jy dit aan.\u00a0Dit is wyse raad wat\u00a0Ramaphosa dalk ter harte moet neem met \u2018n top ses wat gelykop verdeel is tussen sy ondersteuners en President Jacob Zuma se politieke vennote. Hierdie ingewikkelde uitslag sal sy taak moeiliker maak.<\/p>\n<p>Alhoewel daar baie advies sal wees vir die nuwe president van die ANC, is die sleutel tot Ramaphosa se opgang \u2013 in die party en meer belangrik, vir die land \u2013 vir hom om die koning (Zuma) dop te hou en sy aandag op moontlike ontsnappingsroetes te fokus. Wat Zuma verteenwoordig en erodeer het is die etiese grondslae van regering en regeringsbestuur \u2013 en die ekonomie in die proses gyselaar te neem en \u2018n wye begunstigingsnetwerk daar te stel wat, alhoewel dit moeilik is om dit ongedaan te maak, die grootste bedreiging vir SA se demokratiese projek inhou.<\/p>\n<p>Die nuwe ANC-president moet, soos &#8216;n skerp skaakspeler, verseker dat elkeen van sy bewegings &#8216;n doel het. Hy moet dringend optree om Zuma en sy medewerkers aanspreeklik te hou. Dit sal die sterkste boodskap aan die burgers van die land stuur &#8211; dat die ergste oortredings van die Uitvoerende Bestuur met onmiddellike effek beperk sal word. Die land is desperaat vir &#8216;n leier wat verstaan en \u2018n administrasie sal opbou wat gebaseer is op etiese leierskap en &#8216;n genuanseerde begrip van moderne politieke ekonomie\u00eb. Albei het die afgelope 10 jaar dodelike terugslae beleef, wat Suid-Afrikaners arm en meer sinies gemaak het.<\/p>\n<p>Dit alles ges\u00ea, Ramaphosa, die ANC en die land gaan oor die volgende vyf jaar enorme uitdagings in die gesig staar. Die eerste spruit uit die eerste re\u00ebl van enige organisasie, naamlik selfbehoud, of in Nasrec-taal \u201ceenheid bo alles\u201d,\u00a0met die gepaardgaande kompromie wat tot &#8216;n verdeelde top ses gelei het. Ramaphosa sal voortdurend moet dink aan die eenheid van die ANC en die versoening van die twee hooffaksies. Elke top ses-vergadering sal &#8216;n konstante herinnering wees aan hierdie organisatoriese noodsaaklikheid, veral as Ramaphosa wil h\u00ea die ANC moet goed doen in die algemene verkiesing van 2019.\u00a0Hierdie noodsaaklikheid sal egter in teenstand wees met \u2018n ander noodsaaklikheid en die grondslag van Ramaphosa se eie verkiesingsveldtog: di\u00e9 van die bekamping van korrupsie en optrede teen staatskaping. Hy is op rekord waar hy ges\u00ea het dat leefstyloudits vrywillig deur alle senior staatsamptenare en die ANC gedoen moet word. Sal hy in staat wees om hierdie en ander maatre\u00ebls in te stel? Sy gereelde top ses-vergaderings sal weer \u2018n voortdurende herinnering van hierdie strewe wees, met ten minste twee van die ses wat nie skoon rekords in hierdie verband het nie.<\/p>\n<p>Ramaphosa sal al sy aansienlike onderhandelingsvaardighede nodig h\u00ea om die probleem van &#8216;n keuse of die balans tussen eenheid en skoon bestuur te navigeer. Die feit dat hy &#8216;n beslissende stem in vergaderings van die top ses het, sal sy lewe net &#8216;n bietjie makliker maak.<\/p>\n<p>By hierdie voortgesette probleem kan nog twee gevoeg word. Die eerste is die hofbevel wat Ramaphosa beveel om \u2018n nuwe Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV) aan te stel nadat Zuma se afdanking van die vorige NDOV sy aanstelling van die huidige NDOV as onre\u00eblmatig bevind is. Alhoewel Zuma en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) app\u00e8l aangeteken het, sal dit nie lank wees voor die app\u00e8laansoek aangehoor word nie. Ramaphosa sal dus heel moontlik voor die keuse te staan kom van die aanstelling van iemand wat uiteindelik die President van die land (en sy baas vir tyd en wyl) sal aankla. Die tweede probleem, alhoewel dit nie direk met Ramaphosa verband hou nie, maar een wat sy amp as president van die ANC kan bemoeilik, is die hofbevel dat Zuma die kommissie van ondersoek na staatskaping moet aanstel voor die middel van Januarie 2018. Hierdie proses sal die water tussen die president van die ANC en die President van die land selfs verder vertroebel.<\/p>\n<p>Die finale samestelling van die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) sal eers bekend wees nadat hierdie artikel gepubliseer is. Op grond van wat gebeur het met die verkiesing van die top ses, is daar geen rede om te dink dat dit anders sou wees nie &#8211; &#8216;n min of meer 50-50 tussen die Ramaphosa-kamp en die Zuma-kamp. Dit sal Ramaphosa met baie min beweegruimte laat. En dit voorspel niks goed vir enige planne wat Ramaphosa moontlik gehad het vir &#8216;n vroe\u00eb herontplooiing van Zuma na Nkandla nie, en nog minder om hom te vervolg.\u00a0Die Ramaphosa-kamp kan dit dalk weerstaan om Zuma &#8216;n soort amnestie te gee, maar &#8216;n aktiewe vervolging met &#8216;n verdeelde NUK lyk onwaarskynlik. Indien die NUK egter kan saamstem met &#8216;n mosie van vertroue in die Parlement en die ANC-LP\u2019s opdrag gee om vir so &#8216;n mosie te stem ingevolge artikel 102 (2) van die Grondwet, sal die President en die ander lede van die Kabinet en enige adjunkministers moet bedank.<\/p>\n<p>Dink maar aan die nuwe president van die ANC wanneer jy die organisasie se program tot met die opening van die Parlement in Februarie 2018 oorweeg. Daar sal \u2018n eerste NUK-vergadering vroeg in Januarie wees, die verklaring deur die president van die ANC op 8 (moontlik op 13 Januarie in die Oos-Kaap), \u2018n ho\u00eb vlak afvaardiging na die W\u00eareld-ekonomiese forum aan die einde van Januarie en dan die Staatsrede deur Zuma in Februarie. Voeg hierby die heropening van die universiteite aan die einde van Januarie, met meeste studente wat aan die begin van Februarie arriveer. Gegewe die verwagtinge wat deur Zuma se skok-aankondiging oor \u201cgratis ho\u00ebr onderrig\u201d by Nasrec geskep is, kan \u2018n mens \u2018n mate van onrus op ons kampusse verwag. Wat is die kans dat Zuma sy Adjunk sal vra om dit te hanteer \u2026<\/p>\n<p>Dit is duidelik dat die kompromie en eenheid wat deur die Nasrec-verkiesing van die ANC se top ses afgedwing is, nie maklik in die komende jare bestuur sal kan word nie. Dit is waarskynlik nie goed vir die land, die ekonomie en skoon regering nie. Benewens sy onderhandelingsvaardighede is Ramaphosa &#8216;n uitstekende strateeg, wat altyd die groter prentjie en die toekoms sien. Hy is &#8216;n persoon wat, as hy sy doelwitte gestel het, hulle meestal bereik. Hy sal kan reken op die ervaring van voorsitter Gwede Mantashe, wat in staat sal wees om te werk aan die eenheid en versoening binne die ANC.<\/p>\n<p>Uit openbare reaksie in die algemeen is dit duidelik dat daar &#8216;n groot mate van welwillendheid &#8211; selfs buite die ANC &#8211; na Ramaphosa is. Baie Suid-Afrikaners van alle vlakke van die lewe is verenig in hul wens dat Ramaphosa sukses behaal. Hierdie algemene droom vir &#8216;n vreedsame en welvarende land moet die groot verenigende faktor bly. Hy moet in sy verstaanbare strewe om eenheid te handhaaf en versoening binne die ANC behaal, nie hierdie welwillendheid verwoes deur voor die rassistiese politiek van sy teenstanders binne en buite die ANC te buig nie. Dit is maatskaplike kapitaal wat hy later in sy loopbaan as president van die land sal nodig kry.<\/p>\n<p>Die \u201cherbou\u201d van Suid-Afrika moet met haas aangepak word en moet onderskryf word deur die woorde van Albert Einstein, \u201cons kan nie ons probleme oplos met dieselfde denkwyse wat ons gehad het toe ons dit geskep het nie\u201d. Dit wys inderdaad daarop dat dit \u201cjou skuid is, mnr President\u2026\u201d<\/p>\n<p><em>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/em><br \/>\n<em>Theuns Eloff | Zohra Dawood | Phephelaphi Dube<\/em><br \/>\n19 Desember 2017<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: www.moneyweb.co.za<\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/jou-skuif-mnr-president\/'>JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 99.12K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/jou-skuif-mnr-president\/?wpdmdl=4947&refresh=6b02a5d7c09391795335639\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1419\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg\" alt=\"CREDIT ANC moneywebcoza opt\" width=\"150\" height=\"100\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Twee stelle gelukwense is in orde na die eerste dae van die ANC se 54ste Nasionale Konferensie by Nasrec. Die ANC as \u2018n geheel kan gelukwens word vir \u2018n konferensie waartydens die onlangse uitsprake oor die samestelling van verskeie afvaardigings aanvaar en gehandhaaf is, asook vir \u2018n konferensie waartydens daar geen ontwrigtings of gewelddadige optrede was nie (wat nie die geval was tydens al die provinsiale verkiesingskonferensies nie).&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1419,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1899","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026 - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026 - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Twee stelle gelukwense is in orde na die eerste dae van die ANC se 54ste Nasionale Konferensie by Nasrec. Die ANC as \u2018n geheel kan gelukwens word vir \u2018n konferensie waartydens die onlangse uitsprake oor die samestelling van verskeie afvaardigings aanvaar en gehandhaaf is, asook vir \u2018n konferensie waartydens daar geen ontwrigtings of gewelddadige optrede was nie (wat nie die geval was tydens al die provinsiale verkiesingskonferensies nie).&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-12-19T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:20:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"267\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026\",\"datePublished\":\"2017-12-19T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:20:49+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/\"},\"wordCount\":1584,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/\",\"name\":\"ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026 - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2017-12-19T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:20:49+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":267,\"caption\":\"CREDIT ANC moneywebcoza opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026 - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026 - FW de Klerk Foundation","og_description":"Twee stelle gelukwense is in orde na die eerste dae van die ANC se 54ste Nasionale Konferensie by Nasrec. Die ANC as \u2018n geheel kan gelukwens word vir \u2018n konferensie waartydens die onlangse uitsprake oor die samestelling van verskeie afvaardigings aanvaar en gehandhaaf is, asook vir \u2018n konferensie waartydens daar geen ontwrigtings of gewelddadige optrede was nie (wat nie die geval was tydens al die provinsiale verkiesingskonferensies nie).&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-12-19T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:20:49+00:00","og_image":[{"width":400,"height":267,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"8 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026","datePublished":"2017-12-19T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:20:49+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/"},"wordCount":1584,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/","name":"ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026 - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg","datePublished":"2017-12-19T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:20:49+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/CREDIT_ANC_moneywebcoza_opt.jpg","width":400,"height":267,"caption":"CREDIT ANC moneywebcoza opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-jou-skuif-mnr-president\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: JOU SKUIF, MNR PRESIDENT \u2026"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1899","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1899"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1899\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8016,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1899\/revisions\/8016"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1419"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1899"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1899"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1899"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}