{"id":1895,"date":"2017-06-08T12:00:00","date_gmt":"2017-06-08T10:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/"},"modified":"2021-07-20T21:28:55","modified_gmt":"2021-07-20T19:28:55","slug":"verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/","title":{"rendered":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN"},"content":{"rendered":"<p>Die aansoek het ook ten doel om die Adjunkpresident te dwing om \u2018n kommissie van ondersoek aan te stel ingevolge sy magte wat in artikel 90(1) van die Grondwet aan hom toegeken is, in die geval waar die President \u201candersins nie in staat is om sy pligte uit te voer nie.\u201d Hierdie kommissie moet bewerings van staatskaping en\/of \u2018n stille staatsgreep in Suid-Afrika ondersoek, en aan die Adjunkpresident verslag doen oor sy bevindings en aanbevelings. Die Regering van die Republiek van Suid-Afrika word ook versoek om die kommissie van ondersoek te voorsien van alle sodanige logistieke steun en hulpbronne soos wat die voorsitter van die kommissie redelikerwys mag versoek.<\/p>\n<p><strong>WAAROM RAAK ONS BY DIE LITIGASIE BETROKKE?<\/strong><\/p>\n<p>Die Stigting is verbind tot die handhawing van die Grondwet en sy waardes, met die Oppergesag van die Reg wat een sodanige grondliggende waarde is. Dit is belangrik dat die hoogste amp in die land die Grondwet nakom, aangesien die huidige skendings van die nasie se wette minagting vir die Oppergesag van die Reg tot gevolg het. In \u2018n tyd waar graderingsagentskappe ongunstige aankondigings oor die land se beleggingsklimaat maak, is dit belangrik dat die Oppergesag van die Reg se\u00ebvier. Die onlangse aankondiging dat Suid-Afrika se ekonomie tegnies in \u2018n resessie is, is ongetwyfeld gedeeltelik be\u00efnvloed deur die skadu-staat wat deur staatskaping daargestel is, wie se bestaan die demokratiese Staat ondermyn.<\/p>\n<p>Die Stigting is van mening dat die Uitvoerende Gesag en die Nasionale Vergadering versuim het om hul toesighoudende funksies uit te voer, vandaar die litigasie in die howe ten einde die greep van toenemende verval in regeringsbestuur te keer.<\/p>\n<p>Die Grondwet verplig die Staat en sy hoof om die Grondwet te respekteer, beskerm en bevorder, terwyl die Howe \u2018n plig het om uitspraak te gee oor alle optrede en wette wat ongrondwetlik is. Die kaping van die staat, waarvan alle Suid-Afrikaners getuies is, ondermyn diw wil van gewone Suid-Afrikaners. Dit is in teenstryd met die grondwetlike imperatief om die lewensgehalte van alle burgers te verbeter, en die potensiaal van elke persoon te ontsluit.<\/p>\n<p><strong>UITGEREIK DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING<\/strong><br \/>\n<strong>8 JUNIE 2017<\/strong><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/'>FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 157.74K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/?wpdmdl=4943&refresh=6a8a375a99ee01787443034\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1343\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg\" alt=\"ConCourt interior\" width=\"150\" height=\"113\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die FW de Klerk Stigting kondig sy deelname aan as mede-applikant, saam met Quaker Peace Centre en AfriForum, in die saak teen die President van Suid-Afrika, die Adjunkpresident en die Regering van Suid-Afrika. Hierdie informele koalisie verteenwoordig \u2018n diverse deursnit Suid-Afrikaners, wat verenig is in die strewe na \u2018n terugkeer na grondwetlike waardes en die Oppergesag van die Reg in alle aangeleenthede wat met die Staat verband hou.<\/p>\n<p>Die hoofpunt van die aansoek is om \u2018n verklarende bevel van die Konstitusionele Hof te verkry dat, weens die moontlikheid dat hy bevooroordeeld is, die President nie in staat is om \u2018n regterlike kommissie van ondersoek na staatskaping in te stel nie. Die President het voorheen hierdie botsing van belange erken voor die Konstitusionele Hof in die Nkandla-saak. Die President het erken dat hy versuim het om \u2018n kommissie van ondersoek in te stel weens die feit dat hy \u2018n persoon van belang is wat die besteding betref aan opgraderings aan sy private woning wat nie met sekuriteit verband hou nie. Daarnebewens verklaar artikel 96(2) van die Grondwet spesifiek dat lede van die Kabinet (wat die President insluit) nie op enige wyse mag optree wat hulself blootstel aan die risiko van konflik tussen hul amptelike verantwoordelikhede en private belange nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1343,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1895","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die FW de Klerk Stigting kondig sy deelname aan as mede-applikant, saam met Quaker Peace Centre en AfriForum, in die saak teen die President van Suid-Afrika, die Adjunkpresident en die Regering van Suid-Afrika. Hierdie informele koalisie verteenwoordig \u2018n diverse deursnit Suid-Afrikaners, wat verenig is in die strewe na \u2018n terugkeer na grondwetlike waardes en die Oppergesag van die Reg in alle aangeleenthede wat met die Staat verband hou. Die hoofpunt van die aansoek is om \u2018n verklarende bevel van die Konstitusionele Hof te verkry dat, weens die moontlikheid dat hy bevooroordeeld is, die President nie in staat is om \u2018n regterlike kommissie van ondersoek na staatskaping in te stel nie. Die President het voorheen hierdie botsing van belange erken voor die Konstitusionele Hof in die Nkandla-saak. Die President het erken dat hy versuim het om \u2018n kommissie van ondersoek in te stel weens die feit dat hy \u2018n persoon van belang is wat die besteding betref aan opgraderings aan sy private woning wat nie met sekuriteit verband hou nie. Daarnebewens verklaar artikel 96(2) van die Grondwet spesifiek dat lede van die Kabinet (wat die President insluit) nie op enige wyse mag optree wat hulself blootstel aan die risiko van konflik tussen hul amptelike verantwoordelikhede en private belange nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-06-08T10:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:28:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"300\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN\",\"datePublished\":\"2017-06-08T10:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:28:55+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/\"},\"wordCount\":363,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/\",\"name\":\"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg\",\"datePublished\":\"2017-06-08T10:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:28:55+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg\",\"width\":400,\"height\":300,\"caption\":\"ConCourt interior\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die FW de Klerk Stigting kondig sy deelname aan as mede-applikant, saam met Quaker Peace Centre en AfriForum, in die saak teen die President van Suid-Afrika, die Adjunkpresident en die Regering van Suid-Afrika. Hierdie informele koalisie verteenwoordig \u2018n diverse deursnit Suid-Afrikaners, wat verenig is in die strewe na \u2018n terugkeer na grondwetlike waardes en die Oppergesag van die Reg in alle aangeleenthede wat met die Staat verband hou. Die hoofpunt van die aansoek is om \u2018n verklarende bevel van die Konstitusionele Hof te verkry dat, weens die moontlikheid dat hy bevooroordeeld is, die President nie in staat is om \u2018n regterlike kommissie van ondersoek na staatskaping in te stel nie. Die President het voorheen hierdie botsing van belange erken voor die Konstitusionele Hof in die Nkandla-saak. Die President het erken dat hy versuim het om \u2018n kommissie van ondersoek in te stel weens die feit dat hy \u2018n persoon van belang is wat die besteding betref aan opgraderings aan sy private woning wat nie met sekuriteit verband hou nie. Daarnebewens verklaar artikel 96(2) van die Grondwet spesifiek dat lede van die Kabinet (wat die President insluit) nie op enige wyse mag optree wat hulself blootstel aan die risiko van konflik tussen hul amptelike verantwoordelikhede en private belange nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-06-08T10:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:28:55+00:00","og_image":[{"width":400,"height":300,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN","datePublished":"2017-06-08T10:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:28:55+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/"},"wordCount":363,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/","name":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg","datePublished":"2017-06-08T10:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:28:55+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/06\/ConCourt_interior.jpg","width":400,"height":300,"caption":"ConCourt interior"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-fw-de-klerk-stigting-kondig-deelname-aan-litigasie-aan\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KONDIG DEELNAME AAN LITIGASIE AAN"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1895","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1895"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1895\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8031,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1895\/revisions\/8031"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1343"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1895"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1895"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1895"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}