{"id":1889,"date":"2019-06-21T08:00:00","date_gmt":"2019-06-21T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/"},"modified":"2021-07-20T21:00:23","modified_gmt":"2021-07-20T19:00:23","slug":"verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/","title":{"rendered":"VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Terugkeer aan die NOP as die grondslag van die regering se beleid kan ook goeie politiek wees. Die IRV se onlangse meningsopname het aangedui dat daar aansienlike meerderheid steun vir pragmatiese &#8211; eerder as ideologiese &#8211; benaderings tot die oplossing van nasionale probleme is. Ondersteuning vir ideologiese oplossings kom hoofsaaklik van diegene wat voordeel getrek het &#8211; of dit wil baat vind &#8211; uit die besondere voorregte wat ideologie\u00eb gewoonlik gee: die vakbonde, sommige dele van die politieke\/burokratiese klas en die ontevrede en radikale jongmense van die opkomende middelklas.<\/p>\n<p>Die President se beskrywing van die rol van die staat was in groot mate in ooreenstemming met die voorskrifte van die NOP &#8220;as &#8216;n instaatsteller wat basiese dienste en kritiese infrastruktuur verskaf; &#8216;n reguleerder wat re\u00ebls daarstel wat regverdige geleenthede vir alle spelers skep; en &#8216;n herverdeler wat verseker dat die mees kwesbares in die samelewing beskerm word en die kans kry om hul volle potensiaal te bereik.&#8221;<\/p>\n<p>In sy toespraak het President Ramaphosa feitlik al die groot uitdagings wat Suid-Afrika 25 jaar na die vestiging van ons nuwe samelewing konfronteer, ge\u00efdentifiseer. Die lys is solank dat dit depressief is: werkloosheid &#8211; veral onder die jeug; ongelykheid; &#8216;n ekonomie wat teen &#8216;n laer koers groei as ons bevolking; die verwoesting van staatskaping en korrupsie; voortslepende misdaad; disfunksionele ondernemings in staatsbesit &#8211; veral ESKOM, met sy skuld van R420 miljard.<\/p>\n<p>Die President het verbeeldingryke inisiatiewe aangekondig om hierdie uitdagings aan te spreek:<\/p>\n<ul>\n<li>geloofwaardige stappe om ESKOM en ander ondernemings in staatsbesit te red;<\/li>\n<li>nuwe klem op die belangrikheid om belegging te lok;<\/li>\n<li>die verwydering van onnodige regulering en rompslomp;<\/li>\n<li>die bekendstelling van &#8216;n w\u00eareldklas visum-regime om te help om toeriste teen 2030 te verdubbel;<\/li>\n<li>inisiatiewe om die koste van data te verlaag;<\/li>\n<li>&#8216;n nuwe fokus op belegging in infrastruktuur gebaseer op sterker privaat sektor-openbare sektor vennootskappe;<\/li>\n<li>&#8216;n nuwe &#8216;koop Suid-Afrika&#8217;-veldtog om plaaslike nywerheid te stimuleer;<\/li>\n<li>stappe om basiese onderwys en leesvaardighede te verbeter;<\/li>\n<li>die skep van &#8216;n veiliger omgewing deur meer sigbare polisi\u00ebring en verbeterde ondersoek en vervolging van misdaad; en<\/li>\n<li>beslissende stappe om staatskaping te be\u00ebindig en korrupsie te beveg, insluitende maatre\u00ebls om die Nasionale Vervolgingsgesag, die Spesiale Ondersoekeenheid, SAID en Staatsveiligheid te versterk.<\/li>\n<\/ul>\n<p>&#8216;n Bykomende doelwit &#8211; wat die Stigting graag wil voorstel &#8211; sou wees om wetgewing te aanvaar om die oordrag van titelaktes na die 7.5 miljoen swart huishoudings wat hul eie huise besit, te versnel. Besit van titelaktes kan bates ter waarde van &#8216;n beraamde bedrag van +\/- R1.5 triljoen in die hande van swart Suid-Afrikaners vrystel en kan meer doen om Suid-Afrika te transformeer as enige ander enkele inisiatief.<\/p>\n<p>Min Suid-Afrikaners sal nie saamstem met President Ramaphosa se diagnose van die land se huidige toestand nie. Die meeste sal positief reageer op sy beroep om alle Suid-Afrikaners te verenig agter &#8216;n gesamentlike poging om die uitdagings wat ons konfronteer, aan te spreek.<\/p>\n<p>Die grootste probleme wat die President sal ervaar in die uitvoering van sy SONA-inisiatiewe, sal teenkanting wees van kragtige groepe binne die heersende alliansie &#8211; veral van vakbonde en van diegene wie se toekomstige welsyn afhanklik is van die voortsetting van die stelsels van beskerming en korrupsie wat onder President Zuma floreer het. Die ander groot probleem is die staat se vermo\u00eb om sy planne uit te voer.<\/p>\n<p>Alle welwillende Suid-Afrikaners moet die President ondersteun wat die epiese stryd betref. In &#8216;n baie werklike sin sal die toekoms van ons almal van hierdie uitkoms afhang.<\/p>\n<p><em>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/em><br \/>\n21 Junie 2019<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/president-ramaphosa-se-staatsrede\/'>PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 165.12K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/president-ramaphosa-se-staatsrede\/?wpdmdl=4937&refresh=6a8865551ac6b1787323733\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1308\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg\" alt=\"RAMAPHOSA opt\" width=\"150\" height=\"102\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt-300x203.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die FW de Klerk Stigting het dikwels uitgespreek dat die keuse wat die ANC &#8211; en dus Suid-Afrika &#8211; die hoof moet bied, tussen die rasse-ideologie van die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) aan die een kant en die veel meer pragmatiese benadering van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) aan die ander kant is. Vir ons was die belangrikste elemente in President Ramaphosa se SONA-toespraak gisteraand:<\/p>\n<ul>\n<li>&#8216;n sterk bevestiging van die NOP en &#8216;n nuwe vasberadenheid om dit &#8220;aan die kern van ons nasionale poging te plaas, om dit lewendig te maak, om dit deel te maak van die geleefde ervaring van die Suid-Afrikaanse volk&#8221;;<\/li>\n<li>&#8216;n ondubbelsinnige herbevestiging van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se grondwetlike rol om die waarde van die rand te beskerm ten einde gebalanseerde en volhoubare groei te bewerkstellig; en<\/li>\n<li>&#8216;n kort verwysing na die kernvraag van grondhervorming met &#8216;n hernude verbintenis tot &#8220;versnelde grondhervorming in landelike en stedelike gebiede&#8221; en &#8220;&#8216;n duidelike eiendomsreg-regime&#8221; &#8211; asook &#8216;n aankondiging dat die kabinet binnekort die verslag van die Presidensi\u00eble Raadgewende Paneel oor Grondhervorming en Landbou sal oorweeg.<br \/>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1308,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1889","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die FW de Klerk Stigting het dikwels uitgespreek dat die keuse wat die ANC - en dus Suid-Afrika - die hoof moet bied, tussen die rasse-ideologie van die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) aan die een kant en die veel meer pragmatiese benadering van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) aan die ander kant is. Vir ons was die belangrikste elemente in President Ramaphosa se SONA-toespraak gisteraand: &#039;n sterk bevestiging van die NOP en &#039;n nuwe vasberadenheid om dit &quot;aan die kern van ons nasionale poging te plaas, om dit lewendig te maak, om dit deel te maak van die geleefde ervaring van die Suid-Afrikaanse volk&quot;; &#039;n ondubbelsinnige herbevestiging van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se grondwetlike rol om die waarde van die rand te beskerm ten einde gebalanseerde en volhoubare groei te bewerkstellig; en &#039;n kort verwysing na die kernvraag van grondhervorming met &#039;n hernude verbintenis tot &quot;versnelde grondhervorming in landelike en stedelike gebiede&quot; en &quot;&#039;n duidelike eiendomsreg-regime&quot; - asook &#039;n aankondiging dat die kabinet binnekort die verslag van die Presidensi\u00eble Raadgewende Paneel oor Grondhervorming en Landbou sal oorweeg.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-06-21T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:00:23+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"271\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE\",\"datePublished\":\"2019-06-21T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:00:23+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/\"},\"wordCount\":593,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/\",\"name\":\"VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2019-06-21T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:00:23+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":271,\"caption\":\"RAMAPHOSA opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die FW de Klerk Stigting het dikwels uitgespreek dat die keuse wat die ANC - en dus Suid-Afrika - die hoof moet bied, tussen die rasse-ideologie van die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) aan die een kant en die veel meer pragmatiese benadering van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) aan die ander kant is. Vir ons was die belangrikste elemente in President Ramaphosa se SONA-toespraak gisteraand: 'n sterk bevestiging van die NOP en 'n nuwe vasberadenheid om dit \"aan die kern van ons nasionale poging te plaas, om dit lewendig te maak, om dit deel te maak van die geleefde ervaring van die Suid-Afrikaanse volk\"; 'n ondubbelsinnige herbevestiging van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se grondwetlike rol om die waarde van die rand te beskerm ten einde gebalanseerde en volhoubare groei te bewerkstellig; en 'n kort verwysing na die kernvraag van grondhervorming met 'n hernude verbintenis tot \"versnelde grondhervorming in landelike en stedelike gebiede\" en \"'n duidelike eiendomsreg-regime\" - asook 'n aankondiging dat die kabinet binnekort die verslag van die Presidensi\u00eble Raadgewende Paneel oor Grondhervorming en Landbou sal oorweeg.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-06-21T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:00:23+00:00","og_image":[{"width":400,"height":271,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE","datePublished":"2019-06-21T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:00:23+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/"},"wordCount":593,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/","name":"VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg","datePublished":"2019-06-21T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:00:23+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/RAMAPHOSA_opt.jpg","width":400,"height":271,"caption":"RAMAPHOSA opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-president-ramaphosa-se-staatsrede\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: PRESIDENT RAMAPHOSA SE STAATSREDE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1889","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1889"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1889\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7950,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1889\/revisions\/7950"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1308"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1889"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1889"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1889"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}