{"id":1887,"date":"2019-07-12T08:00:00","date_gmt":"2019-07-12T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/"},"modified":"2021-07-20T20:59:46","modified_gmt":"2021-07-20T18:59:46","slug":"artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD?"},"content":{"rendered":"<p>Die Philippi-Oos-polisiekantoor is in die Nyanga-polisi\u00ebringsgroep gele\u00eb. Daar word gereeld na Nyanga verwys as die &#8216;moordhoofstad&#8217; van Suid-Afrika weens die ho\u00eb moordsyfer van meer as 250 moorde jaarliks. Verlede jaar, in die Wes-Kaap, het die Philippi-Oos-moordsyfer in die tweede plek na Nyanga gekom, wat dit naweek moorde maak, alhoewel dit verwoestend is, en waarskynlik nie &#8216;n verrassing vir inwoners van die omgewing nie.<\/p>\n<p>Dit is duidelik dat die polisie eenvoudig nie hul prim\u00eare plig uitvoer om die burgers se lewens te beskerm nie.<\/p>\n<p>Dit is ondanks herhaaldelike pogings deur die jare om die probleem van bendes op die Kaapse vlaktes aan te spreek. Die SAPD se oorspronklike anti-bende-eenheid (ABE) is in die vroe\u00eb 2000s deur die destydse polisiekommissaris Jacki Selebi ontbind as deel van herstrukturering.<\/p>\n<p>Daaropvolgende toenemende bendesverwante misdade het gelei tot die totstandkoming van \u201cOperation Combat\u201d &#8211; &#8216;n inisiatief om hooggeplaaste bendelede te vang en te vervolg onder die beskerming van die\u00a0<em>Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad\u00a0<\/em>(POCA). \u201cOperation Combat\u201d is in 2016 be\u00ebindig. Vroeg in 2018 het die minister van polisie, Bheki Cele, die bekendstelling van \u201cOperation Thunder\u201d aangekondig waardeur lede van gespesialiseerde eenhede uit ander provinsies ingebring sou word om misdaad in die Wes-Kaap te hanteer.<\/p>\n<p>Die ABE is amptelik in November 2018 deur Minister Cele van stapel gestuur om die toenemende bendeverwante geweld in die Kaapse Vlakte te bekamp. Die ABE, wat ongeveer 600 lede het, is weer ingestel na herhaaldelike beroepe uit die geaffekteerde gemeenskappe vir beter polisiesigbaarheid in hul woonbuurte. Die ABE se strategie is gemeenskapsgebaseerd en is gemik op samewerking met inwoners van die betrokke gebiede.<\/p>\n<p>Die gesprek rondom swak polisi\u00ebring het voortgegaan, veral in armer gebiede. In die uitspraak van die gelykheidshof in 2018,\u00a0<em>Social Justice Coalition and Others v Minister of Police and Others<\/em>,\u00a0is bevind dat daar &#8216;n skerp onderverdeling van hulpbronne in armer gebiede (waar bendegeweld deurdringend is) van die Wes-Kaap was, in vergelyking met meer gegoede gebiede. Die gelykheidshof het bevind dat die interseksionaliteit van die diskriminasie van hulpbronne ras en sosiale oorsprong insluit, hoofsaaklik as gevolg van die oorblyfsels van ruimtelike beplanning van apartheid, wat gelei het tot die konsentrasie van swart en bruin mense in hierdie arm gebiede.<\/p>\n<p>Die vraag is wat moet nou gedoen word?<\/p>\n<p>Daar is herhaaldelik beroepe deur verskillende forums gedoen, waaronder die Demokratiese Alliansie (DA), wat die provinsie bestuur, vir die ontplooiing van soldate na hierdie gebiede om te help met polisi\u00ebring. Die DA het selfs &#8216;n beroep om &#8216;n noodtoestand gedoen.<\/p>\n<p>Die hoofmandaat van die SANW is, ingevolge die\u00a0<em>Wet op Verdediging<\/em>, om Suid-Afrika teen eksterne aggressie te verdedig en sodoende \u201cdie fundamentele regte en waardigheid van &#8230; alle persone te respekteer\u201d. Met alle optrede van die SANW moet &#8216;n mens onthou dat dit &#8216;n milit\u00eare instelling is met spesifieke opleiding en doelstellings. Beide die Grondwet en die Verdedigingswet beoog &#8216;n situasie waar samewerking met die SAPD kan plaasvind. Wetgewing bepaal dat die SANW slegs saam met die SAPD in baie spesifieke omstandighede ontplooi mag word. Dit behels onder meer die behoud van lewens, gesondheid of eiendom in nood- of humanit\u00eare hulpverlening, en om enige staatsdepartement te ondersteun, insluitend ondersteuning met die oog op sosio-ekonomiese opheffing. Die ontplooiing moet gelas word deur die President (of Minister van Verdediging) wat die Parlement onmiddellik (binne sewe dae nadat die besluit geneem is) moet inlig oor die redes vir die ontplooiing van die SANW, die aantal mense wat daarby betrokke is, hoe lank die SANW in daardie gebiede sal wees, sowel as die uitgawes wat aangegaan is. (Die Parlement moet hierdie bevel nog oorweeg en kan die bevel hierna bevestig, wysig, vervang of be\u00ebindig.)<\/p>\n<p>Bende-geweld in die Wes-Kaap is &#8216;n direkte bedreiging vir honderde duisende lewens, en hierdie bedreiging moet aangespreek word. Die ontplooiing van die SANW moet egter nie gesien word as &#8216;n oplossing nie, maar as &#8216;n palliatiewe maatre\u00ebl.<\/p>\n<p>Die werklike probleem l\u00ea by die doeltreffendheid van die hele wet- en orde-ketting: ons het effektiewe polisie nodig; ons benodig effektiewe vervolging en howe. Ons moet bowenal aandag gee aan die probleme wat onderliggend is aan geweld op die Kaapse Vlakte.<\/p>\n<p>&#8216;n Holistiese benadering tot bendegeweld vereis &#8216;n invloedryke, goed nagevorsde beleid wat die armoede en die skerp toename in werkloosheid aanspreek, wat &#8216;n bevorderlike omgewing geskep het waarin misdaad floreer. Ons moet die ontplooiing van die SANW verwelkom as &#8216;n korttermynmaatre\u00ebl binne die raamwerk van sy grondwetlike mandaat om veiligheid te help herstel en lewens te beskerm. Die probleem kan egter nie op die lang termyn opgelos word deur die militarisering van polisi\u00ebring nie: dit sal &#8216;n hersiening van die hele wet- en orde-ketting en effektiewe stappe benodig om die lewensomstandighede van die inwoners van die Kaapse Vlakte te verbeter.<\/p>\n<p><em>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/em><br \/>\n12 Julie 2019<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/'>IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 203.23K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/?wpdmdl=4935&refresh=6aaf927fb42df1789891199\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1727\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg\" alt=\"ARMY opt\" width=\"150\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt-200x300.jpg 200w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Op 11 Julie het President Cyril Ramaphosa die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se eenhede goedgekeur om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te help om onaanvaarbare vlakke van geweld op die Kaapse Vlakte te bekamp. Die vraag is of hierdie optrede toepaslik is en of dit doeltreffend sal wees.<\/p>\n<p>Daar is geen twyfel oor die erns van die situasie nie: 2 302 mense is gedurende die eerste ses maande van 2019 in Kaapstad vermoor. Dit verteenwoordig &#8216;n moordsyfer van meer as 100\/100 000 &#8211; vergeleke met 33\/100 000 vir Suid-Afrika en 6\/100 000 vir die w\u00eareld. Dit gee Kaapstad een van die hoogste moordsyfers ter w\u00eareld.<\/p>\n<p>Hierdie reeds betreurenswaardige situasie is verder vererger oor die naweek van 5 en 6 Julie 2019, toe 13 mense gewelddadig dood is in die township Philippi-Oos, gele\u00eb op die berugte Kaapse Vlakte in Kaapstad. Van die wat dood is, was ses vroue wat wreedaardig doodgeskiet is by &#8216;n woning in die Marcus Garvey-omgewing. Nog drie jongmense, tussen die ouderdomme van 17 en 25, is by &#8216;n vriend se huis doodgeskiet. Na die sterftes het inwoners van Philippi-Oos, die meeste van hulle vrouens, na die polisiekantoor van die buurt gestap om meer effektiewe polisie-optrede te eis.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1727,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1887","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Op 11 Julie het President Cyril Ramaphosa die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se eenhede goedgekeur om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te help om onaanvaarbare vlakke van geweld op die Kaapse Vlakte te bekamp. Die vraag is of hierdie optrede toepaslik is en of dit doeltreffend sal wees. Daar is geen twyfel oor die erns van die situasie nie: 2 302 mense is gedurende die eerste ses maande van 2019 in Kaapstad vermoor. Dit verteenwoordig &#039;n moordsyfer van meer as 100\/100 000 - vergeleke met 33\/100 000 vir Suid-Afrika en 6\/100 000 vir die w\u00eareld. Dit gee Kaapstad een van die hoogste moordsyfers ter w\u00eareld. Hierdie reeds betreurenswaardige situasie is verder vererger oor die naweek van 5 en 6 Julie 2019, toe 13 mense gewelddadig dood is in die township Philippi-Oos, gele\u00eb op die berugte Kaapse Vlakte in Kaapstad. Van die wat dood is, was ses vroue wat wreedaardig doodgeskiet is by &#039;n woning in die Marcus Garvey-omgewing. Nog drie jongmense, tussen die ouderdomme van 17 en 25, is by &#039;n vriend se huis doodgeskiet. Na die sterftes het inwoners van Philippi-Oos, die meeste van hulle vrouens, na die polisiekantoor van die buurt gestap om meer effektiewe polisie-optrede te eis.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-07-12T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T18:59:46+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD?\",\"datePublished\":\"2019-07-12T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T18:59:46+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/\"},\"wordCount\":806,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/\",\"name\":\"ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2019-07-12T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T18:59:46+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":600,\"caption\":\"ARMY opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD? - FW de Klerk Foundation","og_description":"Op 11 Julie het President Cyril Ramaphosa die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se eenhede goedgekeur om die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te help om onaanvaarbare vlakke van geweld op die Kaapse Vlakte te bekamp. Die vraag is of hierdie optrede toepaslik is en of dit doeltreffend sal wees. Daar is geen twyfel oor die erns van die situasie nie: 2 302 mense is gedurende die eerste ses maande van 2019 in Kaapstad vermoor. Dit verteenwoordig 'n moordsyfer van meer as 100\/100 000 - vergeleke met 33\/100 000 vir Suid-Afrika en 6\/100 000 vir die w\u00eareld. Dit gee Kaapstad een van die hoogste moordsyfers ter w\u00eareld. Hierdie reeds betreurenswaardige situasie is verder vererger oor die naweek van 5 en 6 Julie 2019, toe 13 mense gewelddadig dood is in die township Philippi-Oos, gele\u00eb op die berugte Kaapse Vlakte in Kaapstad. Van die wat dood is, was ses vroue wat wreedaardig doodgeskiet is by 'n woning in die Marcus Garvey-omgewing. Nog drie jongmense, tussen die ouderdomme van 17 en 25, is by 'n vriend se huis doodgeskiet. Na die sterftes het inwoners van Philippi-Oos, die meeste van hulle vrouens, na die polisiekantoor van die buurt gestap om meer effektiewe polisie-optrede te eis.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-07-12T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T18:59:46+00:00","og_image":[{"width":400,"height":600,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD?","datePublished":"2019-07-12T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T18:59:46+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/"},"wordCount":806,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/","name":"ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg","datePublished":"2019-07-12T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T18:59:46+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/07\/ARMY_opt.jpg","width":400,"height":600,"caption":"ARMY opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-is-militarisering-van-polisiering-in-die-wes-kaap-die-antwoord\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: IS MILITARISERING VAN POLISI\u00cbRING IN DIE WES-KAAP DIE ANTWOORD?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1887","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1887"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1887\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7947,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1887\/revisions\/7947"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1727"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1887"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1887"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1887"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}