{"id":1871,"date":"2020-01-13T08:00:00","date_gmt":"2020-01-13T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/"},"modified":"2021-07-20T20:52:28","modified_gmt":"2021-07-20T18:52:28","slug":"verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/","title":{"rendered":"VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: &#8216;N PAAR POSITIEWE PUNTE, &#8216;N PAAR BEKOMMERNISSE&#8230;"},"content":{"rendered":"<p>Verder verwelkom ons die bevestiging van die grondwetlike onafhanklikheid van die Reserwebank, hoewel ons bekommerd is dat die verklaring in dieselfde asem praat oor die toekomstige \u201copenbare besit van die bank\u201d.<\/p>\n<p>Laastens verwelkom ons die beklemtoning van die stelling dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon, swart en wit, en dat \u201c(a)lle Suid-Afrikaners moet voel dat hulle hier &#8216;n toekoms het\u201d.<\/p>\n<p>Die Stigting is egter besorg oor die onvermo\u00eb van die regerende party om homself van die ideologiese bagasie en semantiek van &#8216;n verbygaande era, soos &#8216;rewolusion\u00eare stryd&#8217;, &#8216;n &#8216;nasionale demokratiese samelewing&#8217; en sy \u201chistoriese missie van die bevryding van swart mense in die algemeen en Afrikane in die besonder\u201d los te maak. Ons glo nie dat dit die hedendaagse Suid-Afrika en sy behoeftes, die nie-rassige waardes van die Grondwet weerspie\u00ebl nie, of dat dit alle Suid-Afrikaners laat voel dat hulle hier &#8216;n toekoms het nie.<\/p>\n<p>Ons is ook bekommerd dat baie van die Nasrec-resolusies wat die verklaring van die NUK ge\u00efnspireer het, nie die toets van grondwetlikheid sal slaag nie, of nie die beste belange van alle Suid-Afrikaners sal dien nie. Hieronder is die onnodige wysiging om onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak (asof die Grondwet nie reeds voorsiening maak vir grondhervorming nie), voortgesette rasgebaseerde transformasie, die instelling van die NGV en die instelling van &#8216;n Staatsbank.<\/p>\n<p>Die FW de Klerk Stigting doen daarom &#8216;n beroep op die leierskap van die ANC om eerder die Grondwet en die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) te gebruik as die raamwerk vir sy huidige missie om Suid-Afrika te regeer. As dit gedoen word, is dit (onder andere) moontlik om gunstige voorwaardes vir die private sektor te vestig om ekonomiese groei te bevorder en werk te skep, om die beste moontlike diens aan alle burgers (en veral die armes) te lewer, en &#8216;n deursigtige en verantwoordbare regering te h\u00ea. Dit sou ook die beste grondslag vorm vir nasiebou en sosiale samehorigheid, sowel as vreedsame en misdaadvrye plaaslike gemeenskappe.<\/p>\n<p><em>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting\u00a0<\/em><br \/>\n13 Januarie 2020<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">Foto:\u00a0<a style=\"color: #000000;\" href=\"https:\/\/foter.co\/a3\/b7c29d\">MastaBaba<\/a>\u00a0on\u00a0<a style=\"color: #000000;\" href=\"https:\/\/foter.com\/re5\/909763\">Foter.com<\/a>\u00a0\/\u00a0<a style=\"color: #000000;\" href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nc\/2.0\/\">CC BY-NC<\/a><\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/'>ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: 'N PAAR POSITIEWE PUNTE, 'N PAAR BEKOMMERNISSE...<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 150.92K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/?wpdmdl=4927&refresh=6a8865501af571787323728\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1827\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg\" alt=\"\" width=\"150\" height=\"113\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die FW de Klerk Stigting neem kennis van die jaarlikse verklaring op 8 Januarie van die Nasionale Uitvoerende Komitee van die ANC, ter herdenking van die organisasie se 108ste verjaardag.<\/p>\n<p>Ons verwelkom die feit dat dit blyk dat die regerende party, tydens die viering van sy verjaardag, tekens van introspeksie toon oor sy \u201ceie foute die afgelope dekade\u201d. Dit sluit in die uitdagings wat ondervind word, die sukkelende ekonomie, onenigheid en faksiegevegte in die organisasie, en &#8216;n gebrek aan kapasiteit in die staatsdiens en ondernemings in staatsbesit om die mense van Suid-Afrika te dien.<\/p>\n<p>Ons verwelkom ook die regerende party se voorneme om pogings te versterk om staatskaping, korrupsie en onetiese gedrag in eie geledere en in die bre\u00ebr samelewing te beveg; sowel as die belofte om \u201cons openbare instellings te herstel tot &#8216;n ho\u00ebr standaard van aanspreeklikheid en diens\u201d. Ons verwelkom die feit dat die regerende party daartoe verbind is om \u201ctoe te sien dat al die nodige ondersteuning aan ons wetstoepassingsagentskappe verleen word, sodat hulle deeglik ondersoek kan doen en effektief kan vervolg sonder vrees of begunstiging\u201d.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1827,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1871","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: &#039;N PAAR POSITIEWE PUNTE, &#039;N PAAR BEKOMMERNISSE... - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: &#039;N PAAR POSITIEWE PUNTE, &#039;N PAAR BEKOMMERNISSE... - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die FW de Klerk Stigting neem kennis van die jaarlikse verklaring op 8 Januarie van die Nasionale Uitvoerende Komitee van die ANC, ter herdenking van die organisasie se 108ste verjaardag. Ons verwelkom die feit dat dit blyk dat die regerende party, tydens die viering van sy verjaardag, tekens van introspeksie toon oor sy \u201ceie foute die afgelope dekade\u201d. Dit sluit in die uitdagings wat ondervind word, die sukkelende ekonomie, onenigheid en faksiegevegte in die organisasie, en &#039;n gebrek aan kapasiteit in die staatsdiens en ondernemings in staatsbesit om die mense van Suid-Afrika te dien. Ons verwelkom ook die regerende party se voorneme om pogings te versterk om staatskaping, korrupsie en onetiese gedrag in eie geledere en in die bre\u00ebr samelewing te beveg; sowel as die belofte om \u201cons openbare instellings te herstel tot &#039;n ho\u00ebr standaard van aanspreeklikheid en diens\u201d. Ons verwelkom die feit dat die regerende party daartoe verbind is om \u201ctoe te sien dat al die nodige ondersteuning aan ons wetstoepassingsagentskappe verleen word, sodat hulle deeglik ondersoek kan doen en effektief kan vervolg sonder vrees of begunstiging\u201d.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-01-13T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T18:52:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"300\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: &#8216;N PAAR POSITIEWE PUNTE, &#8216;N PAAR BEKOMMERNISSE&#8230;\",\"datePublished\":\"2020-01-13T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T18:52:28+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/\"},\"wordCount\":358,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/\",\"name\":\"VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: 'N PAAR POSITIEWE PUNTE, 'N PAAR BEKOMMERNISSE... - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2020-01-13T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T18:52:28+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":300},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: &#8216;N PAAR POSITIEWE PUNTE, &#8216;N PAAR BEKOMMERNISSE&#8230;\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: 'N PAAR POSITIEWE PUNTE, 'N PAAR BEKOMMERNISSE... - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: 'N PAAR POSITIEWE PUNTE, 'N PAAR BEKOMMERNISSE... - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die FW de Klerk Stigting neem kennis van die jaarlikse verklaring op 8 Januarie van die Nasionale Uitvoerende Komitee van die ANC, ter herdenking van die organisasie se 108ste verjaardag. Ons verwelkom die feit dat dit blyk dat die regerende party, tydens die viering van sy verjaardag, tekens van introspeksie toon oor sy \u201ceie foute die afgelope dekade\u201d. Dit sluit in die uitdagings wat ondervind word, die sukkelende ekonomie, onenigheid en faksiegevegte in die organisasie, en 'n gebrek aan kapasiteit in die staatsdiens en ondernemings in staatsbesit om die mense van Suid-Afrika te dien. Ons verwelkom ook die regerende party se voorneme om pogings te versterk om staatskaping, korrupsie en onetiese gedrag in eie geledere en in die bre\u00ebr samelewing te beveg; sowel as die belofte om \u201cons openbare instellings te herstel tot 'n ho\u00ebr standaard van aanspreeklikheid en diens\u201d. Ons verwelkom die feit dat die regerende party daartoe verbind is om \u201ctoe te sien dat al die nodige ondersteuning aan ons wetstoepassingsagentskappe verleen word, sodat hulle deeglik ondersoek kan doen en effektief kan vervolg sonder vrees of begunstiging\u201d.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2020-01-13T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T18:52:28+00:00","og_image":[{"width":400,"height":300,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: &#8216;N PAAR POSITIEWE PUNTE, &#8216;N PAAR BEKOMMERNISSE&#8230;","datePublished":"2020-01-13T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T18:52:28+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/"},"wordCount":358,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/","name":"VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: 'N PAAR POSITIEWE PUNTE, 'N PAAR BEKOMMERNISSE... - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg","datePublished":"2020-01-13T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T18:52:28+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2020\/01\/ANC_LOGO_opt.jpg","width":400,"height":300},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-anc-8-januarie-verklaring-n-paar-positiewe-punte-n-paar-bekommernisse\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: ANC 8 JANUARIE-VERKLARING: &#8216;N PAAR POSITIEWE PUNTE, &#8216;N PAAR BEKOMMERNISSE&#8230;"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1871","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1871"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1871\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7930,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1871\/revisions\/7930"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1827"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1871"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1871"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1871"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}