{"id":1822,"date":"2019-12-02T08:00:00","date_gmt":"2019-12-02T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/"},"modified":"2021-07-20T20:54:15","modified_gmt":"2021-07-20T18:54:15","slug":"verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/","title":{"rendered":"VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE"},"content":{"rendered":"<p>Ernstige gebreke in die NGV-wetsontwerp kan die Staat belemmer om werkbare oplossings te vind om die ongelykheid in gesondheidsorgdienste aan te spreek.<\/p>\n<p>Die Stigting het die belangrikste mislukkings van die NGV-wetsontwerp onder die volgende bre\u00eb temas ontleed:<\/p>\n<ul>\n<li>Oppergesag van die Reg en rasionaliteit;<\/li>\n<li>Impak van &#8216;n gebrek aan inligting en vaagheid op die reg op openbare deelname; en<\/li>\n<li>Besorgdheid oor bestuur, tesame met die bre\u00eb bevoegdhede van die Minister van Gesondheid.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die Stigting het ook moontlike kommer uitgespreek oor bepalings van die NGV-wetsontwerp wat &#8216;n invloed op regte in die Handves van Regte kan h\u00ea, soos die reg van &#8216;n individu op vryheid van assosiasie en die reg op vryheid van handel, beroep en professie.<\/p>\n<p>Die Oppergesag van die Reg, wat in sy kern arbitr\u00eare mag uitsluit en gelykheid voor die reg waarborg, vereis ook dat wetgewing en re\u00ebls nie vaag moet wees nie. Dit is vir die publiek belangrik om &#8211; met redelike sekerheid &#8211; te weet wat die impak van die bepalings van die NGV-wetsontwerp is. Versuim om die nodige inligting oor die impak van die NGV-wetsontwerp te verskaf, het ook &#8216;n invloed op die reg van die publiek op openbare deelname aan die wetgewende proses, aangesien die publiek nie sinvol daaraan kan deelneem nie. Hierdie weglating ontneem ook die publiek die middele om die rasionaliteit van die voorgestelde maatre\u00ebls, wat &#8216;n kritieke mislukking is, te toets.<\/p>\n<p>Die Stigting voer aan dat &#8216;n mens nie bloot kan s\u00ea dat omdat dit die doel van die NGV is om UGD te verseker, die doelstelling rasioneel aan die voorgestelde maatre\u00ebls voldoen nie. Die rasionaliteitstoets vereis nie net &#8216;n rasionele verhouding tussen die objektiewe en die voorgestelde maatre\u00ebl nie; die maatre\u00ebl wat aanvaar of voorgestel is, moet ook rasioneel verband hou met wat op daardie tydstip oorweeg is.<\/p>\n<p>Een van die belangrikste aspekte waar inligting ontbreek, wat die rasionaliteit van die voorgestelde maatre\u00ebls in die NGV direk bevraagteken, is die gebrek aan detail oor die koste van die NGV, tesame met die gebrek aan inligting oor voordele vir gesondheidsorgdienste. Die memorandum van die NVG-wetsontwerp verwys vaagweg na &#8216;n \u201caktuari\u00eble kostemodel\u201d wat deur die Tesourie aangevra is, maar hierdie inligting is nie aan die publiek verskaf nie en vorm nie deel van die NGV-wetsontwerp nie. Die enigste openbare inligting oor NGV-uitgawes wat tans beskikbaar is, is di\u00e9 waarna verwys word in die NGV-witskrifte, wat verwys na 2010-pryse. Die publiek het dus geen manier om te toets of die voorgestelde maatre\u00ebls rasioneel met die inligting verband hou nie.<\/p>\n<p>Verskeie bepalings van die NGV-wetsontwerp is ook vaag, soos die rol van mediese skemas en in watter mate &#8216;n persoon, tans &#8216;n lid van so &#8216;n skema, steeds vir voordele vir gesondheidsorgdienste gedek sal word. Ingevolge die NGV-wetsontwerp, sal mediese skemas slegs \u201caanvullende dekking\u201d kan bied sodra die NGV-fonds ten volle ge\u00efmplementeer is, sonder enige inligting oor wat dit kan behels.<\/p>\n<p>Daar is tans geen inligting beskikbaar oor watter soorte voordele vir gesondheidsorgdienste deur die NGV-fonds gelewer sal word nie, en die NGV-wetsontwerp bepaal vaagweg dat indien iemand nie aan die NGV-verwysingspad voldoen nie, hulle verplig sal wees om vir hierdie gesondheidsdienste te betaal, wat &#8216;n mediese skema mag dek. Dit is egter onduidelik of &#8216;n persoon verplig sal wees om as &#8216;n NGV-gebruiker te registreer om voordele vir gesondheidsorgdienste te ontvang wat nie deur die persoon se mediese skema (ten minste vir prim\u00eare gesondheidsorgdienste) gedek mag word nie. Dit het ook &#8216;n indirekte impak op &#8216;n persoon se grondwetlike reg op vryheid van assosiasie in verband met die keuse van gesondheidsorgdienste en hoe om toegang tot hierdie dienste te verkry, wat ook in &#8216;n mate verband hou met &#8216;n persoon se grondwetlike reg op liggaamlike integriteit.<\/p>\n<p>Die Staat se doel om UGD te voorsien, kan nie net die bogenoemde grondwetlike regte ignoreer nie.<\/p>\n<p>Daar moet bepaal word of die middele wat aangewend word om UGD te bewerkstellig en uitvoering te gee aan die Staat se grondwetlike plig om toegang tot gesondheidsorgdienste te verleen, die beperking van hierdie grondwetlike regte ingevolge die beperkinganalise van die Grondwet regverdig. Die Stigting meen egter dat dit onmoontlik is om die beperking te meet weens die gebrek aan inligting oor voordele vir NGV-gesondheidsorgdienste en wat \u201caanvullende sorg\u201d behels.<\/p>\n<p>Ten slotte is die Stigting van mening dat die Staat dringend die openbare gesondheidsektor moet herbou en aandag gee aan die onrusbarende toename in mediese regseise teen provinsiale departemente van gesondheid as &#8216;n saak van prioriteit. Kommer oor die ho\u00eb koste van privaat gesondheidsorg en die swaar las van betalings uit die sak, word in die Mededingingskommissie se ondersoek na die gesondheidsorgmark bespreek, wat belangrike aanbevelings gemaak het om &#8216;n meer mededingende privaat gesondheidsorgmark te verseker. Alternatiewe modelle om UGD te bereik, moet ook dringend oorweeg word. Die apolitieke benadering wat Ierland in 2016 gebruik het om die party-konsensus oor gesondheidshervorming en UGD te bewerkstellig, kan in hierdie geval leiding gee. Die dringende behoefte aan gesondheidshervorming en die bereiking van UGD behoort nie die uitvoerbaarheid van die NGV te belemmer nie.<\/p>\n<p><em>*Die Stigting se SGR sal &#8216;n reeks artikels publiseer wat sy voorlegging oor die NGV ontleed<\/em><\/p>\n<p><strong>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/strong><br \/>\n<strong>2 Desember 2019<\/strong><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/'>NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 205.63K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/?wpdmdl=4908&refresh=6a88653c0b7af1787323708\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1806\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg\" alt=\"\" width=\"150\" height=\"99\" \/><\/p>\n<p>Op 29 November 2019 het die FW de Klerk Stigting (die Stigting) &#8216;n skriftelike voorlegging oor die&nbsp;<em>Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering [B11-2019]<\/em>&nbsp;(NGV-wetsontwerp) aan die Portefeuljekomitee vir Gesondheid voorgel\u00ea. Die NGV-wetsontwerp beoog die instelling van die NGV-fonds &#8211; &#8216;n gesondheidsfinansieringstelsel wat dien as die \u201cenkele koper en betaler van gesondheidsorgdienste\u201d &#8211; om Universele Gesondheidsdekking (UGD) te verwesenlik en om uitvoering te gee aan die Staat se grondwetlike plig om toegang te verleen tot gesondheidsorgdienste.<\/p>\n<p>Die Stigting ondersteun onomwonde die strewe na UGD &#8211; wat deur die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO) gekenmerk word as om alle mense toegang te verleen tot gesondheidsdienste van voldoende gehalte, sonder om finansie\u00ebl swaar te kry. Die Stigting glo egter nie dat die voorgestelde NGV die enigste manier is om hierdie edele doelwit vir Suid-Afrika te bereik nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1806,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1822","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Op 29 November 2019 het die FW de Klerk Stigting (die Stigting) &#039;n skriftelike voorlegging oor die&nbsp;Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering [B11-2019]&nbsp;(NGV-wetsontwerp) aan die Portefeuljekomitee vir Gesondheid voorgel\u00ea. Die NGV-wetsontwerp beoog die instelling van die NGV-fonds - &#039;n gesondheidsfinansieringstelsel wat dien as die \u201cenkele koper en betaler van gesondheidsorgdienste\u201d - om Universele Gesondheidsdekking (UGD) te verwesenlik en om uitvoering te gee aan die Staat se grondwetlike plig om toegang te verleen tot gesondheidsorgdienste. Die Stigting ondersteun onomwonde die strewe na UGD - wat deur die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO) gekenmerk word as om alle mense toegang te verleen tot gesondheidsdienste van voldoende gehalte, sonder om finansie\u00ebl swaar te kry. Die Stigting glo egter nie dat die voorgestelde NGV die enigste manier is om hierdie edele doelwit vir Suid-Afrika te bereik nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-12-02T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T18:54:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"240\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"159\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE\",\"datePublished\":\"2019-12-02T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T18:54:15+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/\"},\"wordCount\":878,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/\",\"name\":\"VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg\",\"datePublished\":\"2019-12-02T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T18:54:15+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg\",\"width\":240,\"height\":159},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Op 29 November 2019 het die FW de Klerk Stigting (die Stigting) 'n skriftelike voorlegging oor die&nbsp;Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering [B11-2019]&nbsp;(NGV-wetsontwerp) aan die Portefeuljekomitee vir Gesondheid voorgel\u00ea. Die NGV-wetsontwerp beoog die instelling van die NGV-fonds - 'n gesondheidsfinansieringstelsel wat dien as die \u201cenkele koper en betaler van gesondheidsorgdienste\u201d - om Universele Gesondheidsdekking (UGD) te verwesenlik en om uitvoering te gee aan die Staat se grondwetlike plig om toegang te verleen tot gesondheidsorgdienste. Die Stigting ondersteun onomwonde die strewe na UGD - wat deur die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO) gekenmerk word as om alle mense toegang te verleen tot gesondheidsdienste van voldoende gehalte, sonder om finansie\u00ebl swaar te kry. Die Stigting glo egter nie dat die voorgestelde NGV die enigste manier is om hierdie edele doelwit vir Suid-Afrika te bereik nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-12-02T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T18:54:15+00:00","og_image":[{"width":240,"height":159,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE","datePublished":"2019-12-02T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T18:54:15+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/"},"wordCount":878,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/","name":"VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg","datePublished":"2019-12-02T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T18:54:15+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/12\/parliament_sml.jpg","width":240,"height":159},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-ngv-wetsontwerp-is-nie-antwoord-om-universele-gesondheidsdekking-te-verseker-nie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: NGV-WETSONTWERP IS NIE ANTWOORD OM UNIVERSELE GESONDHEIDSDEKKING TE VERSEKER NIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1822","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1822"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1822\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7934,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1822\/revisions\/7934"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1806"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1822"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1822"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1822"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}