{"id":1734,"date":"2019-07-23T08:00:00","date_gmt":"2019-07-23T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/"},"modified":"2021-07-20T20:59:23","modified_gmt":"2021-07-20T18:59:23","slug":"artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND?"},"content":{"rendered":"<p>Dis nie maklik om hierdie vraag met \u2018n ja of nee te beantwoord nie, omdat dit kompleks is en van \u2018n hele klomp faktore afhang. En omdat dit dikwels ges\u00ea word dat Ramaphosa \u2018n lang en strategiese skaakspel speel, is die stand van sake ook nie altyd vir die gewone Suid-Afrikaner so duidelik nie. Max du Preez het onlangs opgemerk dat wat hom bekommer, is dat terwyl Ramaphosa skaak speel, Ace Magashule met \u2018n bofbalkolf inklim&#8230;<\/p>\n<p>Tans bestaan die Ramaphosa telkaart uit drie groepe faktore: negatiewes, hoofsaaklik veroorsaak deur die Zupta-faksie in die ANC; positiewes wat deur Ramaphosa en sy kant gedryf word; en dan \u2018n aantal faktore wat as \u201ceie doele\u201d beskryf sou kon word &#8211; aangeteken deur die optrede en soms gebrek aan optrede deur die Ramaphosa-kant self.<\/p>\n<p>Die faktore wat teen die Ramaphosa-planne gekant is, is welbekend. Magashule se oorwinnings in die grootte en samestelling van die Kabinet, asook die aanstelling van voorsitters van portefeuljekomitees in die Parlement is dalk die duidelikste. Al word die skakel tussen die Openbare Beskermer (OB) se heksejag teen Pravin Gordhan en President Ramaphosa self en die Zuptagroep, nie uitbasuin nie, is daar tekens dat die Zuptas hierdie keer die OB ten volle en openlik ondersteun. \u2018n Strategie wat onlangs duidelik na vore gekom het, is om Ramaphosa te dwing om die soms irrasionele besluite van die ANC se Nasrec konferensie van Desember 2017 teen wil en dank toe te pas. Hieronder tel die nasionalisering van die Reserwebank en onteiening sonder vergoeding. Magashule het onlangs op \u2018n openbare vergadering ges\u00ea dat hy dit as sy erflating beskou om seker te maak dat die Nasrec-besluite toegepas word. En daardie selfde naweek het Zuma by \u2018n vergadering van die ANC Jeugliga ges\u00ea dat as \u2018n president van \u2018n organisasie weier om die besluite van sy hoogste gesagliggaam toe te pas, hy vervang moet word. \u2018n Sterker dreigement en oorlogsverklaring deur die Zuptas teenoor Ramaphosa kan mens jou kwalik indink.<\/p>\n<p>Daar is aan die Ramaphosa-kant \u2018n paar ligpunte wat positief is. Die belangrikste hiervan is die aanstellings wat reeds deur Ramaphosa gemaak is. Dit begin lyk asof die direkteur van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shamila Batohi, hard aan die werk is, saam met die hoof van haar spesiale ondersoekeenheid, Hermione Cronje. Daar is selfs gerugte dat die eerste ho\u00eb profiel vervolging voor die einde van 2019 kan begin. \u2018n Aantal prokureursfirma het alreeds \u2018n hele aantal l\u00eaers ontvang met inligting waarvoor advokate opdrag gegee moet word vir vervolgingsake. Die regulasie wat Ramaphosa onlangs geteken het wat die Spesiale Ondersoekeenheid die mag sal gee om die 2015 omstrede asbeskontrak van die Vrystaatse regering te ondersoek, is ook betekenisvol. Hierdie kontrak is tydens Magashule se bewind as Premier toegeken, en daar was bewerings dat hy persoonlik daarby gebaat het. Indien die ondersoek wel ongerymdhede en voordele aan politici of sakemense uitwys, en vervolgings ingestel word, kan dit \u2018n groot hupstoot aan hervormingspogings gee. Dit kan selfs (maar miskien moet mens nog nie asem ophou nie) die begin van die einde vir Magashule se politieke loopbaan beteken. Die President se \u201cterugveg\u201d in die hof oor die Gordhansaak toon ook tekens van \u2018n meer pro-aktiewe optrede.<\/p>\n<p>Die meeste Suid-Afrikaners glo dat Ramaphosa die land werklik wil omdraai. Maar dit word nie altyd gesien nie. \u2018n Senior raadgewer van Ramaphosa het onlangs navraag gedoen waarom mense \u201cso negatief oor Ramaphosa\u201d is. Dit openbaar dat in Ramaphosa se eie kleiner kring van raadgewers daar nie genoegsaam begrip is oor wat aan die gang is en hoe gewone Suid-Afrikaners die situasie en die talle negatiewe mediaberigte beleef nie.<\/p>\n<p>En die derde groep faktore wat as \u201ceie doele\u201d beskryf word, bevestig dit. Daar is di\u00e9 wat meen dat Ramaphosa se profiel te laag is en dat hy nie sigbaar genoeg is nie. Veral in die minderheidsgemeenskappe is die gevoel dat hy te min uitkom en openlik oor byvoorbeeld\u00a0\u00a0sake soos bendegeweld, plaasmoorde, ekonomiese groei en die belangrikheid van eiendomsreg praat. Sy kantoor se siening dat hierdie sake deur die betrokke Ministers hanteer moet word,\u00a0\u00a0mag tegnies korrek wees, maar versterk die persepsie dat hy nie in die openbaar sterk genoeg leiding gee nie. In sy Staatsrede het hy weliswaar visioen\u00eare leiding probeer gee (wat selfs deur joernaliste gruwelik misverstaan is), maar ongelukkig het Suid-Afrikaners nou meer konkrete leiding oor spesifieke knelpunte nodig.<\/p>\n<p>Dan is daar enkele Ramaphosa-uitsprake wat blykbaar daarop gerig is om die belangegroepe in eie geledere te paai. Die mees onlangse hiervan is die vreemde uitspraak oor die VSA en Sjina oor die maatskappy HUAWEI. Selfs al is Trump nie almal se gunsteling nie, maak dit nie sin om die VSA \u2018n vyand van Suid-Afrika te maak nie. In hierdie verband wonder mens wie Ramaphosa adviseer? Om deur \u2018n ondeurdagte uitspraak \u2018n belangegroep te probeer be\u00efndruk wat jy in elk geval nie aan jou kant gaan kry nie, maar daardeur \u2018n belangegroep wat aan jou kant is, te vervreem, is onverstaanbaar.<\/p>\n<p>Die telkaart is dus \u2018n mengsel van negatiewes, positiewes en eie doele. Die uitslag van die stryd is daarom nog lank nie seker nie. En soos voorheen ges\u00ea, gaan dit nie \u2018n kort stryd wees nie. Wat wel oor tyd aan die Ramaphosakant meer punte sal gee (en selfs \u2018n uiteindelike oorwinning) is sy eie aanstellingsmagte as President van die land. Bestuurskundiges se raad is altyd om te begin om die regte mense op die wa te kry en die verkeerde mense af van die wa af. Dan kan die wa deur die drif. En daarmee is Ramaphosa besig. Sy aanstellings in die Nasionale Vervolgingsgesag kan binne maande vrugte vir die land afwerp.\u00a0Sy interne politieke geveg in die ANC kan na sy kant toe kantel as hy met selfs groter gesag praat en optree, en wys dat, al soek hy as \u2018n karaktereienskap eerstens konsensus en kompromie\u00eb, daar \u2018n punt kom wat hy sy voet neersit en \u2018n besluit neem. Na buite behoort hy ook meer s\u00f3 in die openbaar op te tree, en dit sal baie help om bekommerde Suid-Afrikaners gerus te stel dat hy hulle twyfel verstaan maar dat dinge stadig maar seker, aan die regkom is.<\/p>\n<p>Aan die een kant weet die meeste van ons dat, menslikerwys gesproke, Cyril Ramaphosa die enigste persoon is wat tussen ons en Zupta-anargie staan &#8211; en daarom verdien hy almal se steun in sy stryd. Aan die ander kant moet President Ramaphosa ook hy weet dat, menslikerwys gesproke, hy persoonlik die uitslag van die stryd kan (en moet) bepaal. Die geknelde land waarvan hy die verkose leier is, wag vir hom&#8230;<\/p>\n<p><em>Deur Theuns Eloff: Voorsitter, FW de Klerk Stigting Raad van Adviseurs<\/em><br \/>\n23 July 2019<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/maroelamedia.co.za\/debat\/meningsvormers\/hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">*Eers gepubliseer op Maroela Media<\/a><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/'>HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 301.61K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/?wpdmdl=4865&refresh=6aae2eb20fef81789800114\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1405\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg\" alt=\"SA flags bricks opt\" width=\"150\" height=\"113\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Dis nou reeds ou nuus dat voormalige president Zuma verlede week voor die Zondo-kommissie verskyn. Dit het gelyk asof hy \u00f3f aan ernstige geheueverlies lei, \u00f3f geen mening oor die meeste sake het nie.&nbsp;<\/p>\n<p>Maar benewens hierdie nuus, is daar \u2018n ander vraag waarmee die meerderheid regdenkende en bekommerde Suid-Afrikaners worstel en waarmee baie kundiges daagliks gekonfronteer word.&nbsp;&nbsp;Is President Ramaphosa besig om die stryd om die land om te keer, te wen? Is hy aan die wen in sy stryd om die land en veral die staat te hervorm, uit die kloue van die Zuptas te red, die ekonomie te help herstel en die land op \u2018n vaste koers te plaas?<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1405,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1734","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dis nou reeds ou nuus dat voormalige president Zuma verlede week voor die Zondo-kommissie verskyn. Dit het gelyk asof hy \u00f3f aan ernstige geheueverlies lei, \u00f3f geen mening oor die meeste sake het nie.&nbsp; Maar benewens hierdie nuus, is daar \u2018n ander vraag waarmee die meerderheid regdenkende en bekommerde Suid-Afrikaners worstel en waarmee baie kundiges daagliks gekonfronteer word.&nbsp;&nbsp;Is President Ramaphosa besig om die stryd om die land om te keer, te wen? Is hy aan die wen in sy stryd om die land en veral die staat te hervorm, uit die kloue van die Zuptas te red, die ekonomie te help herstel en die land op \u2018n vaste koers te plaas?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-07-23T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T18:59:23+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"300\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND?\",\"datePublished\":\"2019-07-23T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T18:59:23+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/\"},\"wordCount\":1122,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/\",\"name\":\"ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2019-07-23T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T18:59:23+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":300,\"caption\":\"SA flags bricks opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND? - FW de Klerk Foundation","og_description":"Dis nou reeds ou nuus dat voormalige president Zuma verlede week voor die Zondo-kommissie verskyn. Dit het gelyk asof hy \u00f3f aan ernstige geheueverlies lei, \u00f3f geen mening oor die meeste sake het nie.&nbsp; Maar benewens hierdie nuus, is daar \u2018n ander vraag waarmee die meerderheid regdenkende en bekommerde Suid-Afrikaners worstel en waarmee baie kundiges daagliks gekonfronteer word.&nbsp;&nbsp;Is President Ramaphosa besig om die stryd om die land om te keer, te wen? Is hy aan die wen in sy stryd om die land en veral die staat te hervorm, uit die kloue van die Zuptas te red, die ekonomie te help herstel en die land op \u2018n vaste koers te plaas?","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-07-23T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T18:59:23+00:00","og_image":[{"width":400,"height":300,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND?","datePublished":"2019-07-23T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T18:59:23+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/"},"wordCount":1122,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/","name":"ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg","datePublished":"2019-07-23T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T18:59:23+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/11\/SA_flags_bricks_opt.jpg","width":400,"height":300,"caption":"SA flags bricks opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-hoe-lyk-die-telkaart-vir-die-omkeer-van-ons-geknelde-land\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: HOE LYK DIE TELKAART VIR DIE OMKEER VAN ONS GEKNELDE LAND?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1734","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1734"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1734\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7945,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1734\/revisions\/7945"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1405"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1734"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1734"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1734"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}