{"id":1723,"date":"2019-03-29T08:00:00","date_gmt":"2019-03-29T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/"},"modified":"2021-07-20T21:02:43","modified_gmt":"2021-07-20T19:02:43","slug":"verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/","title":{"rendered":"VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS"},"content":{"rendered":"<p>Die Stigting stem nie saam nie. Na sy mening kom mnr Malema se verklaring neer op &#8216;n duidelike skending van artikel 16(2)(c) van die Grondwet, wat \u201cdie verkondiging\u00a0van haat wat op ras, etnisiteit, geslag of godsdiens gebaseer is, verbied, en wat aansporing tot skade veroorsaak\u201d. Dit skend ook artikel 10 van die\u00a0<em>Wet op Gelykheid<\/em> wat taal verbied wat redelikerwys vertolk kan word asom \u2019n duidelike bedoeling te h\u00ea om (a) kwetsend te wees; (b) skadelik te wees of om skade aan te stig; (c) om haat te bevorder of te propageer.<\/p>\n<p>Daarbenewens is die Stigting baie bekommerd dat die SAMRK-uitspraak nie behoorlik oorweging geskenk het aan die kriteria van haatspraak soos uiteengesit deur die Komitee oor die Uitwissing van Rassediskriminasie, wat toesig hou oor die inwerkingstelling van die\u00a0<em>International Convention on the Elimination of all Forms of Racial Discrimination<\/em>.\u00a0Dit sluit in:<\/p>\n<ul>\n<li>die konteks en vorm van spraak;<\/li>\n<li>die ekonomiese, maatskaplike en politieke klimaat;<\/li>\n<li>die posisie en status van die spreker; en<\/li>\n<li>die omvang van die toespraak.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die Stigting is bekommerd dat min oorweging klaarblyklik aan hierdie kriteria geskenk is:<\/p>\n<ul>\n<li>Die konteks en vorm van spraak kon kwalik meer uitlokkend gewees het. Die verklaring dat \u201c&#8230;wit mense vreedsame Afrikane hier gekry het. Hulle het hulle doodgemaak. Hulle het hulle soos diere geslag&#8230;\u201dkan, volgens enige redelike standaard, na verwagting haat aanhits &#8211; nou teen wit mense.\u00a0 Dit is &#8216;n duidelike en ondubbelsinnige dreigement dat op een of ander tyd in die toekoms, Malema &#8216;n beroep om die slagting van wit mense kan doen. Dit strek verder as haatspraak en kom neer op &#8216;n bedekte dreigement van volksmoord.<\/li>\n<li>Die ekonomiese, maatskaplike en politieke klimaat is uiters plofbaar. Malema se verklarings moet oorweeg word in die konteks van verhoogde politieke spanning en toenemende rassepolarisasie en teen die agtergrond van groot kommer oor plaasmoorde, verklarings deur politieke leiers dat \u201cwit mense nie die regmatige eienaars van die grond is nie\u201d en dreigemente dat eiendom sonder vergoeding onteien sal word. Malema het duidelik leed aangemoedig deur &#8216;n beroep te doen om die onwettige besetting van wit plase &#8211; met al die potensiaal vir rassekonflik wat sodanige optrede kon veroorsaak.<\/li>\n<li>Die spreker is die leier van die derde grootste politieke party in die land, met &#8216;n lang rekord van verdelende retoriek op grond van ras &#8211; wat in 2011 reeds skuldig bevind is aan haatspraak.<\/li>\n<li>Malema se verklaring is duidelik bedoel om wyd oorweeg te word. Die media en baie van sy ondersteuners was teenwoordig toe hy die verklaring gemaak het, wat byna dadelik regoor die land uitgesaai is.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die SAMRK, as die bewaarder van menseregte (onder andere gelykheid) in Suid-Afrika, skep &#8216;n gevaarlike en kommerwekkende voorbeeld wat in aanloop tot die verkiesing kan eskaleer. Ons merk &#8216;n kommerwekkende neiging op in die SAMRK se bevindings, in die ontluiking van relatiwiteit betreffende die bepaling van wat haatspraak vir wie is.\u00a0Dit blyk dat &#8216;n persoon se veronderstelde rasse-assosiasie met vorige bevoorregting of onderdrukking &#8216;n bepaler van huidige regte is, insluitend die reg om stellings te maak wat as haatspraak vir sommige beskou kan word, maar nie vir ander nie. Dit word gedoen deur die sogenaamde \u201ckonteks\u201d uit te brei wat ver buite sy internasionaal aanvaarbare omvang is. Die SAMRK noem hom ook die beskermer van maatskaplike samehorigheid in die land. Deur sulke bevindinge te maak, is dit eintlik die vernietiging van maatskaplike samehorigheid en ondermyn dit vertroue in die bereidwilligheid om die menseregte van alle Suid-Afrikaners ewe te beskerm. Ten slotte is die Stigting van mening dat die SAMRK moet bedank as die Suid-Afrikaanse agent van die Komitee vir die Uitskakeling van Rassediskriminasie, aangesien dit duidelik nie die Komitee se haatspraakkriteria toepas nie.<\/p>\n<p>In &#8216;n jong demokrasie soos Suid-Afrika moet vryheid van uitdrukking streng verdedig word, maar haatspraak kragtens die Grondwet &#8211; en die CERD &#8211; het die verwoestende potensiaal om alle pogings tot versoening en maatskaplike samehorigheid te vernietig. Haatspraak moet vinnig, ferm en onpartydig teengewerk word &#8211; of dit nou afkomstig van swart of van wit Suid-Afrikaners is &#8211; deur die SAMRK, die instelling wat die Grondwet daargestel het om die menseregte van alle Suid-Afrikaners te beskerm.<\/p>\n<p><strong>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/strong><br \/>\n<strong>29 Maart 2019<\/strong><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/'>VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 310.28K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/?wpdmdl=4858&refresh=6b01442d656081795245101\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1650\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg\" alt=\"no hate opt\" width=\"150\" height=\"100\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Die FW de Klerk Stigting is weereens baie bekommerd oor die bevindinge betreffende haatspraak wat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gemaak het oor sekere stellings wat deur mnr Malema en ander lede van die EVV gemaak is. Dit sluit in die Stigting se aanvanklike klagte teen mnr Malema in November 2016, waarin hy verklaar het: \u201c&#8230; Ons doen nie &#8216;n beroep om die slagting van wit mense nie, ten minste nie vir nou nie.\u201d Dit is op onverklaarbare wyse deur die SAMRK bevind om nie haatspraak te wees ingevolge artikel 10 van die&nbsp;<em>Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie&nbsp;<\/em>(die Gelykheidswet) nie. Die SAMRK het bevind dat geen van die ander klagtes haatspraak ingevolge die Gelykheidswet was nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1650,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1723","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die FW de Klerk Stigting is weereens baie bekommerd oor die bevindinge betreffende haatspraak wat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gemaak het oor sekere stellings wat deur mnr Malema en ander lede van die EVV gemaak is. Dit sluit in die Stigting se aanvanklike klagte teen mnr Malema in November 2016, waarin hy verklaar het: \u201c... Ons doen nie &#039;n beroep om die slagting van wit mense nie, ten minste nie vir nou nie.\u201d Dit is op onverklaarbare wyse deur die SAMRK bevind om nie haatspraak te wees ingevolge artikel 10 van die&nbsp;Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie&nbsp;(die Gelykheidswet) nie. Die SAMRK het bevind dat geen van die ander klagtes haatspraak ingevolge die Gelykheidswet was nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-03-29T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:02:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"267\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS\",\"datePublished\":\"2019-03-29T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:02:43+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/\"},\"wordCount\":708,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/\",\"name\":\"VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg\",\"datePublished\":\"2019-03-29T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:02:43+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":267,\"caption\":\"no hate opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die FW de Klerk Stigting is weereens baie bekommerd oor die bevindinge betreffende haatspraak wat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gemaak het oor sekere stellings wat deur mnr Malema en ander lede van die EVV gemaak is. Dit sluit in die Stigting se aanvanklike klagte teen mnr Malema in November 2016, waarin hy verklaar het: \u201c... Ons doen nie 'n beroep om die slagting van wit mense nie, ten minste nie vir nou nie.\u201d Dit is op onverklaarbare wyse deur die SAMRK bevind om nie haatspraak te wees ingevolge artikel 10 van die&nbsp;Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie&nbsp;(die Gelykheidswet) nie. Die SAMRK het bevind dat geen van die ander klagtes haatspraak ingevolge die Gelykheidswet was nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-03-29T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:02:43+00:00","og_image":[{"width":400,"height":267,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS","datePublished":"2019-03-29T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:02:43+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/"},"wordCount":708,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/","name":"VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg","datePublished":"2019-03-29T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:02:43+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/no-hate-opt.jpg","width":400,"height":267,"caption":"no hate opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-deur-die-fw-de-klerk-stigting-betreffende-die-samrk-se-jongste-haatspraak-bevindings\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING DEUR DIE FW DE KLERK STIGTING BETREFFENDE DIE SAMRK SE JONGSTE HAATSPRAAK-BEVINDINGS"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1723","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1723"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1723\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7961,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1723\/revisions\/7961"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1650"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1723"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1723"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1723"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}