{"id":1649,"date":"2019-02-13T08:00:00","date_gmt":"2019-02-13T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-belegging-101-vir-politici\/"},"modified":"2021-07-20T21:08:10","modified_gmt":"2021-07-20T19:08:10","slug":"artikel-belegging-101-vir-politici","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI"},"content":{"rendered":"<p>\u2018n Maatskappy (plaaslik of multi-nasionaal) begin gewoonlik met \u2018n entrepreneur wat \u2018n goeie sake-idee het. Hy\/sy leen gewoonlik by iemand (familie, vriende, die bank) geld om die idee in werking te stel. Wanneer die onderneming begin groei, sal hy dit op die aandelebeurs noteer en die publiek uitnooi om in die onderneming te bel\u00ea. Individuele beleggers (gewone mense) sal na die prospektus van die maatskappy kyk en besluit of so \u2018n belegging opbrengste sal bring. Opbrengste bestaan uit jaarlikse diwidende (wat jaarliks uit die wins van die maatskappy aan aandeelhouers betaal word) of kapitaalgroei &#8211; wanneer die maatskappy se aandeleprys styg. Sulke opbrengste sal oor die medium- en langtermyn meer moet wees as wat hy\/sy kan kry deur die geld bloot in die geldmark of op \u2018n spaarrekening te sit. Die maatskappy kompeteer dus met baie ander maatskappye vir die publiek se geld.<\/p>\n<p>Wat inderwaarheid gebeur is dat daardie indiwiduele belegger sy geld aan die maatskappy \u201cleen\u201d om daarmee meer geld te maak. Die maatskappy moet die geld van die belegger dus verstandig en met omsigtigheid gebruik. Indien die belegger en nou \u2018n aandeelhouer nie tevrede is nie, sal hy\/sy die aandele verkoop en die geld op \u2018n ander plek bel\u00ea. En as baie aandeelhouers besluit om dit te doen, sal die aandeleprys van die maatskappy val en sal dit in effek minder werd wees (of selfs ten gronde gaan). Dis wat met Steinhoff gebeur het.<\/p>\n<p>Wat moet die maatskappy met aandeelhouers se geld doen? Die maatskappy, sy direksie en sy bestuur moet ten alle tye in belang van die aandelehouers optree. Om die geld te mors, op verkeerde maniere te bel\u00ea of om dit in projekte met onaanvaarbare ho\u00eb risiko te bel\u00ea, sal nie net moreel verkeerd wees nie, maar beleggers mag die direkteure ingevolge die\u00a0<em>Maatskappyewet<\/em> indiwidueel daarvoor aanspreeklik hou. Trouens, daar mag selfs kriminele klagtes teen individuele direkteure kom indien so iets gebeur.<\/p>\n<p>Natuurlik het die maatskappy ook \u2018n verantwoordelikheid teenoor \u2018n bre\u00ebr groep belanghebbers: die werknemers, die gemeenskap waarin dit werk, en die algemene publiek (veral as die maatskappy byvoorbeeld in die voedselbedryf is). Maar in die keuse of daar in nuwe projekte bel\u00ea moet word en wat die aard van die beleggings is, is die eerste verantwoordelikheid teenoor die aandeelhouers. Eers as hulle geld begin werk en die winste vloei, sal na die bre\u00ebr groep belanghebbers gekyk word. Dit was terloops waarom die eerste Mynbouhandves so kortsigtig (en verkeerd) was in sy bepaling dat gemeenskapbelanghebbers \u2018n persentasie van die omset van die maatskappy moet kry (ongeag of daar wins gemaak word). Dit sou \u2018n growwe skending van die regte van aandeelhouers (die ware eienaars van die geld) gewees het.<\/p>\n<p>Hoe bepaal \u2018n maatskappy of en waarin dit bel\u00ea? Die antwoord is eenvoudig: projekte waardeur daar vir die aandelehouers waarde tot hulle belegging toegevoeg kan word. In gewone taal is dit projekte waardeur meer van die produk van die maatskappy goedkoper vervaardig en dus vir \u2018n goeie prys verkoop sal kan word:<\/p>\n<ul>\n<li>\u201cMeer van die produk\u201d beteken dat die vervaardigings- of groeiproses effektief moet wees. Dit help nie om baie geld te bestee en net \u2018n paar produkte in ruil te kry nie. Die belegging moet dus groot en effektief genoeg wees.<\/li>\n<li>\u201cGoedkoper vervaardig\u201d beteken dat dit teen die laagste moontlike koste vervaardig moet word. Dit beteken in praktyk dat \u2018n maatskappy onafwendbaar na tegnologie sal kyk en sal probeer om arbeid te bespaar (wat in die meeste maatskappye die grootste koste is). Baie min maatskappye kan winsgewend wees as hulle te veel werknemers het (kyk maar na SAL en Eskom). \u2018n Belegging sal dus nie altyd baie werkgeleenthede skep nie, maar hopelik nuwe werkgeleenthede wat nie voorheen daar was nie.<\/li>\n<li>Produkte moet vir \u2018n\u00a0\u201cgoeie prys\u201d verkoop word. Behalwe waar \u2018n maatskappy \u2018n monopolie in die mark het, bepaal \u2018n maatskappy nie self die prys van sy produkte nie. Die \u201cmark\u201d (die verbruiker) doen dit. As \u2019n produk skaars is, sal die prys ho\u00ebr wees, en as daar baie van \u2018n produk is, sal die prys laer neig. \u2018n Goeie voorbeeld vandag is die mielieprys wat ho\u00ebr neig omdat dit lyk of daar as gevolg van die droogte dalk nie genoeg mielies geplant is nie.<\/li>\n<li>En dan moet die produk\u00a0\u201cverkoop\u201d. Daar moet mense wees wat inkomste het om die produk te koop. As die gewone mense onder armoede en swaarkry gebuk gaan, (soos wanneer die petrolprys aanhoudend styg of BTW verhoog word) sal die maatskappy se produk nie verkoop nie. Dit sal, in de geval van bederfbare produkte onbruikbaar word, en in ander gevalle gewoon weggegee moet word. En in beide gevalle sal die gevolg wees dat die maatskappy nie winsgewend is nie en dat aandeelhouers se geld vermors word.<\/li>\n<\/ul>\n<p>\u2018n Maatskappy neem die besluit oor \u2018n nuwe belegging slegs nadat al hierdie faktore in ag geneem is. Daarby word gekyk na die risiko wat die belegging inhou. Alle openbare maatskappye moet ingevolge die <em>King IV Gedragskode<\/em> risikobestuurskomitees h\u00ea. Sulke komitees moet na alle bedryfsrisiko\u2019s van die maatskappy kyk, ook di\u00e9 van nuwe beleggings. En as dit enigsins lyk asof \u2018n nuwe belegging t\u00e9 riskant is (natuurlik is daar in elke belegging \u2018n mate van risiko), moet hierdie komitee by die direksie aanbeveel dat daar van daardie belegging afgesien moet word.<\/p>\n<p>Die bestuur van \u2018n maatskappy moet verder bereken of daar genoegsame opbrengs op die belegging gaan wees, en of die tydperk waarin die projek die belegging sal \u201cterugbetaal\u201d (in terme van die wins van die projek) aanvaarbaar is.<\/p>\n<p>As President Ramaphosa dus aan maatskappye vra om nuwe beleggings te maak en s\u00f2 werkgeleenthede te skep, kan die uitvoerende hoof (al wil hy dit dalk persoonlik ondersteun) of die direksie nie sommer net \u201cja\u201d s\u00ea nie. Maatskappye besit en werk nie met hulle eie geld nie. Dit is ander mense se geld, dit is aandeelhouersgeld. En al wil politici dit nie hoor nie, kan die bedoeling om werk te skep, nie die prim\u00eare faktor wees wanneer \u2018n belegging oorweeg word nie. Die skep van nuwe werkgeleenthede is die byvoordeel van \u2018n suksesvolle belegging. Elke maatskappy moet die risiko\u2019s van \u2018n nuwe belegging fyn verreken.<\/p>\n<p>Die feit is dat as \u2018n maatskappy nie 100% seker is dat die belegging (en die grond waarop die maatskappy bedryf word) veilig is nie, sal dit gewoon onverantwoordelik wees om beleggers se geld vir s\u00f2 \u2018n belegging te gebruik. Dit is waarom ek my karige pensioen sal wed dat nie een van die beloofde beleggings wat laasjaar deur maatskappye aan die President gemaak is, sal realiseer voordat daar nie 100% sekerheid oor onteiening sonder vergoeding is nie. Beloftes en verduidelikings is nie genoeg nie &#8211; geen verantwoordelike direksie en bestuur sal op grond van persoonlike versekerings van politici \u2018n besluit oor miljoene rande se beleggings met aandeelhouersgeld neem nie. Natuurlik (en dis waarskynlik waar van sommige van die beloftes) het sommige maatskappye lank terug reeds op \u2018n belegging besluit en is dit net nou in die beloftesakkie gegooi.<\/p>\n<p>Dit help dus nie dat President Ramaphosa aan die sakesektor verduidelik dat sekere\u00a0\u00a0kommerwekkende sake in die verkiesingsmanifes van die ANC net \u201cwense\u201d is en nie op \u2018n beleidsverandering dui nie. Sulke \u201cwense\u201d (byvoorbeeld oor die onafhanklikheid van die Reserwebank) getuig van genoegsame risiko dat nuwe beleggings nie maklik gemaak sal word nie. Dit is daarom wel verblydend om te kon lees dat \u2018n groep sakemense onlangs deur die bemiddeling van dr Johan van Zyl (Toyota) en Roelf Meyer met die kabinetsministers wat met die ekonomie te doen het, kon ontmoet. Na wat berig is, was dit \u2018n oop en eerlike gesprek en is die sakemense werklik \u201cgehoor\u201d.<\/p>\n<p>\u201cBelegging101\u201d wys dat politici moet verstaan dat sakemense nie net \u00e1nders as politici dink nie, maar dat hulle verplig word om anders te dink. Sakemense werk nie met hulle eie geld nie, dis hulle aandelehouers s\u2019n. En as daar \u2018n sweem van risiko is om nuwe beleggings te doen, sal dit nie gebeur nie. Politici sal dus anders moet dink as hulle selfs welmenende sakemense wil oortuig om nuut te bel\u00ea en s\u00f2 nuwe werkgeleenthede te skep. Goeie ekonomiese beleid en beleidsekerheid is \u2018n goeie\u00a0\u00a0begin.<\/p>\n<p><em><i><span lang=\"AF\">Theuns Eloff: Uitvoerende Direkteur, FW de Klerk Stigting<br \/>\n<\/span><\/i><\/em>13 Februarie 2019<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.netwerk24.com\/Stemme\/Aktueel\/belegging-101-vir-politici-20190201\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><strong>*Eers op Netwerk24 gepubliseer<\/strong><\/a><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/belegging-101-vir-politici\/'>BELEGGING 101 VIR POLITICI<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 340.65K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/belegging-101-vir-politici\/?wpdmdl=4809&refresh=6ae6ab82494af1793502082\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n<p style=\"text-align: left;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1082\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg\" alt=\"City sml\" width=\"150\" height=\"100\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>\u2018n Groot deel van president Ramaphosa se regrukplanne vir die Suid-Afrikaanse ekonomie is om miljarde rande in buitelandse en plaaslike beleggings te trek, waardeur daar hopelik honderde duisende (indien nie miljoene nie) werksgeleenthede geskep sal word. \u2018n Mens hoor ander politici soms mor oor die \u201cbeleggingsboikot\u201d van Suid-Afrikaanse besighede, wat op \u201cmiljarde rande\u201d sit en \u201cniks daarmee doen nie\u201d.&nbsp;<\/p>\n<p>Maar weet politici en staatsamptenare hoe besigheidsmense se koppe werk? Weet hulle hoe om die sogenaamde belegginsgboikot te verbreek? Hier is \u2018n paar insigte &#8211; noem dit \u201cBelegging 101\u201d vir politici.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1082,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1649","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u2018n Groot deel van president Ramaphosa se regrukplanne vir die Suid-Afrikaanse ekonomie is om miljarde rande in buitelandse en plaaslike beleggings te trek, waardeur daar hopelik honderde duisende (indien nie miljoene nie) werksgeleenthede geskep sal word. \u2018n Mens hoor ander politici soms mor oor die \u201cbeleggingsboikot\u201d van Suid-Afrikaanse besighede, wat op \u201cmiljarde rande\u201d sit en \u201cniks daarmee doen nie\u201d.&nbsp; Maar weet politici en staatsamptenare hoe besigheidsmense se koppe werk? Weet hulle hoe om die sogenaamde belegginsgboikot te verbreek? Hier is \u2018n paar insigte - noem dit \u201cBelegging 101\u201d vir politici.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-02-13T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:08:10+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"266\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI\",\"datePublished\":\"2019-02-13T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:08:10+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/\"},\"wordCount\":1382,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/\",\"name\":\"ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg\",\"datePublished\":\"2019-02-13T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:08:10+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg\",\"width\":400,\"height\":266,\"caption\":\"City sml\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI - FW de Klerk Foundation","og_description":"\u2018n Groot deel van president Ramaphosa se regrukplanne vir die Suid-Afrikaanse ekonomie is om miljarde rande in buitelandse en plaaslike beleggings te trek, waardeur daar hopelik honderde duisende (indien nie miljoene nie) werksgeleenthede geskep sal word. \u2018n Mens hoor ander politici soms mor oor die \u201cbeleggingsboikot\u201d van Suid-Afrikaanse besighede, wat op \u201cmiljarde rande\u201d sit en \u201cniks daarmee doen nie\u201d.&nbsp; Maar weet politici en staatsamptenare hoe besigheidsmense se koppe werk? Weet hulle hoe om die sogenaamde belegginsgboikot te verbreek? Hier is \u2018n paar insigte - noem dit \u201cBelegging 101\u201d vir politici.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2019-02-13T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:08:10+00:00","og_image":[{"width":400,"height":266,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI","datePublished":"2019-02-13T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:08:10+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/"},"wordCount":1382,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/","name":"ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg","datePublished":"2019-02-13T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:08:10+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/City_sml.jpg","width":400,"height":266,"caption":"City sml"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-belegging-101-vir-politici\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: BELEGGING 101 VIR POLITICI"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1649","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1649"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1649\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7966,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1649\/revisions\/7966"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1082"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1649"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1649"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1649"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}