{"id":1516,"date":"2018-07-17T08:00:00","date_gmt":"2018-07-17T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/"},"modified":"2021-07-20T21:15:18","modified_gmt":"2021-07-20T19:15:18","slug":"verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/","title":{"rendered":"VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE"},"content":{"rendered":"<p>Sy eerste groot bydrae was na my mening sy besluit in 1985 &#8211; sonder sanksie van die ANC se hoofkwartier in Lusaka &#8211; om \u2018n lyn van kommunikasie met die Nasionale Party-regering daar te stel. Hy het, amper voor enige iemand anders, besef dat Suid-Afrika se groot probleme slegs deur onderhandeling opgelos kon word en dat die voortgesette konflik die land en die ekonomie sou verwoes tot enorme skade vir al die mense van Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Sy tweede groot bydrae was die manier waarop hy die ANC gelei het tydens die onderhandeling oor \u2018n nuwe grondwet. Hy was in staat om sy ondersteuners bymekaar te hou deur al die krisisse wat die land in die onstuimige jare geteister het. By verskeie kritieke geleenthede het ek en hy bymekaargekom om kritieke probleme op te los. In September 1992 het hy die ANC teruggestuur na die onderhandelingstafel en gehelp om die proses tot sy natuurlike gevolg te lei met die eerste universele demokratiese verkiesings in 1994 en die aanvaarding van ons finale grondwet in 1996.<\/p>\n<p>Sy grootste bydrae het na sy inhuldiging as President in Mei 1994 plaasgevind deur die manier waarop hy onvermoeid gewerk het om die verdelings van die verlede te herstel, nasionale versoening te bevorder en die grondslag te l\u00ea vir wat aartsbiskop Tutu die \u2018Re\u00ebnboognasie van God\u2019 genoem het.<\/p>\n<p>Nou, vyf jaar na sy dood en 24 jaar na die beslag van die nie-rassige grondwetlike demokrasie waaraan hy sy lewe toegewy het, word \u2018n groot deel van sy nalatenskap bedreig:<\/p>\n<ul>\n<li>Tussen 2009 en 2017 het elemente in die regerende elite belangrike staatsinstellings en ondernemings in staatsbesit gekaap met die oog op die ondermyning van die Grondwet en onbelemmerde selfverryking.<\/li>\n<li>In 2012 het die ANC, met die bekendstelling van die radikale tweede fase van sy Nasionale Demokratiese Revolusie, besluit om progressief ontslae te raak van belangrike bepalings wat deur nie-ANC-partye in die Grondwet onderhandel is. Hierdie bepalings het die kulturele en taalregte van Suid-Afrika se minderhede ingesluit; hul beskerming teen onregverdige diskriminasie en hul eiendomsregte.<\/li>\n<li>Gedurende die afgelope paar jaar het die ANC so te s\u00ea afgesien van Nelson Mandela se groot projek van nasionale versoening, en is eerder besig om die verdelings tussen ons gemeenskappe te verdiep.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die 100ste herdenking van Nelson Mandela se geboorte bied aan alle Suid-Afrikaners die geleentheid om hul verbintenis tot die visie wat hom ge\u00efnspireer het, en die grondliggende waardes wat in ons Grondwet verwoord word, te hernu. Ons moet almal saamwerk om te verseker &#8211; soos hy duidelik tydens sy presidensi\u00eble inhuldiging verklaar het &#8211; dat \u201c[dit] nooit, nooit en nooit weer sal wees dat hierdie pragtige land weer die onderdrukking van die een deur die ander sal ervaar nie\u201d.<\/p>\n<p><em>Verklaring deur voormalige President FW de Klerk<\/em><br \/>\nUitgereik deur die FW de Klerk Stigting<br \/>\n17 Julie 2018<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/'>DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 292.46K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/?wpdmdl=4740&refresh=6ae6b951983351793505617\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-166\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg\" alt=\"FWDK Mandela hands\" width=\"150\" height=\"186\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg 600w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands-242x300.jpg 242w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>M\u00f4re vier ons die 100ste herdenking van Nelson Mandela se geboorte.<\/p>\n<p>Hy word tereg erken deur die hele w\u00eareld as een van die grootste leiers van die laaste deel van die 20ste eeu &#8211; en hy was sekerlik een van die indrukwekkendste mense wat ek tydens my lang politieke loopbaan ontmoet het. Hy het enorme sjarme, charisma en die natuurlike selfversekering van &#8216;n gebore aristokraat gehad. Hy het staalagtige selfdissipline en vasberadenheid gehad wat hy gedurende die lang en bitter jare van sy gevangenisstraf verkry het. Bo alles het hy \u2018n onwrikbare verbintenis tot die doelwitte van die ANC en tot die vestiging van \u2018n nie-rassige demokratiese Suid-Afrika gehad.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":166,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1516","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"M\u00f4re vier ons die 100ste herdenking van Nelson Mandela se geboorte. Hy word tereg erken deur die hele w\u00eareld as een van die grootste leiers van die laaste deel van die 20ste eeu - en hy was sekerlik een van die indrukwekkendste mense wat ek tydens my lang politieke loopbaan ontmoet het. Hy het enorme sjarme, charisma en die natuurlike selfversekering van &#039;n gebore aristokraat gehad. Hy het staalagtige selfdissipline en vasberadenheid gehad wat hy gedurende die lang en bitter jare van sy gevangenisstraf verkry het. Bo alles het hy \u2018n onwrikbare verbintenis tot die doelwitte van die ANC en tot die vestiging van \u2018n nie-rassige demokratiese Suid-Afrika gehad.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-07-17T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:15:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"600\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"743\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE\",\"datePublished\":\"2018-07-17T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:15:18+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/\"},\"wordCount\":467,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/\",\"name\":\"VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg\",\"datePublished\":\"2018-07-17T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:15:18+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg\",\"width\":600,\"height\":743,\"caption\":\"FWDK Mandela hands\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE - FW de Klerk Foundation","og_description":"M\u00f4re vier ons die 100ste herdenking van Nelson Mandela se geboorte. Hy word tereg erken deur die hele w\u00eareld as een van die grootste leiers van die laaste deel van die 20ste eeu - en hy was sekerlik een van die indrukwekkendste mense wat ek tydens my lang politieke loopbaan ontmoet het. Hy het enorme sjarme, charisma en die natuurlike selfversekering van 'n gebore aristokraat gehad. Hy het staalagtige selfdissipline en vasberadenheid gehad wat hy gedurende die lang en bitter jare van sy gevangenisstraf verkry het. Bo alles het hy \u2018n onwrikbare verbintenis tot die doelwitte van die ANC en tot die vestiging van \u2018n nie-rassige demokratiese Suid-Afrika gehad.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2018-07-17T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:15:18+00:00","og_image":[{"width":600,"height":743,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE","datePublished":"2018-07-17T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:15:18+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/"},"wordCount":467,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/","name":"VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg","datePublished":"2018-07-17T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:15:18+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2013\/05\/FWDK_Mandela_hands.jpg","width":600,"height":743,"caption":"FWDK Mandela hands"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-eeufeesviering-van-nelson-mandela-se-geboorte\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: DIE EEUFEESVIERING VAN NELSON MANDELA SE GEBOORTE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1516","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1516"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1516\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7996,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1516\/revisions\/7996"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/166"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1516"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1516"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1516"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}