{"id":1460,"date":"2018-02-27T08:00:00","date_gmt":"2018-02-27T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/"},"modified":"2021-07-20T21:20:11","modified_gmt":"2021-07-20T19:20:11","slug":"verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/","title":{"rendered":"VERKLARING: DIE NUWE KABINET &#8211; SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG"},"content":{"rendered":"<p>Die slegte nuus is dat hy gedwing is om tot \u2018n vergelyk te kom en \u2018n paar \u201cZumaites\u201d in die Kabinet te hou, hoofsaaklik in minder strategiese en ekonomies onverwante portefeuljes. Dit geld vir Malusi Gigaba (Binnelandse Sake), Nomvula Mokonyane (Kommunikasie), Ayanda Dlodlo (Staatsdiens en Administrasie) en, miskien mees teleurstellend, Bathabile Dlamini (Die Presidensie, Vroue).<\/p>\n<p>Die aanstelling van David Mabuza as Adjunkpresident is beslis ook \u2018n kompromie, asook die aanstelling van dr Nkosazana Dlamini-Zuma as Minister van Beplanning, Monitering en Evaluering in die kantoor van die Presidensie. Miskien is die gesegde dat jy jou vriende naby moet hou, en jou vyande nog nader, hier van toepassing.<\/p>\n<p>Daar is \u2018n paar keuses wat nie so duidelik is nie. Dit sluit in die aanstelling van &#8216;n Zuma-lojalis in die belangrike portefeulje van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming (Nkoana-Mashabane). Dieselfde geld vir die behoud van die luide Lindiwe Zulu as Minister van Kleinsake-ontwikkeling. Maar, soos sommige kommentators het opgemerk, kan sommige van die portefeuljes wat onaangeraak gelaat word, in &#8216;n finale, kleiner Kabinet verdwyn.<\/p>\n<p>Die ander belangrike maatstaf om die keuses in die kabinet te meet, is President Ramaphosa se strewe om \u2018n grootmoedige en konsultatiewe styl na te volg, en veral sy strategie om die spel op die lang termyn te speel. In \u2018n paar gevalle kan die wet sy gang gaan, en van diegene wat hy noodgedwonge moes hou, ontslae raak. Dit is ook waar dat dit inderdaad \u2018n tussentydse Kabinet is, met &#8216;n finale Kabinet wat eers na die algemene verkiesing in 2019 daargestel sal word. Dit kan ook wees dat sodra die navorsing oor \u2018n kleiner Kabinet voltooi is, daar in elk geval veranderinge sal wees.<\/p>\n<p>Die nuwe Ramaphosa-kabinet toon sterk tekens van belofte. Dit is \u2018n skuif na skoon en goeie regering, gebaseer op grondwetlike beginsels. Dit toon ook tekens van toegewing, maar met \u2018n verkiesing wat op die horison dreig, is toegewings te verwagte. Dit moet aktief bestuur word sodat dit nie die belowende skuif na konstitusionalisme ondermyn nie, en ook nie die dringende take om korrupsie, staatskaping en afpersing te bekamp nie.<\/p>\n<p><em>Deur Theuns Eloff: Uitvoerende Direkteur, FW de Klerk Stigting<\/em><br \/>\n27 Februarie 2018<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: www.sabc.co.za<\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/'>DIE NUWE KABINET - SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 80.35K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/?wpdmdl=4695&refresh=6b040291b54ec1795424913\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n<hr \/>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1091\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\" alt=\"parliament interior sabc\" width=\"150\" height=\"84\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Sedert sy noue oorwinning en verkiesing tot President van die ANC, moes Cyril Ramaphosa sy magsbasis versigtig en stadig konsolideer. Hy moet \u2018n balanseertoertjie uitvoer wat betref die bekamping van korrupsie en staatskaping, en die bied van goeie regeringsbestuur aan die een kant, en die bou van eenheid en die strewe na versoening binne die ANC, aan die ander kant. In die politiek is om \u2018n middeweg te vind, deel van wat enige leier die hoof sal moet bied. Die Kabinet wat gister aangekondig is, het die stempel van hierdie dilemma.<\/p>\n<p>Die goeie nuus is dat hy van die ergste van die Zuma\u00efete ontslae geraak het: Bongo, Brown, Mahlobo, Maswanganyi, Mbalula, Mkhize, Muthambi, Nhleko, Van Rooyen en Zwane. Op hierdie manier het hy \u201cstrategiese (veral ekonomies verwante) portefeuljes\u201d gereinig en vervang met bekwame, ervare en lojale ANC-leiers. Voorbeelde van hierdie tendens is Pravin Gordhan (Openbare Ondernemings), Nhlanhla Nene (Finansies), Naledi Pandor (Ho\u00ebr Onderwys en Opleiding), Lindiwe Sisulu (Internasionale Betrekkinge en Samewerking), Gwede Mantashe (Minerale Hulpbronne), Derek Hanekom (Toerisme), Blade Nzimande (Vervoer), Bheki Cele (Polisie) en Jeff Radebe (Energie). Om dieselfde rede het hy \u2018n paar bekwame en getroue ministers in hul portefeuljes gehou (soos Angie Motshekga in Basiese Onderwys).<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1091,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1460","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: DIE NUWE KABINET - SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: DIE NUWE KABINET - SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Sedert sy noue oorwinning en verkiesing tot President van die ANC, moes Cyril Ramaphosa sy magsbasis versigtig en stadig konsolideer. Hy moet \u2018n balanseertoertjie uitvoer wat betref die bekamping van korrupsie en staatskaping, en die bied van goeie regeringsbestuur aan die een kant, en die bou van eenheid en die strewe na versoening binne die ANC, aan die ander kant. In die politiek is om \u2018n middeweg te vind, deel van wat enige leier die hoof sal moet bied. Die Kabinet wat gister aangekondig is, het die stempel van hierdie dilemma. Die goeie nuus is dat hy van die ergste van die Zuma\u00efete ontslae geraak het: Bongo, Brown, Mahlobo, Maswanganyi, Mbalula, Mkhize, Muthambi, Nhleko, Van Rooyen en Zwane. Op hierdie manier het hy \u201cstrategiese (veral ekonomies verwante) portefeuljes\u201d gereinig en vervang met bekwame, ervare en lojale ANC-leiers. Voorbeelde van hierdie tendens is Pravin Gordhan (Openbare Ondernemings), Nhlanhla Nene (Finansies), Naledi Pandor (Ho\u00ebr Onderwys en Opleiding), Lindiwe Sisulu (Internasionale Betrekkinge en Samewerking), Gwede Mantashe (Minerale Hulpbronne), Derek Hanekom (Toerisme), Blade Nzimande (Vervoer), Bheki Cele (Polisie) en Jeff Radebe (Energie). Om dieselfde rede het hy \u2018n paar bekwame en getroue ministers in hul portefeuljes gehou (soos Angie Motshekga in Basiese Onderwys).\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-02-27T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:20:11+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"225\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: DIE NUWE KABINET &#8211; SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG\",\"datePublished\":\"2018-02-27T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:20:11+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/\"},\"wordCount\":373,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/\",\"name\":\"VERKLARING: DIE NUWE KABINET - SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\",\"datePublished\":\"2018-02-27T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:20:11+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\",\"width\":400,\"height\":225,\"caption\":\"parliament interior sabc\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: DIE NUWE KABINET &#8211; SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: DIE NUWE KABINET - SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: DIE NUWE KABINET - SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG - FW de Klerk Foundation","og_description":"Sedert sy noue oorwinning en verkiesing tot President van die ANC, moes Cyril Ramaphosa sy magsbasis versigtig en stadig konsolideer. Hy moet \u2018n balanseertoertjie uitvoer wat betref die bekamping van korrupsie en staatskaping, en die bied van goeie regeringsbestuur aan die een kant, en die bou van eenheid en die strewe na versoening binne die ANC, aan die ander kant. In die politiek is om \u2018n middeweg te vind, deel van wat enige leier die hoof sal moet bied. Die Kabinet wat gister aangekondig is, het die stempel van hierdie dilemma. Die goeie nuus is dat hy van die ergste van die Zuma\u00efete ontslae geraak het: Bongo, Brown, Mahlobo, Maswanganyi, Mbalula, Mkhize, Muthambi, Nhleko, Van Rooyen en Zwane. Op hierdie manier het hy \u201cstrategiese (veral ekonomies verwante) portefeuljes\u201d gereinig en vervang met bekwame, ervare en lojale ANC-leiers. Voorbeelde van hierdie tendens is Pravin Gordhan (Openbare Ondernemings), Nhlanhla Nene (Finansies), Naledi Pandor (Ho\u00ebr Onderwys en Opleiding), Lindiwe Sisulu (Internasionale Betrekkinge en Samewerking), Gwede Mantashe (Minerale Hulpbronne), Derek Hanekom (Toerisme), Blade Nzimande (Vervoer), Bheki Cele (Polisie) en Jeff Radebe (Energie). Om dieselfde rede het hy \u2018n paar bekwame en getroue ministers in hul portefeuljes gehou (soos Angie Motshekga in Basiese Onderwys).","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2018-02-27T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:20:11+00:00","og_image":[{"width":400,"height":225,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: DIE NUWE KABINET &#8211; SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG","datePublished":"2018-02-27T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:20:11+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/"},"wordCount":373,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/","name":"VERKLARING: DIE NUWE KABINET - SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg","datePublished":"2018-02-27T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:20:11+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg","width":400,"height":225,"caption":"parliament interior sabc"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-nuwe-kabinet-simbool-van-belofte-en-die-middeweg\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: DIE NUWE KABINET &#8211; SIMBOOL VAN BELOFTE EN DIE MIDDEWEG"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1460","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1460"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1460\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8012,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1460\/revisions\/8012"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1091"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1460"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1460"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1460"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}