{"id":1454,"date":"2018-02-15T08:00:00","date_gmt":"2018-02-15T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/"},"modified":"2021-07-20T21:20:18","modified_gmt":"2021-07-20T19:20:18","slug":"verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/","title":{"rendered":"VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die werklikheid van ons situasie noop egter dat ons nie vir langer as &#8216;n dag of twee feesvier of te lank tob oor die pas afgelope gebeure nie. Ons land en sy mense het lank genoeg gebuk gegaan onder Zuma en sy Gupta-vennote. Daar is baie werk wat gedoen moet word.<\/p>\n<p>Dit is hier waar waarnemende President, Cyril Ramaphosa, in kom. Hy het reeds baie werk, met inbegrip van lyste wat opgestel is sedert sy verkiesing as President van die ANC in Desember 2017. Onder andere is daar die instemming oor en aanstelling van &#8216;n adjunkpresident van die land, wat dringend aandag verg. Die huidige adjunkpresident van die ANC, DD Mabuza, blyk om nie &#8216;n kandidaat vir Adjunkpresident te wees nie, en elemente in die ANC druk vir die party om uitvoering te gee aan sy verbintenis tot geslagsgelykheid deur &#8216;n vrou in daardie pos aan te ste. Kandidate sluit in Nkosazana Dlamini-Zuma, Lindiwe Sisulu en Naledi Pandor. Wie die NUK (en dus Ramaphosa) besluit om in hierdie pos aan te stel, sal &#8216;n sterk aanduiding wees oor aangeleenthede soos party-eenheid, die stryd teen korrupsie en geoei regeringsbestuur.<\/p>\n<p>Die Staatsrede wat Vrydagaand gelewer sal word, sal dopgehou word deur &#8216;n nasionale en internasionale gehoor, en sal op die toekoms gerig wees. Die nasie (en graderingsagentskappe) het vision\u00eare leierskap en hoop nodig. Die uitdaging vir President Ramaphosa is om sommige van die uitdagings wat hy in sy verklaring van 8 Januarie genoem het, te vat en &#8216;n implementeringstrategie daar te stel. &#8216;n Spesifieke aksieplan met tydraamwerke is belangrik om die politiek en die ekonomie weer lewe te gee, en meer belangrik, om Suid-Afrikaners hoop oor die toekoms te gee.<\/p>\n<p>Die samestelling van die kabinet is van uiterste belang vir President. Die President moenie net op individuele ministers en hul adjunkte fokus nie, maar hy moet ook weer na die grootte van die kabinet kyk. Die FW de Klerk Stigting beveel &#8216;n kleiner en meer doeltreffende kabinet ten sterkste aan. Onder Zuma het die kabinet gegroei na een van die grootstes ter w\u00eareld.<\/p>\n<p>Benewens die lewer van die Staatsrede as visiestelling sal President Ramaphosa die opkomende Begrotingsrede op 21 Februarie moet oorweeg Die toekoms van die huidige Minister is op die spel, maar President Ramaphosa sal moontlik kies om die Minister van Finansies nie so kort voor die begrotingsrede te vervang nie. Nog meer belangrik, President Ramaphosa sal oor die inhoud en uitwerking van die begrotingsrede moet besluit. Daar is konsensus dat dit die moeilikste Begrotingsrede sal wees sedert 1994. Met mnr Zuma se uittrede sal veral internasionale verwagtinge op &#8216;n ho\u00eb vlak gestel wees. As &#8216;n land kan ons eenvoudig nie bekostig om &#8216;n herhaling van PW Botha se Rubicon te h\u00ea nie.<\/p>\n<p>President Ramaphosa het in sy kommunikasie sedert sy verkiesing tot die top leierskap van die ANC, &#8216;n verbintenis demonstreer om Suid-Afrika weer eens op die regte koers te plaas. Dit sal egter &#8216;n verbintenis van en werk deur alle burgers noodsaak.<\/p>\n<p>Mnr President, as u burgers sal ons ons rol speel, maar ons kyk ook op na jou om vertroue en eenheid in ons land te herstel. Wat jy in die komende weke sal besluit en doen sal onder &#8216;n vergrootglas geplaas word. Ons wens jou wysheid en krag toe.<\/p>\n<p><em>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/em><br \/>\n15 Februarie 2018<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: www.foter.com<\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/'>DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 77.06K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/?wpdmdl=4689&refresh=6ae56541bf81d1793418561\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-516\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg\" alt=\"ramaphosa foter\" width=\"150\" height=\"113\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg 466w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter-300x225.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Miljoene Suid-Afrikaners vier die vertrek van mnr Jacob Zuma, al was dit onder groot druk, aanvanklik met verset, en &#8216;n finale afskeid op 14 Februarie net voor 23h00. Die nasie het politiek, ekonomies en sosiaal gely tydens sy korrupte en verdelende tyd in sy amp.<\/p>\n<p>Die FW de Klerk Stigting is verheug dat verandering op die horison is en wens die waarnemende president, mnr Cyril Ramaphosa, geluk. Hy het die gewigtige taak om die nalatenskap van sy voorganger ongedaan te maak en Suid-Afrika op &#8216;n weg na eenheid en vernuwing te plaas. &nbsp;<\/p>\n<p>Die oormag was besig om die opperhand teen mnr Zuma te kry in die laaste paar dae en ure in die aanloop tot sy bedanking, net twee ure voor &#8216;n spertyd van middernag wat deur sy kollegas in die ANC aan hom gegee is. Die bekende slagspreuk, \u201c&#8230;is hy gestamp, of het hy gespring?\u201d het betrekking. Dit kom toenemend aan die lig dat aktiwiteite agter die skerms daarop wys dat die ANC se NUK &#8216;n merkwaardige eenheid gevorm het oor die noodsaaklikheid dat Zuma moet gaan. Benewens hierdie ontwikkeling was die moontlikheid van interparty-samewerking betreffende &#8216;n mosie van wantroue. Dit wys moontlik op &#8216;n rypwording van die demokratiese projek in Suid-Afrika.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":516,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1454","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Miljoene Suid-Afrikaners vier die vertrek van mnr Jacob Zuma, al was dit onder groot druk, aanvanklik met verset, en &#039;n finale afskeid op 14 Februarie net voor 23h00. Die nasie het politiek, ekonomies en sosiaal gely tydens sy korrupte en verdelende tyd in sy amp. Die FW de Klerk Stigting is verheug dat verandering op die horison is en wens die waarnemende president, mnr Cyril Ramaphosa, geluk. Hy het die gewigtige taak om die nalatenskap van sy voorganger ongedaan te maak en Suid-Afrika op &#039;n weg na eenheid en vernuwing te plaas. &nbsp; Die oormag was besig om die opperhand teen mnr Zuma te kry in die laaste paar dae en ure in die aanloop tot sy bedanking, net twee ure voor &#039;n spertyd van middernag wat deur sy kollegas in die ANC aan hom gegee is. Die bekende slagspreuk, \u201c...is hy gestamp, of het hy gespring?\u201d het betrekking. Dit kom toenemend aan die lig dat aktiwiteite agter die skerms daarop wys dat die ANC se NUK &#039;n merkwaardige eenheid gevorm het oor die noodsaaklikheid dat Zuma moet gaan. Benewens hierdie ontwikkeling was die moontlikheid van interparty-samewerking betreffende &#039;n mosie van wantroue. Dit wys moontlik op &#039;n rypwording van die demokratiese projek in Suid-Afrika.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2018-02-15T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:20:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"466\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"350\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA\",\"datePublished\":\"2018-02-15T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:20:18+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/\"},\"wordCount\":567,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/\",\"name\":\"VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg\",\"datePublished\":\"2018-02-15T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:20:18+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg\",\"width\":466,\"height\":350,\"caption\":\"ramaphosa foter\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA - FW de Klerk Foundation","og_description":"Miljoene Suid-Afrikaners vier die vertrek van mnr Jacob Zuma, al was dit onder groot druk, aanvanklik met verset, en 'n finale afskeid op 14 Februarie net voor 23h00. Die nasie het politiek, ekonomies en sosiaal gely tydens sy korrupte en verdelende tyd in sy amp. Die FW de Klerk Stigting is verheug dat verandering op die horison is en wens die waarnemende president, mnr Cyril Ramaphosa, geluk. Hy het die gewigtige taak om die nalatenskap van sy voorganger ongedaan te maak en Suid-Afrika op 'n weg na eenheid en vernuwing te plaas. &nbsp; Die oormag was besig om die opperhand teen mnr Zuma te kry in die laaste paar dae en ure in die aanloop tot sy bedanking, net twee ure voor 'n spertyd van middernag wat deur sy kollegas in die ANC aan hom gegee is. Die bekende slagspreuk, \u201c...is hy gestamp, of het hy gespring?\u201d het betrekking. Dit kom toenemend aan die lig dat aktiwiteite agter die skerms daarop wys dat die ANC se NUK 'n merkwaardige eenheid gevorm het oor die noodsaaklikheid dat Zuma moet gaan. Benewens hierdie ontwikkeling was die moontlikheid van interparty-samewerking betreffende 'n mosie van wantroue. Dit wys moontlik op 'n rypwording van die demokratiese projek in Suid-Afrika.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2018-02-15T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:20:18+00:00","og_image":[{"width":466,"height":350,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA","datePublished":"2018-02-15T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:20:18+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/"},"wordCount":567,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/","name":"VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg","datePublished":"2018-02-15T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:20:18+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ramaphosa-foter.jpg","width":466,"height":350,"caption":"ramaphosa foter"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-tsaar-is-weg-die-deur-is-oop-president-ramaphosa\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: DIE TSAAR IS WEG, DIE DEUR IS OOP, PRESIDENT RAMAPHOSA"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1454","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1454"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1454\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8013,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1454\/revisions\/8013"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/516"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1454"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1454"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1454"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}