{"id":1400,"date":"2017-08-24T10:00:00","date_gmt":"2017-08-24T08:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/"},"modified":"2021-07-20T21:27:45","modified_gmt":"2021-07-20T19:27:45","slug":"artikel-radikale-ekonomiese-transformasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC gaan voort om homself te beskou &#8211; nie as &#8216;n gewone politieke party nie, maar as &#8216;n nasionale bevrydingsbeweging met &#8216;n onvoltooide revolusion\u00eare mandaat. Omdat die \u201cvoortdurende nalatenskap van kolonialisme en wit minderheidsregering\u201d die \u201cwerklikheid van ons samelewing definieer\u201d, is sy belangrikste revolusion\u00eare taak die bereiking van \u2018ekonomiese bevryding\u2019 deur middel van radikale ekonomiese transformasie.<\/p>\n<p>President Zuma beskryf dit as \u201c&#8217;n situasie van strydende magte met antagonisties teenstrydige belange binnelands en w\u00eareldwyd\u201d, wat Marx en Engels baie goed sou verstaan het. Dit is \u2018n stryd waarin, volgens Marx, \u201cdie onderdrukker en die onderdrukte\u201d konstant teenoor mekaar te staan kom in \u2018n \u201cnou onderbreekte, nou versteekte, nou oop, geveg \u2026\u201d<\/p>\n<p>Die ANC se \u201cvyand\u201d in die RET-proses is \u201cwit monopolie kapitaal\u201d &#8211; wat eintlik alle blankes beteken &#8211; aangesien alle blankes onderworpe is aan die ANC se diskriminerende beleid, ongeag hul inkomste, rykdom of opvoeding. President Zuma beskou blankes as manifestasies van wat die SAKP-ideologie \u2018kolonialisme van &#8216;n spesiale soort noem\u2019, &#8216;n situasie waar di\u00e9 wat gekoloniseer is, saam met die koloniseerders in die land bly nadat vryheid bewerkstellig is. Soos hy in Julie aan die jeugliga ges\u00ea het, \u201chet hulle grond, krag, jou waardigheid en alles geneem. Toe ons bevry is, het hulle hier gebly. In daardie ander [Afrika-] lande was hulle administrateurs, en toe julle bevry is, het hulle weggetrek. Dit is nou in julle jong mense se hande om onsself ekonomies te bevry &#8230; As ons dit nie doen nie, ons sal baie jare lank ly.\u201d<\/p>\n<p>RET se belangrikste doelwit is die uitwissing van maatskaplike en ekonomiese verhoudings betreffende apartheid. Dit sal verwesenlik word deur die derassifisering van eienaarskap en beheer van rykdom, met inbegrip van grond; en ekwiteit en regstellende aksie wat die voorsiening van vaardighede en toegang tot bestuursposte betref. Dit sal lei tot die daarstelling van \u2018n \u201cNasionale Demokratiese Samelewing\u201d waarin:<\/p>\n<ul>\n<li>al die beduidende hefbome van staatsmag deur die \u201cdemokratiese kragte\u201d (dws die ANC) beheer sal word;<\/li>\n<li>\u201ceiendomsverhoudinge wat apartheid betref\u201d uitgeskakel sal wees; en waarin<\/li>\n<li>demografiese verteenwoordiging op alle vlakke van eienaarskap, bestuur en indiensneming in die openbare, private en nie-regeringsektore ingestel sal wees.<\/li>\n<\/ul>\n<p>In sy Staatsrede vroe\u00ebr vanjaar het President Zuma \u2018n verklaring van Oliver Tambo in 1981 aangehaal, naamlik dat dit \u201condenkbaar vir bevryding is om betekenis te h\u00ea sonder dat die welvaart van die land na die mense as geheel teruggegee word. Om die bestaande ekonomiese magte toe te laat om hul belange te behou, is om rasse-heerskappy en uitbuiting aan te hits, en dit verteenwoordig nie eens die skaduwee van bevryding nie.\u201d<\/p>\n<p>Volgens die President beteken RET \u2018n \u201cfundamentele verandering in die struktuur, stelsels, instellings en patrone van eienaarskap, bestuur en beheer van die ekonomie, ten gunste van alle Suid-Afrikaners, veral die armes, waarvan die meerderheid Afrikane en vroue is, soos omskryf deur die regerende party, wat beleid vir die demokratiese regering vorm.\u201d<\/p>\n<p>Natuurlik sal die begunstigdes van RET nie \u201calle Suid-Afrikaners\u201d wees nie &#8211; maar elemente in die regerende faksie en sy vennote. In wese sal diegene wat by staatskaping betrokke is, en wat staatsinstellings en die openbare sektor geplunder het, nou hul aandag vestig op die groen weivelde van die privaatsektor as die volgende gebied wat geplunder kan word.<\/p>\n<p>RET sal onvermydelik &#8216;n katastrofiese impak h\u00ea op die ekonomie, op die oorgrote meerderheid van die burgers en op nasionale eenheid. Dit vereis die ernstige verwatering van eiendomsregte, grootskaalse ingryping deur \u2018n korrupte en onbevoegde regering, en \u2018n aanval op die legitieme regte van miljoene Suid-Afrikaners alleenlik gebaseer op grond van hul ras. Dit sal onvermydelik beleggings en noodsaaklike vaardighede verdryf, en lei tot ekonomiese ineenstorting op die skaal van Venezuela en Zimbabwe. Dit sal tot ongekende ontbering, lyding en maatskaplike en rassekonflik lei.<\/p>\n<p>RET is \u2018n intense rasgebaseerde proses wat weer eens die \u201cbelange van die swart meerderheid aan die kern van ons politieke programme moet stel\u201d. Politieke bevryding is nie genoeg nie: die doelwit van politieke mag is om \u201calle ander sektore van mag binne te dring en eens en vir altyd apartheid-kolonialisme, wat \u2018n monopolie het oor die beheer van die ekonomie, te verslaan.\u201d<\/p>\n<p>Dit sal \u2018n fout wees om dit alles as le\u00eb retoriek af te maak. Die openbare sektor is reeds getransformeer in ooreenstemming met demografiese verteenwoordiging; die versterking van BSEB-regulasies maak dit toenemend moeilik vir maatskappye in wit besit om sake te doen &#8211; en regdeur die ekonomie en by ons universiteite verloor wit mense hul werk ten einde hul werkgewers in staat te stel om aan toenemend streng rassekwotas te voldoen. Die jongste voorbeeld is die Mynbouhandves &#8211; wat in wese die mynbousektor sal verwoes indien dit ooit in werking gestel sou word.<\/p>\n<p>Waar los dit diegene wat nie aan die swart meerderheid behoort nie &#8211; en met wie ook nie oorleg gepleeg is oor die ANC se planne vir hulle nie?<\/p>\n<p>Nie in \u2018n baie goeie plek nie. Die ANC se <em>Strategy and Tactics<\/em>-dokumente het voorsien dat die voorgestelde herverdeling van welvaart volgens rasselyne onvermydelik \u2018n reaksie van sy beoogde slagoffers sou ontlok \u201comdat eiendomsverhoudings aan die kern van alle maatskaplike stelsels is.\u201d<\/p>\n<p>Miskien is die merkwaardigste aspek van RET die byna algehele gebrek aan enige samehangende reaksie van sy beoogde slagoffers &#8211; die groter meerderheid van wit mense en maatskappye in wit besit. Daar is, miskien, \u2018n aantal redes vir hierdie gebrek aan reaksie:<\/p>\n<ul>\n<li>Die meeste van hulle het nie die vaagste begrip van die ANC se ideologie of die erns van sy revolusion\u00eare agenda nie. Hulle is nie bewus daarvan dat hul regering hulle as hul vernaamste teenstanders in &#8216;n titaniese revolusion\u00eare stryd beskou nie. Daarom is hulle geneig om RET af te maak as onverstaanbare nonsens;<\/li>\n<li>Daarbenewens is die meeste wit Suid-Afrikaners nie ten gunste daarvan om hulself volgens hul ras te klassifiseer nie;<\/li>\n<li>Ander het weer die ANC se propaganda geglo betreffende hul onuitwisbare skuld vir die verlede en vir die land se voortgesette probleme. Hulle is stilgemaak deur wat Helen Zille na verwys as \u201cpraat terwyl jy wit is\u201d, wat die grootste sonde ten opsigte van \u201ckritieke rasteorie\u201d is;<\/li>\n<li>Daar is niemand wat namens hulle kan of wil praat nie &#8211; nie die politieke party waaraan die meeste van hulle behoort nie; nie die burgerlike samelewing nie; nie besigheid nie.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die ANC is seker verbaas deur die gebrek aan enige teenstand. Dit het op 26 Junie \u2018n verklaring uitgereik dat \u201cdie stryd van die Suid-Afrikaanse mense wat deur die ANC gelei is, \u2018n stryd teen rasse-oorheersing was en is, en nie \u2018n stryd teen \u2018n spesifieke ras nie. Die ANC is steeds verbind tot die oplossing van die nasionale griewe, nie deur teen wit mense te veg nie, maar om die stelsel van onderdrukking en sy nalatenskap te beveg.\u201d Nkosazana Zuma se verklaring moet in dieselfde lig beskou word.<\/p>\n<p>Die ANC se versekerings is nie waar nie. Deur \u201cdie nasionale griewe\u201d op te los, het RET duidelik ten doel om gewone Suid-Afrikaners van eiendom, werksgeleenthede en grond op grond van hul ras te ontneem. Dit is die enigste interpretasie vir President Zuma se definisie van RET &#8211; en oor sy siening dat wit Suid-Afrikaners uitheemse en ongewenste oorblyfsels is van \u201ckolonialisme van \u2018n spesiale soort\u201d. President Zuma se uitsprake en die ANC se eie dokumentasie stel dit heeltemal duidelik dat RET &#8216;n rassestryd is &#8211; en dat sy doel nie die uitwissing van oorheersing is nie &#8211; maar die oplegging van &#8216;n nuwe en omvattende vorm van rasse-oorheersing &#8211; van die soort wat Nelson Mandela belowe het ons nooit, nooit en nooit weer in hierdie pragtige land sal ervaar nie.<\/p>\n<p>Soos President Zuma op 12 Junie aan die MKVA ges\u00ea het: \u201cVryheid beteken dat jy van alles in beheer moet wees, die politiek, die ekonomie en die sekuriteit van die land.\u201d<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward: Voorsitter, FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/radikale-ekonomiese-transformasie\/'>RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 436.94K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/radikale-ekonomiese-transformasie\/?wpdmdl=4661&refresh=6ae56c21a6d841793420321\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-875\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\" alt=\"DWS small\" width=\"150\" height=\"150\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small-300x300.jpg 300w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>Vroe\u00ebr hierdie week het Nkosazana Zuma, een van die gunstelinge om ons volgende President te word, wit mense verseker dat hulle niks het om van radikale ekonomiese transformasie (RET) te vrees nie, \u201cwant as dit nie gebeur nie, kan vrede in die land nie gewaarborg word nie.\u201d Wat is hierdie \u201cradikale ekonomiese transformasie\u201d waarna haar voormalige man, President Zuma, in feitlik elke groot toespraak verwys &#8211; en waar kom dit vandaan?<\/p>\n<p>RET spruit uit die ANC se Marxisties gewortelde Nasionale Demokratiese Revolusie-ideologie, wat aan sy kern \u201cdie oplossing van die nasionale grief is wat spruit uit kolonialisme en apartheid \u201d.<\/p>\n<p>Die ANC glo dat alhoewel dit politieke bevryding in 1994 behaal het, dit nog nie ekonomiese bevryding bereik het nie, omdat die ekonomie nog steeds deur \u201cwit mans\u201d beheer word, soos President Zuma verkeerdelik aanvoer.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":875,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1400","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vroe\u00ebr hierdie week het Nkosazana Zuma, een van die gunstelinge om ons volgende President te word, wit mense verseker dat hulle niks het om van radikale ekonomiese transformasie (RET) te vrees nie, \u201cwant as dit nie gebeur nie, kan vrede in die land nie gewaarborg word nie.\u201d Wat is hierdie \u201cradikale ekonomiese transformasie\u201d waarna haar voormalige man, President Zuma, in feitlik elke groot toespraak verwys - en waar kom dit vandaan? RET spruit uit die ANC se Marxisties gewortelde Nasionale Demokratiese Revolusie-ideologie, wat aan sy kern \u201cdie oplossing van die nasionale grief is wat spruit uit kolonialisme en apartheid \u201d. Die ANC glo dat alhoewel dit politieke bevryding in 1994 behaal het, dit nog nie ekonomiese bevryding bereik het nie, omdat die ekonomie nog steeds deur \u201cwit mans\u201d beheer word, soos President Zuma verkeerdelik aanvoer.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-08-24T08:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:27:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE\",\"datePublished\":\"2017-08-24T08:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:27:45+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/\"},\"wordCount\":1303,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/\",\"name\":\"ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\",\"datePublished\":\"2017-08-24T08:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:27:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"DWS small\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Vroe\u00ebr hierdie week het Nkosazana Zuma, een van die gunstelinge om ons volgende President te word, wit mense verseker dat hulle niks het om van radikale ekonomiese transformasie (RET) te vrees nie, \u201cwant as dit nie gebeur nie, kan vrede in die land nie gewaarborg word nie.\u201d Wat is hierdie \u201cradikale ekonomiese transformasie\u201d waarna haar voormalige man, President Zuma, in feitlik elke groot toespraak verwys - en waar kom dit vandaan? RET spruit uit die ANC se Marxisties gewortelde Nasionale Demokratiese Revolusie-ideologie, wat aan sy kern \u201cdie oplossing van die nasionale grief is wat spruit uit kolonialisme en apartheid \u201d. Die ANC glo dat alhoewel dit politieke bevryding in 1994 behaal het, dit nog nie ekonomiese bevryding bereik het nie, omdat die ekonomie nog steeds deur \u201cwit mans\u201d beheer word, soos President Zuma verkeerdelik aanvoer.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-08-24T08:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:27:45+00:00","og_image":[{"width":400,"height":400,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE","datePublished":"2017-08-24T08:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:27:45+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/"},"wordCount":1303,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/","name":"ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg","datePublished":"2017-08-24T08:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:27:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/DWS_small.jpg","width":400,"height":400,"caption":"DWS small"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-radikale-ekonomiese-transformasie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1400","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1400"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1400\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8024,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1400\/revisions\/8024"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/875"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1400"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1400"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1400"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}