{"id":1287,"date":"2017-03-31T08:00:00","date_gmt":"2017-03-31T06:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/"},"modified":"2021-07-20T21:29:51","modified_gmt":"2021-07-20T19:29:51","slug":"verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/","title":{"rendered":"VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP"},"content":{"rendered":"<p>Die land het \u2018n lang pad gekom juis danksy die oorvloed van etiese en verantwoordbare leierskap, in die vorm van Nelson Mandela en ook FW de Klerk, wat mag en reputasie op die spel geplaas het om die land eerste te stel met die aanbreek van demokrasie. Soos FW de Klerk ges\u00ea het: \u201cEk het \u2018n integrale rol gespeel met die formulering van daardie nuwe visie&#8230;dat ons van apartheid moet afsien en een verenigde Suid-Afrika moet aanvaar met gelyke regte vir almal, met alle vorms van diskriminasie wat uit die wetteboeke geskrap moet word\u201d. Hierdie kragtige woorde getuig van \u2018n man wat die belang en mag wat saam met die magtigste amp in die land gekom het, opgeoffer het om \u2018n demokratiese toekoms te bewerkstellig wat deur die Grondwet en die Handves van Regte gelei word.<\/p>\n<p>Die vrees wat ons die hoof moet bied is of hierdie pogings in die wiele gery is in die belang van wat so ryklik beskryf is deur die vorige Openbare Beskermer in haar State of Capture-verslag.<\/p>\n<p>Die Konstitusionele Hof, in <em>President of the Republic of South Africa and Others v South African Rugby Football Union and Others<\/em>, het verklaar dat \u201cdie President ter goeder trou moet optree en nie die aard van sy of haar magte verkeerd moet interpreteer nie\u201d.<\/p>\n<p>Dieselfde beslissing het voorts verklaar dat \u201cwanneer die uitvoering van presidensi\u00eble magte oorweeg word, daar geen twyfel kan wees dat dit toepaslik en wenslik vir die President is om met Ministers en raadgewers oorleg te pleeg en hul advies in te win nie.\u201d<\/p>\n<p>Hieruit is dit duidelik dat die uitvoering van staatsmag, met inbegrip van di\u00e9 van die President as hoof van die uitvoerende gesag, nie sonder beperkings is nie. Dit word altyd beperk deur die Grondwet en die Oppergesag van die Reg. Dit vereis dat die President, ter alle tye &#8211; met inbegrip van die aanstelling van die Kabinet en Adjunkministers &#8211; rasioneel optree wanneer sodanige besluit geneem word. Die besluit oor wie om aan te stel is steeds \u2018n presidensi\u00eble prerogatief, maar dit beteken egter nie dat daar onbelemmerde mag is wanneer sodanige aanstellings gemaak word nie. Dit beteken dat die besluit rasioneel verbind moet word met die doel waarvoor die mag toegeken is. Dit beteken dat alle tersaaklike inligting wat die besluit inlig, oorweeg moet word. Om net een voorbeeld te gebruik &#8211; die feit dat Minister Bathabile Dlamini nog in haar pos is as Minister van Maatskaplike Ontwikkeling &#8211; selfs na die Konstitusionele Hof se mening dat sy haar grondwetlike pligte versuim het in die SASSA-debakel. Is dit rasioneel?<\/p>\n<p>Oorweeg die President se ander besluite &#8211; die onlangse afdanking van drie van die mees senior lede van die Regterlike Dienskommissie, te same met die opmerking dat \u201cregters met \u2018n progressiewe filosofie en wie regterlike aktivisme bevorder om uitvoering te gee aan maatskaplike transformasie, op die Regbank aangestel moet word.\u201d Dui dit op die voorneme om die vlerke van die Regbank, wat in die verlede ongrondwetlike wette en optrede deur die Staat geskrap en verbied het, te knip?<\/p>\n<p>Die gevolge van \u2018n finansi\u00eble bestuurstelsel wat ernstig in gedrang gebring is, het \u2018n groot uitwerking op die markte gehad vanoggend. Hierdie krisis is groter as net die afdanking van die Minister van Finansies \u2013 \u2018n leier wat nie aanspreeklik is nie dui op \u2018n ernstiger krisis van staatsbestuur in Suid-Afrika. Hoeveel meer skade kan een persoon, met die ondersteuning van net \u2018n paar, nog aan die nasie doen?<\/p>\n<p>Volgens die Grondwet, is \u2018n eenvoudige meerderheidstem al wat nodig is, wanneer die Nasionale Vergadering vertroue in die President, Kabinet en Adjunkministers verloor het, vir eersgenoemde om te bedank. Dit is tyd dat die Nasionale Vergadering die welvaart, ekonomiese welstand, die plig van nasie bou en die belangrike dividende van demokrasie &#8211; wat so deur alle Suid-Afrikaners waardeer word &#8211; bo die President se selfsugtige persoonlike belange plaas.<\/p>\n<p><em>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"color: #000000; font-size: 8pt;\">Foto:\u00a0<a style=\"color: #000000;\" href=\"https:\/\/www.flickr.com\/photos\/governmentza\/9198060365\/\">GovernmentZA<\/a>\u00a0via\u00a0<a style=\"color: #000000;\" href=\"http:\/\/foter.com\/re\/58676b\">Foter.com<\/a>\u00a0\/\u00a0<a style=\"color: #000000;\" href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by-nd\/2.0\/\">CC BY-ND<\/a><\/span><\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/'>DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 416.15K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/?wpdmdl=4605&refresh=6b02a947e25e11795336519\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-977\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\" alt=\"zuma\" width=\"150\" height=\"110\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" \/><\/p>\n<p>Terwyl ons as &lsquo;n nasie na die afgrond staar die oggend na die vorige nag, vra ons onsself, hoe kan hy, hoekom het hy, en kan hy r&ecirc;rig? Die afdanking van &lsquo;n kwart van die Kabinet is &lsquo;n reuse daad van vertroue deur die President van SA Inc. In hierdie geval was die daad ongelukkig nie uitgevoer in die naam van die regering of die kiesers nie, maar is aangedryf deur die antitese van verantwoordbare leierskap. &lsquo;n Mens is herinner aan die woorde van Howard Gardner, skrywer en sielkundige, <em>Leading Minds: An Anatomy of Leadership<\/em>, toe die nasie vanoggend wakker word. Hy beskryf &lsquo;n leier wat verantwoordelik is, vertrou word, konstant, eerlik en getrou is. &nbsp;Leierskap is dus die integriteit en gewilligheid om opofferings te maak ter wille van di&eacute; wat regeer word.<\/p>\n<p>Die optrede van die President oor die afgelope 24 uur verlo&euml;n die baie waardes wat aan verantwoordbare leiers toegeskryf word, soos hier bo beskryf word, maar wat selfs meer pynlik is, is dat dit die einste morele en etiese grondslag van die stryd om bevryding en demokrasie in Suid-Afrika skend.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":977,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1287","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Terwyl ons as &lsquo;n nasie na die afgrond staar die oggend na die vorige nag, vra ons onsself, hoe kan hy, hoekom het hy, en kan hy r&ecirc;rig? Die afdanking van &lsquo;n kwart van die Kabinet is &lsquo;n reuse daad van vertroue deur die President van SA Inc. In hierdie geval was die daad ongelukkig nie uitgevoer in die naam van die regering of die kiesers nie, maar is aangedryf deur die antitese van verantwoordbare leierskap. &lsquo;n Mens is herinner aan die woorde van Howard Gardner, skrywer en sielkundige, Leading Minds: An Anatomy of Leadership, toe die nasie vanoggend wakker word. Hy beskryf &lsquo;n leier wat verantwoordelik is, vertrou word, konstant, eerlik en getrou is. &nbsp;Leierskap is dus die integriteit en gewilligheid om opofferings te maak ter wille van di&eacute; wat regeer word. Die optrede van die President oor die afgelope 24 uur verlo&euml;n die baie waardes wat aan verantwoordbare leiers toegeskryf word, soos hier bo beskryf word, maar wat selfs meer pynlik is, is dat dit die einste morele en etiese grondslag van die stryd om bevryding en demokrasie in Suid-Afrika skend.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-03-31T06:00:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:29:51+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"240\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"176\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP\",\"datePublished\":\"2017-03-31T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:29:51+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/\"},\"wordCount\":670,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/\",\"name\":\"VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\",\"datePublished\":\"2017-03-31T06:00:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:29:51+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\",\"width\":240,\"height\":176,\"caption\":\"zuma\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP - FW de Klerk Foundation","og_description":"Terwyl ons as &lsquo;n nasie na die afgrond staar die oggend na die vorige nag, vra ons onsself, hoe kan hy, hoekom het hy, en kan hy r&ecirc;rig? Die afdanking van &lsquo;n kwart van die Kabinet is &lsquo;n reuse daad van vertroue deur die President van SA Inc. In hierdie geval was die daad ongelukkig nie uitgevoer in die naam van die regering of die kiesers nie, maar is aangedryf deur die antitese van verantwoordbare leierskap. &lsquo;n Mens is herinner aan die woorde van Howard Gardner, skrywer en sielkundige, Leading Minds: An Anatomy of Leadership, toe die nasie vanoggend wakker word. Hy beskryf &lsquo;n leier wat verantwoordelik is, vertrou word, konstant, eerlik en getrou is. &nbsp;Leierskap is dus die integriteit en gewilligheid om opofferings te maak ter wille van di&eacute; wat regeer word. Die optrede van die President oor die afgelope 24 uur verlo&euml;n die baie waardes wat aan verantwoordbare leiers toegeskryf word, soos hier bo beskryf word, maar wat selfs meer pynlik is, is dat dit die einste morele en etiese grondslag van die stryd om bevryding en demokrasie in Suid-Afrika skend.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-03-31T06:00:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:29:51+00:00","og_image":[{"width":240,"height":176,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP","datePublished":"2017-03-31T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:29:51+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/"},"wordCount":670,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/","name":"VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg","datePublished":"2017-03-31T06:00:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:29:51+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg","width":240,"height":176,"caption":"zuma"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-die-dood-van-verantwoordbare-leierskap\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: DIE DOOD VAN VERANTWOORDBARE LEIERSKAP"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1287","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1287"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1287\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8037,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1287\/revisions\/8037"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/977"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1287"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1287"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1287"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}