{"id":1255,"date":"2017-02-20T08:05:00","date_gmt":"2017-02-20T06:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/"},"modified":"2021-07-20T21:31:22","modified_gmt":"2021-07-20T19:31:22","slug":"artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES"},"content":{"rendered":"<p>Die Tesourie se voorstel aan Dlamini om banke en die Suid-Afrikaanse Poskantoor in staat te stel om die verspreiding van toelae te fasiliteer vanaf 1 April moet, alhoewel dit nie perfek is nie, geweeg word teen \u2018n direkte en selfs aggressiewe poging deur die Minister om die Oppergesag van die Reg die ondermyn en strydig met \u2018n bevinding deur die hoogste hof in die land op te tree deur \u2018n winsgewende kontrak met CPS voort te sit. Volgens \u2018n berig in <em>Business Day<\/em> op 17 Februarie het CPS \u2018n vaste inkomste oor vyf jaar met SASSA onderhandel. \u2018n Verdere uitstel sal \u2018n ekstra 10% vir CPS beteken, wat alles uit die staatsbeursie kom.<\/p>\n<p>Alhoewel Minister Dlamini se woordvoerder s\u00ea dat die Minister nog die inhoud van die Tesourie se brief moet bestudeer, blyk dit of die Minister haar besluit geneem het. Sy het ges\u00ea dat banke slegs deur winste aangedryf word, wat bekom word deur nuwe bankrekeninge oop te maak en transaksiefooie. Hierdie uitlating is stryding met neigings beide in Suid-Afrika en w\u00eareldwyd om die armes en diegene sonder bankrekeninge aan te moedig om die finansi\u00eble stelsel te betree as \u2018n manier om te spaar, elektroniese platforms te gebruik &#8211; met inbegrip van selfoonbankdienste &#8211; en om maklik en doeltreffend transaksies uit te voer. Feitlik elkeen van die groot banke bied skemas aan wat bankdienste vir die onderpunt van die finansi\u00eble mark vereenvoudig.<\/p>\n<p>Die gebrek aan visie en toewyding met betrekking tot die inwerkingstelling van \u2018n bevel deur die Konstitusionele Hof oor \u2018n tydperk van twee jaar, het vrae geopper oor wat agter die Minister se koppigheid sit. Desnieteenstaande die politiek van interministeri\u00eble spanning, moet die Oppergesag van die Reg en \u2018n verbintenis tot die uitvoering van geregtigheid op 31 Maart 2017 voorkeur geniet.<\/p>\n<p>Die lewens van byna 17 miljoen van Suid-Afrika se armstes en kwesbares kan nie lei onder die grille en giere van \u2018n Minister wat onbekwaam bevind is nie.\u00a0\u00a0<span style=\"font-size: 11pt; font-family: Calibri;\">\u00a0\u00a0 <\/span><\/p>\n<p><em>Deur Zohra Dawood: Direkteur, Sentrum vir Grondwetlike Regte<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: www.sabreakingnews.365.co.za<\/span><\/p>\n<p><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/'>SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 545.18K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/?wpdmdl=4589&refresh=6ae6df83075801793515395\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1247\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg\" alt=\"SABreakingnewsSASSA opt\" width=\"150\" height=\"100\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het deur woorde en versuim om op te tree, haar minagtiging van die Konstitusionele Hof se bevinding wat SASSA se kontrak met Cash Paymaster Services (CPS) ongeldig verklaar het, duidelik gemaak. Sy het voorts ook nie ag geslaan op die advies van die Minister van Finansies in sy brief op 1 Februarie 2017, waarin hy regstellende stappe aangebied het ten einde te verseker dat byna 17 miljoen mense hul maatskaplike toelae op 1 April 2017 sal ontvang nie.<\/p>\n<p>Die hoogmoedige reaksie van die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling aan die Tesourie, gedateer 8 Februarie, het verklaar dat haar Departement in beheer van die betaling van toelae is en dat skakelings met die Tesourie as deel van &lsquo;n gesamentlike tegniese span nie ten doel gehad het om die toekoms van maatskaplike toelae uiteen te sit nie, maar bloot om beskikbare opsies te evalueer. &lsquo;n Eenvoudige begrip van die brief van die Tesourie wys daarop dat dit presies is wat voorgestel is. Daarbenewens het die Tesourie, as die bestuurder van die land se bronne, die waarskuwing bygevoeg dat die handhawing van die <em>status quo<\/em> die regering aan regstappe sal blootstel. Hierdie gewigtige saak blyk nie die Minister te pla nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1247,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1255","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het deur woorde en versuim om op te tree, haar minagtiging van die Konstitusionele Hof se bevinding wat SASSA se kontrak met Cash Paymaster Services (CPS) ongeldig verklaar het, duidelik gemaak. Sy het voorts ook nie ag geslaan op die advies van die Minister van Finansies in sy brief op 1 Februarie 2017, waarin hy regstellende stappe aangebied het ten einde te verseker dat byna 17 miljoen mense hul maatskaplike toelae op 1 April 2017 sal ontvang nie. Die hoogmoedige reaksie van die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling aan die Tesourie, gedateer 8 Februarie, het verklaar dat haar Departement in beheer van die betaling van toelae is en dat skakelings met die Tesourie as deel van &lsquo;n gesamentlike tegniese span nie ten doel gehad het om die toekoms van maatskaplike toelae uiteen te sit nie, maar bloot om beskikbare opsies te evalueer. &lsquo;n Eenvoudige begrip van die brief van die Tesourie wys daarop dat dit presies is wat voorgestel is. Daarbenewens het die Tesourie, as die bestuurder van die land se bronne, die waarskuwing bygevoeg dat die handhawing van die status quo die regering aan regstappe sal blootstel. Hierdie gewigtige saak blyk nie die Minister te pla nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-02-20T06:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:31:22+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"267\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES\",\"datePublished\":\"2017-02-20T06:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:31:22+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/\"},\"wordCount\":345,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/\",\"name\":\"ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg\",\"datePublished\":\"2017-02-20T06:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:31:22+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg\",\"width\":400,\"height\":267,\"caption\":\"SABreakingnewsSASSA opt\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES - FW de Klerk Foundation","og_description":"Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het deur woorde en versuim om op te tree, haar minagtiging van die Konstitusionele Hof se bevinding wat SASSA se kontrak met Cash Paymaster Services (CPS) ongeldig verklaar het, duidelik gemaak. Sy het voorts ook nie ag geslaan op die advies van die Minister van Finansies in sy brief op 1 Februarie 2017, waarin hy regstellende stappe aangebied het ten einde te verseker dat byna 17 miljoen mense hul maatskaplike toelae op 1 April 2017 sal ontvang nie. Die hoogmoedige reaksie van die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling aan die Tesourie, gedateer 8 Februarie, het verklaar dat haar Departement in beheer van die betaling van toelae is en dat skakelings met die Tesourie as deel van &lsquo;n gesamentlike tegniese span nie ten doel gehad het om die toekoms van maatskaplike toelae uiteen te sit nie, maar bloot om beskikbare opsies te evalueer. &lsquo;n Eenvoudige begrip van die brief van die Tesourie wys daarop dat dit presies is wat voorgestel is. Daarbenewens het die Tesourie, as die bestuurder van die land se bronne, die waarskuwing bygevoeg dat die handhawing van die status quo die regering aan regstappe sal blootstel. Hierdie gewigtige saak blyk nie die Minister te pla nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2017-02-20T06:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:31:22+00:00","og_image":[{"width":400,"height":267,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES","datePublished":"2017-02-20T06:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:31:22+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/"},"wordCount":345,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/","name":"ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg","datePublished":"2017-02-20T06:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:31:22+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/SABreakingnewsSASSA_opt.jpg","width":400,"height":267,"caption":"SABreakingnewsSASSA opt"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-sassa-konfrontasie-bedreig-harte-en-sakke-van-die-armes\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: SASSA-KONFRONTASIE BEDREIG HARTE EN SAKKE VAN DIE ARMES"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1255","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1255"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1255\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8042,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1255\/revisions\/8042"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1247"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1255"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1255"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1255"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}