{"id":1196,"date":"2016-11-29T18:05:00","date_gmt":"2016-11-29T16:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/"},"modified":"2021-07-20T21:38:13","modified_gmt":"2021-07-20T19:38:13","slug":"artikel-verorber-sassa-die-armes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES?"},"content":{"rendered":"<p>Basiese vrae deur die lede van die Komitee is hoofsaaklik ontduik deur die blaam op die voorgangers te plaas wat nie meer by die Agentskap betrokke is nie, en wat onder \u2018n wolk van verdenking daar weg is. Die lede van die Komitee het gevolglik die huidige HUB en HFB van SASSA gevra of \u201chulle op hul poste slaap\u201d en later, tydens die verrigtinge, of hulle \u201cdie bal laat val het.\u201d Dit is \u2018n ernstige aanklag op die belangrike ampsdraers van \u2018n agentskap met \u2018n mandaat om \u201cdie voorsiening van omvattende maatskaplike dienste te voorsien teen kwesbaarheid en armoede in die grondwetlike en wetgewende raamwerk\u201d.<\/p>\n<p>Die onderstaande uittreksel van SASSA se jongste jaarverslag sit \u2018n waardeverklaring uiteen wat strydig met sy praktyk is. Dit verklaar dat SASSA, as \u2018n Artikel 3A-openbare instelling kragtens die <em>Wet op Openbare Finansi\u00eble Bestuur<\/em> (PFMA), daardie waardes onderskryf wat demokrasie, regstelling, maatskaplike samehorigheid en \u2018n kultuur van respek vir menseregte bevorder, ondersteun deur die volgende waardes: deursigtigheid, integriteit, vertroulikheid en \u2018n benadering wat op die verbruiker fokus.<\/p>\n<p>Die teenstrydighede, twispunte en korrupsie wat SAAMS teister is goed gedokumenteer, en te oordeel aan die vergadering van SKOOR op 24 November 2016, duur dit steeds voort. Die belangrikste hiervan was die hofstryd van twee jaar tussen AllPay (wat die bod teen Cash Paymaster Services vir die verspreiding van maatskaplike toelae verloor het) en SASSA. Die Konstitusionele Hof se besluit om die kontrak van R10 miljoen ter syde te stel en om druk op SASSA te plaas sal hopelik \u2018n belangrike les wees om te verseker dat staatstenders op \u2018n prosedureel regverdige en deursigtige wyse uitgevoer word. Die uitspraak dwing SASSA om \u2018n nuwe tenderproses in te stel vir die betaling van maatskaplike toelae wat, volgens bronne, \u2018n interne betalingsplan aan byna 17 miljoen mense per maand kan insluit.<\/p>\n<p>Vir \u2018n land met lae groeivooruitsigte vir die afsienbare toekoms, ho\u00eb onderindiensneming en werkloosheidskoerse, \u2018n onderwysstelsel wat gyselaar gehou word deur \u2018n onderwysvakbond en te veel mense op die gesondheidstelsel, is \u2018n besteding van 3% van die BBP op maatskaplike bystand, of \u2018n randwaarde van byna R128 miljard in die boekjaar 2015\/16, \u2018n verbysterende syfer. Begunstigdes van die maatskaplike toelaagstelsel het met die laaste telling op 16\u00a0991\u00a0634 mense gestaan, in die volgende kategorie\u00eb:<\/p>\n<ol start=\"1\">\n<li>Sorgafhanklikheidstoelae<\/li>\n<li>Kinderonderhoudtoelaag<\/li>\n<li>Ongeskiktheidstoelaag<\/li>\n<li>Pleegsorgtoelaag<\/li>\n<li>Toelaes-ten-bate<\/li>\n<li>Toelae vir Ouer Persone<\/li>\n<li>Maatskaplike Noodlenings<\/li>\n<li>Toelae vir Milit\u00eare Veterane<\/li>\n<\/ol>\n<p><strong>Besig om leeg te loop<\/strong><\/p>\n<p>Vir \u2018n organisasie wat die enorme taak het om die behoeftes van die armste en mees desperate persone onder ons aan te pak, is die reuse syfers wat aan onre\u00eblmatige besteding en oorbesteding toegeskryf word &#8211; wat neerkom op byna \u2018n miljard rand vir 2015\/16 &#8211; heeltemal onverskoonbaar. Terwyl sommige bedrae wat by die vergadering van SKOOR ter tafel gel\u00ea is, verband hou met operasionele vereistes, het die Komitee \u2018n probleem gehad met swak prosesse wat gevolg is, onre\u00eblmatighede betreffende tenders en swaar steun op eksterne konsultante &#8211; ongeag interne kapasiteit.<\/p>\n<p>Syfers wat ter tafel gel\u00ea is om duidelikheid te verkry tydens die vergadering van SKOOR, het ingesluit die betaling van R315 miljoen vir die Cash Paymaster Services-kontrak, R414 miljard vir fisiese sekuriteit; R233 miljoen vir die huur van kantore by die ANC-lid, John Block, se maatskappy, Trifecta\/Delta Office Leases; R75 miljoen vir die gebruik van SAB&amp;T (konsultante om ouditdienste te lewer) en R20 miljoen in ander onre\u00eblmatige uitgawes. Daarbenewens het die Komitee antwoorde ge\u00ebis oor \u2018n verlies van R4.4 miljoen (beskadigde voertuie); R1.2 miljoen (die Mikondzo-geleentheid &#8211; beplande geleentheid vir die Minister, wat versuim het om op te daag aangesien sy \u201contplooi\u201d is deur die President &#8211; met min inligting wat oor die aard van die ontplooiing verstrek is) en R3.5 miljoen (geen besonderhede verstrek). Ingesluit in die verkeerde besteding, oorbesteding en onre\u00eblmatige fondse soos hierbo genoem, is \u2018n bedrag van R4.5 miljoen vir die sekuriteit van die Minister van Maatskaplike Dienste, wat na Brasili\u00eb gereis het om dwelmmuile daar in gevangenis te besoek. Waarom \u2018n maatskaplike sekerheidsagentskap moes betaal vir sekuriteit, en nie die Suid-Afrikaanse Polisiediens of die Ministerie van Intelligensie nie, moet nog aangespreek word.<\/p>\n<p>Korrupsie, bedrog, misdadigheid, prosedurele verduistering, die bestaan van kriminele sindikate wat kop in een mus is met werknemers van SASSA, en onverklaarbare verliese, is alles in die vergadering van die Komitee geopper. Reaksies van SASSA se HUB en HFB is hopeloos onvoldoende, afgesien van \u2018n vae verwysing na beter antwoorde wat binne \u2018n week verstrek sal word.<\/p>\n<p>Ter opsommig dui die verliese wat gelei is, alles uit die staatskas, op \u2018n groot krises en die probleme met SASSA se gebrek aan verantwoording reflekteer di\u00e9 van baie ander staatsinstellings, waar die negatiewe gevolge van korrupsie en wanbestuur die nasionale hart weg vreet. \u2018n Nasionale hart wat gejuig het met die aanbreek van demokrasie, in afwagting van \u2018n land wat beter vir al sy burgers sou wees, en waar die narratief en waardes van die Grondwet sou se\u00ebvier, en nie di\u00e9 van staatskaping en korrupsie nie.<\/p>\n<p><em>Deur Zohra Dawood: Direkteur, Sentrum vir Eenheid in Diversiteit<\/em><\/p>\n<p><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/verorber-saams-die-armes\/'>VERORBER SASSA DIE ARMES?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 420.58K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/verorber-saams-die-armes\/?wpdmdl=4562&refresh=6a8a307b03fbb1787441275\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1182\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg\" alt=\"SASSA\" width=\"150\" height=\"84\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Op 23 November 2016 het die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekenings (SKOOR) in die Nasionale Vergadering die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, die Ouditeur-generaal en lede van die Valke, te same met die SA Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) voor &lsquo;n verhoor gedaag oor die gewigte saak van onre&euml;lmatige, vrugtelose en verkwistende besteding.<\/p>\n<p>&lsquo;n Noukeurige lees van die notule van die Komitee dui op &lsquo;n benewelde Agentskap wat sit en vroetel terwyl miljoene Suid-Afrikaners dieper en dieper in armoede verval. Die geduld van die Portefeuljekomitee is ernstig getoets deur speurder te moet speel in die afwesigheid van omvattende reaksies en die totale afwesigheid van institusionele verantwoordbaarheid, dit ten spyte daarvan dat die Komitee SASSA voorsien het van &lsquo;n lys belangrike vrae voor die verhoor plaasgevind het.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1182,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1196","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Op 23 November 2016 het die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekenings (SKOOR) in die Nasionale Vergadering die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, die Ouditeur-generaal en lede van die Valke, te same met die SA Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) voor &lsquo;n verhoor gedaag oor die gewigte saak van onre&euml;lmatige, vrugtelose en verkwistende besteding. &lsquo;n Noukeurige lees van die notule van die Komitee dui op &lsquo;n benewelde Agentskap wat sit en vroetel terwyl miljoene Suid-Afrikaners dieper en dieper in armoede verval. Die geduld van die Portefeuljekomitee is ernstig getoets deur speurder te moet speel in die afwesigheid van omvattende reaksies en die totale afwesigheid van institusionele verantwoordbaarheid, dit ten spyte daarvan dat die Komitee SASSA voorsien het van &lsquo;n lys belangrike vrae voor die verhoor plaasgevind het.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-11-29T16:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:38:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"225\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES?\",\"datePublished\":\"2016-11-29T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:38:13+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/\"},\"wordCount\":837,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/\",\"name\":\"ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg\",\"datePublished\":\"2016-11-29T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:38:13+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg\",\"width\":400,\"height\":225,\"caption\":\"SASSA\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES? - FW de Klerk Foundation","og_description":"Op 23 November 2016 het die Parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekenings (SKOOR) in die Nasionale Vergadering die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, die Ouditeur-generaal en lede van die Valke, te same met die SA Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) voor &lsquo;n verhoor gedaag oor die gewigte saak van onre&euml;lmatige, vrugtelose en verkwistende besteding. &lsquo;n Noukeurige lees van die notule van die Komitee dui op &lsquo;n benewelde Agentskap wat sit en vroetel terwyl miljoene Suid-Afrikaners dieper en dieper in armoede verval. Die geduld van die Portefeuljekomitee is ernstig getoets deur speurder te moet speel in die afwesigheid van omvattende reaksies en die totale afwesigheid van institusionele verantwoordbaarheid, dit ten spyte daarvan dat die Komitee SASSA voorsien het van &lsquo;n lys belangrike vrae voor die verhoor plaasgevind het.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-11-29T16:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:38:13+00:00","og_image":[{"width":400,"height":225,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES?","datePublished":"2016-11-29T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:38:13+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/"},"wordCount":837,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/","name":"ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg","datePublished":"2016-11-29T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:38:13+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/SASSA.jpg","width":400,"height":225,"caption":"SASSA"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-verorber-sassa-die-armes\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: VERORBER SASSA DIE ARMES?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1196","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1196"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1196\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8053,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1196\/revisions\/8053"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1182"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1196"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1196"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1196"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}