{"id":1185,"date":"2016-11-25T11:05:00","date_gmt":"2016-11-25T09:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/"},"modified":"2021-05-24T00:58:56","modified_gmt":"2021-05-23T22:58:56","slug":"toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/","title":{"rendered":"TOESPRAAK: VRYHEID EN REG &#8211; WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG?"},"content":{"rendered":"<\/p>\n<p>Deur die wapen op te neem het hulle die gevaar geloop om te sneuwel, weens hoogverraad opgehang of gefusilleer te word, of so nie hul plase en al hul besittings te verloor.<\/p>\n<p>Vir Groot-Brittanje was dit net nog &rsquo;n koloniale uitstappie. Hulle het die oordeelsfout gemaak dat 75&nbsp;000 soldate genoeg sou wees om die twee klein republieke tot oorgawe te dwing. Op die ou end het hulle 488 000 soldate en meer as 100&nbsp;000 plaaslike hulp soldate nodig gehad om hul doel te bereik. Dit het die magtigste land, toentertyd ter w&ecirc;reld, altesame drie jaar geneem om die Boere te verower!&nbsp; Altesame 22&nbsp;000 Britse troepe het gesterf.<\/p>\n<p>Om dit in perspektief te plaas: dit was die grootste oorlog van die 100 oorlo&euml; waarin die Britte tussen die Napoleontiese Oorlo&euml; en die Eerste W&ecirc;reld Oorlog betrokke was.&nbsp; Dit was veel groter as die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog waartydens die Britte slegs 65 000 soldate ontplooi het.<\/p>\n<p>Deel van die droewige verhaal is dat &lsquo;n beleid van &ldquo;verskroeide aarde&rdquo; toegepas en gevolg is. Om enkele voorbeelde te noem:<\/p>\n<ul>\n<li>Nagenoeg 35 kerke is met preekstoele, banke en al opgeblaas.<\/li>\n<li>Meer as 30&nbsp;000 plaasopstalle is afgebrand, die vee is wreedaardig doodgemaak en alle oeste en voedsel is vernietig.<\/li>\n<li>So wou die Britte die Boerekommando&rsquo;s met gebrek aan perdevoer en noodsaaklike lewensmiddele, uitput.&nbsp;<\/li>\n<li>In die proses is meer as 110 000 vroue en kinders weggevoer na 34 konsentrasiekampe, waarvan net minder as 28&nbsp;000 gesterf het.&nbsp;<\/li>\n<li>In die kampe vir Swartmense, wat die Boeremagte ondersteun het, is daar nog meer vroue en kinders in haglike toestande aangehou, ook met baie sterftes. [Die Engelse bewindhebbers het ongelukkig swak rekords hieroor gehou.]<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die Kapenaars en Bolanders het ook erg onder die oorlog gely. Hulle bewegings is erg ingeperk. Hulle kon nie kom en gaan soos hulle wou nie. Hulle mog hul huise nie saans verlaat nie. Vir alles is &lsquo;n permit vereis. Die Engelse het ook beslag gel&ecirc; op perde, perdekarre en -waens, osse, skape en beeste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Kaapse Rebelle het &lsquo;n beduidende rol in die oorlog gespeel. Hulle het sowat 30&nbsp;000 Britse soldate uit die Republieke na die Kaapkolonie gelok. Sowat 16&nbsp;000 Rebelle (Kaap, Natal en vrywilligers) het geveg, waarvan 284&nbsp; gesterf het. 35 Kaapse rebelle is vir&nbsp; hoogverraad&nbsp; gefusilleer.&nbsp; Baie van hulle is uit Suid-Afrika verban en baie het hul plase, vee en al hul besittings verloor.&nbsp;<\/p>\n<div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/'>VRYHEID EN REG: WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 475.15K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/?wpdmdl=4555&refresh=6b0408507e3e91795426384\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-737\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg\" alt=\"fwdk speech small\" width=\"150\" height=\"100\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Aan die voet van die Paarlberg, reg onder die Afrikaanse taalmonument, is ons byeen by &rsquo;n monument enig in sy soort in die Wes-Kaap en in &rsquo;n sekere sin in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Die ABO-Monument wat fokus op die stryd van die Kaapse Afrikaners, en ander Kolonialers is die &ldquo;teks&rdquo; in die &ldquo;konteks&rdquo; van die die stryd waarin die Afrikaner in sy wordingsjare vasgevang was.<\/p>\n<p>Die Anglo-Boereoorlog is in &rsquo;n sekere sin een van die grootste geskiedkundige gebeurtenisse wat Suid-Afrika ooit getref het. &nbsp;Selfs hier in die Kaap het die burgery moeilike en vernederende tye beleef.&nbsp;Die twee Boererepublieke van Transvaal en die Vrystaat is verwoes.<\/p>\n<p>Afrikaners en lede van ander gemeenskappe wat aan die Boererepublieke hul morele steun gegee het, is deur die Britte en Britsgesindes as &ldquo;Kaapse Rebelle&rdquo; gebrandmerk. Hierdie aanvanklike &ldquo;skelwoord&rdquo; het later jare &lsquo;n eretitel geword vir meer as 16 000 mans wat by die Boerekommando&rsquo;s aangesluit het.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":737,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32],"tags":[],"class_list":["post-1185","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>TOESPRAAK: VRYHEID EN REG - WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"TOESPRAAK: VRYHEID EN REG - WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Aan die voet van die Paarlberg, reg onder die Afrikaanse taalmonument, is ons byeen by &rsquo;n monument enig in sy soort in die Wes-Kaap en in &rsquo;n sekere sin in Suid-Afrika. Die ABO-Monument wat fokus op die stryd van die Kaapse Afrikaners, en ander Kolonialers is die &ldquo;teks&rdquo; in die &ldquo;konteks&rdquo; van die die stryd waarin die Afrikaner in sy wordingsjare vasgevang was. Die Anglo-Boereoorlog is in &rsquo;n sekere sin een van die grootste geskiedkundige gebeurtenisse wat Suid-Afrika ooit getref het. &nbsp;Selfs hier in die Kaap het die burgery moeilike en vernederende tye beleef.&nbsp;Die twee Boererepublieke van Transvaal en die Vrystaat is verwoes. Afrikaners en lede van ander gemeenskappe wat aan die Boererepublieke hul morele steun gegee het, is deur die Britte en Britsgesindes as &ldquo;Kaapse Rebelle&rdquo; gebrandmerk. Hierdie aanvanklike &ldquo;skelwoord&rdquo; het later jare &lsquo;n eretitel geword vir meer as 16 000 mans wat by die Boerekommando&rsquo;s aangesluit het.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-11-25T09:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-23T22:58:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"267\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"2 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"TOESPRAAK: VRYHEID EN REG &#8211; WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG?\",\"datePublished\":\"2016-11-25T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T22:58:56+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/\"},\"wordCount\":417,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/\",\"name\":\"TOESPRAAK: VRYHEID EN REG - WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg\",\"datePublished\":\"2016-11-25T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-05-23T22:58:56+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg\",\"width\":400,\"height\":267,\"caption\":\"fwdk speech small\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"TOESPRAAK: VRYHEID EN REG &#8211; WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"TOESPRAAK: VRYHEID EN REG - WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"TOESPRAAK: VRYHEID EN REG - WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG? - FW de Klerk Foundation","og_description":"Aan die voet van die Paarlberg, reg onder die Afrikaanse taalmonument, is ons byeen by &rsquo;n monument enig in sy soort in die Wes-Kaap en in &rsquo;n sekere sin in Suid-Afrika. Die ABO-Monument wat fokus op die stryd van die Kaapse Afrikaners, en ander Kolonialers is die &ldquo;teks&rdquo; in die &ldquo;konteks&rdquo; van die die stryd waarin die Afrikaner in sy wordingsjare vasgevang was. Die Anglo-Boereoorlog is in &rsquo;n sekere sin een van die grootste geskiedkundige gebeurtenisse wat Suid-Afrika ooit getref het. &nbsp;Selfs hier in die Kaap het die burgery moeilike en vernederende tye beleef.&nbsp;Die twee Boererepublieke van Transvaal en die Vrystaat is verwoes. Afrikaners en lede van ander gemeenskappe wat aan die Boererepublieke hul morele steun gegee het, is deur die Britte en Britsgesindes as &ldquo;Kaapse Rebelle&rdquo; gebrandmerk. Hierdie aanvanklike &ldquo;skelwoord&rdquo; het later jare &lsquo;n eretitel geword vir meer as 16 000 mans wat by die Boerekommando&rsquo;s aangesluit het.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-11-25T09:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-05-23T22:58:56+00:00","og_image":[{"width":400,"height":267,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"2 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"TOESPRAAK: VRYHEID EN REG &#8211; WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG?","datePublished":"2016-11-25T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T22:58:56+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/"},"wordCount":417,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg","articleSection":["Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/","name":"TOESPRAAK: VRYHEID EN REG - WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg","datePublished":"2016-11-25T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-05-23T22:58:56+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/01\/fwdk-speech-small.jpg","width":400,"height":267,"caption":"fwdk speech small"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/toespraak-vryheid-en-reg-wat-beteken-die-abo-monument-vir-afrikaners-vandag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"TOESPRAAK: VRYHEID EN REG &#8211; WAT BETEKEN DIE ABO-MONUMENT VIR AFRIKANERS VANDAG?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1185","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1185"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1185\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5414,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1185\/revisions\/5414"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/737"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1185"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1185"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1185"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}