{"id":1180,"date":"2016-11-17T18:05:00","date_gmt":"2016-11-17T16:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/"},"modified":"2021-07-20T21:39:30","modified_gmt":"2021-07-20T19:39:30","slug":"artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG?"},"content":{"rendered":"<p>Indien die KvO bevestig wat die vorige OB bevind het, wat sal die effek daarvan op die ANC en die nuwe leierskap wees? Dis duidelik uit die verklaring en optrede van die ANC veterane op 3 November dat die kwessie nie meer is \u00f2f daar \u2018n probleem met staatskaping en die President is nie, maar wat om daaromtrent te doen en hoe om dit te doen.<\/p>\n<p>Vir die meeste Suid-Afrikaners en politieke kommentators is dit baie duidelik: President Zuma is \u2018n verleentheid en las vir die land en die ANC. Hoe gouer daar van hom ontslae geraak word, hoe beter, veral met die oog op die algemene verkiesing wat vroeg in 2019 gaan plaasvind.<\/p>\n<p>As politieke bevrydingsbeweging oppad na \u2018n party toe, dink die ANC egter anders. Die regdenkendes in die ANC moet aan die langer termyn toekoms van die party dink. As Zuma byvoorbeeld nou van sy pligte onthef word as ANC president en gevolglik as president van die land, is daar \u2018n sterk moontlikheid dat die ANC sal skeur. Die Zumakamp het steeds die steun van \u2018n beduidende aantal provinsies en takke.<\/p>\n<p>In sy boek oor Zuma het die joernalis Jeremy Gordin die vraag oor hoe dit moontlik was dat Zuma ten spyte van die verkragtings- en bedrogaanklagte teen hom, by Polokwane as president van die ANC verkies is, s\u00f3 geantwoord: \u201cThey were unfazed that he had been charged with corruption and rape&#8230; We want one of us in charge; And to have been desperately short of money&#8230; to have been in trouble with the law, and to be perhaps a little laissez-faire, or at any rate not holier-than-thou, on matters of morality, is to be one of us&#8230;\u201d Dit is steeds waar van baie gewone lede en takke van die ANC. Hulle sien al die aanklagte teen Zuma net as propaganda en leuens. As Zuma gedwing word om te gaan, sal hulle ook gaan.<\/p>\n<p>Om die toekoms van die ANC te beskerm en te verseker dat dit steeds \u2018n kans staan om n\u00e0 2019 die land te regeer, kan die ANC nie vir Zuma nou (dadelik) laat gaan nie. En hierdie argument word sterker as in gedagte gehou word dat die Madonsela-aanbevelings finale uitsluitsel oor die saak ten minste na September 2017 uitgestel het. Daar is ook \u2018n huiwering om \u2018n tweede president se termyn vroeg te be\u00ebindig, sodat \u2018n patroon nie geskep word nie.<\/p>\n<p>Die een kwessie wat hierdie veronderstelling kan verander, is dat Zuma self bedank, en dit duidelik aan sy ondersteuners maak dat hulle die ANC moet bly steun omdat hy vrywillig gaan. En dit sal hy net doen as hy amnestie kry. Die vraag is of die regdenkendes in die ANC en die opposisiepartye hiertoe gene\u00eb sal wees? Die DA en die EFF kry baie politieke kapitaal uit Zuma uit. Hulle sal dit so lank as moontlik wil hou. Die ANC daarenteen, moet kies tussen die belange van die party (hou Zuma nog \u2018n bietjie langer) en die land as geheel (raak onmiddellik van hom ontslae).<\/p>\n<p>Die ander saak wat die ANC-regrukkers in gedagte sal moet hou is wie in Zuma se plek kom as hy bedank of hulle hom laat gaan? Omdat dit onwaarskynlik is dat laasgenoemde voor Desember 2017 sal gebeur, sal die verkiesingskonferensie dus met hierdie vraag moet worstel. Op die oomblik lyk die sterkste aanspraakmakers vir die ANC presidentskap na Nkosazana Dlamini-Zuma, Zweli Mkhize en Cyril Ramaphosa, met Baleka Mbete, Lindiwe Sisulu en Gwede Mantashe in die kolisse. Dit is onwaarskynlik dat een van die ernstige aanspraakmakers die rol van \u2018n interim landspresident sal wil vervul, omdat dit as \u2018n eerste termyn sal tel &#8211; en dit net een verdere termyn moontlik sal maak. Daar word bespiegel dat Jeff Radebe of selfs Kgalema Motlanthe gevra kan word om tussen Desember 2017 en Mei 2019 interim president van die land te wees.<\/p>\n<p>Natuurlik het die keuse van \u2018n nuwe ANC president ook die potensiaal om die party te skeur. Zuma-ondersteuners sal moeilik in die party bly as Ramaphosa verkies sou word. Dieselfde geld vir die regdenkendes as Dlamini-Zuma (blykbaar Zuma se keuse) verkies sou word. Dan het iemand soos Mkhize die binnebaan as \u2018n kompromiskandidaat. As een van hierdie drie \u2018n ooreenkoms met een van die ander twee aangaan om saam met hom\/haar as adjunkpresident te staan, kan dit uit die party en die kandidate se oogpunt die beste kompromie wees.<\/p>\n<p>Wat sal die gevolge wees as Zuma nie dadelik herroep word of bedank nie? Op nasionale vlak sal beleidsonsekerheid voortduur en is die moontlikheid van \u2018n kredietafgradering sterk. Op ANC-vlak sal dit die debat oor staatskaping en die \u201csiel\u201d van die ANC laat voortduur tot Desember 2017. Voorbereidings hiervoor sal nie net gesprekke nie, maar ook indiwiduele verkiesingsveldtogte insluit.<\/p>\n<p>Dis duidelik: Suid-Afrika sal nog ten minste tot Desember 2017 met Jacob Zuma as president sit. Die slegte nuus is dat die Madonselaverslag Zuma se politieke raklewe onbedoeld verleng het. Die goeie nuus is dat ons baie naby aan die onderste draaipunt van hierdie era is en dat \u2018n bevestiging van die OB se standpunte deur die KvO sal help om Zuma finaal in 2017 te laat gaan.<\/p>\n<p><em>Deur dr Theuns Eloff: Uitvoerende Direkteur, FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/www.netwerk24.com\/Stemme\/Menings\/theuns-eloff-hoe-naby-is-die-zuma-era-se-draaipunt-20161108\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">*Die artikel is oorspronklik op Netwerk24 gepubliseer<\/a><\/p>\n<p><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/'>HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG?<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 452.86K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/?wpdmdl=4551&refresh=6a8a2a6399f1c1787439715\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-977\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\" alt=\"zuma\" width=\"150\" height=\"110\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" \/>Die vorige Openbare Beskermer (OB) se verslag oor staatskaping is bekend en die politieke impak van die verslag en bevindings het reeds begin en sal nog lank gevoel word. Wat gebeur nadat die kommissie sy verslag, bevindings en aanbevelings bekend gemaak het? Watter invloed gaan dit op die Zuma presidentskap en sy opvolgers h&ecirc;?<\/p>\n<p>Die aanbeveling van die OB is dat die President binne 30 dae &lsquo;n kommissie van ondersoek aanstel. Dit moet dus teen 2 Desember gebeur. Daarvoor het die President baie vinnig die naam van die aangewese voorsitter nodig &#8211; ge&iuml;dentifiseer deur hoofregter Mogoeng. Die Kommissie van Ondersoek (KvO) het 180 dae om sy werk af te handel. Kom ons aanvaar dat dit &lsquo;n tydjie gaan neem om alle lede en amptenare aangestel te kry, logistieke re&euml;lings te tref, en dies meer en dat die KvO eers op 1 Februarie met sy werk begin. Die keerdatum waarop die KvO die verslag, sy bevindings en aanbevelings aan die President moet oorhandig, is dan 31 Julie 2017. Die President moet daarna binne 14 dae &lsquo;n afskrif van die verslag aan die Parlement beskikbaar maak, insluitend &lsquo;n aanduiding van sy bedoeling met die implementering van die bevindings. Dit bring ons by ongeveer einde Augustus 2017. Tensy daar struikelblokke in die weg van die KvO gegooi word, behoort die verslag dus ten minste drie maande voor die ANC se verkiesingskonferensie in Desember 2017 bekend te wees.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":977,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1180","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG? - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG? - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die vorige Openbare Beskermer (OB) se verslag oor staatskaping is bekend en die politieke impak van die verslag en bevindings het reeds begin en sal nog lank gevoel word. Wat gebeur nadat die kommissie sy verslag, bevindings en aanbevelings bekend gemaak het? Watter invloed gaan dit op die Zuma presidentskap en sy opvolgers h&ecirc;? Die aanbeveling van die OB is dat die President binne 30 dae &lsquo;n kommissie van ondersoek aanstel. Dit moet dus teen 2 Desember gebeur. Daarvoor het die President baie vinnig die naam van die aangewese voorsitter nodig - ge&iuml;dentifiseer deur hoofregter Mogoeng. Die Kommissie van Ondersoek (KvO) het 180 dae om sy werk af te handel. Kom ons aanvaar dat dit &lsquo;n tydjie gaan neem om alle lede en amptenare aangestel te kry, logistieke re&euml;lings te tref, en dies meer en dat die KvO eers op 1 Februarie met sy werk begin. Die keerdatum waarop die KvO die verslag, sy bevindings en aanbevelings aan die President moet oorhandig, is dan 31 Julie 2017. Die President moet daarna binne 14 dae &lsquo;n afskrif van die verslag aan die Parlement beskikbaar maak, insluitend &lsquo;n aanduiding van sy bedoeling met die implementering van die bevindings. Dit bring ons by ongeveer einde Augustus 2017. Tensy daar struikelblokke in die weg van die KvO gegooi word, behoort die verslag dus ten minste drie maande voor die ANC se verkiesingskonferensie in Desember 2017 bekend te wees.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-11-17T16:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:39:30+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"240\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"176\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG?\",\"datePublished\":\"2016-11-17T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:39:30+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/\"},\"wordCount\":885,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/\",\"name\":\"ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG? - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\",\"datePublished\":\"2016-11-17T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:39:30+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg\",\"width\":240,\"height\":176,\"caption\":\"zuma\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG? - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG? - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die vorige Openbare Beskermer (OB) se verslag oor staatskaping is bekend en die politieke impak van die verslag en bevindings het reeds begin en sal nog lank gevoel word. Wat gebeur nadat die kommissie sy verslag, bevindings en aanbevelings bekend gemaak het? Watter invloed gaan dit op die Zuma presidentskap en sy opvolgers h&ecirc;? Die aanbeveling van die OB is dat die President binne 30 dae &lsquo;n kommissie van ondersoek aanstel. Dit moet dus teen 2 Desember gebeur. Daarvoor het die President baie vinnig die naam van die aangewese voorsitter nodig - ge&iuml;dentifiseer deur hoofregter Mogoeng. Die Kommissie van Ondersoek (KvO) het 180 dae om sy werk af te handel. Kom ons aanvaar dat dit &lsquo;n tydjie gaan neem om alle lede en amptenare aangestel te kry, logistieke re&euml;lings te tref, en dies meer en dat die KvO eers op 1 Februarie met sy werk begin. Die keerdatum waarop die KvO die verslag, sy bevindings en aanbevelings aan die President moet oorhandig, is dan 31 Julie 2017. Die President moet daarna binne 14 dae &lsquo;n afskrif van die verslag aan die Parlement beskikbaar maak, insluitend &lsquo;n aanduiding van sy bedoeling met die implementering van die bevindings. Dit bring ons by ongeveer einde Augustus 2017. Tensy daar struikelblokke in die weg van die KvO gegooi word, behoort die verslag dus ten minste drie maande voor die ANC se verkiesingskonferensie in Desember 2017 bekend te wees.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-11-17T16:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:39:30+00:00","og_image":[{"width":240,"height":176,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG?","datePublished":"2016-11-17T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:39:30+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/"},"wordCount":885,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/","name":"ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG? - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg","datePublished":"2016-11-17T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:39:30+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/12\/zuma.jpg","width":240,"height":176,"caption":"zuma"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-het-die-kommissie-van-ondersoek-oor-staatskaping-jacob-zuma-se-politieke-rakleeftyd-onbedoeld-verleng\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: HET DIE KOMMISSIE VAN ONDERSOEK OOR STAATSKAPING JACOB ZUMA SE POLITIEKE RAKLEEFTYD ONBEDOELD VERLENG?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1180","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1180"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1180\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8054,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1180\/revisions\/8054"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/977"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1180"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1180"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1180"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}