{"id":1171,"date":"2016-11-07T18:05:00","date_gmt":"2016-11-07T16:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/"},"modified":"2021-07-20T21:40:32","modified_gmt":"2021-07-20T19:40:32","slug":"verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/","title":{"rendered":"VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE"},"content":{"rendered":"<p>\u201c<em>Ons sal nie wit mense die see in jaag nie. Ons sal hulle \u2018n deel gee&#8230;Dit is waar julle bly. En julle kan nie \u2018n groter deel as ons besit nie. Jy is \u2018n gas. Gaste moet hulle gedra. Hulle moet weet die grond behoort aan die mense van Suid-Afrika, die inheemse mense van Suid-Afrika&#8230;Geen wit mens is \u2018n regmatige eienaar van die grond hier in Suid-Afrika en op die hele vasteland van Afrika nie. Dit is ons vasteland; dit behoort aan ons<\/em>\u201d.<\/p>\n<p>\u201c<em>Die mense wat in die hof hoort is FW de Klerk en al die wit mense wat ons grond gesteel het. Maar wit minderhede moet gewaarsku wees, ons sal ons grond vat. Dit maak nie saak hoe nie&#8230;Die grond sal gevat word deur watter middele ook al nodig is<\/em>\u201d.<\/p>\n<p>Waarom is dit belangrik om kennis te neem van hierdie kommentaar en om dit nie (soos wat baie doen) af te maak as die grootpratery van \u2018n kinderlike politieke leier nie? Omdat mnr Malema se uitlatings \u2018n verwerping is van die kernwaardes waarop ons Grondwet gegrond is &#8211; met inbegrip van menswaardigheid, die behaling van gelykheid en die bevordering van menseregte en vryhede en nie-rassigheid. Dit is ook \u2018n direkte oortreding van artikel 16(2) van die Grondwet, wat propaganda vir oorlog, aanstigting van dreigende geweld of die verkondiging van haat wat op ras, etnisiteit, geslagtelikheid of godsdiens gebaseer is en wat aanhitsing om leed te veroorsaak, verbied. Mnr Malema se verwysing na die Grondwet buite die hof in Newcastle is \u2018n ernstige toets vir ons kollektiewe begrip van ons grondwetlike waardes.<\/p>\n<p>Tweedens moet mnr Malema se uitlatings nie beskou word in dieselfde klas as die rassistiese kommentaar deur private burgers op sosiale media nie. Hy is die leier van die derde grootste party in die Parlement, en sy rassistiese kommentaar weerspie\u00ebl die inaggenome beleid van sy party. Hulle hou die bedreiging in van rassekonflik wat ons grondwetlike demokrasie kan vernietig en Suid-Afrika in puin kan laat.<\/p>\n<p>Derdens is mnr Malema se bewering dat wit mense (met FW de Klerk aan die hoof) die grond van die swart meerderheid gesteel het, nie net \u2018n ernstige historiese dwaling nie, maar ook \u2018n uiters gevaarlike idee. Op die minste gee dit aanleiding tot rassepolarisasie en spanning, en op die meeste skep dit \u2018n gevaarlike idee van \u201canders wees\u201d, wat in Duitsland en Rwanda tot grootskaalse volksmoord gelei het.<\/p>\n<p>Laastens is mnr Malema se uitlatings \u2018n aanval op die hele bedeling n\u00e1 1994, baie soos die argumente van die #RhodesMustFall- en #FeesMustFall-bewegings. Dit skeur die vesel van ons grondwetlike demokrasie en \u2018n vrye en nie-rassige Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Die FW de Klerk Stigting verwerp mnr Malema se beweerde uitlating en die transkripsies daarvan ten sterkste. Ons is diep bekommerd oor die verspreiding van slagspreuke wat rassegeweld aanmoedig en die gebrek aan optrede deur die verantwoordelike owerhede om sodanige haatspraak te veroordeel of teen te werk. Ons is ook uiters bekommerd oor die aanhitsing tot die onwettige besetting van grond, wat nie net verskeie wette nie, maar ook artikel 25 van die Grondwet sal oortree.<\/p>\n<p>Die FW de Klerk Stigting sal \u2018n dringende vergadering aanvra met die Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) om hierdie ontwikkelings te bespreek, asook die stappe wat die Kommissie voornemens is om te doen om haatspraak van hierdie aard teen te werk.<\/p>\n<p><em>Uitgereik deur die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: www.iol.co.za<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"color: #000000;\"><a style=\"color: #000000;\" href=\"http:\/\/creativecommons.org\/licenses\/by\/2.0\/\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/'>NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 438.87K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/?wpdmdl=4547&refresh=6a8a32346adfb1787441716\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/a><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1168\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg\" alt=\"MALEMA IOL\" width=\"150\" height=\"87\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL-300x174.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Volgens mediaberigte en transkripsies het Julius Malema gister aan sy ondersteuners buite die Landdroshof in Newcastle ges&ecirc;:<\/p>\n<p>&ldquo;<em>Ons, die regmatige eienaars, ons vrede is versteur deur die wit man se aankoms&#8230;Hulle het ons mense doodgemaak gedurende grondontneming&hellip;Hulle het vreedsame Afrikane hier gevind. Hulle het hulle doodgemaak! Hulle het hulle geslag soos diere! Ons doen nie &lsquo;n beroep op die slagting van wit mense nie, ten minste nie vir nou nie<\/em>&rdquo;.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1168,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[32,300],"tags":[],"class_list":["post-1171","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-verklarings"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Volgens mediaberigte en transkripsies het Julius Malema gister aan sy ondersteuners buite die Landdroshof in Newcastle ges&ecirc;: &ldquo;Ons, die regmatige eienaars, ons vrede is versteur deur die wit man se aankoms...Hulle het ons mense doodgemaak gedurende grondontneming&hellip;Hulle het vreedsame Afrikane hier gevind. Hulle het hulle doodgemaak! Hulle het hulle geslag soos diere! Ons doen nie &lsquo;n beroep op die slagting van wit mense nie, ten minste nie vir nou nie&rdquo;.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-11-07T16:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:40:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"232\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE\",\"datePublished\":\"2016-11-07T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:40:32+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/\"},\"wordCount\":578,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg\",\"articleSection\":[\"Nuus\",\"Verklarings\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/\",\"name\":\"VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg\",\"datePublished\":\"2016-11-07T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:40:32+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg\",\"width\":400,\"height\":232,\"caption\":\"MALEMA IOL\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Volgens mediaberigte en transkripsies het Julius Malema gister aan sy ondersteuners buite die Landdroshof in Newcastle ges&ecirc;: &ldquo;Ons, die regmatige eienaars, ons vrede is versteur deur die wit man se aankoms...Hulle het ons mense doodgemaak gedurende grondontneming&hellip;Hulle het vreedsame Afrikane hier gevind. Hulle het hulle doodgemaak! Hulle het hulle geslag soos diere! Ons doen nie &lsquo;n beroep op die slagting van wit mense nie, ten minste nie vir nou nie&rdquo;.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-11-07T16:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:40:32+00:00","og_image":[{"width":400,"height":232,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE","datePublished":"2016-11-07T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:40:32+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/"},"wordCount":578,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg","articleSection":["Nuus","Verklarings"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/","name":"VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg","datePublished":"2016-11-07T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:40:32+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/11\/MALEMA_IOL.jpg","width":400,"height":232,"caption":"MALEMA IOL"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/verklaring-nie-bloot-die-grootpratery-van-n-kinderlike-politikus-nie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"VERKLARING: NIE BLOOT DIE GROOTPRATERY VAN \u2018N KINDERLIKE POLITIKUS NIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1171","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1171"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1171\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8056,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1171\/revisions\/8056"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1168"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1171"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1171"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1171"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}