{"id":1140,"date":"2016-06-14T18:05:00","date_gmt":"2016-06-14T16:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/"},"modified":"2021-07-20T21:56:16","modified_gmt":"2021-07-20T19:56:16","slug":"artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP"},"content":{"rendered":"<p>In 2008 het die ANC \u2018n <em>Onteieningswetsontwerp<\/em> ingestel wat duidelik probeer het om die grondwetlike vereiste dat die howe op die vergoedingsbedrag vir onteiende eiendom moet besluit, te omseil. Die Wetsontwerp het sulke heftige teenstand gekry van beleggers en NROs dat President Mbeki dit stil-stil onttrek het. Sy optrede het ooreengestem met die ANC se benadering dat dit net so vinnig met die agenda van die NDR kon voortgaan as wat die ontwikkelende balans van magte dit sou toelaat.<\/p>\n<p>Die ANC se benadering tot eiendom is voorts toegelig in die <em>Groenskrif op Grondhervorming<\/em> van 2011, waarvolgens \u201c[a]lle anti-koloniale stryde in wese oor twee dinge gaan: die herinbesitneming van grond wat deur geweld of bedrog verloor is; en die herstel van die sentraliteit van die inheemse kultuur.\u201d Dit omskryf die transformasie van landbou as \u201c\u2019n fundamentele verandering in die verhoudings (stelsels en patrone van eienaarskap en beheer) van grond, vee, gewasse en gemeenskap.\u201d Dit het verklaar dat private eienaarskap van grond van \u2018n \u201cbeperkte\u201d aard sal wees en dat buitelandse eienaarskap sorgwekkend sal wees en huurpag sal beperk.<\/p>\n<p>Teen Maart 2012 het die ANC besluit dat die balans van magte genoeg geskuif het om voort te gaan met waarna dit verwys as \u201cdie inwerkingstelling van die radikale tweede fase\u201d van die NDR. Volgens die ANC se beleidshoof, Jeff Radebe, het \u201cons eerste oorgang \u2018n raamwerk en \u2018n nasionale konsensus vergestalt het wat toepaslik was vir politieke bevryding &#8211; \u2018n politieke oorgang &#8211; maar wat onvoldoende en onvanpas is vir ons maatskaplike en ekonomiese transformasie-fase.\u201d Later het President Zuma daarop gewys dat \u201cons in 1994 sekere kompromie\u00eb aangegaan het wat in nasionale belang was&#8230;Ons moes versigtig wees oor die herstrukturering van die ekonomie ten einde ekonomiese stabiliteit op daardie tydstip te handhaaf.\u201d In Julie 2015 het Adjunkpresident Cyril Ramaphosa verklaar dat \u201cdie ekonomiese transformasie wat ons onderneem ten doel het om die struktuur van die ekonomie en patrone van eienaarskap fundamenteel te verander.\u201d<\/p>\n<p>Teen 2015 was die tyd reg om \u2018n nuwe<em> Onteieningswetsontwerp<\/em> in te stel as die middelpunt in \u2018n reeks wetgewing wat eiendomsregte beperk. Met eerste oogopslag wou dit blyk om \u2018n verbetering op sy voorganger te wees: dit aanvaar dat die howe moet besluit op vergoeding vir onteiende grond en het ook voorsiening gemaak vir onderhandelings tussen die onteieningsgesag en eienaars voor onteiening plaasvind.<\/p>\n<p>Die ANC se bekendstelling op \u2018m laat stadium van \u2018n nuwe definisie dat onteiening \u201cdie verkryging\u201d (en nie die verpligte aankoop) van eiendom is &#8211; het kommer geopper dat dit steeds ten doel het om die gebalanseerde benadering tot onteiening soos deur die Grondwet vereis, te omseil. Nadat die staat verklaar is as die \u201cbewaarder\u201d van alle landbougrond in die raamwerkwetsontwerp op die ontwikkeling van landbougrond, blyk dit of die ANC die weg baan na die verkryging van grond (en ander eiendom) nie vir sy eie besit nie &#8211; maar as \u201cbewaarder\u201d namens ander Suid-Afrikaanse burgers. Die Konstitusionele Hof het in 2013 in <em>Agri South Africa vs The Minister of Mineral and Energy Affairs<\/em> beslis dat in sodanige omstandighede vergoeding moontlik nie betaalbaar is nie &#8211; alhoewel die Hof dit duidelik gemaak het dat sy uitspraak van toepassing is slegs op die spesiale omstandighede van die saak wat voor dit gedien het.<\/p>\n<p>Die Wetsontwerp maak voorsiening vir onteiening vir \u2018n \u201copenbare doel\u201d. Die konsep van \u201copenbare doel\u201d is goed gevestig en sluit onteiening vir sodanige doelwitte in soos die bou van paaie of damme. Die konsep van die \u201copenbare doel\u201d is egter vaag en die Wetsontwerp haal eenvoudig die Grondwet aan dat die \u201copenbare doel\u201d die nasie se verbintenis tot grondhervorming, en tot hervormings om billike toegang tot al Suid-Afrika se natuurlike bronne te verseker&#8230;\u201d, insluit.<\/p>\n<p>Objektief gesproke is eiendomsregte duidelik in \u201copenbare belang\u201d aangesien hulle \u2018n sine qua non vir alle vry, voorspoedige en suksesvolle samelewings is. Indien die bepaling van openbare belang egter aan die regering oorgelaat word, kan dit gedefinieer word as enige iets wat die ANC se ideologiese en politieke doelwitte pas, sonder enige objektiewe toets. Dit kan die weg baan na arbitr\u00eare ontneming van eiendom &#8211; wat duidelik in artikel 25(1) van die Grondwet verbied word.<\/p>\n<p>Daar is ook \u2018n baie bre\u00eb definisie van eiendom in die Wetsontwerp wat eenvoudig die Grondwet aanhaal as \u201ceiendom wat nie beperk is tot grond nie\u201d. \u201cEiendom\u201d kan dus enige eiendom behels &#8211; met inbegrip van private huise, besittings, aandele en intellektuele eiendom.<\/p>\n<p>Daar is ook geen definisie van \u201cgrondhervorming\u201d nie. Grondhervorming kan wissel van onteiening van alle grond wat aan private persone behoort &#8211; tot \u2018n proses wat grond toeganklik sal maak aan enige iemand wat wil boer in samewerking met \u2018n kommersi\u00eble landbousektor in private besit. Afhangend van die definisie, kan grondhervorming die eiendomsregte van alle Suid-Afrikaners uitbrei &#8211; of dit kan daarop neerkom dat alle grond onder die bewaring van die staat geplaas word (wat vermoedelik die ANC\/SAKP se doelwit is).<\/p>\n<p>Suid-Afrika het \u2018n nuwe onteieningswet nodig wat in ooreenstemming is met die Grondwet en wat \u2018n billike balans weerspie\u00ebl tussen die behoefte aan grondhervorming en die regte van eiendomseienaars. Soos dit nou is, skep die Wetsontwerp se vaagheid byna onbeperkte moontlikhede vir arbitr\u00eare ontneming van eiendom.<\/p>\n<p>Die oorsprong, bedoelings en gevolge van die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em> is egter glad nie vaag nie:<\/p>\n<ul>\n<li>sy oorsprong is diep gewortel in die radikale agenda van die ANC se NDR-ideologie;<\/li>\n<li>sy voorneme, tesame met ander wetgewing wat eiendomsregte raak, is &#8211; in die woorde van Adjunkpresident Ramaphosa &#8211; om \u201cdie struktuur van die ekonomie en patrone van eienaarskap fundamenteel te verander\u201d; en<\/li>\n<li>sy gevolge sal katastrofies wees:\n<ul>\n<li>dit sal lei tot \u2018n afgradering deur die graderingsagentskappe;<\/li>\n<li>dit sal buitelandse en plaaslike belegging ernstig ontmoedig;<\/li>\n<li>dit sal die Nasionale Ontwikkelingsplan finaal kelder;<\/li>\n<li>dit sal Suid-Afrika se vermo\u00eb ondermyn om voedsel te lewer;<\/li>\n<li>dit sal reuse geleenthede vir korrupsie skep; en<\/li>\n<li>dit sal rasseverdelings verdiep.<\/li>\n<\/ul>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p>Ons stem saam met die Instituut vir Rasseverhoudings dat daar geen onteiening moet wees sonder \u2018n voorafgaande hofbevel nie. Ons het ook \u2018n versoekskrif aan President Zuma gerig om die Wetsontwerp terug te verwys na die Nasionale Vergadering of na die Konstitusionele Hof om oor die grondwetlikheid daarvan te beslis.<\/p>\n<p class=\"Body\" style=\"text-align: justify;\"><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: www.sabc.co.za<\/span><\/p>\n<p><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/the-origins-intentions-and-consequences-of-the-expropriation-bill\/'>THE ORIGINS, INTENTIONS AND CONSEQUENCES OF THE EXPROPRIATION BILL<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 561.05K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/the-origins-intentions-and-consequences-of-the-expropriation-bill\/?wpdmdl=4510&refresh=6a8a2c0f1830c1787440143\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1091\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\" alt=\"parliament interior sabc\" width=\"150\" height=\"84\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Daar moet geen twyfel wees oor die oorsprong, bedoelings en gevolge van die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em> wat President Zuma op die punt is om te onderteken nie.<\/p>\n<p>Die wetsontwerp het sy oorsprong in die ANC se Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR), wat &lsquo;n beroep doen om die &ldquo;uitwissing van apartheid-eiendomsverhoudings&rdquo;. Dit, volgens die ANC, sal &ldquo;die herverspreiding van welvaart en inkomste&rdquo; noodsaak &ldquo;om die samelewing as &lsquo;n geheel te bevoordeel, veral die armes&rdquo; &#8211; en veral &ldquo;die derassifisering van eienaarskap en die beheer van welvaart, met inbegrip van grond&#8230;&rdquo;. In 2007 het die ANC verklaar dat die &ldquo;belangrikste taak in die huidige tydperk die uitwissing van die sosio-ekonomiese nalatenskap van apartheid is&rdquo;; en dat dit die geval vir nog baie jare sal wees.&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1091,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1140","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Daar moet geen twyfel wees oor die oorsprong, bedoelings en gevolge van die Onteieningswetsontwerp wat President Zuma op die punt is om te onderteken nie. Die wetsontwerp het sy oorsprong in die ANC se Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR), wat &lsquo;n beroep doen om die &ldquo;uitwissing van apartheid-eiendomsverhoudings&rdquo;. Dit, volgens die ANC, sal &ldquo;die herverspreiding van welvaart en inkomste&rdquo; noodsaak &ldquo;om die samelewing as &lsquo;n geheel te bevoordeel, veral die armes&rdquo; - en veral &ldquo;die derassifisering van eienaarskap en die beheer van welvaart, met inbegrip van grond...&rdquo;. In 2007 het die ANC verklaar dat die &ldquo;belangrikste taak in die huidige tydperk die uitwissing van die sosio-ekonomiese nalatenskap van apartheid is&rdquo;; en dat dit die geval vir nog baie jare sal wees.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-06-14T16:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:56:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"225\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP\",\"datePublished\":\"2016-06-14T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:56:16+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/\"},\"wordCount\":1044,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\",\"datePublished\":\"2016-06-14T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:56:16+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg\",\"width\":400,\"height\":225,\"caption\":\"parliament interior sabc\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP - FW de Klerk Foundation","og_description":"Daar moet geen twyfel wees oor die oorsprong, bedoelings en gevolge van die Onteieningswetsontwerp wat President Zuma op die punt is om te onderteken nie. Die wetsontwerp het sy oorsprong in die ANC se Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR), wat &lsquo;n beroep doen om die &ldquo;uitwissing van apartheid-eiendomsverhoudings&rdquo;. Dit, volgens die ANC, sal &ldquo;die herverspreiding van welvaart en inkomste&rdquo; noodsaak &ldquo;om die samelewing as &lsquo;n geheel te bevoordeel, veral die armes&rdquo; - en veral &ldquo;die derassifisering van eienaarskap en die beheer van welvaart, met inbegrip van grond...&rdquo;. In 2007 het die ANC verklaar dat die &ldquo;belangrikste taak in die huidige tydperk die uitwissing van die sosio-ekonomiese nalatenskap van apartheid is&rdquo;; en dat dit die geval vir nog baie jare sal wees.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-06-14T16:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:56:16+00:00","og_image":[{"width":400,"height":225,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP","datePublished":"2016-06-14T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:56:16+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/"},"wordCount":1044,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/","name":"ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg","datePublished":"2016-06-14T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:56:16+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/parliament_interior_sabc.jpg","width":400,"height":225,"caption":"parliament interior sabc"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-oorsprong-bedoelings-en-gevolge-van-die-onteieningswetsontwerp\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: DIE OORSPRONG, BEDOELINGS EN GEVOLGE VAN DIE ONTEIENINGSWETSONTWERP"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1140","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1140"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1140\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8068,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1140\/revisions\/8068"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1091"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1140"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1140"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1140"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}