{"id":1122,"date":"2016-08-16T18:05:00","date_gmt":"2016-08-16T16:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/"},"modified":"2021-07-20T21:55:21","modified_gmt":"2021-07-20T19:55:21","slug":"artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE"},"content":{"rendered":"<p>Dit wil inderdaad voorkom of dit wit Suid-Afrikaners ontneem van hul grondwetlike reg om baie aspekte van hul kultuur te geniet en opper ernstige vrae betreffende Suid-Afrika se toekoms as \u2018n samelewing wat die diversiteit van al sy gemeenskappe eer. Soos Regters Cameron en Froneman op wys in hul minderheidsuitspraak, is die gevolg van die eerste uitspraak dat enige steun deur wit Suid-Afrikaners, veral wit Afrikaners, op \u2018n kulturele tradisie verskans in die geskiedenis, nie erkenning in die Grondwet geniet nie, omdat daardie geskiedenis op onderdrukking geskoei is.<\/p>\n<p>Die saak spruit uit AfriForum se besluit om die besluit uit te daag om Pretoria se straatname &#8211; geskoei op Afrikaner-geskiedenis &#8211; te vervang met die name van ANC-helde uit die bevrydingstryd. AfriForum het \u2018n tussentydse hofbevel bekom om die Stadsraad te verbied om die straatname te verander totdat dit behoorlik oorleg gepleeg het, en hangende die uitslag van \u2018n hersiening deur die hof. Die tussentydse bevel is toe verwys na \u2018n volbank van die Ho\u00eb Hof. Die volbank het die tussentydse bevel gehandhaaf omdat app\u00e8laansoeke teen tussentydse bevele nie oor die algemeen toegestaan word nie, en omdat Afriforum se argument dat die Stad versuim het om \u2018n behoorlike openbare deelname-proses te volg, onaantasbaar is.<\/p>\n<p>Die volbank het die Stad verlof tot app\u00e8l geweier, waarna die Stad die Konstitusionele Hof direk genader het.<\/p>\n<p>Die Konstitusionele Hof het die reg van die Stad om app\u00e8l aan te teken, gehandhaaf, en sodoende &#8211; volgens Regters Froneman en Cameron &#8211; goed gevestigde en sinvolle re\u00ebls vir app\u00e8laansoeke teen tussentydse interdikte, verswak.<\/p>\n<p>Deur sy hantering van die vraag oor die herbenoeming van strate het die Konstitusionele Hof ten gunste van die bevrydingskant van die Suid-Afrikaanse geskiedenis beslis. Dit het verklaar dat Suid-Afrika \u201cletterlik die laaste Afrika-land was om van die stelsel bevry te word wat niks fout gevind het met die ge\u00efnstitusionaliseerde onderdrukking van een rassegroep deur \u2018n ander om geen ander rede as die kleur van hul vel, die vorm van hul neus en die lengte of tekstuur van hul hare nie.\u201d<\/p>\n<p>\u201cFeitlik alle erkenning en eer is dus onderskeidelik gegee en toegeken aan wit geskiedenis en hul helde en heldinne. Die stelsel het die verskansing van wit heerskappy en voorregte en swart minderwaardigheid en benadeling behels. Geen wonder die Verenigde Nasies het beslis dat die stelsel \u2018n misdaad teen die mensdom was nie.\u201d<\/p>\n<p>Nadat dit die behoefte om wit en swart Suid-Afrikaners te respekteer wat \u2018n belangrike rol gespeel het om Suid-Afrika te bou en ontwikkel, het die meerderheidsbeslissing presies die teenoorgestelde gedoen. Dit het verklaar dat die gevolge van die stelsel van rasse-, etniese en stam-stratifikasie van die verlede dus permanent vernietig en begrawe moet word\u201d. Dit het bygevoeg dat dit deels verwesenlik kan word deur name van ons stede, dorpe, \u201cdorpies\u201d, strate, parke, wildtuine en instellings te verwyder wat elemente van ons verlede verteenwoordig wat hartseer by ander rassegroepe veroorsaak of wat hul wonde wat kwansuis genees het, weer oop te krap. \u201cSelfs \u2018n paar onskadelike name wat erkenning verleen slegs aan die geskiedenis, taal, kultuur of mense van een ras\u201d moet verwyder word \u201csodat dit plek kan maak vir die erfenis en verdienstelike helde en heldinne van diegene wat voorheen uitgesluit is.\u201d<\/p>\n<p>Die meerderheid regters het voorts verklaar dat \u201calle vredeliewende Suid-Afrikaners ten gunste van versoening, wie se uitkyk op die w\u00eareld ge\u00efnspireer is deur ons grondwetlike visie, die Afrika-filosofie van <em>ubuntu<\/em> moet aanvaar.\u201d \u201cDie Afrika-uitkyk op die w\u00eareld dat jy slegs heel is wanneer ander waardeer word, geakkommodeer word en respekteer word, moet ook voorkeur geniet in ons benadering en houding tot alle belangrike aangeleenthede in hierdie land, met inbegrip van naamsveranderings.\u201d<\/p>\n<p>Waar die menings van die meerderheid regters oor die kulturele erfenis van wit Suid-Afrikaners, volgens Regters Froneman en Cameron, implisiet is, is di\u00e9 van Regter Jafta, in sy aparte beslissing, onomwonde eksplisiet: \u201cHoe\u201d, vra hy, kan die \u201cdaar van die onteenseglik transformerende Grondwet verwag word om kulturele tradisies wat gewortel is in die rassistiese verlede, te erken? Die antwoord moet wees, indien daar sodanige verwagting is, dat dit misplaas is.\u201d<\/p>\n<p>Hy het bygevoeg dat \u201crassistiese en onderdrukkende kulturele tradisies geen plek het in ons grondwetlike bestel nie, alhoewel dit in die verlede bestaan. In teenstelling hiermee hoort sodanige tradisies in die asblikke van die verlede waar hulle begrawe behoort te word.\u201d \u201cDit\u201d, het hy afgesluit, \u201cis \u2018n duidelike aanduiding dat enige aanspraak op die genot van kultuur nie \u2018n reg op rassistiese en onderdrukkende kulturele tradisies van die koloniale en apartheidsera mag insluit nie.\u201d<\/p>\n<p>Nadat hulle AfriForum met reg aangevat het oor die verwysing na die \u201c<em>sogenaamde<\/em> ongeregtighede van apartheid\u201d, het Regters Froneman en Cameron gevra wat die meerderheidbeslissing in praktiese terme beteken. \u201cBehels dit dat, as \u2018n algemene stelling, wit Afrikaners en wit Suid-Afrikaners geen kulturele regte het wat voor 1994 dateer nie, tensy hulle kan bewys dat dit nie op onderdrukking gegrond is nie?\u201d Met verwysing na die \u201cvele kulturele, godsdienstige of verbandhoudende organisasies wat spruit uit ons verdeelde en onderdrukkende verlede, het Froneman en Cameron gevra of hulle \u201cnou almal grondwetlike uitgewekenes is, bloot weens \u2018n geskiedenis wat besmet is deur bloedvergieting of rassisme?\u201d<\/p>\n<p>Die uitspraak het ander baie ontstellende implikasies. Beteken dit dat die geskiedenis van wit Suid-Afrikaners niks meer is as \u2018n een-dimensionele litanie van onderdrukking nie? Was daar niks sedert 1652 wat herdenking en viering regverdig nie? Wat van die Anglo-Boereoorlog &#8211; die grootste anti-koloniale stryd wat ooit deur Afrikane gevoer is? Wat van figure soos Jan van Riebeeck, Wolraad Woltemade, Piet Retief, Jan Smuts en Louis Botha &#8211; moet hulle slegs deur \u2018n prisma van onderdrukking\/bevryding beskou word?<\/p>\n<p>Wat beteken die uitspraak vir die grondliggende reg van wit Suid-Afrikaners op menswaardigheid &#8211; waaraan hul kulturele en historiese identiteite onlosmaaklik gekoppel is? Hoe kan aangevoer word dat hulle \u2018n reg op gelykheid het indien hul geskiedenis hulle tot morele minderwaardigheid veroordeel? Moet hulle nou afsien van hul geskiedenis en \u201cdie Afrika-filosofie van \u2018ubuntu\u2019 aanvaar\u201d en strewe om meer soos Bram Fischer en Beyers Naude te wees &#8211; die \u2018goeie\u2019 wit mense wat deur die meerderheid regters uitgewys is?<\/p>\n<p>Soos hier bo genoem, moet daar met groot sensitiwiteit omgegaan word met die herbenoeming van strate en plekke. Swart Suid-Afrikaners moet voel dat hul geskiedenis en kulture ten volle verteenwoordig word in straat- en plekname. Dieselfde moet egter geld vir minderhede. Die Grondwet verklaar dat Suid-Afrika aan ons almal behoort, verenig in ons diversiteit.<\/p>\n<p>Die Konstitusionele Hof is reg dat hierdie vrae benader moet word op die grondslag wat in die aanhef van ons Grondwet daargestel is, wat die ongeregtighede van die verlede erken, maar ook diegene respekteer wat gewerk het om die land te bou en ontwikkel. Die Hof het met reg verklaar dat \u201cinklusiwiteit, eenheid in diversiteit, erkenning van die kultuur en geskiedenis van wit en swart Suid-Afrikaners en versoening ons gekose pad na die welvarende toekoms is\u201d &#8211; en dat wat <em>ubuntu<\/em> betref, \u201cjy slegs heel word wanneer ander waardeer, geakkommodeer en gerespekteer word.\u201d Maar hoe kan hierdie eerbare sentimente versoen word met Regter Jafta se besluit om die meeste van die helde, tradisies en geskiedenis van minderhede na die \u201casblik van die verlede\u201d te verdoem\u201d?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur Dave Steward, Voorsitter van die FW de Klerk Stigting<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: www.iol.co.za<\/span><\/p>\n<p><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/'>DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 436.93K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/?wpdmdl=4523&refresh=6a8a253fe4f281787438399\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1119\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg\" alt=\"CREDIT IOL\" width=\"150\" height=\"87\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL-300x174.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die herbenoeming van strate en plekke moet met groot sensitiwiteit benader word. Alle Suid-Afrikaners moet voel of hulle en hul kulture ten volle verteenwoordig word in straat- en plekname. Die Grondwet verklaar dat Suid-Afrika aan ons almal behoort, verenig in ons diversiteit.<\/p>\n<p>Die onlangse beslissing deur die Konstitusionele Hof in <em>City of Tshwane Metropolitan Municipality v AfriForum<\/em> betreffende die herbenoeming van die strate van Pretoria wys op hoe belangrik dit is vir alle kante om met groot sensitiwiteit om te gaan met omstrede aangeleenthede wat uit ons diep verdeelde verlede spruit. Die uitspraak het gevolge wat baie verder strek as die vraag oor geografiese plekname.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1119,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1122","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die herbenoeming van strate en plekke moet met groot sensitiwiteit benader word. Alle Suid-Afrikaners moet voel of hulle en hul kulture ten volle verteenwoordig word in straat- en plekname. Die Grondwet verklaar dat Suid-Afrika aan ons almal behoort, verenig in ons diversiteit. Die onlangse beslissing deur die Konstitusionele Hof in City of Tshwane Metropolitan Municipality v AfriForum betreffende die herbenoeming van die strate van Pretoria wys op hoe belangrik dit is vir alle kante om met groot sensitiwiteit om te gaan met omstrede aangeleenthede wat uit ons diep verdeelde verlede spruit. Die uitspraak het gevolge wat baie verder strek as die vraag oor geografiese plekname.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-08-16T16:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:55:21+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"232\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE\",\"datePublished\":\"2016-08-16T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:55:21+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/\"},\"wordCount\":1232,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg\",\"datePublished\":\"2016-08-16T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:55:21+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg\",\"width\":400,\"height\":232,\"caption\":\"CREDIT IOL\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die herbenoeming van strate en plekke moet met groot sensitiwiteit benader word. Alle Suid-Afrikaners moet voel of hulle en hul kulture ten volle verteenwoordig word in straat- en plekname. Die Grondwet verklaar dat Suid-Afrika aan ons almal behoort, verenig in ons diversiteit. Die onlangse beslissing deur die Konstitusionele Hof in City of Tshwane Metropolitan Municipality v AfriForum betreffende die herbenoeming van die strate van Pretoria wys op hoe belangrik dit is vir alle kante om met groot sensitiwiteit om te gaan met omstrede aangeleenthede wat uit ons diep verdeelde verlede spruit. Die uitspraak het gevolge wat baie verder strek as die vraag oor geografiese plekname.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-08-16T16:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:55:21+00:00","og_image":[{"width":400,"height":232,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE","datePublished":"2016-08-16T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:55:21+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/"},"wordCount":1232,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/","name":"ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg","datePublished":"2016-08-16T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:55:21+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/CREDIT_IOL.jpg","width":400,"height":232,"caption":"CREDIT IOL"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-konstitusionele-hof-impliseer-dat-kulturele-tradisie-wat-gegrond-is-op-die-geskiedenis-nie-in-die-grondwet-erken-word-nie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: DIE KONSTITUSIONELE HOF IMPLISEER DAT KULTURELE TRADISIE WAT GEGROND IS OP DIE GESKIEDENIS NIE IN DIE GRONDWET ERKEN WORD NIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1122","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1122"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1122\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8064,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1122\/revisions\/8064"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1119"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1122"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1122"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1122"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}