{"id":1089,"date":"2016-05-02T18:05:00","date_gmt":"2016-05-02T16:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/"},"modified":"2021-07-20T21:57:21","modified_gmt":"2021-07-20T19:57:21","slug":"artikel-wereldpersvryheidsdag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC glo spesifiek dat die media \u2018n spesiale rol in die inwerkingstelling van sy Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) speel. Volgens sy besprekingsdokumente van sy Nasionale Algemene Vergadering in 2010, voer die ANC aan dat wat die NDR betref, die media moet bydra tot die transformasie van ons land. \u201cDie bou van maatskaplike samehorigheid en die bevordering van die waardes van \u2018n samelewing wat omgee is \u2018n belangrike deel van die stryd om idees en moet die wyse waarop die media bedryf word, onderskraag. Die verantwoordbaarheid en regverdigheid van verslaggewing is belangrik vir die evaluering van die vordering wat die NDR maak.\u201d<\/p>\n<p>Die ANC maak ook geen geheim van sy doelwitte betreffende die media nie. \u201cOns doelwitte is dus om op kragtige wyse die ANC se uitkyk en waardes (stand van ontwikkeling, kollektiewe regte, waardes van \u2018n samelewing wat omgee en deel, solidariteit, ubuntu, nie-seksisme en om saam te werk versus die huidige hoofstroom media se ideologiese uitkyk (neo-liberalisme, \u2018n swak en passiewe staat en die oorbeklemtoning van individuele regte, markfundamentalisme ens) te kommunikeer.\u201d<\/p>\n<p>Die ANC glo dat die media transformeer moet word as deel van sy stryd oor wat dit na verwys as die \u201cslagveld van idees\u201d. Dit het verskeie wetgewende en ander stappe gedoen om sy doelwitte betreffende kommunikasie te behaal &#8211; waarvan baie onversoenbaar is met sy verklaarde steun aan vryheid van uitdrukking.<\/p>\n<p>Freedom House, die monitor van internasionale burgerlike, politieke en mediavryheid, wat wyd gerespekteer word, het Suid-Afrika sedert 2010 geklassifiseer as slegs \u201cgedeeltelik vry\u201d ten opsigte van vryheid van uitdrukking. In sy verslag van 2015 het dit tot die gevolgtrekking gekom dat mediavryheid in Suid-Afrika op \u2018n afwaartse koers is. Die redes wat dit aanvoer vir Suid-Afrika se afgradering is die volgende:<\/p>\n<ul>\n<li>Die <em>Wet op Nasionale Sleutelpunte<\/em> voor 1994, wat gebruik word om joernaliste te verhoed om foto\u2019s te neem of om toegang te verkry tot \u2018n toenemende hoeveelheid plekke wat die regering as sensitief beskou.<\/li>\n<li>Staatsinstellings kom nie hul verpligtinge na om inligting te verstrek kragtens die <em>Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting<\/em> van 2000 nie. Freedom House haal \u2018n verslag van 2014 aan dat 16% van aansoeke tussen Augustus 2013 en Julie 2014 volledige bekendmaking verkry het.<\/li>\n<li>Die <em>Wet op die Beskerming van Inligting<\/em> &#8211; alhoewel dit verbeter is &#8211; voldoen steeds nie aan die eise van sy kritici nie &#8211; veral omdat daar steeds geen verdediging betreffende openbare belang is nie en omdat mense wat in besit van geklassifiseerde inligting gevang word, steeds tronkstraf sal ontvang.<\/li>\n<li>Voortgesette beroepe om die instelling van \u2018n Media-app\u00e8ltribunaal. Die Media-app\u00e8ltribunaal het sy oorsprong in \u2018n resolusie wat in 2007 tydens die ANC se Nasionale Konferensie in Polokwane aanvaar het betreffende die behoefte om die reg op vryheid van uitdrukking, vryheid van die media, met die reg op gelykheid, op privaatheid en menswaardigheid vir almal te balanseer. Verlede jaar het president Zuma aangekondig dat die tribunaal nodig was omdat die media se eie stelsel van selfregulasie misluk het.\u00a0Hy het ges\u00ea dat die media bestuur moet word omdat hulle soms oorboord gaan met die regte. Hy het bygevoeg dat die media beweer om die waghond van die mense te wees, maar dat hulle nooit verkies is nie. Hy het ges\u00ea dat die media nie die enigste liggaam is wat regte verstaan nie: \u201cOns by die ANC, ons glo ons doen. Ons het geveg vir die regte.\u201d<\/li>\n<li>ANC se dominering van die SAUK &#8211; veral die optrede van sy Hoofbedryfsbeampte &#8211; Hlaudi Motsoeneng &#8211; wie, volgens Freedom House, dikwels die uitsaaier gebruik om die belange van die ANC te bevorder.<\/li>\n<li>Die toenemende deel van die openbare media wat nou deur vertrouelinge van die regering besit word, spesifiek die koop van die Independent News and Media, South Africa deur Sekunjalo &#8211; bygestaan deur reuse lenings van die Openbare Beleggingskorporasie. Die Regering het ook vriendelike media gesubsidieer wat advertensies en borgskappe van spesiale ontbyte betref, en toenemende druk is nou op Naspers gemik &#8211; die land se sterkste mediamaatskappy.<\/li>\n<li>\u2018n Vergadering van die Nasionale Uitvoerende Komitee van die ANC in 2014 het na bewering \u2018n plan gefinaliseer om advertensies van die staat van koerante wat krities van die regerende party en die President is, te onttrek.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Al hierdie ontwikkelings is ernstige rede tot kommer oor die toekoms van mediavryheid in Suid-Afrika. Dit is veral die geval omdat ons uitgesproke media &#8211; saam met die onafhanklikheid van die howe en ons lewenskragtige burgerregteorganisasies die laaste verdedigingslinies teen diegene wat die staat wil kaap en die grondwetlike waardes waarop ons nuwe samelewing gegrond is, wil ondermyn.<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/wereldpersvryheidsdag\/'>W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 66.86K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/wereldpersvryheidsdag\/?wpdmdl=4508&refresh=6a8a2464b25f81787438180\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1073\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg\" alt=\"PRESS FREEDOM\" width=\"150\" height=\"117\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM-300x235.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>W&ecirc;reldpersvryheidsdag (3 Mei) bied ons die geleentheid om die vryheid van ons media in Suid-Afrika te evalueer.<\/p>\n<p>Soos enige iemand wat gereeld ons koerante lees sal weet, is die pers dikwels uiters krities van die regering en huiwer nie om ons nasionale leiers met minagting te behandel nie &#8211; dikwels op spottende wyse.<\/p>\n<p>Die ANC se amptelike benadering gee volle erkenning aan die behoefte van vryheid van uitdrukking. Dit bevestig dat die Grondwet voorsiening maak vir die vryheid van die media, vryheid van uitdrukking en toegang tot inligting, en dit beskerm. Daar kan egter verskillende opinies wees oor die rol van die media en wat vryheid van uitdrukking werklik beteken.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1073,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1089","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"W&ecirc;reldpersvryheidsdag (3 Mei) bied ons die geleentheid om die vryheid van ons media in Suid-Afrika te evalueer. Soos enige iemand wat gereeld ons koerante lees sal weet, is die pers dikwels uiters krities van die regering en huiwer nie om ons nasionale leiers met minagting te behandel nie - dikwels op spottende wyse. Die ANC se amptelike benadering gee volle erkenning aan die behoefte van vryheid van uitdrukking. Dit bevestig dat die Grondwet voorsiening maak vir die vryheid van die media, vryheid van uitdrukking en toegang tot inligting, en dit beskerm. Daar kan egter verskillende opinies wees oor die rol van die media en wat vryheid van uitdrukking werklik beteken.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-05-02T16:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:57:21+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"313\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG\",\"datePublished\":\"2016-05-02T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:57:21+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/\"},\"wordCount\":765,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/\",\"name\":\"ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg\",\"datePublished\":\"2016-05-02T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:57:21+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg\",\"width\":400,\"height\":313,\"caption\":\"PRESS FREEDOM\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation","og_description":"W&ecirc;reldpersvryheidsdag (3 Mei) bied ons die geleentheid om die vryheid van ons media in Suid-Afrika te evalueer. Soos enige iemand wat gereeld ons koerante lees sal weet, is die pers dikwels uiters krities van die regering en huiwer nie om ons nasionale leiers met minagting te behandel nie - dikwels op spottende wyse. Die ANC se amptelike benadering gee volle erkenning aan die behoefte van vryheid van uitdrukking. Dit bevestig dat die Grondwet voorsiening maak vir die vryheid van die media, vryheid van uitdrukking en toegang tot inligting, en dit beskerm. Daar kan egter verskillende opinies wees oor die rol van die media en wat vryheid van uitdrukking werklik beteken.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-05-02T16:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:57:21+00:00","og_image":[{"width":400,"height":313,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG","datePublished":"2016-05-02T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:57:21+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/"},"wordCount":765,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/","name":"ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg","datePublished":"2016-05-02T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:57:21+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/PRESS_FREEDOM.jpg","width":400,"height":313,"caption":"PRESS FREEDOM"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-wereldpersvryheidsdag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: W\u00caRELDPERSVRYHEIDSDAG"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1089","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1089"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1089\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8072,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1089\/revisions\/8072"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1073"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1089"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1089"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1089"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}