{"id":1086,"date":"2016-05-10T18:05:00","date_gmt":"2016-05-10T16:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/"},"modified":"2021-07-20T21:57:13","modified_gmt":"2021-07-20T19:57:13","slug":"artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT"},"content":{"rendered":"<p>Daar was, te verstane, \u2018n gesamentlike sug van verligting n\u00e1 Moody\u2019s se aankondiging &#8211; maar ook kommer dat Suid-Afrika steeds wag op die besluite van die ander twee agentskappe, Standard &amp; Poor\u2019s en Fitch &#8211; wat oor die algemeen strenger is met hul besluite as Moody\u2019s.<\/p>\n<p>Daar is ook \u2018n algemene indruk dat die dreiging van \u2018n afgradering gelei het tot \u2018n nuutgevonde eenheid tussen die regering, arbeid en besigheid. Vermyding van die afgradering is, volgens die Adjunkpresident Ramaphosa, \u201c\u2019n groot sukses vir ons, wat wys wat ons kan bereik wanneer ons saam staan.\u201d<\/p>\n<p>Volgens die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het ons \u201c\u2019n gemeenskaplike voorneme onder arbeid, besigheid en die regering dat ons nie afgradeer wil word nie en dat ons baie positiewe dinge oor onsself kan s\u00ea.\u201d Op Maandag, 9 Mei het hy bygevoeg dat hy baie optimisties was dat \u201cdie Span Suid-Afrika-benadering een is wat ons tot die volgende twee graderingsagentskappe kan uitbrei&#8230;en spesifiek tot die skakeling tussen arbeid, die regering en besigheid.\u201d<\/p>\n<p>President Zuma het Maandagaand ook belowe dat besigheid en die regering daaraan sal werk \u201com onsekerheid betreffende beleid te verminder en om vertroue in die regering se vermo\u00eb te versterk om sy beloftes na te kom om groei te bevorder.\u201d<\/p>\n<p>Die President se versekering word verwelkom omdat die huidige bedreiging van \u2018n afgradering juis veroorsaak is deur ernstige \u201consekerheid\u201d op verskeie belangrike gebiede van regeringsbeleid. Dit sluit in:<\/p>\n<ul>\n<li>Die toekoms van eiendomsregte n\u00e1 die aanvaarding van die <em>Wet op die Beskerming van Beleggings<\/em>, die <em>Onteieningswetsontwerp<\/em> en die onsekerheid wat heers betreffende die regering se voornemens ten opsigte van grondhervorming.<\/li>\n<li>Twyfel oor die toekoms van die mynboubedryf wat veroorsaak is deur die <em>Wysigingswetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale- en Petroleumbronne<\/em> (wat steeds in die pyplyn is nadat dit verlede jaar na die Parlement terug verwys is) en die nuwe eensydig ingestelde handves betreffende mynbou &#8211; ten opsigte waarvan mynmaatskappye \u2018n swart eienaarskap van 26% moet handhaaf, ongeag die getal kere wat swart aandeelhouers hul aandele verkoop.<\/li>\n<li>Die vermo\u00eb van maatskappye om noodsaaklike bestuursvaardighede te behou na die dreigement van die Minister van Arbeid, Mildred Oliphant, om drakoniese strafmaatre\u00ebls in te stel op maatskappye wat versuim om aan die behaling van indiensnemingskwotas volgens ras te voldoen. Sy is veral bekommerd dat wit Suid-Afrikaners steeds 68.9% van top bestuur in die privaatsektor uitmaak (sonder om te noem dat wit mense ongeveer dieselfde persentasie uitmaak van die arbeidsmag wat oor grade beskik in die ouderdomsgroep 40 &#8211; 65, waaruit top bestuurders hoofsaaklik aangestel word).<\/li>\n<li>Wanbalanse in die arbeidsbeleid wat veroorsaak is deur COSATU se lidmaatskap van die regerende Alliansie en die sterk gesindheid teen die vryemarkstelsel van die kommunistiese leierskap van die meeste van die groot vakbonde.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Dit alles vind plaas teen die agtergrond van \u2018n formidabele stryd om beheer van die ANC danksy indrukke dat president Zuma daarin geslaag het om die hoogste vlak van die staat te kaap. Dit sluit in belangrike staatsinstellings &#8211; soos die Nasionale Vervolgingsgesag, die intelligensiedienste, die Valke en die SAUK &#8211; wat eens beskou is as komponente van die institusionele sterkte wat Moody\u2019s so be\u00efndruk het.<\/p>\n<p>\u2018n Belangrike aspek van hierdie stryd is die voortgesette stryd tussen die President en die Minister van Finansies om beheer van finansi\u00eble beleid. Minister Gordhan veg moedig voort om vas te staan wat fiskale verantwoordelikheid betref &#8211; wat so noodsaaklik is vir toekomstige graderings &#8211; in die finansi\u00eble beleide van die staat en in belangrike staatskorporasies. Die President wil Minister Gordhan verhoed om sy planne vir die SAL en vir die bou van kernkragsentrales te kelder.<\/p>\n<p>Dit is oorwegings soos hierdie &#8211; en veral die uitslag van die stryd tussen die President en die Minister van Finansies &#8211; wat toekomstige graderings sal bepaal.<\/p>\n<p>Adjunkpresident Ramaphosa en Minister Gordhan is heeltemal reg om die belangrikheid te beklemtoon van nasionale eenheid wanneer Suid-Afrika se reuse ekonomiese uitdagings aangepak word. Dit is ook een van die hoofvereistes in die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP). Maar hoe sal ons in staat wees om nasionale eenheid te handhaaf wanneer, ten opsigte van die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR), die ANC-regering daartoe verbind is om die ekonomiese rolle en posisie van minderhede drasties te beperk op grond van hul ras?<\/p>\n<p>Die regering moet \u00f3f besluit op die werklike samewerking tussen alle rolspelers en gemeenskappe wat betrek word by die NOP en in die benadering wat nou deur Minister Gordhan en Adjunkpresident Ramaphosa aangevoer word &#8211; \u00f3f op die verdeling en ekonomiese ineenstorting wat onvermydelik op die inwerkingstelling van die NDR sal volg.<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die \u00a0FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Foto: ewn.co.za<\/span><\/p>\n<p><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/'>DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 75.64K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/?wpdmdl=4505&refresh=6a8a2b0782cc01787439879\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1076\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg\" alt=\"moodys\" width=\"150\" height=\"94\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys-300x188.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Daar heers &lsquo;n onheilspellende onwerklikheid oor die debat wat gevolg het op Moody&rsquo;s se besluit om Suid-Afrika se gradering te behou op twee kerwe b&oacute; rommelstatus (met &lsquo;n negatiewe uitkyk).<\/p>\n<p>Moody&rsquo;s het sy besluit verduidelik op grond van drie belangrike oorwegings:<\/p>\n<ul>\n<li>Suid-Afrika se ekonomiese groei sal na verwagting herstel nadat dit sy laagtepunt in 2016 bereik het &#8211; gebaseer op die vooruitsig van &lsquo;n nouer samewerking tussen die regering, besigheid, arbeid en die burgerlike samelewing ten einde vertroue in die ekonomie te herstel en om die struikelblokke betreffende ekonomiese groei aan te pak.<\/li>\n<li>Ten opsigte van die begroting vir 2016 is die verwagting dat algemene regeringskuld teenoor die BBP gestabiliseer sal word onder leiding van die Tesourie &#8211; wat &lsquo;n gerusstellende fiskale rekord het.<\/li>\n<li>Moody&rsquo;s was be&iuml;ndruk deur Suid-Afrika se institusionele sterkte in vergelyking met sy eweknie&euml; &#8211; wat ongetwyfeld &lsquo;n verwysing is na die rolle wat deur die Konstitusionele Hof, die Openbare Beskermer en die burgerlike samelewing gespeel is wat die onlangse beslissings betreffende die &ldquo;spioenasiebande&rdquo;, Nkandla en die Nene-aangeleentheid betref.&nbsp;<br \/>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1076,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1086","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Daar heers &lsquo;n onheilspellende onwerklikheid oor die debat wat gevolg het op Moody&rsquo;s se besluit om Suid-Afrika se gradering te behou op twee kerwe b&oacute; rommelstatus (met &lsquo;n negatiewe uitkyk). Moody&rsquo;s het sy besluit verduidelik op grond van drie belangrike oorwegings: Suid-Afrika se ekonomiese groei sal na verwagting herstel nadat dit sy laagtepunt in 2016 bereik het - gebaseer op die vooruitsig van &lsquo;n nouer samewerking tussen die regering, besigheid, arbeid en die burgerlike samelewing ten einde vertroue in die ekonomie te herstel en om die struikelblokke betreffende ekonomiese groei aan te pak. Ten opsigte van die begroting vir 2016 is die verwagting dat algemene regeringskuld teenoor die BBP gestabiliseer sal word onder leiding van die Tesourie - wat &lsquo;n gerusstellende fiskale rekord het. Moody&rsquo;s was be&iuml;ndruk deur Suid-Afrika se institusionele sterkte in vergelyking met sy eweknie&euml; - wat ongetwyfeld &lsquo;n verwysing is na die rolle wat deur die Konstitusionele Hof, die Openbare Beskermer en die burgerlike samelewing gespeel is wat die onlangse beslissings betreffende die &ldquo;spioenasiebande&rdquo;, Nkandla en die Nene-aangeleentheid betref.&nbsp;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-05-10T16:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:57:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"250\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT\",\"datePublished\":\"2016-05-10T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:57:13+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/\"},\"wordCount\":787,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/\",\"name\":\"ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg\",\"datePublished\":\"2016-05-10T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:57:13+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg\",\"width\":400,\"height\":250,\"caption\":\"moodys\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT - FW de Klerk Foundation","og_description":"Daar heers &lsquo;n onheilspellende onwerklikheid oor die debat wat gevolg het op Moody&rsquo;s se besluit om Suid-Afrika se gradering te behou op twee kerwe b&oacute; rommelstatus (met &lsquo;n negatiewe uitkyk). Moody&rsquo;s het sy besluit verduidelik op grond van drie belangrike oorwegings: Suid-Afrika se ekonomiese groei sal na verwagting herstel nadat dit sy laagtepunt in 2016 bereik het - gebaseer op die vooruitsig van &lsquo;n nouer samewerking tussen die regering, besigheid, arbeid en die burgerlike samelewing ten einde vertroue in die ekonomie te herstel en om die struikelblokke betreffende ekonomiese groei aan te pak. Ten opsigte van die begroting vir 2016 is die verwagting dat algemene regeringskuld teenoor die BBP gestabiliseer sal word onder leiding van die Tesourie - wat &lsquo;n gerusstellende fiskale rekord het. Moody&rsquo;s was be&iuml;ndruk deur Suid-Afrika se institusionele sterkte in vergelyking met sy eweknie&euml; - wat ongetwyfeld &lsquo;n verwysing is na die rolle wat deur die Konstitusionele Hof, die Openbare Beskermer en die burgerlike samelewing gespeel is wat die onlangse beslissings betreffende die &ldquo;spioenasiebande&rdquo;, Nkandla en die Nene-aangeleentheid betref.&nbsp;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-05-10T16:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:57:13+00:00","og_image":[{"width":400,"height":250,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT","datePublished":"2016-05-10T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:57:13+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/"},"wordCount":787,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/","name":"ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg","datePublished":"2016-05-10T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:57:13+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/moodys.jpg","width":400,"height":250,"caption":"moodys"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-behoefte-aan-nasionale-eenheid-ten-einde-n-afgradering-te-verhoed-na-moody-s-se-besluit\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: DIE BEHOEFTE AAN NASIONALE EENHEID TEN EINDE \u2018N AFGRADERING TE VERHOED N\u00c1 MOODY\u2019S SE BESLUIT"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1086","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1086"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1086\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8071,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1086\/revisions\/8071"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1076"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1086"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1086"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1086"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}