{"id":1085,"date":"2016-05-17T18:05:00","date_gmt":"2016-05-17T16:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/"},"modified":"2021-07-20T21:57:05","modified_gmt":"2021-07-20T19:57:05","slug":"artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME"},"content":{"rendered":"<p>Op die heel minste wys die Regter se ondeurdagte kommentaar op die mynveld van sosiale media op \u2018n gebrek aan oordeel &#8211; vermoedelik \u2018n belangrike vereiste vir haar werk. Dit was ook onoordeelkundig om die aktivis Gillian Schutte te kies as ontvanger van haar sosiologiese oorwegings. Aangevuur deur politieke geregtigheid, het Schutte die storie \u2018n jaar nadat sy die boodskappe ontvang het, gebreek &#8211; soos wat die noodlot dit wil h\u00ea, op die dag wat Jansen se man agter die stuur van sy motor in Engeland oorlede is.<\/p>\n<p>Die heftige reaksie van swart Suid-Afrikaners, politici, die media, die regsprofessie en politieke partye op Jansen se kommentaar is heeltemal verstaanbaar &#8211; veral in lig van die huidige emosioneel onstabiele klimaat van rasseverhoudinge. Die wiele van geregtigheid het met groot spoed gereageer: Jansen is geskors en kan nou moontlik haar posisie as regter verloor.<\/p>\n<p>Die groot jammerte is dat die heftige reaksie op Jansen se kommentaar die aandag aflei van die skokkende realiteit dat Suid-Afrika verreweg die hoogste koers van verkragting in die w\u00eareld het. Volgens die Verenigde Nasies se Kantoor vir Dwelms en Misdaad (UNODC) was daar 132\/100 000 verkragtings in Suid-Afrika in 2010. Dit is ses keer ho\u00ebr as die koers in die Verenigde State; 65 ho\u00ebr as die koers in Uganda; en 270 keer ho\u00ebr as doe koers in Indi\u00eb. Die werklike getal verkragtings in Suid-Afrika kan veel ho\u00ebr wees, aangesien slegs \u2018n fraksie van verkragtings ooit by die polisie aangemeld word.<\/p>\n<ul>\n<li>\u2018n Opname van 1991 seuns by 46 ho\u00ebrskole in Kaapstad en Port Elizabeth in 2013 het daarop gewys dat 17.2% by verkragting betrokke was.<\/li>\n<li>Volgens \u2018n studie in 2010 deur die <em>Community of Information, Empowerment and Transparency<\/em> (CIET), is een-derde van die 4000 vroue wat aan die studie deelgeneem het, verkrag.<\/li>\n<li>27.6% van die 1686 mans wat aan \u2018n omvattende studie deur die Mediese Navorsingsraad deelgeneem het, het ges\u00ea dat hulle vroue verkrag het. Meer as die helfte van diegene wat erken het dat hulle verkrag het, het ges\u00ea dat hulle meer as een keer verkrag het.<\/li>\n<li>21.2 % van diegene wat verkrag het, is in hegtenis geneem &#8211; en 13% is tronk toe gestuur.<\/li>\n<\/ul>\n<p>So, daar is beslis \u2018n kultuur van verkragting in Suid-Afrika &#8211; maar dit word nie met enige spesifieke gemeenskap verbind nie. Die studie van 2010 bied ontstellende insig in wat agter hierdie kultuur sit. Die hooffaktor is die verkragters se gevoel van seksuele geregtigheid. Ander het verkragting gesien as \u2018n uitdrukking van hul woede, of as \u2018n manier om vroue te straf. Vir ander het dit gespruit uit verveeldheid of oormatige drankgebruik.<\/p>\n<p>Een van die skokkendste aspekte van die Mediese Navorsingsraad se studie van 2010 is die insig wat dit bied oor die desperate lewensomstandighede van die mans tussen die ouderdom van 18 en 49 wat ondervra is &#8211; en wat breedweg die Suid-Afrikaanse bevolking weerspie\u00ebl:<\/p>\n<ul>\n<li>61% was enkellopend; minder as 25% van hulle was getroud en ongeveer 12% het saamgebly met \u2018n lewensmaat.<\/li>\n<li>Minder as een-derde was die hoofvoorsieners in hul huise. Byna die helfte was steeds van hul ouers afhanklik.<\/li>\n<li>48% van diegene wat ondervra is het geen inkomste nie of verdien minder as R500 per maand.<\/li>\n<li>Meer as die helfte het ges\u00ea dat hulle gereeld of soms honger ly.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Sekerlik behoort die vernietigende uitwerking van verkragting op so baie van ons vroue en die onaanvaarbare omstandighede waarin so baie Suid-Afrikaners steeds woon, die fokus van ons aandag en die rede vir ons woede wees?<\/p>\n<p>Ongelukkig verplaas die debat oor ras die oorweging wat ons behoort te skenk aan ernstige uitdagings wat Suid-Afrika die hoof moet bied &#8211; met inbegrip van die behoefte aan \u2018n rasionele debat oor rassisme self. Soos wat die debat meer gelaaide word, word dit ook meer onverdraagsaam.<\/p>\n<p>Dit blyk of daar \u2018n aanname is dat dit oorwegend wit mense is wat hulle aan rassisme skuldig maak. Die optrede, \u2018n paar jaar gelede, van \u2018n senior regter wat na \u2018n prokureur as \u2018n \u201cstuk wit k&#8230;\u201d verwys het, voor getuies, is onder die regterlike mat gevee. Gereelde aanvalle op wit mense as \u201ckolonialiste\u201d of \u201cdiewe wat ons grond gesteel het\u201d word ge\u00efgnoreer &#8211; of selfs goedgekeur. Min aandag word geskenk aan betogende studente wat t-hempde en plakkate dra wat \u2018n beroep doen dat wit mense doodgemaak moet word. Plasings op sosiale media wat \u2018n beroep doen om geweld teen wit mense word verskoon as manifesterings van die magteloosheid en frustrasie van die betrokkenes.<\/p>\n<p>Maar wat gebeur as versette teen rassisme self selektief is wat ras betref, en \u2018n wapen word in die toenemend polariserende debat oor ras?<\/p>\n<p>Een van die gevolge is \u2018n neiging om debattering oor baie van die probleme wat ons die hoof moet bied, te stop. ANC LPs oorweeg wetgewing wat rassisme en die verheerliking van apartheid strafbaar maak. Sodanige wetgewing kan gebruik word om enige bespreking oor die verlede te stop indien dit nie in ooreenstemming is met die ANC se weergawe van die verlede nie &#8211; dit wil s\u00ea alles wat voor 1994 gebeur het &#8211; en almal wat betrokke was &#8211; boos was &#8211; terwyl almal aan die kant van die struggle eerbaar en deugsaam was.<\/p>\n<p>Ons nader inderdaad die punt waar enige kritiek van die regering as rassisme beskou kan word. In haar toespraak aan die Parlement op 6 Mei het die Minister van Kommunikasie, Faith Muthambi, gekla oor die swak prestasie van die gedrukte media. Ten spyte van haar departement se beste pogings om \u201cinsiggewende inhoud\u201d oor kabinetsverklarings, presidensi\u00eble skakelings en nasionale prestasies te deel, het die media gekies om \u201chierdie regering as korrup en onbekwaam uit te beeld.\u201d Die enigste moontlike verduideliking wat sy vir hierdie absurde gedrag kon vind is dat \u201crassistiese neigings\u201d \u2018n rol speel in die onverbiddelike stigmatisering van \u2018n swart regering.<\/p>\n<p>Ons moenie toelaat dat verstaanbare woede oor die rassistiese uitlatings van \u2018n paar individue van alle rasse die behoefte aan \u2018n rasionele nasionale debat oor die probleme wat ons die hoof moet bied, oorskadu nie. Hierdie probleme sluit in verkragting, die omstandighede waarin ons woon, die verlede, die prestasie van die regering, vryheid van uitdrukking, staatskaping &#8211; en die sensitiewe kwessie van rassisme self.<\/p>\n<p>Regter Jansen behoort oorweging te skenk aan die woorde van Omar Khayyam: \u201c<em>The moving finger writes <\/em>[in hierdie geval die rekenaar se sleutelbord] <em>and having writ moves on, nor all thy piety nor wit can lure it back to cancel half a line, nor all thy tears wash out a word of it.<\/em>\u201d Haar enigste troos is moontlik dat haar wettiglik aangenome swart dogter, Lulu Qulu (28), \u201cdiep seergemaak is deur die ongeskikte woorde wat haar toegesnou word\u201d &#8211; en dat sy nie dink dat haar ma \u2018n rassis is nie.<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/'>REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 75.90K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/?wpdmdl=4504&refresh=6a8a2b0bb392f1787439883\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-1079\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg\" alt=\"dws2016\" width=\"150\" height=\"100\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016-300x200.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Die ongelukkige Regter Mabel Jansen se kommentaar op sosiale media wat onlangs aan die lig gebring is, naamlik dat swart Suid-Afrikaners &lsquo;n kultuur van verkragting het, is kras en beledigend. Jansen het <em>inter alia<\/em> opgemerk dat sy nog nie &lsquo;n swart meisie ontmoet het wat nie teen die ouderdom van 12 verkrag is nie en dat &lsquo;n vrou in die swart kultuur &ldquo;daar is vir hul plesier. Punt. Dit word beskou as &lsquo;n absolute reg en &lsquo;n vrou se toestemming word nie vereis nie.&rdquo;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":1079,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1085","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die ongelukkige Regter Mabel Jansen se kommentaar op sosiale media wat onlangs aan die lig gebring is, naamlik dat swart Suid-Afrikaners &lsquo;n kultuur van verkragting het, is kras en beledigend. Jansen het inter alia opgemerk dat sy nog nie &lsquo;n swart meisie ontmoet het wat nie teen die ouderdom van 12 verkrag is nie en dat &lsquo;n vrou in die swart kultuur &ldquo;daar is vir hul plesier. Punt. Dit word beskou as &lsquo;n absolute reg en &lsquo;n vrou se toestemming word nie vereis nie.&rdquo;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-05-17T16:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:57:05+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"267\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME\",\"datePublished\":\"2016-05-17T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:57:05+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/\"},\"wordCount\":1118,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/\",\"name\":\"ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg\",\"datePublished\":\"2016-05-17T16:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:57:05+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg\",\"width\":400,\"height\":267,\"caption\":\"dws2016\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME - FW de Klerk Foundation","og_description":"Die ongelukkige Regter Mabel Jansen se kommentaar op sosiale media wat onlangs aan die lig gebring is, naamlik dat swart Suid-Afrikaners &lsquo;n kultuur van verkragting het, is kras en beledigend. Jansen het inter alia opgemerk dat sy nog nie &lsquo;n swart meisie ontmoet het wat nie teen die ouderdom van 12 verkrag is nie en dat &lsquo;n vrou in die swart kultuur &ldquo;daar is vir hul plesier. Punt. Dit word beskou as &lsquo;n absolute reg en &lsquo;n vrou se toestemming word nie vereis nie.&rdquo;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-05-17T16:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:57:05+00:00","og_image":[{"width":400,"height":267,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME","datePublished":"2016-05-17T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:57:05+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/"},"wordCount":1118,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/","name":"ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg","datePublished":"2016-05-17T16:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:57:05+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/dws2016.jpg","width":400,"height":267,"caption":"dws2016"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-regter-jansen-die-kultuur-van-verkragting-en-rassisme\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: REGTER JANSEN, DIE KULTUUR VAN VERKRAGTING EN RASSISME"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1085","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1085"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1085\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8070,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1085\/revisions\/8070"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1079"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1085"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1085"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1085"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}