{"id":1065,"date":"2016-03-29T11:05:00","date_gmt":"2016-03-29T09:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/"},"modified":"2021-07-20T21:57:58","modified_gmt":"2021-07-20T19:57:58","slug":"artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC het sy doel ywerig nagestreef en het daarin geslaag om feitlik al die hefbome van staatsmag te gryp, met uitsluiting van die Regbank, die Kantoor van die Openbare Beskermer en moontlik die Verkiesingskommissie (OVK).<\/p>\n<p>Al die ANC se faksies ondersteun hierdie proses. Wat sommige van hulle bekommerd nou maak, is dat belangrike elemente van die staat gekaap is deur president Zuma en diegene rondom hom ten eie hul eie persoonlike finansi\u00eble en politieke doelwitte &#8211; en nie di\u00e9 van die ANC nie &#8211; te bevorder.<\/p>\n<p>President Zuma het doeltreffende beheer oor die sekuriteitsbedryf en belangrike instellings verseker &#8211; met inbegrip van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die Valke en die Polisie se OPOD. Sy poging verlede Desember om beheer te neem van die Ministerie van Finansies was egter \u2018n stap te ver.<\/p>\n<p>Nie-Zuma-faksies is, verstaanbaar, bekommerd oor hierdie ontwikkelings. Baie staatmakers beskou dit as ernstige bedreigings vir die etos van die ANC en as voorlopers van die soort \u2018Groot Man\u2019-politiek wat baie van die res van Afrika verwoes het. Hulle is veral bekommerd oor president Zuma se beheer van die veiligheidsapparate. Hulle vrees dat hul fone afgeluister word en dat die prys van voortgesette lidmaatskap van die ANC se regerende elite &#8211; met al die gepaardgaande byvoordele &#8211; hul stille gelatenheid sal wees.<\/p>\n<p>Dit gee aanleiding tot die derde gebied wat betwis word &#8211; en tot mnr Ramaphosa se bekommernis &#8211; nie oor staatskaping nie &#8211; maar oor die kaping van die ANC self. Almal onthou Polokwane in 2007, toe die SAKP, COSATU en die ANC-jeugliga die ANC van die Mbeki-ondersteuners namens Jacob Zuma gekaap het.<\/p>\n<p>Sedertdien het die SAKP enorme en oneweredige invloed in die formulering van ekonomiese beleid geniet en die voorste rol wat die rigting van die NDR betref, opge\u00ebis. Dit maak geen geheim van sy minagting vir \u2018tussenganger\u2019-elemente in die ANC wat hul politieke affiliasie gebruik om hulself te verryk nie. Dit het &#8211; nie verrassend nie &#8211; \u2018n sterk reaksie van die Zuma-faksie ontlok &#8211; en veral van die sogenaamde \u201cPremiersliga\u201d. Nou staar die SAKP &#8211; met wie mnr Ramaphosa takties in lyn is &#8211; die vooruitsig in die gesig om weer eens in die politieke wildernis te wees &#8211; net soos wat tussen 1996 en 2007 onder leierskap van president Mbeki gebeur het.<\/p>\n<p>Dit bring ons nou na nog \u2018n gebied wat die ANC wil kaap: die ekonomie.<\/p>\n<p>Al die ANC-faksies ding mee om die posisie in die aanloop tot die ANC se Nasionale Konferensie aan die einde van 2017 omdat dit die toekoms van die ANC &#8211; en die staat &#8211; vir die daaropvolgende vyf jaar sal bepaal. Oral maneuvreer aanspraakmakers om die ondersteuning van afgevaardigdes te verseker &#8211; en sodoende speel &#8216;n paar die rassekaart.<\/p>\n<p>Dit is wat mnr Ramophosa verlede week gedoen het, toe hy aan swart sakemanne ges\u00ea het dat \u201cHierdie ekonomie vir t\u00e9 lank deur wit mense besit en beheer is. Dit moet tot \u2018n einde kom&#8230;Vir diegene wat nie van di\u00e9 idee hou nie (dws wit mense) &#8211; dis nou maar so.\u201d<\/p>\n<p>Mnr Ramaphosa is verkeerd oor wie die ekonomie besit en beheer: swart Suid-Afrikaners beheer ekonomiese en fiskale beleid; hulle beheer die staat se 35% deel van die ekonomie; hulle besit die 10% wat deur die informele sektor verteenwoordig word, en volgens die JSE besit hulle \u2018n ho\u00ebr persentasie van die aandelemark as wit mense. Wit mense beheer en besit steeds \u2018n oneweredige &#8211; maar verminderde &#8211; deel; maar dit behoort nie \u2018n verrassing te wees wanneer \u2018n mens in ag neem dat hulle baie van die betrokke maatskappye opgebou het en dat hulle \u2018n oneweredige deel van die entrepreneurs- en bestuursvaardighede in die 45+ bestuurder\/eienaar-groep verteenwoordig nie.<\/p>\n<p>Mnr Ramaphosa sal vind dat die kaping van die ekonomie \u2018n bietjie meer ingewikkeld is as die kaping van die staat. Anders as die geval met die staat, lewer sakeondernemings \u2018n waarde &#8211; of hulle gaan bankrot. Dit beteken dat hulle deur die mees bekwame mense bestuur moet word, ongeag hul ras. Die ANC moes dit geleer het uit sy ernstige wanbestuur van semi-staatsinstellings &#8211; \u2018n wesenlike deel van die ekonomie wat dit reeds gekaap het.<\/p>\n<p>Niks van hierdie \u201ckaap\u201d-besigheid is met die Grondwet versoenbaar nie.<\/p>\n<p>Die Grondwet vereis staatsinstellings wat onafhanklik van onbehoorlike politieke invloed uit enige oord is &#8211; en wat die mense van Suid-Afrika op gelyke wyse dien, ongeag hul politieke affiliasie of ras.<\/p>\n<p>Dit verklaar ook dat niemand van eiendom ontneem kan word, behalwe kragtens \u2018n algemeen geldende regsvoorskrif nie, en niemand mag die arbitr\u00eare ontneming van eiendom toelaat nie.<\/p>\n<p>Soos wat Adjunkpresident Ramaphosa behoort te weet, is beleide wat gebaseer is op rasgedrewe mobilisering &#8211; met die duidelike doelwit om die regmatige belange van enige Suid-Afrikaner op grond van ras te skend &#8211; onaanvaarbaar en ongrondwetlik. Dit erodeer ook enige vooruitsig van nasionale eenheid en dit sal lei tot die vernietiging van die ekonomie en ons grondwetlike staat.<\/p>\n<p>In die puin waar daardeur gelaat sal word, sal daar baie min oor wees vir enige iemand om te kaap.<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p><em><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/'>STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 68.74K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/?wpdmdl=4494&refresh=6a8a245528d561787438165\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-889\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\" alt=\"DWS headshot\" width=\"150\" height=\"150\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg 400w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot-300x300.jpg 300w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Daar is verskeie aspekte betreffende die huidige debat oor &ldquo;staatskaping&rdquo; ter sprake.<\/p>\n<p>Eerstens is daar niks nuut oor staatskaping nie. Dit was nog altyd die ANC se openlik verkondigde, en uiters ongrondwetlike beleid om die staat te kaap ten einde sy eie politieke en ideologiese belange te bevorder. Volgens sy <em>Strategy &amp; Tactics<\/em>-dokumente, was dit n&aacute; 1994 &lsquo;n belangrike taak van die Nasionale Demokratiese Revolusie om<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">&ldquo;die houvas van die demokratiese beweging (dws die ANC) oor staatsmag te versterk, en om die staatsmasjienerie te transformeer ten einde die doel van maatskaplike transformasie (dws die NDR) te dien: Die hefbome van staatsmag sluit in die wetgewers, die uitvoerende gesag, die staatsdiens, die veiligheidsmagte, die regbank, semi-staatsinstellings, die openbare uitsaaier, en so voorts.&rdquo;<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":889,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1065","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Daar is verskeie aspekte betreffende die huidige debat oor &ldquo;staatskaping&rdquo; ter sprake. Eerstens is daar niks nuut oor staatskaping nie. Dit was nog altyd die ANC se openlik verkondigde, en uiters ongrondwetlike beleid om die staat te kaap ten einde sy eie politieke en ideologiese belange te bevorder. Volgens sy Strategy &amp; Tactics-dokumente, was dit n&aacute; 1994 &lsquo;n belangrike taak van die Nasionale Demokratiese Revolusie om &ldquo;die houvas van die demokratiese beweging (dws die ANC) oor staatsmag te versterk, en om die staatsmasjienerie te transformeer ten einde die doel van maatskaplike transformasie (dws die NDR) te dien: Die hefbome van staatsmag sluit in die wetgewers, die uitvoerende gesag, die staatsdiens, die veiligheidsmagte, die regbank, semi-staatsinstellings, die openbare uitsaaier, en so voorts.&rdquo;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-03-29T09:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T19:57:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"400\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE\",\"datePublished\":\"2016-03-29T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:57:58+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/\"},\"wordCount\":861,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/\",\"name\":\"ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\",\"datePublished\":\"2016-03-29T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T19:57:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg\",\"width\":400,\"height\":400,\"caption\":\"DWS headshot\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE - FW de Klerk Foundation","og_description":"Daar is verskeie aspekte betreffende die huidige debat oor &ldquo;staatskaping&rdquo; ter sprake. Eerstens is daar niks nuut oor staatskaping nie. Dit was nog altyd die ANC se openlik verkondigde, en uiters ongrondwetlike beleid om die staat te kaap ten einde sy eie politieke en ideologiese belange te bevorder. Volgens sy Strategy &amp; Tactics-dokumente, was dit n&aacute; 1994 &lsquo;n belangrike taak van die Nasionale Demokratiese Revolusie om &ldquo;die houvas van die demokratiese beweging (dws die ANC) oor staatsmag te versterk, en om die staatsmasjienerie te transformeer ten einde die doel van maatskaplike transformasie (dws die NDR) te dien: Die hefbome van staatsmag sluit in die wetgewers, die uitvoerende gesag, die staatsdiens, die veiligheidsmagte, die regbank, semi-staatsinstellings, die openbare uitsaaier, en so voorts.&rdquo;","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2016-03-29T09:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T19:57:58+00:00","og_image":[{"width":400,"height":400,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE","datePublished":"2016-03-29T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:57:58+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/"},"wordCount":861,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/","name":"ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg","datePublished":"2016-03-29T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T19:57:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2015\/07\/DWS_headshot.jpg","width":400,"height":400,"caption":"DWS headshot"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-staatskaping-anc-kaping-en-die-kaping-van-die-ekonomie\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: STAATSKAPING, ANC-KAPING EN DIE KAPING VAN DIE EKONOMIE"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1065","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1065"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1065\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8076,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1065\/revisions\/8076"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/889"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1065"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1065"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1065"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}