{"id":1019,"date":"2015-10-20T11:05:00","date_gmt":"2015-10-20T09:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/"},"modified":"2021-07-20T22:06:41","modified_gmt":"2021-07-20T20:06:41","slug":"artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG"},"content":{"rendered":"<p>Hy het veral gekla oor die uitwerking van die aanvalle deur die media op sy familie en oor die media se versuim om hom om verskoning te vra toe (sy eie) ondersoeke na die Nkandla-aangeleentheid hom van alle blaam onthef het:<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">\u201cZuma het R250 miljoen op Nkandla verkwis &#8211; dis wat julle s\u00ea. \u2018n Ondersoek is gedoen en dit het bewys dat Zuma nie eens \u2018n sent gevat het nie. Julle (die media) het nooit gekom om te s\u00ea \u2018jammer, ons bronne was verkeerd\u2019 nie. Zuma het inderdaad nie daardie geld gevat nie. Hy is nie korrup nie.\u2019\u201d<\/p>\n<p>Ten spyte daarvan dat hy die las van al hierdie onregverdige aanvalle moes dra, het President Zuma sy gehoor verseker dat \u201cdie Regering sal voortgaan om persvryheid te bevorder en die reg en ruimte van die media te beskerm om sonder vrees of begunstiging verslag te doen, soos wat dit reeds die geval vir die afgelope 21 jaar is.\u201d<\/p>\n<p>Is sy en die ANC se idee van persvryheid egter dieselfde as almal anders s\u2019n?<\/p>\n<p>Die President is baie duidelik oor hoe hy dink die media hul aansienlike mag moet gebruik. Hulle moet verseker dat toegang tot die media \u201cdeur almal in die land geniet moet word, met inbegrip van die armes en die werkersklas\u201d. Mediaprodukte moet \u201cdie lewens van die meerderheid weerspie\u00ebl\u201d en die meerderheid \u201cmoet die ruimte h\u00ea om hul drome, suksesse en swaarkry akkuraat en sonder vooroordeel uit te beeld\u201d. Die media moet \u201cons land inspireer en bou.<\/p>\n<p>Trouens, die ANC glo dat die media \u2018n belangrike rol het om in die Nasionale Demokratiese Revolusie te speel. Volgens die Nasionale Algemene Raad van 2010 se besprekingsdokumente:<\/p>\n<p style=\"padding-left: 30px;\">\u201cDie ANC voer aan dat in ons Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) die media moet bydra tot die transformasie van ons land. Die bou van maatskaplike samesyn en die bevordering van waardes van \u2018n samelewing wat omgee is \u2018n noodsaaklike deel van die stryd van idees en moet die wyse waarop die media bedryf word, onderskryf en inlig. Die verantwoordbaarheid en regverdigheid van verslaggewing is aan die kern van die objektiewe evaluering van die suksesse van die NDR.\u201d<\/p>\n<p>Die ANC maak ook geen geheim van sy doelwitte betreffende die media nie: \u201cOns doelwitte is dus om die ANC se uitkyk en waardes (ontwikkelende staat, kollektiewe regte, waardes van \u2018n samelewing wat omgee en deel, solidariteit, ubuntu, nie-seksisme, samewerking) kragtig oor te dra versus die hoofstroommedia se ideologiese uitkyk (neo-liberalisme, \u2018n swak en passiewe staat en die oorbeklemtoning van individuele regte, mark-fundamentalisme, ens).\u201d<\/p>\n<p>Ten einde hierdie doelwitte te bereik moet die gedrukte media getransformeer word. Die Nasionale Algemene Raad van 2010 het dus \u2018n beroep gedoen om:<\/p>\n<ul>\n<li>die aanvaarding van \u2018n media-handves wat van die media sal vereis om demografiese verteenwoordiging progressief vorentoe te neem (dws indien jy 80% van die bevolking het, jy 80% van die waarheid het?);<\/li>\n<li>\u2018n ondersoek na eienaarskap en beheer van die media; en<\/li>\n<li>die instelling van \u2018n media-tribunaal.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Sedertdien is beduidende vordering gemaak betreffende die program om die media te transformeer. Beheer van die media deur \u201cneo-liberale\u201d belange is verwater deur die aanskaffing van onafhanklike koerante met geld van die PIC; die Regering het vriendelike media gesubsidieer met advertensies en borgskappe van spesiale ontbyte; en toenemende druk word nou op Naspers geplaas &#8211; die land se sterkste mediamaatskappy.<\/p>\n<p>Teen hierdie agtergrond was dit baie maklik vir president Zuma om oor te gaan na die werklike doel van sy toespraak: sy aankondiging dat die Regering van plan is om voort te gaan met die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting en met die Media-tribunaal.<\/p>\n<p>Alhoewel die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting verbeter is, versuim dit steeds om aan die behoeftes van sy kritici te voldoen &#8211; veral omdat daar geen verdediging betreffende openbare belang is nie en omdat mense wat in besit van geklassifiseerde inligting gevang word, steeds wesenlike tronkstrawwe kan ontvang.<\/p>\n<p>Die Media-tribunaal is nou, weer eens, op die tafel. Dit spruit uit \u2018n resolusie wat tydens die ANC se Nasionale Konferensie in Polokwane in 2007 geneem is oor die behoefte aan \u201cdie balansering van vryheid van uitdrukking, vryheid van die media, met die reg op gelykheid, op privaatheid en menswaardigheid vir almal.\u201d<\/p>\n<p>Die ANC glo dat die Media-tribunaal nodig is omdat die Media se eie stelsel van self-regulasie misluk het. Die voorstel is deur President Zuma gesteun, wat ges\u00ea het dat die media \u201cgereguleer moet word omdat hulle soms oorboord gaan wat hierdie regte betref.\u201d Hy het bygevoeg dat die media voorgee om die \u201cwaghond van die mense\u201d te wees, maar dat \u201chulle nooit verkies is nie\u201d. Hy het ges\u00ea dat die media nie die enigste liggaam is wat regte verstaan nie: \u201cOns in die ANC, ons glo ons doen. Ons het vir hierdie regte geveg.\u201d<\/p>\n<p>President Zuma en die ANC het duidelik \u2018n behoefte om meer wetgewende artillerie op die slagveld van idees te gebruik. Hy &#8211; en die ANC &#8211; het steun verloor weens wat hulle na verwys as die onregverdige en persoonlike aanvalle van die neo-liberale media. Nou wil hulle iets daaraan doen &#8211; om \u2018n media-omgewing te bevorder wat meer bevorderlik sal wees vir die Nasionale Demokratiese Revolusie en daardie Nasionale Demokratiese Samelewing wat dit wil stig.<\/p>\n<p>Dit was gepas om die aankondiging op Persvryheidsdag te maak.<\/p>\n<p><em>Deur Dave Steward, Uitvoerende Direkteur van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/'>PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 66.10K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/?wpdmdl=4470&refresh=6a8b8a13993951787529747\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-547\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg\" alt=\"zuma parliament foter\" width=\"150\" height=\"99\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg 500w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter-300x199.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Dit is verstaanbaar dat President Zuma ongelukkig is met die behandeling wat hy kry van die media &#8211; en veral van die gedrukte media. Hy word gereeld uitgebeeld met &lsquo;n stortkop wat uit sy kop spruit. Kunstenaars skilder hom met sy geslagsdele wat ontbloot is. Hy word berispe vir korrupsie en die media gaan voort om hom te teister oor die besteding van R246 miljoen aan sy aftreehuis.<\/p>\n<p>Dit is dus nie verbasend dat toe hy emosioneel was toe hy van die teks van sy onlangse toespraak ter viering van Persvryheidsdag, afgewyk het nie.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":547,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1019","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit is verstaanbaar dat President Zuma ongelukkig is met die behandeling wat hy kry van die media - en veral van die gedrukte media. Hy word gereeld uitgebeeld met &lsquo;n stortkop wat uit sy kop spruit. Kunstenaars skilder hom met sy geslagsdele wat ontbloot is. Hy word berispe vir korrupsie en die media gaan voort om hom te teister oor die besteding van R246 miljoen aan sy aftreehuis. Dit is dus nie verbasend dat toe hy emosioneel was toe hy van die teks van sy onlangse toespraak ter viering van Persvryheidsdag, afgewyk het nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-10-20T09:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:06:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"331\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG\",\"datePublished\":\"2015-10-20T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:06:41+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/\"},\"wordCount\":890,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/\",\"name\":\"ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg\",\"datePublished\":\"2015-10-20T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:06:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg\",\"width\":500,\"height\":331,\"caption\":\"zuma parliament foter\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation","og_description":"Dit is verstaanbaar dat President Zuma ongelukkig is met die behandeling wat hy kry van die media - en veral van die gedrukte media. Hy word gereeld uitgebeeld met &lsquo;n stortkop wat uit sy kop spruit. Kunstenaars skilder hom met sy geslagsdele wat ontbloot is. Hy word berispe vir korrupsie en die media gaan voort om hom te teister oor die besteding van R246 miljoen aan sy aftreehuis. Dit is dus nie verbasend dat toe hy emosioneel was toe hy van die teks van sy onlangse toespraak ter viering van Persvryheidsdag, afgewyk het nie.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-10-20T09:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:06:41+00:00","og_image":[{"width":500,"height":331,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG","datePublished":"2015-10-20T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:06:41+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/"},"wordCount":890,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/","name":"ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg","datePublished":"2015-10-20T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:06:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/zuma-parliament-foter.jpg","width":500,"height":331,"caption":"zuma parliament foter"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-president-zuma-se-viering-van-persvryheidsdag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: PRESIDENT ZUMA SE VIERING VAN PERSVRYHEIDSDAG"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1019","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1019"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1019\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8095,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1019\/revisions\/8095"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/547"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1019"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1019"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1019"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}