{"id":1018,"date":"2015-12-15T11:05:00","date_gmt":"2015-12-15T09:05:00","guid":{"rendered":"https:\/\/fwdeklerk.org\/artikel-versoeningsdag-2015\/"},"modified":"2021-07-20T22:05:45","modified_gmt":"2021-07-20T20:05:45","slug":"artikel-versoeningsdag-2015","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/","title":{"rendered":"ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015"},"content":{"rendered":"<p>Het dit dus steeds betekenis om steeds Versoeningsdag te vier? Is dit nodig? Het dit \u2018n plek in Suid-Afrika vandag? Daar is drie redes waarom die antwoord \u201cja\u201d moet wees.<\/p>\n<p>Eerstens moet voortgesette versoening en verdraagsaamheid \u2018n prioriteit wees in \u2018n land met Suid-Afrika se verdeelde verlede en diverse hede. Anders sal die nuwe generasies weer in rassisme, chauvinisme en stereotipering verval &#8211; en uiteindelik polarisasie en haat.<\/p>\n<p>Tweedens is versoening en verdraagsaamheid, as beginsels van respek vir ander en vreedsame naasbestaan, in ons Grondwet verskans. Sonder dit is dit ondenkbaar dat menseregte, wedersydse respek en nasionale eenheid moontlik kan wees.<\/p>\n<p>En laastens is versoening en verdraagsaamheid twee van die mees belangrikste maatstawwe om die ANC se strewe na die rassifisering van die Suid-Afrikaanse samelewing deur die ideologie van transformasie, met sy 80-9-9-2 rasse-formule van demografiese verteenwoordiging, teen te staan. Indien Suid-Afrikaners mekaar respekteer en as versoenende burgers leef, sal ons nie mekaar sien as bloot \u201cswart\u201d of \u201cwit\u201d of \u201cbruin\u201d nie, maar as mede-Suid-Afrikaners wat verenig is deur ware patriotisme tot \u2018n land en \u2018n grondwet.<\/p>\n<p>Maar om dit te verwesenlik moet in gedagte gehou word dat versoening \u2018n proses is en nie \u2018n gebeurtenis of selfs \u2018n reeks gebeurtenisse nie. Dit kan nooit \u201cverby\u201d wees nie. Saam met verdraagsaamheid moet dit \u2018n manier van lewe wees vir alle Suid-Afrikaners. Dit is waarom ons herinner word en herinner moet word van hierdie belangrike proses een keer per jaar deur die viering van Versoeningsdag.<\/p>\n<p>Versoening en verdraagsaamheid is slegs moontlik tussen mense wat mekaar se bona fides aanvaar en mekaar se reg op bestaan erken. Dit raak baie moeilik wanneer die eise van sommiges om \u201ctuis te voel\u201d rus op die dat hulle aan die rasse-meerderheid behoort en in beheer is in elke sfeer van die lewe en organisasie, en voorts aanneem dat die minderhede hul kulturele, taal- en godsdienstige regte moet opgee &#8211; soos wat duidelik is uit die eise van die Open Stellenbosch-veldtog.<\/p>\n<p>Versoening en verdraagsaamheid kan slegs oorleef en floreer indien daar eerlikheid, kommunikasie en respek is wanneer Suid-Afrikaners met mekaar en oor mekaar praat. Misbruik en stereotipering is in direkte teenstryd met hierdie belangrike konsepte en moet gesien word as vorms van rassisme en onverdraagsaamheid. Aan die ander kant help valse vriendelikheid en politieke korrektheid ook nie om ons vorentoe te neem nie.<\/p>\n<p>Ten slotte: selfs al blyk dit dat versoening en verdraagsaamheid op \u2018n laagtepunt op politieke en ideologiese vlak is, is daar steeds groot welwillendheid onder \u201cgewone\u201d Suid-Afrikaners. Miskien was ons na\u00efef om te dink dat versoening en verdraagsaamheid na 20 jaar verwesenlik sou wees. Met \u2018n nuwe vlaag van onverdraagsaamheid en rassepolarisasie, is dit duidelik dat gewone Suid-Afrikaners hierdie proses moet aanvoer. Ware en volhoubare versoening en verdraagsaamheid moet van onder af groei. Dit is iets wat Suid-Afrikaners op grondvlak iets aan kan doen. Jy het nie \u2018n besluit deur die regering of \u2018n wet nodig nie &#8211; jy kan m\u00f4re daarmee begin of voortgaan\u2026<\/p>\n<p><em>Dr Theuns Eloff: Voorsitter van die FW de Klerk Stigting<\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><div class='w3eden'><!-- WPDM Link Template: Default Template -->\n\n<div class=\"link-template-default card mb-2\">\n    <div class=\"card-body\">\n        <div class=\"media\">\n            <div class=\"mr-3 img-48\"><img decoding=\"async\" class=\"wpdm_icon\" alt=\"Icon\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/plugins\/download-manager\/assets\/file-type-icons\/pdf.svg\" \/><\/div>\n            <div class=\"media-body\">\n                <h3 class=\"package-title\"><a href='https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/versoeningsdag\/'>VERSOENINGSDAG<\/a><\/h3>\n                <div class=\"text-muted text-small\"><i class=\"fas fa-copy\"><\/i> 1 file(s) <i class=\"fas fa-hdd ml-3\"><\/i> 61.23K<\/div>\n            <\/div>\n            <div class=\"ml-3\">\n                <a class='wpdm-download-link download-on-click btn btn-primary ' rel='nofollow' href='#' data-downloadurl=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/download\/versoeningsdag\/?wpdmdl=4469&refresh=6add19637fd4d1792874851\">Download<\/a>\n            <\/div>\n        <\/div>\n    <\/div>\n<\/div>\n\n<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-513\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg\" alt=\"sa flag foter\" width=\"150\" height=\"267\" style=\"margin-right: 15px; border: 5px solid #efefef; float: left;\" srcset=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg 281w, https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter-169x300.jpg 169w\" sizes=\"(max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/>Op die vooraand van die 22ste Versoeningsdag na die stigting van die demokratiese Suid-Afrika, moet ons die vraag stel: Wat het gebeur met die versoenende re&euml;nboognasie van Mandela, De Klerk en Tutu? Want dis is ongelukkig baie duidelik dat versoening en verdraagsaamheid te kort skiet in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>&lsquo;n Paar voorbeelde bewys hierdie punt: xenofobiese aanvalle op buitelanders, onverdraagsaamheid onder en in politieke partye (veral in die Parlement), die onlangse voorbeelde van aanvalle op en skade aan standbeelde en die geweld en rassistiese ondertone van sommige van die studentebetogings. Tony Ehrenreich se nou berugte uitlating betreffende die omstredenheid oor die naam van &lsquo;n Kaapstadse straat na FW de Klerk s&ecirc; als: &ldquo;Die fase van versoening wat onpartydige wit en swart mense bymekaar gebring het, is verby. Ons is nou gewikkel in die stryd om ekonomiese en maatskaplike geregtigheid.&rdquo; In hierdie trant speel baie politieke leiers die rassekaart en sweep emosies op wat ras betref &#8211; in direkte teenstelling met &lsquo;n gees van eenheid en versoening. Dit was inderdaad beduidend dat die konsep van versoening as &lsquo;n noodsaaklikheid byna heeltemal afwesig is in die dokumente wat gedien het voor die Nasionale Algemene Raad se vergadering van die ANC vroe&euml;r vanjaar.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":513,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[299,32],"tags":[],"class_list":["post-1018","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikel","category-nuus"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.2 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015 - FW de Klerk Foundation<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015 - FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Op die vooraand van die 22ste Versoeningsdag na die stigting van die demokratiese Suid-Afrika, moet ons die vraag stel: Wat het gebeur met die versoenende re&euml;nboognasie van Mandela, De Klerk en Tutu? Want dis is ongelukkig baie duidelik dat versoening en verdraagsaamheid te kort skiet in Suid-Afrika. &lsquo;n Paar voorbeelde bewys hierdie punt: xenofobiese aanvalle op buitelanders, onverdraagsaamheid onder en in politieke partye (veral in die Parlement), die onlangse voorbeelde van aanvalle op en skade aan standbeelde en die geweld en rassistiese ondertone van sommige van die studentebetogings. Tony Ehrenreich se nou berugte uitlating betreffende die omstredenheid oor die naam van &lsquo;n Kaapstadse straat na FW de Klerk s&ecirc; als: &ldquo;Die fase van versoening wat onpartydige wit en swart mense bymekaar gebring het, is verby. Ons is nou gewikkel in die stryd om ekonomiese en maatskaplike geregtigheid.&rdquo; In hierdie trant speel baie politieke leiers die rassekaart en sweep emosies op wat ras betref - in direkte teenstelling met &lsquo;n gees van eenheid en versoening. Dit was inderdaad beduidend dat die konsep van versoening as &lsquo;n noodsaaklikheid byna heeltemal afwesig is in die dokumente wat gedien het voor die Nasionale Algemene Raad se vergadering van die ANC vroe&euml;r vanjaar.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"FW de Klerk Foundation\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-12-15T09:05:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-20T20:05:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"281\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"500\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Anita (Inida Design)\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/\"},\"author\":{\"name\":\"Anita (Inida Design)\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\"},\"headline\":\"ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015\",\"datePublished\":\"2015-12-15T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:05:45+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/\"},\"wordCount\":510,\"commentCount\":0,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg\",\"articleSection\":[\"Artikel\",\"Nuus\"],\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/\",\"name\":\"ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015 - FW de Klerk Foundation\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg\",\"datePublished\":\"2015-12-15T09:05:00+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-20T20:05:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg\",\"width\":281,\"height\":500,\"caption\":\"sa flag foter\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Jongste\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":4,\"name\":\"ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"description\":\"Defend and Promote the Constitution of South Africa\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization\",\"name\":\"FW de Klerk Foundation\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png\",\"width\":800,\"height\":1018,\"caption\":\"FW de Klerk Foundation\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/\"}},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042\",\"name\":\"Anita (Inida Design)\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015 - FW de Klerk Foundation","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015 - FW de Klerk Foundation","og_description":"Op die vooraand van die 22ste Versoeningsdag na die stigting van die demokratiese Suid-Afrika, moet ons die vraag stel: Wat het gebeur met die versoenende re&euml;nboognasie van Mandela, De Klerk en Tutu? Want dis is ongelukkig baie duidelik dat versoening en verdraagsaamheid te kort skiet in Suid-Afrika. &lsquo;n Paar voorbeelde bewys hierdie punt: xenofobiese aanvalle op buitelanders, onverdraagsaamheid onder en in politieke partye (veral in die Parlement), die onlangse voorbeelde van aanvalle op en skade aan standbeelde en die geweld en rassistiese ondertone van sommige van die studentebetogings. Tony Ehrenreich se nou berugte uitlating betreffende die omstredenheid oor die naam van &lsquo;n Kaapstadse straat na FW de Klerk s&ecirc; als: &ldquo;Die fase van versoening wat onpartydige wit en swart mense bymekaar gebring het, is verby. Ons is nou gewikkel in die stryd om ekonomiese en maatskaplike geregtigheid.&rdquo; In hierdie trant speel baie politieke leiers die rassekaart en sweep emosies op wat ras betref - in direkte teenstelling met &lsquo;n gees van eenheid en versoening. Dit was inderdaad beduidend dat die konsep van versoening as &lsquo;n noodsaaklikheid byna heeltemal afwesig is in die dokumente wat gedien het voor die Nasionale Algemene Raad se vergadering van die ANC vroe&euml;r vanjaar.","og_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/","og_site_name":"FW de Klerk Foundation","article_published_time":"2015-12-15T09:05:00+00:00","article_modified_time":"2021-07-20T20:05:45+00:00","og_image":[{"width":281,"height":500,"url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Anita (Inida Design)","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Anita (Inida Design)","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/"},"author":{"name":"Anita (Inida Design)","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042"},"headline":"ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015","datePublished":"2015-12-15T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:05:45+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/"},"wordCount":510,"commentCount":0,"publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg","articleSection":["Artikel","Nuus"],"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/","name":"ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015 - FW de Klerk Foundation","isPartOf":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg","datePublished":"2015-12-15T09:05:00+00:00","dateModified":"2021-07-20T20:05:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#primaryimage","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sa-flag-foter.jpg","width":281,"height":500,"caption":"sa flag foter"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-versoeningsdag-2015\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Jongste","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/kategorie\/jongste\/nuus\/"},{"@type":"ListItem","position":4,"name":"ARTIKEL: VERSOENINGSDAG 2015"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#website","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","name":"FW de Klerk Foundation","description":"Defend and Promote the Constitution of South Africa","publisher":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#organization","name":"FW de Klerk Foundation","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","contentUrl":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/fw-de-klerk-foundation-2.png","width":800,"height":1018,"caption":"FW de Klerk Foundation"},"image":{"@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/logo\/image\/"}},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/#\/schema\/person\/55639a4f35af27ddd167fddf4c6f6042","name":"Anita (Inida Design)"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1018","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1018"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1018\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":8090,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1018\/revisions\/8090"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/513"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1018"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1018"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1018"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}