{"version":"1.0","provider_name":"FW de Klerk Foundation","provider_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/","title":"ARTIKEL: DIE SAUK - DIE MISBRUIK VAN GEREGTELIKE HERSIENING - FW de Klerk Foundation","type":"rich","width":600,"height":338,"html":"<blockquote class=\"wp-embedded-content\" data-secret=\"hem74kP0Vc\"><a href=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-sauk-die-misbruik-van-geregtelike-hersiening\/\">ARTIKEL: DIE SAUK &#8211; DIE MISBRUIK VAN GEREGTELIKE HERSIENING<\/a><\/blockquote><iframe sandbox=\"allow-scripts\" security=\"restricted\" src=\"https:\/\/fwdeklerk.org\/af\/artikel-die-sauk-die-misbruik-van-geregtelike-hersiening\/embed\/#?secret=hem74kP0Vc\" width=\"600\" height=\"338\" title=\"&#8220;ARTIKEL: DIE SAUK &#8211; DIE MISBRUIK VAN GEREGTELIKE HERSIENING&#8221; &#8212; FW de Klerk Foundation\" data-secret=\"hem74kP0Vc\" frameborder=\"0\" marginwidth=\"0\" marginheight=\"0\" scrolling=\"no\" class=\"wp-embedded-content\"><\/iframe><script>\n\/*! This file is auto-generated *\/\n!function(d,l){\"use strict\";l.querySelector&&d.addEventListener&&\"undefined\"!=typeof URL&&(d.wp=d.wp||{},d.wp.receiveEmbedMessage||(d.wp.receiveEmbedMessage=function(e){var t=e.data;if((t||t.secret||t.message||t.value)&&!\/[^a-zA-Z0-9]\/.test(t.secret)){for(var s,r,n,a=l.querySelectorAll('iframe[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),o=l.querySelectorAll('blockquote[data-secret=\"'+t.secret+'\"]'),c=new RegExp(\"^https?:$\",\"i\"),i=0;i<o.length;i++)o[i].style.display=\"none\";for(i=0;i<a.length;i++)s=a[i],e.source===s.contentWindow&&(s.removeAttribute(\"style\"),\"height\"===t.message?(1e3<(r=parseInt(t.value,10))?r=1e3:~~r<200&&(r=200),s.height=r):\"link\"===t.message&&(r=new URL(s.getAttribute(\"src\")),n=new URL(t.value),c.test(n.protocol))&&n.host===r.host&&l.activeElement===s&&(d.top.location.href=t.value))}},d.addEventListener(\"message\",d.wp.receiveEmbedMessage,!1),l.addEventListener(\"DOMContentLoaded\",function(){for(var e,t,s=l.querySelectorAll(\"iframe.wp-embedded-content\"),r=0;r<s.length;r++)(t=(e=s[r]).getAttribute(\"data-secret\"))||(t=Math.random().toString(36).substring(2,12),e.src+=\"#?secret=\"+t,e.setAttribute(\"data-secret\",t)),e.contentWindow.postMessage({message:\"ready\",secret:t},\"*\")},!1)))}(window,document);\n\/\/# sourceURL=https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-includes\/js\/wp-embed.min.js\n<\/script>\n","thumbnail_url":"https:\/\/fwdeklerk.org\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/SABC_Logo.jpg","thumbnail_width":300,"thumbnail_height":169,"description":"Volgens die Hoof Uitvoerende Beampte van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK), het die Uitsaaier die Ho&euml; Hof genader om die bevindings van die voormalige Openbare Beskermer se verslag - When Governance and Ethics Fail - te betwis. Daardie verslag het bevind dat die voormalige Hoof Bedryfsbeampte, Hlaudi Motsoeneng, skuldig is aan wangedrag en dat hy sy pos by die SAUK op bedrieglike wyse bekom het. Die aansoek om hersiening - op grond van administratiewe geregtigheid - kom 'n hele drie jaar na die verslag uitgereik is en die regstellende stappe daarvolgens deur die Kantoor van die Openbare Beskermer gepubliseer is. Die Kantoor van die Openbare Beskermer is deur die Grondwet daargestel en die mag wat dit uitoefen word as administratiewe optrede beskou, volgens artikel 1 van die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid (PAJA). Artikel 6 van PAJA bepaal dat enige iemand die howe mag nader om geregtelike hersiening vir 'n wye reeks redes, met inbegrip van gebrek aan gesag, vooroordeel en die feit dat die betrokke besluit ongrondwetlik of onwettig is. Artikel 7 van dieselfde wet bepaal watter verrigtinge ingestel moet word vir geregtelike hersiening. Die eerste vereiste is dat verrigtinge sonder 'n onredelike vertraging ingestel moet word, en nie later as 180 dae nadat die administratiewe optrede ingestel is nie. PAJA maak voorsiening vir die variasie (kondonering van die vertraging) van die tydklousules van 'n hof in die belang van geregtigheid."}