Die Stigting verstrek inligting oor FW de Klerk se presidensie en die faktore wat gelei het tot Suid-Afrika se oorgang na ’n nie-rassige grondwetlike demokrasie.

Die Stigting is ook verantwoordelik vir die administrasie van al mnr De Klerk se bewonderaarspos en bied hulpbronne en inligting oor mnr De Klerk aan leerders vir skoolaktiwiteite en -projekte.

durbanville primary learners

Leerders van Laerskool Durbanville het ‘n profiel van voormalige president FW de Klerk gedoen vir ‘n geskiedenis projek.

Hulle onderwerp: “Iemand wat bygedra het tot die beëindiging van apartheid in Suid-Afrika”.

Leave a Reply

Your email address will not be published.