Bly ingelig
Ons is verbind daartoe om gereelde kommunikasies op drukpunte te lewer asook deelname in die nasionale debat daaromtrent.
Interessante leesstof
Toe FW de Klerk in 1989 Staatspresident van Suid-Afrika geword het, het hy begin om apartheid, die stelsel waardeur wit Suid-Afrikaners probeer het om hul reg op etniese selfbeskikking in ‘n oorweldigend swart kontinent te verskans, af te skaf.
Deur Nelson Mandela in Februarie 1990 uit die tronk vry te laat, het hy ‘n kettingreaksie aan die gang gesit wat tot die eerste ten volle demokratiese verkiesings in Suid-Afrika se geskiedenis op 27 April 1994 sou lei.
Dit is die binneverhaal van die Suid-Afrikaanse wonderwerk deur die man wat sy eie mag opgeoffer het om dit te laat gebeur.
Die laaste trek – ‘n nuwe begin is ‘n deurslaggewende outobiografie: die verhaal van ‘n man, sy mense en ‘n land in ‘n tydperk van historiese verandering.
Prys: R250-00 versending uitgesluit.
Vul asseblief die vorm hieronder in en ons sal jou kontak om versending en betaling te reël.
Indien u enige navrae het, kontak ons asseblief by info@fwdeklerk.org.
Ons is verbind daartoe om gereelde kommunikasies op drukpunte te lewer asook deelname in die nasionale debat daaromtrent.
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy