
GBV AS ’N NASIONALE RAMP VERKLAAR: WAT GEBEUR NOU?
Ismail Joosub skets wat die President se verklaring van geslagsgebaseerde geweld as ‘n nasionale ramp wetlik beteken, asook die slaggate as die regering nie sy versterkte wetlike verpligting nakom nie.
