Vir die Media

Indien jy ‘n joernalis is en meer oor die FW de Klerk Stigting en ons benadering oot die Bevordering en Beskerming van die Grondwet te wete wil kom, met iemand by die Stigting wil gesels of ‘n lid van ons personeel wil kontak, kontak asb ons kommunikasiespan.

1999
Stigting gestig
10 K
Artikels en voorleggings
10
Liefdadigheidsorganisasies wat ons ondersteun
60 M
Suid-Afrikaners om te bereik

Bly ingelig

Vir die media

Stars
Ons kan bied:

Verdere besonderhede oor die Stigting en sy huidige inisiatiewe

Onderhoude met huidige personeel en interns oor aangeleenthede wat met die Stigting verband hou

Toegang tot vorige publikasies, inligting, toesprake en onderhoude

Toegang tot bykomende foto’s, videos, oudiosnitte en media betreffende die Stigting

Downloads:
Mees onlangse nuus en gebeure

Kyk hier na wat aangaan

Stars

ARTIKEL: SONDER EFFEKTIWITEIT EN ETIEK RAFEL ONS UIT

ARTIKEL: DIE AFGESKAALDE TOEKOMS VAN AFRIKAANS BY DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH

VERKLARING: OPTREDE VAN DIE REGTERLIKE DIENSKOMMISSIE

Bly ingelig

Ons is verbind daartoe om gereelde kommunikasies op drukpunte te lewer asook deelname in die nasionale debat daaromtrent.