Maak ‘n verskil!
Saam kan ons almal ons Grondwet beskerm
Raak Betrokke
Kontak ons
Hoofkantoor
- P.O. Box 15785 Panorama 7506 South Africa
- +27 (0) 21 930 36 22
- info@fwdeklerk.org
Sluit aan by ons gemeenskap
WAAROM EK DIE FW DE KLERK STIGTING ONDERSTEUN …
Die FW de Klerk Stigting steun alreeds ons organisasie vir ‘n geruime aantal jaar. Die Stigting ondersteun en bevorder die Grondwet en menseregtehandves. Steun aan organisasies soos Outisme Wes-Kaap help om inklusiwiteit te bevorder asook diversiteit wat aan die hart van ons Grondwet staan asook die bevryding van mense en die spektrum van hul families. Dit is juis sulke opheffing en ontwikkeling van gemeenskappe wat sal bydra tot ‘n gees van samewerking en uiteindelik ‘n beter Suid-Afrika. Ons is dankbaar vir die Stigting en hul werk omdat organisasies soos ons nie net hulpbron-arm is nie maar ook ‘n terkort het aan voorspraak inisiatiewe en ondersteuning van ander organisasies. Ons hoop om ‘n lang en voorspoedige verhouding te handhaaf met die Stigting vorentoe wat gedagtes vorm en die dialog skaaf vir mense wat outisties is.
Bly ingelig
Ons is verbind daartoe om gereelde kommunikasies op drukpunte te lewer asook deelname in die nasionale debat daaromtrent.