FW DE KLERK STIGTING BEKOMMERD DAT HLOPE AANSTELLING BY RDK SAL DIÉ INSTELLING VERSWAK
Die FW de Klerk Stigting is bekommerd oor die aanstelling van dr. John Hlophe, LP om op die Regterlike Dienskommissie (“RDK”) te dien.
Die FW de Klerk Stigting is bekommerd oor die aanstelling van dr. John Hlophe, LP om op die Regterlike Dienskommissie (“RDK”) te dien.
Shaun Kinnes ondersoek die belangrikheid van kuberveiligheid in die beveiliging van kiesersdata, om vertroue in die integriteit van die verkiesingsproses te verseker en dat kieserspersepsies nie ekstern gemanipuleer word nie.
Die FW de Klerk Stigting wens pres. Cyril Ramaphosa geluk met sy inhuldiging vandag as die president van Suid-Afrika.
Hierdie stuk beoordeel onlangse hofuitsprake, verkiesingswette en wetgewende ontwikkelings om hul impak op Suid-Afrika se grondwetlike integriteit te bepaal, sover dit kieswette aangaan.
In hierdie tweede artikel van die Verkiesingsreeks beoordeel Ezra Mendel en Shaun Kinnes, Interns by die FW de Klerk-stigting, wat verkiesingsbestuur is, asook die verskillende struikelblokke wat dit teëkom en moontlike oplossings.
Suid-Afrika is geruk deur ‘n reeks korrupsieskandale, wat die vraag stel: Kan openbare amptenare persoonlik verantwoordelik gehou word vir korrupsie binne hul domeine?
Met die naderende implementering van die Onteieningswet, staan Suid-Afrika op ‘n kritieke kruispad, waar die fondasie van sy ekonomie en eiendomsreg onder beleg is.
Op 22 Maart 2024 het die Rolprent- en Publikasieraad ‘n kennisgewing in die koerant gepubliseer waarin “disinformasie”, “waninligting” en “vals nuus” as “skadelik of steurend” geïdentifiseer word en tot die gevolgtrekking gekom dat dit “verbode inhoud” is ingevolge die Wet op Films en Publikasies, 1996.
Ter herdenking van Wêreldgesondheidsdag oorweeg die FW de Klerk-stigting se Grondwetlike Programme-span die Nasionale Gesondheidsversekeringswetsontwerp en die beloftes vir toegang tot gesondheidsorg wat in die Grondwet uiteengesit word.
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy