DIE INVLOED VAN DIE FRANSE VERKIESING OP SUID-AFRIKA (DEEL 2)
Ezra Mendel, Intern, en Ismail Joosub, Bestuurder vir Grondwetlike Bevordering, ontleed die diepgaande implikasies van Frankryk se onlangse parlementêre verkiesing op Suid-Afrika.
Ezra Mendel, Intern, en Ismail Joosub, Bestuurder vir Grondwetlike Bevordering, ontleed die diepgaande implikasies van Frankryk se onlangse parlementêre verkiesing op Suid-Afrika.
Suid-Afrika se 2024 Nasionale en Provinsiale verkiesings het die land se politieke landskap aansienlik verander aangesien geen enkele party ‘n volstrekte meerderheid (meer as 50% van die setels) gewen het nie. Samewerking tussen partye is dus nodig.
Die FW de Klerk Stigting wens alle Suid-Afrikaners ‘n vreedsame verkiesingsdag môre toe.
Die FW de Klerk Stigting stel hiermee sy omvattende beoordeling van partye se optrede en die belyning daarvan met die Grondwet se waardes en Handves van Regte, bekend.
In die voortgesette wetgewende proses rondom die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, regverdig die voorgestelde wysigings deur die Ad Hoc-komitee noukeurige ondersoek.
Die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette is vandeesweek deur die Nasionale Vergadering aanvaar. Ismail Joosub bied insig in die Stigting se standpunt oor die Wetsontwerp.
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy