ct conf final
Nuus

UITNODIGING: JAARLIKSE KONFERENSIE 2020

ct conf final

Die FW de Klerk Stigting bied jaarliks ‘n konferensie op 2 Februarie in Kaapstad aan (hierdie jaar se geleentheid neem plaas op 31 Januarie), om saam te val met die aankondiging in die Parlement in 1990 van Nelson Mandela en ander gevangenes se vrylating en die ontbanning van verskeie organisasies. Elke jaar pak die konferensie ‘n aktuele tema aan, met insette van ‘n wye verskeidenheid invloedryke sprekers. Vorige sprekers sluit in voormalige President Kgalema Motlanthe, Regter Albie Sachs, dr Mathews Phosa, me Rhoda Kadalie, prof Frans Viljoen, mnr Sipho Pityana, adv Jeremy Gauntlett, mnr Johann Rupert en voormalige President FW de Klerk. 

Lees Meer »
ct conf final
Nuus

UITNODIGING: JAARLIKSE KONFERENSIE 2019

ct conf finalDie FW de Klerk Stigting – in vennootskap met die Konrad Adenauer-stigting – nooi jou uit om ons Jaarlikse Konferensie by te woon. Ons tema vir 2019 is: “Om Ongelykheid Aan Te Pak”.

Die FW de Klerk Stigting bied jaarliks ‘n konferensie op 2 Februarie in Kaapstad aan (hierdie jaar se geleentheid neem plaas op Vrydag, 1 Februarie), om saam te val met die aankondiging in die Parlement in 1990 van Nelson Mandela en ander gevangenes se vrylating en die ontbanning van verskeie organisasies. Elke jaar pak die konferensie ‘n aktuele tema aan, met insette van ‘n wye verskeidenheid invloedryke sprekers. Vorige sprekers sluit in voormalige President Kgalema Motlanthe, Regter Albie Sachs, dr Mathews Phosa, me Rhoda Kadalie, prof Frans Viljoen, mnr Sipho Pityana, adv Jeremy Gauntlett, mnr Johann Rupert en voormalige President FW de Klerk. 

Lees Meer »
Group 2019 Conf

JAARLIKSE KONFERENSIE 2019

Die FW de Klerk Stigting – in vennootskap met die Konrad Adenauer-stigting – se Jaarlikse Konferensie het op Vrydag, 1 Februarie plaasgevind. Die tema vir 2019 was: “Om

Lees Meer »
2 feb group pic

JAARLIKSE KONFERENSIE 2018

2 feb group pic

 Die FW de Klerk Stigting bied jaarliks ‘n konferensie op 2 Februarie in Kaapstad aan, om saam te val met die aankondiging in die Parlement in 1990 van Nelson Mandela en ander gevangenes se vrylating en die ontbanning van verskeie organisasies.

Elke jaar pak die konferensie ‘n aktuele tema aan, met insette van ‘n wye verskeidenheid invloedryke sprekers. Vorige sprekers sluit in voormalige President Kgalema Motlanthe, Regter Albie Sachs, dr Mathews Phosa, me Rhoda Kadalie, prof Frans Viljoen, mnr Sipho Pityana, adv Jeremy Gauntlett, mnr Johann Rupert en voormalige President FW de Klerk.

Lees Meer »
ct conf final

UITNODIGING: JAARLIKSE KONFERENSIE 2017

ct conf finalDie FW de Klerk Stigting – in vennootskap met die Konrad Adenauer-stigting – nooi jou uit om ons Jaarlikse Konferensie by te woon. Ons tema vir 2017 is: “Die Grondwet en Regeringsbestuur – weer by ‘n Kruispad”.

Die FW de Klerk Stigting bied jaarliks ‘n konferensie op 2 Februarie in Kaapstad aan, om saam te val met die aankondiging in die Parlement in 1990 van Nelson Mandela en ander gevangenes se vrylating en die ontbanning van verskeie organisasies. Elke jaar pak die konferensie ‘n aktuele tema aan, met insette van ‘n wye verskeidenheid invloedryke sprekers. Vorige sprekers sluit in voormalige President Kgalema Motlanthe, Regter Albie Sachs, dr Mathews Phosa, me Rhoda Kadalie, prof Frans Viljoen, mnr Sipho Pityana, adv Jeremy Gauntlett, mnr Johann Rupert en voormalige President FW de Klerk. 

Lees Meer »
ct conf final

UITNODIGING: JAARLIKSE KONFERENSIE 2016

ct conf finalDIE TOEKOMS VAN MULTIKULTURALISME IN SUID-AFRIKA

Die FW de Klerk Stigting – in samewerking met die Konrad Adenauer Stigting – nooi u uit na ons jaarlikse konferensie in Kaapstad.

Die konferensie sal oorweging skenk aan die volgende:
  • Die Toekoms van Multikulturalisme in Suid-Afrika: ‘n Swart Perspektief

  • Die Toekoms van Multikulturalisme in Suid-Afrika: ‘n Bruin Perspektief 

  • Die Toekoms van Multikulturalisme in Suid-Afrika: ‘n Afrikaner-perspektief

  • Die Toekoms van Multikulturalisme in Suid-Afrika: Die Visie van die Grondwet

  • Die Toekoms van Multikulturalisme in Suid-Afrika: Die Toekoms van Onderrigtaal in skole en op Universiteite 

  • Die Toekoms van Multikulturalisme in Suid-Afrika: Die Uitwerking van Demografiese Verteenwoordiging

Lees Meer »
Sien Inhoud Uit Die Argief