In die Media
Kliek op die skakels hier onder vir die media se jongste verwysings na die SGR en vir kommentaar oor spesifieke onderwerpe. Vir ‘n volledige lys,
Kliek op die skakels hier onder vir die media se jongste verwysings na die SGR en vir kommentaar oor spesifieke onderwerpe. Vir ‘n volledige lys,
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) is ‘n aktiewe deelnemer aan die nasionale debat oor grondwetlike aangeleenthede. Die SGR reik gereeld verklarings uit vir publikasie
Hoofkantoor Fisiese adres: Zeezicht-gebou, Tygerbergpark, Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Suid-Afrika Posadres: Posbus 15785 Panorama7506 Suid-Afrika Foon: +27 (0) 21 930 36 22 Faks: +27 (0) 21 930 38
Verskaf die SGR pro-bono regsadvies? Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) – ’n eenheid van die FW de Klerk Stigting – is toegewyd tot die
Hoe het die Grondwet ontstaan? Gedurende die laat 1980s het die Nasionale Party-regering voorlopige gesprekke met mnr Nelson Mandela gevoer en gevolglik met die ANC
Beskermheer Regter Ian Farlam Afgetrede Regter van die Appélhof en beskermheer van die SGR.
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) is ’n eenheid van die FW de Klerk Stigting. Die SGR doen verslag aan die Stigting se Raad, en
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) skryf artikels, reik verklarings uit en maak voorleggings aan parlementere portefeulje- en gekose komitees. Die SGR publiseer ook besprekings
Die Sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, voel klaarblyklik dat dit onnodig is vir President Zuma om sy verhouding met die Gupta-familie te verduidelik. Mantashe is as voorts aangehaal: “Het die President ons in sy vertroue geneem oor die verhouding tussen [hom] en die Gupta-familie? Ek is nie seker of dit nodig is nie…Dis nie die besigheid van die Nasionale Uitvoerende Komitee met wie ek in my persoonlike hoedanigheid te doen het nie. Die vraag is of die verhouding ’n uitwerking gehad het op die familie se optrede?” Die President hoef volgens die Sekretaris-generaal nie sy verhouding met die Gupta-familie aan die party te verduidelik nie, maar hy skuld beslis ’n antwoord aan Suid-Afrika.
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy
FW de Klerk Foundation
129 Hatfield Street, Gardens, Cape Town, South Africa
+27 (0) 21 930 36 22
info@fwdeklerk.org
NPO number – 031-061
PBO number – 930004278
Legal Documents
Privacy Policy
The FW de Klerk Foundation Annual Conference
Esteemed speakers include Ambassador Andreas Peschke (Ambassador of the Federal Republic of Germany); Magda Wierzycka (CEO of Sygnia); Dr Harlan Cloete (Local Governance and Public Leadership – Research Fellow) and Johan “Rassie” Erasmus (Springbok Coach).