BEMAGTIGING VAN SUID-AFRIKAANSE HUISKOPERS: ‘N KONSTITUSIONELE PERSPEKTIEF OP FINANSIËLE BESLUITNEMING IN TERME VAN HUISEIENAARSKAP
Ismail Joosub, Bestuurder van die Grondwetlike Bevorderingsprogram, ondersoek die kruising van finansiële geletterdheid, huiseienaarskap en die grondwetlike reg op voldoende behuising, en bied insig in die finansiële strategieë wat nodig is vir aspiranthuiseienaars.