+27 (0) 21 930 3622
info@fwdeklerk.org

Dit is die FW de Klerk Stigting se doelwit om die Grondwet te bevorder en te verdedig, by wyse van die aktiwiteite van die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR). Die Stigting het ook ander programme in werking gestel ten einde eenheid in diversiteit te bevorder by wyse van die aktiwiteite van die Sentrum vir Eeenheid in Diversiteit, om liefdadigheidsorganisasies te steun en om inligting oor FW de Klerk se presidensie te verstrek.  

Leave a Reply

Your email address will not be published.