linked inyoutube

facebookicon-twitter-32x32

 

UITNODIGING: JAARLIKSE KONFERENSIE 2019

ct conf finalDie FW de Klerk Stigting - in vennootskap met die Konrad Adenauer-stigting - nooi jou uit om ons Jaarlikse Konferensie by te woon. Ons tema vir 2019 is: “Om Ongelykheid Aan Te Pak”.

Die FW de Klerk Stigting bied jaarliks ‘n konferensie op 2 Februarie in Kaapstad aan (hierdie jaar se geleentheid neem plaas op Vrydag, 1 Februarie), om saam te val met die aankondiging in die Parlement in 1990 van Nelson Mandela en ander gevangenes se vrylating en die ontbanning van verskeie organisasies. Elke jaar pak die konferensie ‘n aktuele tema aan, met insette van ‘n wye verskeidenheid invloedryke sprekers. Vorige sprekers sluit in voormalige President Kgalema Motlanthe, Regter Albie Sachs, dr Mathews Phosa, me Rhoda Kadalie, prof Frans Viljoen, mnr Sipho Pityana, adv Jeremy Gauntlett, mnr Johann Rupert en voormalige President FW de Klerk. 

Sprekers vir 2019 sluit in:

  • Voormalige President FW de Klerk
  • Prof Haroon Bhorat
  • Me Penelope Vinjevold
  • Mnr Wandile Sihlobo

Datum: Vrydag, 1 Februarie 2019
Tyd: 08h30 vir 09h00 - 16h00
Plek: The River Club, Liesbeek-parkweg, Observatory, Kaapstad
Koste: R100 besprekingsgeld (nie-terugbetaalbaar)

RSVP: AANLYN teen 29 Januarie 2019

*Media wat graag die geleentheid wil bywoon kan 'n versoek na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. stuur

Sitplekke is beperk. 

Kontak Ons

phone

FOON: +27 (0) 21 930 36 22
FAKS: +27 (0) 21 930 38 98

email E-POS: 
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
address FISIESE ADRES:
Zeezicht-gebou, Tygerberg Park, 
Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, 
Kaapstad, 7500, Suid-Afrika
  POSADRES: 
Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika

Jongste Tweets

FWdeKlerkFoun RT @theCFCR: [READ] Latest article from intern, Jonas Pauly: "Let the Electorate, Not the Corrupt, Set Policies" https://t.co/ZeHOhuExai #E
FWdeKlerkFoun [WATCH] Three-part interview with former President De Klerk #FirstCitizen #Part1 #eNCA @eNCA https://t.co/5qAospTabf

Teken in op ons Nuusbrief

Newsletter

Bly op hoogte van ontwikkelinge wat die Grondwet kan affekteer, met inbegrip van konsepwetgewing.